Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole

  Рет қаралды 24,531,584

Ricus Nel

Ricus Nel

Күн бұрын

Music video by Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse performing Hardekole. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/JgHE7D
#RicusNel #Hardekole #Vevo #Country #OfficialMusicVideo #AdamTas #BokvanBlerk #Refentse

Пікірлер: 1 200
@onalennadikgakololo1838
@onalennadikgakololo1838 Жыл бұрын
I am from Botswana. I love this song and so is other Afrikaans music. They must come to my campsite in Botswana. I dnt know Afrikaans much but me and my son are crazy about this 1
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Afrikaans emonate Yang ousi
@monyarossouw7777
@monyarossouw7777 23 күн бұрын
African brokers ❤
@berniceblignaut1483
@berniceblignaut1483 3 жыл бұрын
The song is about men appreciating time together as friends and seeing it as a privilege to know each other.
@heinzehrt4909
@heinzehrt4909 3 жыл бұрын
Exactly!
@georgeoosthuizen8297
@georgeoosthuizen8297 2 жыл бұрын
Thats troo
@wynanddekock5357
@wynanddekock5357 2 жыл бұрын
@@heinzehrt4909 àvcv
@codycouch3192
@codycouch3192 6 жыл бұрын
I’m from the United States and we have workers here from South Africa and they played this song and I fell in love. Hell of a song!
@henniebodenstein7851
@henniebodenstein7851 6 жыл бұрын
Grait stuff yes
@marievangraan291
@marievangraan291 6 жыл бұрын
iT IS MAGNIFICENT ~! MARIE VAN GRAAN WESTONARUIA
@tonynagy2042
@tonynagy2042 4 жыл бұрын
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 4 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/pJ2ron6ArtRmfbM Listen to this one!!!!!
@craigterblanche8675
@craigterblanche8675 3 жыл бұрын
you work on a farm?
@MarkDDG
@MarkDDG Жыл бұрын
Ek is mal oor hierdie liedjie! Ek is Nederlands en ek het omtrent alles verstaan! Groete uit Nederland! Ik hou van dit liedje! Ik ben Nederlands en ik kon bijna alles verstaan! Groeten uit Nederland! I love this song! I am from the Netherlands and I could understand almost all of the song!!
@gambit6435
@gambit6435 Жыл бұрын
Groete van Suid Afrika aan onse voorvaders.
@john-darrenesterhuizen9008
@john-darrenesterhuizen9008 11 ай бұрын
Die liedjie is briljant.
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 10 ай бұрын
Endie dag, ons is die nageslag van ons voorvaders❤van Nederland.
@jean20021
@jean20021 6 ай бұрын
Ik ben een zuid african dank je broer🤜🤛
@loreman7267
@loreman7267 3 ай бұрын
Ag, dis you mooi! Drietalige groete!
@ricusnel4553
@ricusnel4553 5 жыл бұрын
Baie dankie vir elkeen van julle se mooi comments oor my liedjie! Was n voorreg om die 3 manne ook te kon maak van die song! Ek hoop om in 2019 vir julle nog so groot song uit te bring! Laat die vure hoogbrand en dankie vir elkeen van julle se ondersteuning! Bosveld Groete, Ricus Nel.
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 3 жыл бұрын
Bokkies jag... Van een Rustenburg man na 'n ander. Jy maak ons naam trots mater. Dankie.
@sibusisospeelman9983
@sibusisospeelman9983 3 жыл бұрын
Hello ek is n ven vàn jou
@andriesvanneel3714
@andriesvanneel3714 3 жыл бұрын
Dis n pleasure
@brandonpretorius6242
@brandonpretorius6242 3 жыл бұрын
ja don nog een
@riaantaylor444
@riaantaylor444 3 жыл бұрын
O Ricus jy weet nie hoe mis ek hardekool vuur nie... hier in Perth is houtvure maar skaars en die owerhede maar streng met wanneer jy mag en nie mag nie... buurman frons as jy braai aansteek in die somer en hy sien vlamme - met al die brande hier is mense maar versigtig. Als is mos gas hier. Dankie vir die liedjie - dit roer en julle performance is uitstekend. Cheers mate, dis 'n voorreg om te luister.
