I'm listening to this song for a week now,day by day ,hours after hours while I'm not speaking or listening afrikaans
@lebonelampiesilas74324 жыл бұрын
Wish we were all colour blind and just love each other ... Nice musik
@Naldo4real3 жыл бұрын
If we were all color blind do you know how many accidents there would be 😬. Everyone who skip red lights at the traffic light
@krommekachelpijp16 жыл бұрын
Welke Nederlander vind dit ook leuk die dit nu leest?🇳🇱 Baie oulik show mense groete an al die Suid Afrikaners🇿🇦
@rebellenarmyforces90393 жыл бұрын
Ik ben een Egyptenaar mij moeder is Suid-Afrikaans mij vader uit Nederland ik ben in Egypte geboren
@Mntungwa77 Жыл бұрын
@@rebellenarmyforces9039 You’re a son of the world!! You belong to all of us!!!
@sheriedewet473811 ай бұрын
I could listen to you sing all day, your voice is beautiful. I'm so proud to be a South African. Thank you for the music.
@lebohangkhetha-elkay-89017 жыл бұрын
This guy reminds me of my grandmother. Agnes Makototo. I missed out on the opportunity to tap into Afrikaans culture. Rest in peace Grandma
@alidacroucamp28975 жыл бұрын
Alid
@alidacroucamp28975 жыл бұрын
Croucamq
@LeonDieBoer4 жыл бұрын
Yes you guys missed out. Your team was too busy calling us racists to take note of our beautiful language, food and culture. The English succeeded in getting the Boere blamed while they fled back to the UK.
@rey_nemaattori4 жыл бұрын
@@LeonDieBoer Let the past rest and focus on how to go forward, my friend. Build towards a future where all these wonderful Suid Afrikaans cultures can co-exist together.
@vanzyldirk50434 жыл бұрын
There is stil time broer
@richardkgotlaetsile29726 жыл бұрын
My bra u killed it m proud of u wsh suid afrikan mens we cn lov each fr gt de colour thng
@gerdaleroux15943 жыл бұрын
REFENTSE, jou stem en musiek is fantasties en boonop is jou suiwer gebruik van Afrikaans ongelooflik!! Ek geniet jou stem en musiek!! DANKIe!!
@raynevanstaden21607 жыл бұрын
Jy maak mens so trots! Jy sing baie mooi!!
@nitanorwood5 жыл бұрын
This guy is a huuuge step for SA... Jist beautiful ♥️
@vmvenom16463 жыл бұрын
0
@sbaruch9607 жыл бұрын
My oupa wat in 1968 oorlede is, het vlot Zulu gepraat en gelees en geskryf. Die Zulus het baie respek vir hom gehad. Refentse, ek het baie respek vir jou en my oupa sou baie trots op jou gewees het.
@keashaheckroodt12877 жыл бұрын
Ek is jamer vir jou
@martiesmitjjisnahynvbcffch22027 жыл бұрын
S Baruch Ek is so trots op jou en jou dang maak my net gelukkig
@reinobrowne95977 жыл бұрын
ek wil nie rasisties klink nie, mar ek voel dit moet gese word. As al die swart mense meer soos hy kan wees, imagen hoe leker afrikaans musiek kan wees en hoe ons almel kom saam kuier. Ek het geen probleem daarme om vir refentse n bier te koop en deel nie. Ek het baie respek vir hom en sy ouers
@fishingfever1497 жыл бұрын
Reino Brown jou spelling
@florisduplessis5207 жыл бұрын
S Baruch
@norienevanwyk92217 жыл бұрын
Refentse jys one of a kind. Afrikaans het nog nooit so mooi geklink nie.. jys bakgat!!!
@czwebennett26316 жыл бұрын
I love this song !! Moer well done to this lad for singing so beautiful !!
