PRAATING S3 EP08 - NEIL SANDILANDS

  Рет қаралды 24,922

VAN PLETZEN

VAN PLETZEN

Күн бұрын

In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat! He is not Kersvader, maar in 'n ander wêreld kon hy hom net sowel vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans.
Will he be bereid to Praat some Mengels?
Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om vir die gesprek voor te berei... kaal in die Kalahari. Ek hoop rerig dit het gehelp. Dis 'n lang en layered episode wat belaai is met insig en wysheid en paar kakgroot facts!
Dames en here vir die laaste keer in 2023 sit jul pote bymekaar vir Neil Joseph William Sandilands.
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_ns
PRAATING sal weer terug wees middel Januarie 2024!
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
Dankie vir kyking!

Пікірлер: 89
@FrancoisBadenhorst
@FrancoisBadenhorst 8 ай бұрын
Neil jou Legend. Een van die beste praating episodes sover.
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
Dankie Neil Sandilands en almal for kyking en luistering! We will be terug with the rest of seisoen 3 from middel Januarie 2024! LEGEH :)
@jozuanaude8285
@jozuanaude8285 9 ай бұрын
Is there any betekenis agter that QR code on die gameboy of is dit for show ?? 🤌🏻
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
@@jozuanaude8285 scan dit :)
@nolan1907
@nolan1907 9 ай бұрын
​@@VANPLETZENNeil is nogal 'n diep denker, ek is effens onkant gevang. Kak diep.
@beverleyvannieuwenhoven7252
@beverleyvannieuwenhoven7252 9 ай бұрын
Wow! What a man! Neil Sandilands is amazing. Peach, Groothond, jy mag maar interview and you know how to pick them. Praating is die highlight van my week, elke week. Keep up the goeie werk.
@Ed-pi7iy
@Ed-pi7iy 9 ай бұрын
Geeeeeeeeez hierdie was profound! Ek dink Peach se sukses met die show is nie noodwendig in Praating nie maar in sy Luistering... wat lei tot nog Praating, wat lei tot nog luistering wat lui tot nog praating. Daar was opregte eerlikheid van albei partye af in die een! Knap Gedaan Groot Hond, HHHHHHWUFF HHHHHWFUFF !!
@hesterlegrange2253
@hesterlegrange2253 9 ай бұрын
Met elke nuwe episode dink ek: diè een is die beste. Moenie ophou nie.
@themediafarm6433
@themediafarm6433 9 ай бұрын
Here is a guy that has made it all the way to the top. (Emmy nominated top!) And the first thing he does, is thank the crew as he sits down to praat. #Geesperd!!!
@johanmatthee2484
@johanmatthee2484 9 ай бұрын
best part of my week is this show!
@franstruter
@franstruter 9 ай бұрын
Nou this was an ABSURDLY goeie episode. Dit NAAI!
@adriaanmeij8336
@adriaanmeij8336 9 ай бұрын
Baie lekker episode. Regtig diep gepraat. Ek dink Neil het baie om te deel. Wens ek het n druppel van sy weisheid. Ek dink elke persoon stap sy/haar eie pad en bou die weisheid op. Ek hoop dat ons met soveel liefde ook kan terug gee aan wat ons lief het deur ons ervaringe te deel en opgeboude wysheid. Peach, dankie vir die platform. Ek moet erken, alhoewel ek Neil ken van "Bart" van 7de laan uit my kinder jare sou ek nie die man ontdek het nie. Ek soek ook na die groot vrae in lewe en ek soek altyd elders maar het nie besef ons het sulke edelestene in ons eie kultuur nie. Dankie Peach en Neil vir die legeh gesprek
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 7 ай бұрын
HOEKOM sou jy nou 'wysheid' verkeerd spel???
@debbiesteyn3801
@debbiesteyn3801 9 ай бұрын
2 Goue ure van my lewe, slow clap... Beautifulness
@leonotto4671
@leonotto4671 9 ай бұрын
Dit was briljant gewees - dankie
@stefankruger9221
@stefankruger9221 9 ай бұрын
31:12. Flippet. dit was beautiful. Rowwe Digter Hond. Baie goeie Praating episode
@luandrigeldenhuys4599
@luandrigeldenhuys4599 9 ай бұрын
Baie rawness, realness en wysheid in die episode! Respect. 🖤
@rickymeyer8786
@rickymeyer8786 9 ай бұрын
Ek kan nie my lewe indink sonder Praating nie. Praating is life.