@Mntungwa77
@Mntungwa77 Жыл бұрын
Manne dus’n vooreg om na so liedjie te luister!!! Trots trots Suid Afrikaner!!!! Mooi so, hou so aan manne, dus rerig ‘n voorreg en ‘n moerse plesier!!! Lank Lewe Suid Afrika✊🏿✊🏿✊🏿
@janhendrik291
@janhendrik291 Жыл бұрын
Ja nee ek stem
@anzafouche4263
@anzafouche4263 Жыл бұрын
True south africans all together, much love and respect, Refense especially you ❤
@pierrerossouw6083
@pierrerossouw6083 3 жыл бұрын
I don't think there are better words to say it; it is a privilege to sit around a fire with friends, and a guitar. En hier sit ek vanaand en ek mis die bosveld met my hele hart! I'm coming home, I'm coming home, soon!
@AlfreidaStephenson
@AlfreidaStephenson Жыл бұрын
Waar was of is jy? Ek 's in Turkey maar miss SA! There's no place like SA!!!!!
@albertussamuel8355
@albertussamuel8355 Ай бұрын
Ek luister nog die liedjie in 2024.
@sonsoftui
@sonsoftui 3 жыл бұрын
I’m from SAMOA and I found this up here and I’m loving it, IF ONLY I KNOW WHAT IT MEANS...CHEERS FROM SAMOA‼️
@davidmalgas5600
@davidmalgas5600 3 жыл бұрын
Chorus: Guys it is privilege sitting here around the bonfire all the Blood Brothers together under the Bushveld moon.
@ysterballas909
@ysterballas909 2 жыл бұрын
This song is about brotherhood around a campfire
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
This song is beautiful!!!
@loreman7267
@loreman7267 3 ай бұрын
Hey, another rugby-playing nation! 🏉
@Mongolrat
@Mongolrat 4 жыл бұрын
This song is excellent, and even if I don't understand the language - it touches me! I had no idea the beautiful music in South Africa/ Namibia. This needs to come to the US!
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 жыл бұрын
Let's go Brandon🇺🇸 Thx from SA💕
@brendonnel6631
@brendonnel6631 2 жыл бұрын
Wait until u know the language and really understand the brotherhood behind it. Damn😉
@johnmundell4046
@johnmundell4046 2 жыл бұрын
80
@wynanddekock5357
@wynanddekock5357 2 жыл бұрын
V
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 2 жыл бұрын
@@brendonnel6631 Afrikaans speakers in the USA after this comment 📈
@suidafrikaanseboer3320
@suidafrikaanseboer3320 7 жыл бұрын
Manne dis 'n voorreg om Afrikaans te kan praat. Dankie vir die mooi lied in die mooiste mooiste taal.
@jessicaharris8172
@jessicaharris8172 5 жыл бұрын
love jou komen
@chaslangavinlinks7828
@chaslangavinlinks7828 5 жыл бұрын
Inderdaad!
@pjotrvanmoorsel9433
@pjotrvanmoorsel9433 4 жыл бұрын
Zeker mooie taal
@rnanni1048
@rnanni1048 4 жыл бұрын
Trots om dit te mogen verstaan vanuit Nederland
@magrethavanderwalt9423
@magrethavanderwalt9423 4 жыл бұрын
Dankie manne vir ñ pragtige lied ! Ek kan met trots sê ek is ñ Afrikaner-nooi .
@ryannel3899
@ryannel3899 3 жыл бұрын
I'm a soutie. I can speak and understand Afrikaans perfectly. But Im not great in writing. Hence, this is in English. This is really one of the best ever written
@jankruger5924
@jankruger5924 2 жыл бұрын
So so true great song with meaning.my best friend is a soutie too well that is what he calls him self but in his heart he is a boertie as his best friends is us Dutch men
@netasjaopperman5614
@netasjaopperman5614 6 жыл бұрын
Groete uit van die VSA - man ek verlang nou darem huistoe!
@clivejoseph9174
@clivejoseph9174 4 жыл бұрын
From Abu Dhabi... I dont know what this song means... but I love it...😍
@EricMinty-zk2mu
@EricMinty-zk2mu 26 күн бұрын
Refentse....another true South African.....
