Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers Pinkster Koortjies Vir almal om te Luister God seun
Пікірлер: 27
@PieterThyse6 ай бұрын
Ek het my moeder en vader plus my broer aan die dood af gestaan maar ek glo God het n doel met als wat hy doen Amen🙏🙏🙏
@johnmanikie32876 ай бұрын
Ek word groot met d song my ouma and oupa ht ons met die songs grootgemaak na ek hulle verloor het luister d gesin dit nie meeri ek hoop ons family raak weer soos n mooi groot family ,hoop God Kom op hulle Harte ❤
@linzelleoerson913810 ай бұрын
Hierdie liedjies lat my baie aan my oorlede moeder dink🥺💔 ons het dit altyd saam gesing
@TheresaWenn6 ай бұрын
@@linzelleoerson9138 my Susie dis regtig seer my ma is nou twee Jaar dood en ek ken haar netso baie lief vi hierdie liedjies gewees😭😭😭😇
@NicolaasAlexander-bg5sj6 ай бұрын
Ai Ek verlang vinand weer so Na my Dierbare Pa hy Get altyd die liedjie gesing 😢😢😢😢😢😢😢😢
@catherinemalgas1610 Жыл бұрын
Thank you lord
@AlettaLudick-pr2cn Жыл бұрын
Prys u my Vader ❤
@clarissacloete18062 жыл бұрын
Hys die lelie van die dale🙏🙏🙏
@desleeappels2482 Жыл бұрын
Amen 🙌 God
@Marvinviljoen2 ай бұрын
❤Amen
@AlettaLudick-pr2cn Жыл бұрын
Ek prys here ❤
@jeanwilson2699 Жыл бұрын
Amen 🙏🙏🙏
@adlinohoffman3 жыл бұрын
ai hierdie liefde wat ek hier het
@AlettaLudick-pr2cn Жыл бұрын
Here lei my ek sal op my knee bly ❤
@dirkclaasen98063 жыл бұрын
God bless you amen
@ewardeksteen98902 жыл бұрын
Amen
@GayronHuman-e6h6 ай бұрын
J last x Elke keer hulil was x luister Na joou
@rushanahgill29212 жыл бұрын
Hallelujah 🙏💖.
@jeanwilson2699 Жыл бұрын
Dankie here 🙏🙏❤
@riaanvanwyk51164 жыл бұрын
Di grootheid van di Here
@comradesful Жыл бұрын
❤
@KleinpietColson-xj3lz8 ай бұрын
Good
@GweniHorst5 ай бұрын
Hierdi gesang lt x baie my father verlang hy ht altyd dt gespl