@willem.potgieter
@willem.potgieter 9 ай бұрын
Ek het lank gelede in die iStore in Menlyn gewerk en Neil het 'n 'majestic' tantrum daar gegooi. Daai tyd was ek redelik unimpressed met sy tantrum maar in retrospek was dit great.
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
hahaha love die comment!
@ceciliasaayman6244
@ceciliasaayman6244 6 ай бұрын
Wow wow wow Hierdie gas staan kop en skouers uit bo die gewone.... DANKIE
@TheBendixSA
@TheBendixSA 9 ай бұрын
lol pletz, die intro was kak funny bra
@mikewood9514
@mikewood9514 9 ай бұрын
My fucked up gelag.
@robiowen
@robiowen 9 ай бұрын
Awesome stuff
@danienelphoto
@danienelphoto 9 ай бұрын
Jy weet Neil is 'n special mens as hy een dag in Graafwater spandeer en sy gat in die tronk laat beland. As iemand wat daar op skool was, sou ek sê... spesiaal.
@mikewood9514
@mikewood9514 9 ай бұрын
Wahaha.beste intro.hahaha
@frankpandas875
@frankpandas875 9 ай бұрын
What a guy - well done Praating, julle outdo julself elke keer
@LIZDOM
@LIZDOM 9 ай бұрын
Baie geinteresseerd in wat Afrika kan wees en is - hou asb. aan - ons raak aan iets belangrik.
@zinaknoesen5337
@zinaknoesen5337 9 ай бұрын
Baie goeie interview!! Dink hy moet weer terug kom in toekomstige reeks!
@erichjacobs809
@erichjacobs809 9 ай бұрын
Konings was fantasties en Torings, dink daar was Torings een en twee. Anna Mart, David Minnaar ens, onthou dit nog soos gister,tyd vlieg mense
@ceciliasaayman6244
@ceciliasaayman6244 6 ай бұрын
Fantasties dat Niel rolle omgeruil het en vir Peach ondervra het !!!
@stefancoetzee8664
@stefancoetzee8664 7 ай бұрын
What an amazing interview! Neil described Grace in such a beautiful way and Peach, you mentioned Conscience, and that it "might" be God...The Holy spirit works in unmistakable ways!
@Producer3081973
@Producer3081973 9 ай бұрын
Nog 'n episode wat minstens 'n uur kort is 'n Baie goeie gesprek tussen twee baie spesiale mense
@uncialhaupt
@uncialhaupt 7 ай бұрын
Amazing interview ❤
@davidmaclennan5925
@davidmaclennan5925 9 ай бұрын
VOKKEN PRAAGTIGE TAAL! I love this blend, you WANKERNAARS , moet dot ophou Hoor JULLE HOORA! Lekker MAN, baie LEKKER!
@Rockingwithjc
@Rockingwithjc 9 ай бұрын
Die bra lyk soos mr bones met daai hoet aan😂
@rikavermeulen9463
@rikavermeulen9463 7 ай бұрын
Loving this! Neil looks NES Albert by 28:15 met Die Hoed. Ja. Met hoofletters. Die Hoed. Salute, Boerneef. Absurdity is the enigste reality.
@carolineheydenrychartist9732
@carolineheydenrychartist9732 6 ай бұрын
Afdraai paaie in praating! Amazing interview😊
@MrCrudman
@MrCrudman 9 ай бұрын
My fok frikkie, great show
@pietervanschalkwyk6450
@pietervanschalkwyk6450 9 ай бұрын
Top 3 episodes. Arguably nommer 1. Kak lekker!