@mariusworst3533
@mariusworst3533 3 жыл бұрын
I am veteran paratrooper of 1 parachute battalion 3 years ago we went for a water jump to Bloemfontein and this was our song when we drove into the battalion that day. It is an honor Thank you
@hennielouw6028
@hennielouw6028 2 жыл бұрын
Ek was daar 1984/1986. Het 'n watersprong gedoen 1989 in die Roodeplaat dam
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Daai plek is Baie pragtig!!! Halo
@johnbarrington2194
@johnbarrington2194 7 жыл бұрын
Dit is n voorreg om na julle te luister hier uit Noord Ierland.
@Frank-os6qv
@Frank-os6qv Жыл бұрын
I was born in Namibia, grew up in South Africa now living in Australia...
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 10 ай бұрын
Ek is mal oor die liedjie. Dis maak my nostalgies! Groete uit LIma Peru!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Moer dit was nee lekker en mooi / damn this was not nice and beautiful
@no5972
@no5972 8 ай бұрын
Nou wat maak jy so vêr in Peru? 😅😅😅 🇳🇦🇳🇦
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 8 ай бұрын
Nana Lima Peru Is Lekker ook!@@no5972
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 7 ай бұрын
Ek ontdek die wereld n bietjie!!! @@no5972
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 7 ай бұрын
Portia dis baie Mooi!@@portiamatlabe5684
@aleciabailes6199
@aleciabailes6199 6 жыл бұрын
Wow, amazing voices, well done. Proudly South African 👍🏻
@dhirenpradhan3393
@dhirenpradhan3393 3 жыл бұрын
Liefde uit Nepal .... voel soos my vriende gemis .... tot op die been .... .... 
@fiidcreate2899
@fiidcreate2899 7 жыл бұрын
I don't understand a word in this song but I play it every day!!!
@hgawler3027
@hgawler3027 6 жыл бұрын
The song.is about Guys it is a privilege to sit around a bondfire in South Africa. To see the burning coals and wood, the moon and stars ect
@ettiennelochner6346
@ettiennelochner6346 6 жыл бұрын
Love your comment
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
YOU ARE A GOOD MAN TO LOVE THIS SONG
@imgoku3448
@imgoku3448 6 жыл бұрын
@@hgawler3027 nou dis n goeie beskrywing lol
@winstongreyling4546
@winstongreyling4546 6 жыл бұрын
Felix Chimbinyu Was morning is that the best way of doing
@childofkingjesus777
@childofkingjesus777 4 жыл бұрын
Beautiful! Lief vir my Afrikaner volk! Baie liefde vanaf Missouri.
@MultiRicus
@MultiRicus 7 жыл бұрын
Baie dankie vir almal van julle se mooi komplimente oor Hardekole! Ek het hom geskryf vir JULLE!!
@phillipgrobler9712
@phillipgrobler9712 5 жыл бұрын
Ricus jy is n regte doring Saam met almal wat dit sing
@meeganjaneke4509
@meeganjaneke4509 5 жыл бұрын
EK hou baie van die musiek
@diegroblers
@diegroblers 5 жыл бұрын
Mal oor die liedjie en die video, dankie Ricus - Karien, Ireland.
@theunsvermeulen240
@theunsvermeulen240 4 жыл бұрын
Wat ń wenner Ricus👍🔥
@schalkvdberg
@schalkvdberg 4 жыл бұрын
Ricus, jy is 'n legend... ek het die naweek 'n jag trippie gehad en lekker op die boks kitaar saam met die 4 manne saam gesing.. dit bring hoendervleis as jy so saam 'n hardekool kan deel...
@NathansLife
@NathansLife 5 жыл бұрын
Groete uit Ireland, ek verlang na my taal en my kultuur meer as ooit!
@namrocks1505
@namrocks1505 8 жыл бұрын
Boys....dit is n song en n half hierdie!! Lekker man!!! Groete uit Namibie, waar ons so gereeld as moontlik in die veld, op die plaas of sommer net by die huis, om n vuurtjie kuier!!
@janbredenhann4851
@janbredenhann4851 8 жыл бұрын
Rikus jy mag maar die Harde kole laat brand. Groete van Jan Bredenhann uit Namibia
@barendbester1976
@barendbester1976 7 жыл бұрын
nea
@MultiRicus
@MultiRicus 7 жыл бұрын
Baie dankie!
