Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.
Пікірлер
@florahinanifa634117 күн бұрын
Vandag op hiri pinkster koortjies afgekom, can't stop listening to this, mooi stem, en mooi songs, dit raak my so emotional, die gees ly my, baie dankie 🙏✨👏
@yolandajoubert8533 жыл бұрын
Dankie vir die Pinkster koortjies, ek wil die Here net prys...hallelujah👏👏
@vanessapersent23072 жыл бұрын
Hoe verlang ek na die Hemel waar my Jesus Koning is 😭😭
@YvonneVanRooy-qg1zj Жыл бұрын
Dnkie Vader vir die gesonde music 🙏🙏
@denisemuller40472 жыл бұрын
Al gn dt op drand u is da vir os ❤️
@KingRevival2 жыл бұрын
dit gee my krag asb lyric van skooner skooner vir my asb 🙏🙏🙏🙏
@SandraVanZyl-t4m2 ай бұрын
Dankie Jesus 😊❤
@MarleneIsaacs-e5o4 ай бұрын
Prys die Here dis so lekker om na te luister ❤
@saimandapandula12572 жыл бұрын
I love You dear Lord Jesus , Dankie vir Alles …. Ek is baie dankbaar 🙏🏾
@bellashinuna34563 жыл бұрын
Amen Amen.🙏 all levels the glory belong to him
@denisemuller40472 жыл бұрын
Amen dnki vader u is altd da vi os ❤️
@stroppadossantos83652 жыл бұрын
Jesus is goed amen amen
@denisemuller40472 жыл бұрын
Hallelujah hallelujah 🙏
@denisemuller40472 жыл бұрын
Praise God 🙏
@CarolinaMouton-j3l6 ай бұрын
Amen dankie Here
@pierrewillemse7443 Жыл бұрын
Skoner en skoner vir my... Here al moet ek ook deur die 🔥 gaan, kan ek nog se Heer U wil geskied 7:50 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@sonjazaahl77912 жыл бұрын
Amen and Amen
@jakecupido46822 жыл бұрын
Amen powerful 🙌 wat is hierdie sis se naam joh haar stem dra groot salwing
@desdamonajooste54163 ай бұрын
@@jakecupido4682 Esmerelda Titus
@NathanielArendse-n4v Жыл бұрын
Amen ❤❤❤❤❤😢
@BradleyJackson-x5j Жыл бұрын
Amen sus Remalia
@AbrahamVanSchalkwyk-c3z7 ай бұрын
Dit is my vrouA.v. Sçalkwyk SE koor by die Huis en op pad na die Huis van die Here
@immolatrixrichter3682 жыл бұрын
Ooh my Jesus
@GenieneFelicityNero-uj1hc8 ай бұрын
😭😭😭🙏🙏
@sorettaoor-louw47223 ай бұрын
Ek onthou toe ek 16 years was Dan kom my pa van die countries af en sy broer moes os gaan bwgrawe ini kaap My pa kom ry reeds yt PE yt toe moes ek yt Pretoria ry kaap toe ek glo die Here was met ons dai nag toe lystr ons net na die song till today I love it ❤❤❤❤