@bokkom4386
@bokkom4386 9 ай бұрын
die gepraating het my geinspire om n groter verf kwas te vat
@blackbeard9545
@blackbeard9545 9 ай бұрын
Ek is fokken mal oor hierdie deep tiepe gesprekke. Neil is 'n great ou met baie wysheid. Ek wens ek kan oor 'n paar jaar soos hy wees. Die twee gryshonde daar op die set.... Beautiful scene met beautiful waarhede (of almost truths) wat gepraat was.
@JohannJVR
@JohannJVR 5 ай бұрын
Uitstekend Befok!
@wynandvanreenen2612
@wynandvanreenen2612 9 ай бұрын
Very interesant. Groot Hond is een van ou Spike se tweeling laaities, die karakter pas lol. My gunsteling Spike lyn ooit is op die Orkney Snork Nie movie, waar die skeersakkie met hulle dobbelgeld gesteel is en Spike se: “Hierrie Johannesburg is sommer n kak plek!” 😂😂
@sampotgieter6990
@sampotgieter6990 8 ай бұрын
Kyk, al die Praating episodes is duidelik maar dié een was uit die heupe uit. Groothond en Neil, julle is albei Konings van formaat!
@KiewietNel
@KiewietNel 9 ай бұрын
noudat jul praat van Albert.. Ek wonder hoe gaan dit met Beverian saam wie ek in die son gele het, Kan ek haar weer kontak asseblief
@Joe-B-B
@Joe-B-B 9 ай бұрын
Maar het Bart nog sy duiwe?
@paulstingray
@paulstingray 3 ай бұрын
I don’t know who he is but he’s super interesting
@ErloBrown1
@ErloBrown1 9 ай бұрын
Absurd!
@juniorbuys8854
@juniorbuys8854 9 ай бұрын
Groot hond .kan jy asb jou KZbin oop maak dat ons jou content can share.thx pela
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
Ek het assume dit is, how do we make it sharable?
@juniorbuys8854
@juniorbuys8854 9 ай бұрын
​@@VANPLETZEN in jou settings moet jy net audio en media . shareable maak op jou channel self .dat jou remix button appear.thx pela
@meta4282
@meta4282 8 ай бұрын
Neil speaks of Albert Camus, Camus famously wrote - 'My mother died today. Or maybe yesterday, I don't know." If there is not absolute truth, then nothing matters. Why not commit suicide? Why not murder? What or who determines that your life has any value or meaning? What or who is the benchmark for value and meaning? If you determine for yourself that your life has value, is that not a logical error based on an 'subjective truth"? The next guy determines that it doesn't, then kills you. so what? If society determines value or morality, can we ultimately trust society? What did 1940's German society arrive at? Can we arrive at absolute truth within the confines of our peripheries / nature? Is there such a thing as absolute truth? if not, is that in itself a true statement?
@hennietaljaard9096
@hennietaljaard9096 8 ай бұрын
48:20 to 49:26 right there you nailed it! dit was 'n moment. kakgroot!
@tygret
@tygret 8 ай бұрын
Amazing dat ek hierdie gesprek as Nederlander kan volg. Lekkere taal dat Afrikaans
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 7 ай бұрын
sou BEFOK wees as hy in die fallic mic kon verklaar: "THE DILDO OF CONSEQUENCES RARELY ARRIVES LUBED" '
@barry4487
@barry4487 9 ай бұрын
fokken Legends!
@gerhardbeukes1202
@gerhardbeukes1202 9 ай бұрын
Bra daar is n groot klein crowd van ons wat julle love keep up the groot werk....hoes hoes van kempton park... dis kak maar dit naai lekker... Groot Hond en Naxie Julle is die Kak
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
Love die comment! We are all about that GROOT klein crowd! Liefde :)
@cjodendal3182
@cjodendal3182 9 ай бұрын
Awe, die jonge Dolf Groenewald wat op Konings sy street sandwiches verkoop het.
@MrMackey_223
@MrMackey_223 8 ай бұрын
Bring hom terug vir 'n part 2. Ek sal tot n balsak streel. 😂
@adslenexall6848
@adslenexall6848 7 ай бұрын
Wat van ‘n episode met Groothond en Oubaas….?
@chellydesigner1405
@chellydesigner1405 7 ай бұрын
⬆️🤗☝️ uhmmm question ?