@hannesels7952
@hannesels7952 7 жыл бұрын
namrocks1505 mariikkddfd hcjdbndjdjixoxo😚😚😚😚😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄😍😍😍😍😍😍😘😍😄😍😄😍😄😍😄😄😄😄😄😄😄
@hannesels7952
@hannesels7952 7 жыл бұрын
Barend Bester kdkjjdmdbmxu😍😘😗
@sunrisesamurai1249
@sunrisesamurai1249 5 жыл бұрын
Nice song julle. Laat my sommer voel eks terug in suid afrika. Afrikaans is so mooi taal. Groette uit die UK.
@peterfairlamb1521
@peterfairlamb1521 4 жыл бұрын
Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag Dis die manne se stories, oor die dag se jag Dis die kletter van die hout, wat die vlamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister, more is nog 'n dag Saam sal ons huil, en saam sal ons lag Bring die bokskitaar, want 'n man moet sing Ja, 'n man moet sing Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Dis die groen Mopani, dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit Luister almal saam, na die vuur wat praat Na die vuur wat praat Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Onder die bosveld maan, daar praat diehardekole saam
@niekie5851
@niekie5851 2 жыл бұрын
Diit is wanneer my drie seuns bymekaar kom en vertel oor hulle dag die liedtjie is Awesome GOD BLESS ALMIGHTY
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
Dis 'n voorreg om hierdie treffer in die hele wereld te kan luister! Groete uit Suid-Amerika!
@ricusnel4553
@ricusnel4553 8 жыл бұрын
Lekker! Speel hom asb vir ALMAL daar!
@hannapretorius5202
@hannapretorius5202 8 жыл бұрын
GLO MY EK DOEN!!!!!!!!!!!!
@regardtvanniekerk6399
@regardtvanniekerk6399 8 жыл бұрын
Hi Ignacio, praat jy Afrikaans vlot? Is jy een van die afstammelinge van die boere wat 100+ jaar terug argentinie toe getrek het?
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
Hallo! Ek is geen afstammelinge van daai boere nie wat Argentinië toe getrek het maar ek woon en is in Uruguay gebore. Ek wil Afrikaans in Suid-Amerika propageer. Baie groete uit hier.
@martiesmitjjisnahynvbcffch2202
@martiesmitjjisnahynvbcffch2202 7 жыл бұрын
Ignacio Perez
@hanneskilian1581
@hanneskilian1581 8 жыл бұрын
Om hierdie lied werklik te kan waardeur is om te weet wat dit is, om so om n vuur in die veld te kan sit en kuier. Dis amazing . Van uit die midde ooste. Groetnis
@sanetbutler4346
@sanetbutler4346 7 жыл бұрын
Ai, hoe warm klop my Afrikaner-hart, daar is net NIKS wat kom by ons kuiers om die kole in hierdie land en ons mense nie. Groot treffer die!!! Ons sien uit na nog....en nog van hierdie. Julle is tops.
@andrevanas6820
@andrevanas6820 7 жыл бұрын
Dit laat my terugdink in 1976 toe ek op die Lugmagbasis op Mariepskop en Hoedspruit was. Ek is nou al 10 jaar in Auckland, New Zealand en lekker om Afrikaanse musiek te luister
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
EN VERLANG
@chrisserfontein1450
@chrisserfontein1450 6 жыл бұрын
1982-1988 1Esk nou Far North NZ
@soomee1000
@soomee1000 5 жыл бұрын
Jean-Pierre Last WAAR bly jy ou maat?, ek het groot geword op n plaas in Namakwaland, Kleinzee se wereld!! Ek bly in die GoldCoast
@MrWer20
@MrWer20 5 жыл бұрын
Andre was jy in Florida hoërskool of Helpies? Dink so, Roodepoort area....net 2 Andre van As! E pos my asb toe....leonoref@telkoms a.net. Ek was Leonore van Deventer
@melanievandenberg9243
@melanievandenberg9243 4 жыл бұрын
Andre Van As
@WesselvanReedevanOudtshoorn
@WesselvanReedevanOudtshoorn 8 жыл бұрын
Ysters!!!!! Maak my trots om 'n seun van Afrika te wees! Mag daar nog vele goeies uit jou pen kom. Blessings!
