Sien Engel gedurende poging tot kaping

  Рет қаралды 19,233

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Eers bevind Adriana en haar gesin hul self in die middel van 'n gewapende roof, met nog met nuwe lede wat hulself moet bewys deur dood te maak, dan weer in die middel van 'n poging tot kaping.
Dis toe waar sy die vreemde Engel gesien het en eers na die tyd besef het dat dit eintlik 'n Engel van die HERE af was.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Léon Goosen:
www.leongoosen.co.za
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Freesound
freesound.org/...
Suspenseful by EFlexMusic

Пікірлер: 36
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 жыл бұрын
Ons dien n groot, groot God, Hy's n Waarmaker van Sy Woord!!!! Dankie Abba Vader.
@riettepretorius302
@riettepretorius302 3 жыл бұрын
Dankie Adriana!
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 9 ай бұрын
Wow!!! Ek was 2 keer in gewapende rooftogte. My eie kind was ook 6 maande oud! 8 mense het ons aangehou. Ek het net gese : Please don’t hurt me, I have a baby. Toe hulle my hande vasbind (met sy wapen in die hand) hoor ek die man sê: "Please dont hurt her, she has a baby!" Nooit sal iemand my dankbaarheid besef . HY HET OOK N SAGTE HART GEHAD .. WOW!!! My trane vloei vrylik want eers vandag besef ek hoe Vader tog ook n Engel daar teenwoordig gehad het wat hoorbaar deur daardie man gepraat het. 😭😭🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤️❤️❤️❤️
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 6 ай бұрын
Amen a True Believe in GOD
@alettajohannavanwyk1684
@alettajohannavanwyk1684 2 жыл бұрын
Fantastiese! getuienis! Ons God lewe!!! AMEN!!
@stoffelinakoen3691
@stoffelinakoen3691 3 жыл бұрын
Wonderlike Getuienis.Ek het net weer besef hoe GROOT IA ONSE GOD.DANKIE.
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 3 жыл бұрын
So luister ek een na die ander getuienis, en kan nie genoeg van dit kry nie! Dis awesome 🙌😁Dankie Jesus ❤️
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Baie dankie Tersia, al die EER AAN DIE HERE
@pierrebarnard1
@pierrebarnard1 2 жыл бұрын
Selfde hier...:)
@gielhendriks1023
@gielhendriks1023 3 жыл бұрын
Ons Vader is so getrou en so lief vir ons
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 2 ай бұрын
Dankie vir n super goeie getuienis. Wat n pragtige geaardheid het Adrianna.
@CatherineWolhuter
@CatherineWolhuter Жыл бұрын
Dankie Vader die heiligegees wat u as trooster vir ons na gelaat het🙌🙌👏👏👏
@sallylouw8432
@sallylouw8432 2 жыл бұрын
Die Here LEEF en daarom Sien Ek Kans vir ALLES God is Elke minuut van Elke dag daar vir Almal nie net vir sekeres nie
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Ons Skepper is Groot en getrou.❤
@helenehoon8931
@helenehoon8931 Ай бұрын
Kosbare getuienis❤
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 6 ай бұрын
Sterk vrou❤ ja vertroue in my God is so strongs ja 'n mooi getuienis
@abriaankruger4818
@abriaankruger4818 3 жыл бұрын
Ai dankie Vader hoe belangrig on te luister.VADER maak ons geestelike ore oop vir U stem te hoor
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Ons se dankie Abba Vader Amen
@jo-anneroberts6477
@jo-anneroberts6477 2 жыл бұрын
Kragtige getuienis 🙏
@WildlifeSA963
@WildlifeSA963 3 жыл бұрын
Powerful testimony. Thank you Lord for your protection. 👐
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Thanks for listening
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Prys sy naam dnki here amen 🙏
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 3 жыл бұрын
Wow🙏 Dankie Abba Vader 🙌🏻
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 3 жыл бұрын
Wow wat n getuienis, ek het skoon hoendervleis gekry, dankie vir die deel.
@MariaDavids-db2pt
@MariaDavids-db2pt Жыл бұрын
Dankie ❤
@susanswartz2546
@susanswartz2546 3 жыл бұрын
Ons dien n GOD van wonders ... dankie vir hierdie fantastiese getuienis ... dit kon veel anders gewees het ... dankie HERE JESUS
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Jesus is lief vir jou
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 3 жыл бұрын
Sjoe, dis n fantastiese getuienis!
@annatjiebeukes5510
@annatjiebeukes5510 2 жыл бұрын
Wow!! Ons dien n groot God wat altyd daar is vir sy kinders!! Dankie Jesus!!
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 жыл бұрын
Sy het n salwing op haar lewe so awesome
@jacovanbaalen9340
@jacovanbaalen9340 2 жыл бұрын
Wat n wonderlike getuienis. Dankie HERE vir dit wat U vir U kinders doen. My God en Here is n ontsagekkende God.
@vickycoetzee6259
@vickycoetzee6259 3 жыл бұрын
Amen
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 39 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 18 МЛН
Die verhaal agter KruisKyk TV
31:37
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
JESUS loop deur my venster
26:55
Die Getuienis
Рет қаралды 41 М.
Wie sê jy is JESUS?
32:16
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 59 М.
Ek erken, ek't jou verneuk
27:46
Die Getuienis
Рет қаралды 65 М.
Wat is JOU liefdes taal? (Lynette Beer - Sessie 3)
58:16
Gesinskerk
Рет қаралды 4,3 М.
27 jaar gebid vir my man, maar …
28:28
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Seun doodgeskiet via internet advertensie
29:05
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 39 МЛН