Nicholis Louw & Shine 4 - Maia Hee 2024 (20 Jaar Herdenking)

  Рет қаралды 232,934

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Geniet Nicholis Louw & Shine 4 se musiekvideo van "Maia Hee 2024 (20 Jaar Herdenking) "!
Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse -
linktr.ee/nich...
Skrywer / Publiseerder:
Dan Mihai Balan; Ernst Lodewikus Kleinhans / Emi Music Publishing Ltd
Regisseur:
Tessa Jay Glanville
Kameras :
Tessa Jay Glanville
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Arno Venter
Kleur Redigeerder:
Arno Venter
Konsep:
Nicholis Louw
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksiebestuurders:
Tessa Jay Glanville
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Robin Kielly
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 63
@melinavanniekerk3145
@melinavanniekerk3145 8 күн бұрын
Wen Wen Liedjie 2024 Nicholis Louw :-) :-) .
@TerrorT1
@TerrorT1 2 ай бұрын
As beautiful as this song has always been, this is what the song needed all this time. Sang by South Africans for Africa and the world. Goosebumps good!!!
@leopaolotalde6950
@leopaolotalde6950 2 ай бұрын
Philippines love this disco music🇵🇭
@ColinBrazendale
@ColinBrazendale 2 ай бұрын
*WOW! Is dit 20 jaar? Nogsteeds een van my gunsteling liedjie. Welgedaan om almal weer saam te kry vir die herdenking.*
@johanholdstock4977
@johanholdstock4977 2 ай бұрын
This song is stunning. For the last week I've listened to it about 3 times a day and even sing the lyrics when I'm busy. My wife must be thinking I've gone bonkers.
@sandraduplessis5487
@sandraduplessis5487 2 ай бұрын
Puik en baie goeie herinneringe! Ons soek meer songs Nicholis❤️👌❤️
@jpnoordman9303
@jpnoordman9303 3 күн бұрын
o WOW.... Dammit... Wat 'mn song... Lank gewag vir die opvolg..... En julle lyk almal goed......
@จารวีศรีพรม-ร6ฐ
@จารวีศรีพรม-ร6ฐ 11 күн бұрын
😮 missing you guys awhoooooo xxxxx
@christovvuuren
@christovvuuren 2 ай бұрын
Awesome dat jul almal terug is vir n flashback. Well done julle!
@reidianceva2409
@reidianceva2409 2 ай бұрын
I happened on this song when I got addicted to the original Dragostea din tei so many years ago, and this was one of my favorite versions of the international covers! I'm so happy to see you guys reunite 20 years later! Love from Los Angeles!!
@AngeliqueJacobsdementor619
@AngeliqueJacobsdementor619 2 ай бұрын
Awsome and please bring back shine 4 for good miss them and they still sound gr8 ❤
@lizellecollett6849
@lizellecollett6849 2 ай бұрын
20 jaar!!! En ons jive nog altyd op die song by elke kuier en party!!!!
@louissmit4824
@louissmit4824 2 ай бұрын
Awesome Flashback!!! Bly n lekke Tune!!!!
@willemienmol1693
@willemienmol1693 2 ай бұрын
Shine4 se dames is nog net so pragtig! Lekker om hulle weer te sien 😊
@keywordracing
@keywordracing 2 ай бұрын
Beste ding wat kon gebeur in 2024 my dag en jaar is gemaak.... #legends julle almal
@KeeeatDebeer-l5w
@KeeeatDebeer-l5w 21 күн бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@fustaszek35
@fustaszek35 2 ай бұрын
I'm surprised, I didn't know that apart from O-Zone, there was also a version of the song from South Africa. at the age of 37 such a pleasant surprise.
@quintonlourens2106
@quintonlourens2106 2 ай бұрын
What a throwback! En sjoe, uiteindelik sien/hoor ons Shine4 weer!
@tarrynstevens7050
@tarrynstevens7050 Ай бұрын
What a beautiful recording of a lekker song! Thank you, you all look stunning 😍
@lydiamars5558
@lydiamars5558 2 ай бұрын
Love dit, love dit....20 jaar later..Wow!!
@CarikeBester-s8d
@CarikeBester-s8d 2 ай бұрын
Wow! Amazing and beautiful. Makes me more proud to be a South African ❤
@jaydeb09erasmus
@jaydeb09erasmus 2 ай бұрын
Lekker lekker love dit ...
@RuanNiemann-j3d
@RuanNiemann-j3d 2 ай бұрын
Die nuwe weer gawe klink rrg stunning dit laat my bja terug dink aan die song bja bja nice❤😊❤😊❤
@AnthonyAnthonyGamer
@AnthonyAnthonyGamer 2 ай бұрын
This was an awesome comeback! Before we got Numa Numa (2023) by Gary Brolsma and now Net Die Een Vir My! This is so much better!
@ann-o-lene
@ann-o-lene 2 ай бұрын
Man, dit was nou lekker om te luister! ❤
@djabbottweb
@djabbottweb 2 ай бұрын
sjoe ! 20 years later and still a hit was just like yesterday when you did drop the song what good days we did have on this
@BiancaVanRooyen-e6f
@BiancaVanRooyen-e6f 2 ай бұрын
Sjoe vat julle ons nou deur memory lane 🎉😊❤
@CaylinSteyn
@CaylinSteyn 2 ай бұрын
Ek love die!!! Dankie vir dit wow! 🎉
@tiaanvanwyk101
@tiaanvanwyk101 2 ай бұрын
Awesome om almal weer te sien op die video. Kan nie glo dis 20 jaar nie. Daai shine 4 het ons jong outjies se harte warm gemaak
@gerdalambrechts2141
@gerdalambrechts2141 2 ай бұрын
Love love jou musiek
@Byronvanzyl
@Byronvanzyl 2 ай бұрын
Wee need him back was a legend and still is 😮
@bvt5992
@bvt5992 2 ай бұрын
Fantasties!!