@hendrikvandermerwe4978
@hendrikvandermerwe4978 2 жыл бұрын
Ai, ons geniet die liedjie baie hier in n BAIE Engelse Texas - waar daar maar bitter min Afrikaners is met wie ons "harde kole" kan deel. Mis ons land en ons mense baie, MAAR gelukkig het die internet die wêreld so effe gekrimp sodat ons julle musiek hier kan geniet - love die Afrikaanse musiek. Thanks dat julle dit hier "share". Blessings vir julle uit n baie warm Texas, daar in n koud Suid Afrika!
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 2 жыл бұрын
Introduceer hardekole in Texas. Net zoals de braaitraditie ook in Nederland is.
@neilladd3410
@neilladd3410 4 жыл бұрын
Don't speak Afrikaans but love the music !!!!!
@jackgeldenhuys2525
@jackgeldenhuys2525 7 жыл бұрын
Dankie aan Ricus, Adam , Rafentse en Bok - ek wens dat die liedtjie en of beter musiek opsigself die les vir baie kan wees. Baie mooi en ook diep leerskool. Dankie julle - wees verseker baie sien dit raak, die ander sal bykom eendag.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Ek weet dis mooi en lekker.ek is trots op rickus!! Dit is net awesome.
@sandradekoker
@sandradekoker 8 жыл бұрын
Dis nou wragtig een van die mooiste songs met groot repek gesê, die stemme gee my hoendervleis, ongelooflik mooi welgedaan!!!!!!!!!!!
@MultiRicus
@MultiRicus 7 жыл бұрын
Baie dankie!
@chereseburger743
@chereseburger743 7 жыл бұрын
MultiRicus ek love jou songs
@loutjievandermerwe3627
@loutjievandermerwe3627 6 жыл бұрын
Die lewe loop alt pat wat die lewe in die vreet in die lewe is vreetin mes lewe
@loutjievandermerwe3627
@loutjievandermerwe3627 6 жыл бұрын
Sandra DE KOKER die lewe is wat die mes maak hy mouthou saalwees
@loutjievandermerwe3627
@loutjievandermerwe3627 6 жыл бұрын
Sandra DE KOKER dip in lewe is daar woorden in my vreet maar houn gaan ek ver beet
@brutusmashile5072
@brutusmashile5072 7 жыл бұрын
woooow somebody bring me cup of coffee aseblief ... this sound nice especially on this sunny hot day in Cape Town
@navrhy3075
@navrhy3075 5 жыл бұрын
Ah those were the days. Miss my city and my South Africa
@jancolubbe8818
@jancolubbe8818 4 жыл бұрын
Taqq
@pieterdupreez9120
@pieterdupreez9120 3 жыл бұрын
@@navrhy3075 u ru to a ma L addn was hsndarahuusileriaaa glo iosoosqooi op eg in
@wilmadevilliers3040
@wilmadevilliers3040 3 жыл бұрын
Hi az
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 7 жыл бұрын
Ai hoe verlang ek huistoe. Dis so goed om die beste afrikaanse sangers so saam te sien en refenske jy kan maar altyd vir my sing. Mal oor jou musiek. Wonderlik. Sit meer van jul liede hier. Groete uit oz
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Ek is trots op rickus!! Song was lekker
@corriekedekker9697
@corriekedekker9697 8 жыл бұрын
Awesome, dankie +ricus nel ons luister dit hier in Nederland
@MultiRicus
@MultiRicus 7 жыл бұрын
Baie dankie Corrieke
@loutjievandermerwe3627
@loutjievandermerwe3627 6 жыл бұрын
Corrieke Dekker dit is hou kees wat hy ek souk lewe maat
@loutjievandermerwe3627
@loutjievandermerwe3627 6 жыл бұрын
Corrieke Dekker by is mooi in my eo
@umbobocivils32
@umbobocivils32 3 жыл бұрын
Lekker Corrike
@rebellenarmyforces9039
@rebellenarmyforces9039 3 жыл бұрын
Selfs in bosnië luister wy die liedjie baie goed dankie vir julle from the bosnian end the Netherlands
@hermanlabuschagne6727
@hermanlabuschagne6727 5 жыл бұрын
Almal wat Afrikaans is like die coment
@chrisbtw6896
@chrisbtw6896 5 жыл бұрын
nee :)
@SFL-PXIIIN
@SFL-PXIIIN 4 ай бұрын
@@chrisbtw6896 wel jou poes in anyway
@rozannerorke591
@rozannerorke591 8 жыл бұрын
Ek kan nie ophou luister nie. WOW!!!
