Рет қаралды 1,282
Praat jy Afrikaans? - Prontuit | 1 Januarie 2025 | kykNET
Afrikaans word 100 hierdie jaar! Ons kyk wel nie na die geskiedenis van die taal nie, maar na die toekoms. Ons het drie buitelandse “influencers” op sosiale media opgespoor, wat hier woon en leer om Afrikaans te praat.
Kyk Prontuit Woensdae om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
Do you speak Afrikaans? - Prontuit | 1 January 2025 | kykNET
Afrikaans turns 100 this year! We aren’t focusing on the history of the language, but the future. We found three foreign influencers on social media who live here and are learning to speak Afrikaans.
Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!