@ettiennekruger2058
@ettiennekruger2058 Ай бұрын
Damn lekker song. En die Shine 4 girls is nog net so mooi soos 20 jaar terug❤
@jonathanhancock917
@jonathanhancock917 2 ай бұрын
Die girls se voete af gesokkie met die tune ❤
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 2 ай бұрын
LEKKER AWESOME AWESOME JULLE 🤗💙👏👍👌✨ HOW COOL is this ??!! Julle moet sommer AL die AWESOME ou songs "oordoen" 👌✨ Hulle was mos anyway die BESTE ✨✨✨
@MaritsaMurray
@MaritsaMurray 2 ай бұрын
Love love love dit. Neem Ek's nog hier ook weer op asb asb
@Robyn_Esterhuizen
@Robyn_Esterhuizen 2 ай бұрын
I love the studio music video ❤
@ryanevans3201
@ryanevans3201 2 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤
@JohnnyVaneden-e5t
@JohnnyVaneden-e5t 2 ай бұрын
Great comeback
@dominiquejenkinson3189
@dominiquejenkinson3189 2 ай бұрын
Awesome dat julle so amazing tune terug gebring het ek love love dit baie
@that_one_pole17
@that_one_pole17 2 ай бұрын
This version is cool, I like it.
@wynandjnrbasson7664
@wynandjnrbasson7664 2 ай бұрын
Nicholis Louw my NOU en Shine my 4 EVER 👊🏻🤣
@belindavanemmenis4806
@belindavanemmenis4806 2 ай бұрын
❤😅 20 jaar!!! ❤
@aletdewet680
@aletdewet680 2 ай бұрын
Awesome 😮
@francoissteenkamp2007
@francoissteenkamp2007 2 ай бұрын
Lekker om Shine4 weer te hoor.
@neivamartins8688
@neivamartins8688 2 ай бұрын
Gostei muito, grande sucesso em português na voz do cantor Latino.
@Spies181
@Spies181 2 ай бұрын
Jy moet weer songs maak man! Eks nog jonk en jou tiepe musiek is weer nodig en glo dit sal weer viral gaan as jy tiktok gebruik ens . Jou tiktok het my hier gebring
@ruanncoetzee1478
@ruanncoetzee1478 2 ай бұрын
Moet se love die updated een en jy is n awesome mens, ek het darm al die voorreg gehad om jou te ontmoet
@heyitsedward7252
@heyitsedward7252 2 ай бұрын
Well done jakkalas!!!!
@luna-skye3928
@luna-skye3928 2 ай бұрын
Why do I love this version more than the original 😅
@zelnadenysschen5186
@zelnadenysschen5186 2 ай бұрын
Shine 4 great wanneer kom jul terug Nicolas jy is awsome
@ZackMaxYT
@ZackMaxYT 2 ай бұрын
Dragostea Din Tei has always been my favorite song. And this version is one of my favorites too.
@Ant_2017
@Ant_2017 2 ай бұрын
That's awesome! Both made comebacks in this recent 2020s.
@hermankotze7877
@hermankotze7877 2 ай бұрын
Mense kan se net wat hulle wil. Jy het dit nog. Daai is `n ekoniese song. 👌
@christovanjaarsveld2261
@christovanjaarsveld2261 2 ай бұрын
bevonk lekker ritme
@elainebezuidenhout4673
@elainebezuidenhout4673 Ай бұрын
Kan nie glo dis 20 jaar nie!! Julle klink nog presies dieselfde, "well done"!
@melinavanniekerk3145
@melinavanniekerk3145 2 ай бұрын
Baie geLuk met die WEN liedjie en Saam Shine 4, Julle Almal Sing dit Mooi Saam en GlimLag en Lag Smile,, en jysing 2,KKeer MMamMaar seSing vinnig dit Bly 'n Wen Liedjie en Hou Aan met Liedjies Sing Nicholis Louw 2024.
@gesinavanzyl8030
@gesinavanzyl8030 2 ай бұрын
Was nog altyd mal oor jou kuns!
@andrewstone2896
@andrewstone2896 2 ай бұрын
Desi maak nog 20 jaar later, my knieë lam...
@ruaanlandman8547
@ruaanlandman8547 2 ай бұрын
Nou mis ek die ou KKNK
@juanbotes4830
@juanbotes4830 2 ай бұрын
Aangesien niemand nicholis wil remix nie doen al jou hits se remix self
Nicholis Louw, Shine 4 - Net Die Een vir My (Maia Hee)
3:46
NicholisLouwVEVO
Рет қаралды 1,4 МЛН
Nicholis Louw - Sandkasteel
4:23
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,4 МЛН
Wednesday VS Enid: Who is The Best Mommy? #shorts
0:14
Troom Oki Toki
Рет қаралды 50 МЛН
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
3:31
Bok van Blerk
Рет қаралды 171 М.
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 7 МЛН
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Gerhard Steyn
Рет қаралды 1,8 МЛН
Kip Moore - She's Mine (Official Music Video)
4:01
Kip Moore
Рет қаралды 32 МЛН
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Ben Haenow - Second Hand Heart (Official Video) ft. Kelly Clarkson
4:00
Wil Jy in My Arms Lê Vanaand?
3:27
Elvis se Seun - Topic
Рет қаралды 1,4 МЛН
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 3,2 МЛН
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Shine 4 - Mamma Dis My Kêrel
3:22
Shine4VEVO
Рет қаралды 98 М.
Wednesday VS Enid: Who is The Best Mommy? #shorts
0:14
Troom Oki Toki
Рет қаралды 50 МЛН