@annemarevdmerwe7539
@annemarevdmerwe7539 7 жыл бұрын
Is mos ons almal se land, waar gaan ons ander heen. Dit is so mooi....
@Lewis7178
@Lewis7178 8 жыл бұрын
Vanaand sit ek hier in die bosveld onder die sterre langs die harde koole en luister die song. Pragtige song met baie diep woorde. Maak my trots om in die bosveld te wees
@kreppsaceron4977
@kreppsaceron4977 5 жыл бұрын
Papa , headed to Bartlett now, I love you,
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Welgedaan Ek love hom!!
@gerharddupreez-wv8nh
@gerharddupreez-wv8nh Жыл бұрын
Welgedaan op die 20million views julle. Dis beslis n voorreg om elke keer die song te stream net een van daai songs wat jy net oor en oor wil luister. Trots Suid-Afrika
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Dit is Baie lekker en fantasies!!!😊
@EricMinty-zk2mu
@EricMinty-zk2mu 26 күн бұрын
Springboks......still knocks....Julius.....I love this country!!!
@chris4plenty
@chris4plenty 8 жыл бұрын
Dit is VOOREG om n Afrikaner tewess!!!!!
@mpikisenindou7980
@mpikisenindou7980 7 жыл бұрын
Afrikaans ndi ya vhudi i love it
@newnegritude1550
@newnegritude1550 7 жыл бұрын
voorReg
@claudehowat2648
@claudehowat2648 6 жыл бұрын
Dit is rerig waar
@oswald159
@oswald159 6 жыл бұрын
Ek ek en my vlerk
@jorriejordaan7519
@jorriejordaan7519 6 жыл бұрын
Dit is
@bellascott1709
@bellascott1709 8 жыл бұрын
Luister met 'n verlangende hart vanuit Amerika. So mooi!
@101Kriek
@101Kriek 5 жыл бұрын
Ek sit in Rusland in die koue. As ek verlang na my taal en my vriende en verlang na my SA is dit die song vir my. Manne dis n vooreg om n Afrikaaner te wees!
@panaddaphakdeechorhor5875
@panaddaphakdeechorhor5875 4 жыл бұрын
Walloon
@panaddaphakdeechorhor5875
@panaddaphakdeechorhor5875 4 жыл бұрын
Yokels
@panaddaphakdeechorhor5875
@panaddaphakdeechorhor5875 4 жыл бұрын
😯😉😇😉😇😈😇😦😈
@panaddaphakdeechorhor5875
@panaddaphakdeechorhor5875 4 жыл бұрын
Whelmed
@rheedee
@rheedee 8 жыл бұрын
Fantasties - great song. Groete uit Lagos, Nigeria
@VanessaNailbar
@VanessaNailbar 5 жыл бұрын
Dis nou n lied wat my siel warm maak van trots. Die song is legend. Dankie manne
@EricMinty-zk2mu
@EricMinty-zk2mu 5 ай бұрын
Years later....love it and always will. Its a privilege to listen to it
@dee-jb7tq
@dee-jb7tq 3 жыл бұрын
Great song ,i usually listen it with my friends when we are camping
@neliawebster9132
@neliawebster9132 7 жыл бұрын
Afrikaans ons taal. Afrikaans is groot. Die manne van ons land
@treats4u300
@treats4u300 7 жыл бұрын
Wat n song sommer n knop in die keel vir ons dorpsjapies. En nog greater 4 van die beste sangers. Manne dit is n voorreg om na julle te kan luister.
@betsiehaaroff4402
@betsiehaaroff4402 4 ай бұрын
It is a great song who dosent agree am l right.
@betsiehaaroff4402
@betsiehaaroff4402 4 ай бұрын
Cf
@seashorerefresh3061
@seashorerefresh3061 2 жыл бұрын
Luv it luv it... Excellent Afrikaanse musuek
@adriaanclassen3357
@adriaanclassen3357 2 жыл бұрын
Ja dis ins taal, ons jong manne... ons toekoms...dankie boys
@dinistill4088
@dinistill4088 4 жыл бұрын
I dont know the language but i like the song very much and keep listening everday,,i could sing along with them too,,their voice is marvelously beautuful,,the kind of voice i like so far,,
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
It's Afrikaans. And the song is about brothers-in-arms ship with guitars.