@jaunievanheerden17564 жыл бұрын
Refentse jy is amazing en PRAAT AFRIKAANS AMAZING...EK WIL JOU NOG NET EENKEER ONTMEOET ek het jou laasjaar by innibos ontmoet!!!!!!!!!♡
@aletrheeder8785 жыл бұрын
Bliksem maar die man kan maar!! Refentse mense soos jy maak ons trots om Suid Afrikaners te wees!! Gooi daai cd's Refentse !!
@inavogel6262 жыл бұрын
Oulik! Refentse, ek gebruik jou Videos in my Afrikaanse lesse. Ek het 'n deurmekaarspul mense van verskillende lande wat graag Afrikaans wil leer.
@saffasaffa50847 жыл бұрын
So trots om hierdie man te hoor. Jy is wonderlik
@tinabouwer19248 жыл бұрын
Absolutely amazing , loving Refentse in the UK !!!
@denzazela56045 жыл бұрын
The way he said "ek hoop om haar weer te sien"
@andrewjohnstidworthy10367 жыл бұрын
My Bra jy doen Suid Afrika n moerse guns met jou blerrie lekker musiek !!! ons staan agter jou ou maat !! jy's een van die mense wat zuid afrika n moerse lekker plek maak !!! gooi mielies !!
@jenniferpaul29827 жыл бұрын
Andrew John Stidworthy wat!my kan nie net so vloek op KZbin nie!hier is kinders wat kan lees
@mariankeels42587 жыл бұрын
Most nie vloek nie😊 OK 👍
@charlesterhuysen24876 жыл бұрын
Zulu gebore zulu dood
@deanalberts75606 жыл бұрын
Marianke Els lol reg hoe ou is jy
@feedmeee70205 жыл бұрын
@@jenniferpaul2982 fokof man
@sealseal-lt1gs8 жыл бұрын
woww!!! Ek noem my meneer oupa Faan, ek gaan hierdie liedjie vir hom speel😂Refenste if song pragtig!!!
@annelizevanrooyen42758 жыл бұрын
Jy mag maar, my kleinders is mal oor jou musiek. goed om te sien hoe jy die taal en die musiek so geniet. hoop nog om baie meer van jou te hoor.
@fransbotha4641Ай бұрын
Dankie, Robbie, jy Cheslin Kolbe, op dra in die nuwe lied van jou. Dink hy sal verbaas wees, as hy die liedjie hoor.
@victormolutsi44426 жыл бұрын
I love this song with all my heart keep it up refentse
@taywolf2 ай бұрын
I really enjoyed watching and listening to this talented man singing. I have no idea what he is singing or what it was about but it doesn't matter. Very upbeat and enjoyable.
@jimcrawford50395 жыл бұрын
Very nice indeed! Australia.
@Silent2937 жыл бұрын
Refentse, jy is great en toe ons jou "live" kon sien by die BokRadio Kosfees, het ek so lekker gedans! Jy is legendaries!!!
@sonnikaskytopaz94062 жыл бұрын
Wow I LOVE THIS HES VOICE SOUNDS AMAZING
@ellastrug52272 жыл бұрын
Refentse, ik hou van jouw muziek! estas tre bela!
@yvonnerudman78998 жыл бұрын
I just love listening to Refentse.
@InspirationStation-o7w2 жыл бұрын
My 12 year old son just introduced me to this gent! Guys I went to Hoerskool Vryburger and this brought back so many memories😭
@winstonmcintosher27022 жыл бұрын
refentse very amazing voice with a godly talent...oom faans se plaas🔊🔊🥁🎤
@BRIANKOEKEMOER8 жыл бұрын
JY SING BAKGAT. AFRIKAANS IS BO. JY HET ONS NAWEEK GEMAAK N JOL GEHAD DIE NAWEEK MET JOU MUSIEK ONS GLO JY GAAN DIT BAIE VER BRING IN JOU MUSIEK LOOPBAAN. ONS ONDERSTEUN JOU IN JOU MUSIEK
@mncedisisamson56905 жыл бұрын
wow wow my man i don`t understand afrikaans but i realy like your music keep on pushing don`t give up .Phambili ma AFRICA Phambili!!!