@paulstingray
@paulstingray 3 ай бұрын
👀
@rikavermeulen9463
@rikavermeulen9463 7 ай бұрын
Sit dít op daai eggo mike wat Neil sê: " Try sobriety. Want daar's 'n opwaartse kurwe".
@justinvisagie9140
@justinvisagie9140 9 ай бұрын
Almal needs some praating in theire lewens!!
@KiewietNel
@KiewietNel 9 ай бұрын
Neil. Hou jy nog van Oranje
@jean-pierrelabuschagne9355
@jean-pierrelabuschagne9355 9 ай бұрын
Twee groot honne praat. Het ons dalk 'n boer leier hier?
@Richterplaas
@Richterplaas 9 ай бұрын
Groothond en Wyshond
@marcellekravitz2411
@marcellekravitz2411 3 ай бұрын
Boere Bo Frikkie!
@wernercolyn892
@wernercolyn892 9 ай бұрын
4:30 presies my eerste indrukke ook, maar fokkit, hy groei op jou soos ñ pappa op viagra.
@piet0004
@piet0004 8 ай бұрын
Jissie bart raak nou te groot vir sy skoene , ek wag nog vir my koek
@KiewietNel
@KiewietNel 9 ай бұрын
BEFOK
@TheRaind33r
@TheRaind33r 7 ай бұрын
Wow, nie geweet Saul Berman (Homeland ) kan Afrikaans praat nie. 😂
@christiaanck
@christiaanck 9 ай бұрын
Breek die ys my bra...
@janimuller3842
@janimuller3842 8 ай бұрын
🪄
@christiaanck
@christiaanck 9 ай бұрын
Ysters was praat...\
@garethwilliams7936
@garethwilliams7936 6 ай бұрын
I kry the ou se haat vir Engelse subjugations, but het my Afrikaans se family net so gemaak nie? I ask net.
@marykec4098
@marykec4098 8 ай бұрын
Toe ek die sien toe dink ek ugg fok Neil Sandilands is overrated. En toe blaas dit my brein nogal biki weg. 🤯😅
@jrossuw3369
@jrossuw3369 9 ай бұрын
Wat se kak is die??? Nee fokket, sit af!!!
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 9 ай бұрын
sit dit af tjom
@TheRaind33r
@TheRaind33r 7 ай бұрын
Kerkorrel?
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 9 ай бұрын
As Praating ooit ophou sal my lewe so pointless voel. Julle is poes awesome
PRAATING S3 EP 09 - JO BLACK
1:21:42
VAN PLETZEN
Рет қаралды 23 М.
PRAATING S3 EP 11 - CHRIS CHAMELEON
1:43:00
VAN PLETZEN
Рет қаралды 36 М.
Bike Vs Tricycle Fast Challenge
00:43
Russo
Рет қаралды 79 МЛН
From Small To Giant Pop Corn #katebrush #funny #shorts
00:17
Kate Brush
Рет қаралды 56 МЛН
отомстил?
00:56
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 43 М.
PRAATING S02 EP03 - KURT DARREN
1:10:19
VAN PLETZEN
Рет қаралды 45 М.
Sáám maak ons die beste span: Pierre van Pletzen en Sandra Vaughn
1:30:58
Beyond The Brink with Mary-Anne
Рет қаралды 1,2 М.
PRAATING S3 EP06 - REFENTSE
1:11:07
VAN PLETZEN
Рет қаралды 15 М.
PRAATING EP08 - LEANDIE DU RANDT
1:04:06
VAN PLETZEN
Рет қаралды 28 М.
100% VOLROOM MELT
54:10
Melt Sieberhagen
Рет қаралды 18 М.
WDW | With Bill Bestic | NZSAS - Doctor - Pilot
3:07:45
Epich Aotearoa
Рет қаралды 27 М.
Whitney Cummings: Genetics Loads the Gun, Environment Pulls the Trigger
2:06:48
PRAATING S3 EP 14 - PIERRE VAN PLETZEN
1:29:49
VAN PLETZEN
Рет қаралды 55 М.
Bike Vs Tricycle Fast Challenge
00:43
Russo
Рет қаралды 79 МЛН