@donniegrosskopf7771
@donniegrosskopf7771 5 жыл бұрын
Bly nou al amper 10 jaar in amerika, maar elke keer wat daar ‘n vuur is bring hierdie lied ‘n traan na die oog
@Pielewap420
@Pielewap420 2 жыл бұрын
Groete van Beijing, Afrikaner by bloed. Mis my kultuur en mense
@brendabrown4516
@brendabrown4516 5 жыл бұрын
Hierdie boere-girl se hart klop warm.. absoluut great song...
@soomee1000
@soomee1000 5 жыл бұрын
Brenda Brown Ek kan maar net WENS dat opregte Boeremeisies ons TAAL ordentlik kan praat soder om daardie lae klas engelse gemors te gebruik
@brendabrown4516
@brendabrown4516 5 жыл бұрын
@@soomee1000 ek is so boers soos kan kom.. gebore en groot geword in die Tsitsikamma.. BLOULELIESBOS.. Kyk mooi wanneer jy Stormsrivierbrug nader.. :)
@boerelegioenmedia1038
@boerelegioenmedia1038 5 жыл бұрын
Dis die plek waar die Here se planne duidelik word. Saluut
@AVEgmaes
@AVEgmaes 3 жыл бұрын
Die here Is almagtig en is altyd Groot
@lindaoberholzer6155
@lindaoberholzer6155 7 жыл бұрын
Hierdie is 'n lied so na 'n Namibier se hart! ! Wat 'n voorreg is dit saam te kuier om 'n heerlike kampvuur! ! Go boys go! !
@Gameing_boy11
@Gameing_boy11 3 жыл бұрын
I LOVE the song so much 🤩😍❤
@macaylajansenvanvuuren5744
@macaylajansenvanvuuren5744 2 жыл бұрын
Dit is n pragtige song
@marikemeyer4355
@marikemeyer4355 8 жыл бұрын
Kry letterlik hoendervleis!! Stunning!
@yolandiekraft
@yolandiekraft 7 жыл бұрын
Dis 'n voorreg om die liedjie te kan hoor en waardeer
@duanswart2122
@duanswart2122 7 жыл бұрын
lekker man🎃☺😎
@johanstassen8702
@johanstassen8702 5 жыл бұрын
Dgdudutggett
@victormolutsi4442
@victormolutsi4442 6 жыл бұрын
this is the best song hardekole....listening this song I can dance all day
@gachi1297
@gachi1297 3 жыл бұрын
áfrykanen źaed zy óz dibly ;o Yá bouć yá ryvmag sydfy ae eit!!! 💜 🇿🇦
@richardquevedo2976
@richardquevedo2976 8 жыл бұрын
BUENISIMOOO!!!, ESPECTACULAR MUSICA COUNTRY
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 3 жыл бұрын
It's the smell in your clothes, it is beyond midnight It's the men's stories About the day's hunt It is the crackling of the wood This is my hearts place Forget about yesterday Tomorrow is a new day Together we will cry and together we will laugh Bring your bush guitar because a man must sing Yes a man must sing Men, it's a privilege to share a leadwood All the blood brothers gathered here Where the flames seal friendships Men, it's a privilege To be here tonight Under the bush field moon talks the Charcoal to us. Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh the wood burns Men it's a privilege Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh the wood burns Under the bush field moon talks the Charcoal to us. It's the green mopane that's the old shale it's all the stars in the sky who sit still up there to listen with us to the fire that speaks after the fire that speaks Men, it's a privilege to share a hard coal all the blood brothers together Where the flames seal friendships Men, it's a privilege to be here tonight Under the bush field moon talks the Charcoal to us. Nah nah nah nahh leadwood talks Men it's a privilege Nah nah nah nahh talk the leadwood together Men it's a privilege to share a hardcore all the blood brothers together Where the flames seal friendship Men it's a privilege to be here tonight Under the bush field moon talks the wood to us. Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh leadwood talks Men it's a privilege Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh leadwood talks Men it's a privilege Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh leadwood talks Men it's a privilege Nah nah nah nahh Nah nah nah nahh leadwood talks Under the Bosveld moon talk the leadwood together Under the Bosveld moon talk the wood together with us.