@casperturner77617 жыл бұрын
Lekker man lekker !!! Go Refentse jou Yster, iemand soos jy gaan vir baie ander ook iets kan wys..... hoop jy kom ver broer !!!
@____10195 жыл бұрын
Refentse, jy sing in hierdie liedjie oor die dinge van sommige Afrikaners wat ek nie van hou nie: 'n gedrinkery en 'n gecheatery. Maar die liedjie is so happy clappy dat ek daarvan hou en jy sing dit baie mooi.
@PreludeVTR6 жыл бұрын
FOK MY WOW.... dis stunning... jy's my 2018 hero....
Many blessings to you and a very long career in the music industry.
@jplagrange88397 жыл бұрын
As ek na jou musiek luister dink ek aan groot talente soos David Kramer en Chris Chameleon wat albei Afrikaans vir my "represent" op n unieke manier. Jy is op daardie vlak! Jou musiek, stem en woorde is uitstekend! Beslis die video, en al die res, vir my mense wys! Bietjie jou adverteer! ;) Thanks ou vir wie jy is en wat jy represent!
@rebellenarmyforces90393 жыл бұрын
Kramer is my agter naam lol
@anonymousk80296 жыл бұрын
Jinna maar hy het n mooi stem!!!😱 Afrikaanse musiek is so lekker want dit vertel letterlik n storie
@aadams15197 жыл бұрын
Afrikaans in at oorspronklikheid is mooi. Lekker musiek. Faan se trein. Wat n movie. Ek waardeer Afrikaans heel meer as Engels. Kan enige persoon nog vir die Herberg series onthou.
@SMventer8 жыл бұрын
Gooi hom Refentse!!!! Jy maak ons trots...en laat my voete dans!!!
@cynthiapotgieter72038 жыл бұрын
Jy maak ons trots met jou musiek
@lindaoberholzer61557 жыл бұрын
Refentse wel gedaan! ! Hy sing baie mooi, hou so aan! ! Ons geniet jou musiek terdee! !
@palesaalexander24387 жыл бұрын
Doen so voort kind. Jys regtig n uitsondering. Amal wat n geluid kan uitkry wil mos hip-hop, kwaito of house musiek uitbring! Jy bewys almal verkeerd... plus jy verenig ons land wat so deurmekaar is. Gods rykste seen rus op jou.
@angeliquebruwer4788 жыл бұрын
Née wat boetie jy kan maar. Jou CD is op my grocery lys die maand :)
@marthajohannajordaan8888 жыл бұрын
beatiful pragtige musiek maak my dag
@gavinhavenga23098 жыл бұрын
dit is unbelievable jy is ongelooflik goed maak my trots om I suid afrikaaner te wees
@gertfourie32832 ай бұрын
Live gesien in innibos, Nelspriut, champion bra
@Riana.dS.7 жыл бұрын
Ag hoe lekker geniet ek vir Referentse in New Zealand. Hoekom kom bly jy nie vir 'n maand hier by my in Dunedin en doen 'n paar konserte in New Zealand nie? What 'n lieflike man!
@barbaracurrie31872 жыл бұрын
Love your singing!!
@biancava59747 жыл бұрын
Refentse, jys n yster!
@helenavanderwesthuizen20685 жыл бұрын
Yes yes omunye I send my
@sylverphaphiso5854 жыл бұрын
Mooi boeta ek volg jou.🤗🤩🤩🤩❤
@zandervanvuuren33348 жыл бұрын
GO REFENTSE
@deanbaker70105 жыл бұрын
"soen my griep".... love these lyrics....
@xanterens70138 жыл бұрын
dis n pragtige song jy sing so goed ons party altyd op jou musiek
@chwayitasishuba16863 жыл бұрын
A dude I met on tinder suggested I listen to Refentse 😁
8 жыл бұрын
Love dit!!
