Dankie Lisa. Jy is een van my gunsteling guilty pleasures. Jy maak my dag.
@JackyHorn5 ай бұрын
Dankie Liza, uitstekendse vermaak, soos altyd 👌
@jameslindiepretorius4355 ай бұрын
Oh man jy maak my dag!! Loooooove jou!
@marzaanperold10362 ай бұрын
Love die episode of het net te veel wyn saam gedrink met Sondag middag kosmaak vir my en my seuntjie! Die grootste boksie en sleutelhouers was my einde 😂 😂 😂 Maar die boere tan en semi hot aksie asook wens iemand knak my in 4 plekke (😮) was die einde van die nuut geskeide 40 jarige enkel ma wie se vriendin dryg om haar in te skryf vir die show!! O hell no!!! ❤Lisa - jy is 'n legende WTF / FML > As iets nie jou dryf na trane nie, is dit nie moer ackward genoeg nie!
@lizeldihechter46645 ай бұрын
Plot twist 😅 dankie Lisa! Jou recaps is goud!
@AnsieVanWyk-b8u5 ай бұрын
Plot twist dankie vir jou recaps ek kyk dit glad nie, maar kan danksy jou saam praat as ek moet 😂😂
@courteneyschmidt58355 ай бұрын
Plot twist. Love die video Lisa❤
@zgreyling73405 ай бұрын
Plotdraai🤣🤣🤣💕💕💕
@monicabotha23425 ай бұрын
Hi lisa ❤ Dankie 😊 vir al jou moete .
@LiveLight505 ай бұрын
Plot twist. Dankie vir nog ñ uitmuntende recap. Waardeer jou.
@MelindaDeBrouwer5 ай бұрын
Nee genade, dankie dat jy dit kyk. Ek sou dit nie gemaak het nie. 😅
@ZaneStrauss5 ай бұрын
Plot twist ❤
@harduskruger5 ай бұрын
Plot twist😗
@kooskoekemoer5 ай бұрын
Plot twist, ek is bly om te hoor ek is nie die enigste persoon wat dink skilpadjies is uiters onaangenaam nie, ek verkies ook eerder regte skilpadjies wat hier kan rond loop.