Die voortreflike Seun - die Koning!

  Рет қаралды 2,328

Raymond Lombard Ministries

Raymond Lombard Ministries

Күн бұрын

Пікірлер: 4
@empielouw5161
@empielouw5161 4 жыл бұрын
Amen! Dankie Jesus! U is my enigste HOOP, my VERLOSSER, my LEWE, my LIEFDE, my OUDSTE BROER, my GROOTSTE VRIEND. AMEN
@RaymondLombardMinistries
@RaymondLombardMinistries 4 жыл бұрын
Amen en amen! Die Koning van ons harte!
@boernooi40
@boernooi40 4 жыл бұрын
Pastoor Raymond... was dit nie met Jesus se menswording wat Hy ge-genereer is nie? Met Jesus se doop sê die stem van God: " Dis My geliefde Seun in wie Ek welbehae het." Dan weer op die berg van verheerliking. Jesus se seunskap word gerealiseer met Sy konsepsie want selfs in Sy moeder doop Hy Johannes die doper in die Heilige Gees. Jesus se dood en opwekking het dit onderstreep maar dis nie die generation/making daarvan nie. Want wat dan van Lazarus en die weduwee se seun.
@RaymondLombardMinistries
@RaymondLombardMinistries 4 жыл бұрын
Môre Marietjie, dankie vir jou navraag. Die antwoord van die tydstip wat die Vader die Seun gegenereer het is baie duidelik in die Skrif. Ek haal vir jou aan uit Handelinge 13: 32-34...”dat God ( Vader) dit aan ons, hulle kinders vervul het, deur Jesus op te wek, soos daar ook geskrywe is: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer. En dat Hy opgewek is uit die dode”. Die Skrif is glashelder duidelik, dat die plaasgevind het die dag toe die Seun opgewek is uit die dood.
Hoe gaan die wêreld lyk wanneer Jesus regeer?
40:55
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 2,2 М.
Die heerlike Koning spreek - Vader God
42:27
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 2,8 М.
龟兔赛跑:好可爱的小乌龟#short #angel #clown
01:00
Super Beauty team
Рет қаралды 69 МЛН
This dad wins Halloween! 🎃💀
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 15 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Die vyeboom bot! (Matt 24:32-35)
43:27
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 4,9 М.
God praat mense taal
27:26
Rosendal Baken van Hoop
Рет қаралды 189
Die verrassings van die koninkryk van God!  (Luk 13:22-30)
49:43
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
Die beproefde en versoekte Saligmaker en Hoëpriester
45:37
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 2,3 М.
Handelinge Episode 3
34:28
Moreleta Stroom
Рет қаралды 3,8 М.
Die Boek Openbaring Eps 12
1:07:17
Moreleta Stroom
Рет қаралды 6 М.
Week 39: Donderdag - Jesaja 13-15; 1 Timótheüs 4
17:31
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 199
"Ek is" die Weg, die Waarheid en die Lewe [25 Feb 2022]
31:23
龟兔赛跑:好可爱的小乌龟#short #angel #clown
01:00
Super Beauty team
Рет қаралды 69 МЛН