@aliciacombrink55047 жыл бұрын
jo mooi suiwer afrikaans dis mooi🌸
@carmenjoubert24317 жыл бұрын
Ek love die musiek ♡
@albertcoetzee78078 жыл бұрын
VAT SO !!!!! Mooi man
@gggamieg38335 жыл бұрын
love jou musiek hoop ek ontmoet jou eks mal oor jou songs dis baie mooi
@marciamelo27912 жыл бұрын
Encantada...👏🏼💃🏾🇧🇷
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
Baie mooi liedjie jy het dit goed gedaan groeten uit Nederland
@jeandrevanheerden65047 жыл бұрын
Ek is nie snaaks nie maar hierdie swart man mag maar hoor hy is briljant!!!
@grantstoffels5205 жыл бұрын
Jeandre van Heerden daar is baie van ons. Ons is dalk nie Wit nie. Maar niemand kan slegs praat van die taal nie. My pesoonlike opinie wat uindlik die waarhuid is.
@Razeel258 жыл бұрын
Hoender braai? In die Kalahari tel dit as slaai. ;)
@pieterse40755 жыл бұрын
haha goeie een !
@mminakwena54374 ай бұрын
Orania hier Kom ons...jy sing Baie lekker Refentse😂
@biancaboyder57858 жыл бұрын
JOU YSTER!
@miapret2012 Жыл бұрын
Refentse Ek kannie met woorde beskryf hoe Mooi jy sing Nie jy is soooo Talented Ek love jou songs🎉😊
@riaanvernooy71648 жыл бұрын
Beter vir n Vrydag kon ek nie vra!! 😂 Strongs 💪
@heikomarder78906 жыл бұрын
Coole Musik , Afrikkans ist ne schöne Sprache 😉😊
@brendavandyk6713 жыл бұрын
So cute...you put some of us Afrikaans speakers to shame...perfect accent..I must learn to speak Zulu..never too late
@frankwewers581911 ай бұрын
Hoevêr het jy gekom om Zulu te leer praat? Dis nou al twee jaar later. Lol
@michaeldoria70648 жыл бұрын
great song
@boom75338 жыл бұрын
Manne die is n lekker song!
@shirlinekoen92628 жыл бұрын
Onverbeterlik mooi.
@hallodanel14566 жыл бұрын
Aitsa,baie lekker liedjie,baie cool,laat ou lekker dans!
@corlettescheepers52806 жыл бұрын
Awesome song my bro you rock and roll
@catharinakopetschek62042 жыл бұрын
Mal oor jou musiek 🍾🤸♀️ wens jy was hier in UK 🇬🇧
@maryannbeeden89226 жыл бұрын
Flippen awesome!
@jadeschneider13258 жыл бұрын
Amazing wow
@shawndeswardt5163 Жыл бұрын
14shaun🎉😮❤
@tankman59577 жыл бұрын
Cool song refentse!!!!!!!
@benlotter31515 жыл бұрын
Man man kan die jong man vir jou sing wanneer kom jy Namibia toe ek mis fit vir niks mooi bly mooi 👍👍
@oubul18 жыл бұрын
So lekker en talentvol!
@wilnaneethling-smith84118 жыл бұрын
Vrek oor jou Afrikaanse vibe. Laat waai!
@doreenuiras77536 жыл бұрын
Baie pragtig Refenste
@KaraboMasemola64082 жыл бұрын
Makes proud of being a south african
@coenraadkuipers65905 жыл бұрын
Nice bra bakgat liedjie!
@angeliquecorney2066 жыл бұрын
Awesome song, en my kerel love dit want ek is n blonde kop Angelique lol
@alextamp48236 жыл бұрын
Dit klinkt heel goed.
@dropassassinofficial5 жыл бұрын
OKAY: Almal vote vir Refentse om n moerse baard te groei: Baard = Sukses.......OKAY GO:
@gerhardoosthuizen47438 жыл бұрын
daar is net die woorde jys yster maat well done keep it up vfoken awesome