@davidtrollip186
@davidtrollip186 2 жыл бұрын
Thank you. Deep song
@tinameyer580
@tinameyer580 2 жыл бұрын
Thanks baie dankie. Kan ek dit deel
@TheSommersonnenwende
@TheSommersonnenwende 2 жыл бұрын
@@tinameyer580 Ofcourse!
@lynneterblanche2151
@lynneterblanche2151 2 жыл бұрын
Stunning
@marietatrollip7316
@marietatrollip7316 6 ай бұрын
Dit is n vooreg dat julle die liedtjie gemaak het🎉🎉❤❤
@mr.g1578
@mr.g1578 5 жыл бұрын
a awmzia ka hreloooo... ava nalh em... i feel like an alien... and why is this song so good... i can only sing the na na na na parts...
@mapleridge466
@mapleridge466 4 жыл бұрын
It does not matter just enjoy the song.Lekker = Nice
@Dawie0007
@Dawie0007 6 жыл бұрын
Refence pas net nie daar nie, hy is nie n bloed broer nie! Maar n mooi boere song!
@nanoteccoatingskennysmith1052
@nanoteccoatingskennysmith1052 6 жыл бұрын
Ons is almal een in God se skepping
@happysnowball5175
@happysnowball5175 5 жыл бұрын
Dawie kom by en kry rigting.. Refentse hoort by die groep.. Ons trots op sy afrikaans.
@jacopotgieter817
@jacopotgieter817 18 күн бұрын
Stem saam.Hy pas nie.
@margueriteskog1728
@margueriteskog1728 8 жыл бұрын
Great song! !!!👍👍👍👍
@mariaansnyman5056
@mariaansnyman5056 2 жыл бұрын
Namens my ma Riki, dankie manne, almal van julle. Ons is opreg lief vir julle, ons is trots op julle en is mal oor hierdie lied van julle.... gee ons nog so paar saam. Julle mag! God seën julle en jul gesinne.
@charlenevanderwesthuizen6263
@charlenevanderwesthuizen6263 7 жыл бұрын
2 woorde...absolute Stunning! Diè manne se stemme dra deur my huis
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Mooi
@hiltonainslie1293
@hiltonainslie1293 7 жыл бұрын
Een van die beste Afrikaanse liedjies in n baie lang tyd.
@apexaudio4245
@apexaudio4245 3 жыл бұрын
4 Jaar Later en ek kry nou nog hoendervleis Van die amazing Lied Dankie Rickus
@annagrobler3556
@annagrobler3556 7 жыл бұрын
Pragtig om na sulke mooi Afrikaanse musiek te luister
@rakgadim.mohlala1324
@rakgadim.mohlala1324 3 жыл бұрын
Wow.... Afrikaans music is really a thing??? All my white South Africans, don't believe mainstream media... nna I love you all. May the God of Abraham bless us all.
@Puppydoer
@Puppydoer 2 ай бұрын
Wena otshwana lenna Rakgadi. I love all kinds of music in any language. What sound good to my ears, I listen even if I dont understand the language. Afrikaans is our South African French❤💃🏾
@aggapyah5493
@aggapyah5493 Ай бұрын
Thank you,I love you man,and may the Big Man bless you abundantly
@chaslangavinlinks7828
@chaslangavinlinks7828 5 жыл бұрын
Bloemhof Gekombineerde Skool. Matrieks 2007!!! Ek mis julle ouens...Mag die broedersliefde aanhou brand in onse harte...
@TjStorm97
@TjStorm97 Жыл бұрын
The lyrics are just so wholesome... Baie mooi lietjie
@krystianhenderson640
@krystianhenderson640 8 жыл бұрын
Dit is n vooreg om n man te wees baie mooi lietjie
@elizedebruyn1864
@elizedebruyn1864 8 жыл бұрын
Sjoe julle sing pragtig saam. Ek luister dit oor en oor!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Dis Baie mooi Ek love dit!!! Elize
@happysnowball5175
@happysnowball5175 7 жыл бұрын
Manne dis so n mooi lied en om jul so bymekaar te sien...love dit!😃 en ons is ook mal oor Refentse. .Jul maak my trots om n afrikaner te wees.
@phogolephogole741
@phogolephogole741 7 жыл бұрын
baie goed,mense van ons land.
@riaanvernooy7164
@riaanvernooy7164 8 жыл бұрын
Die beste song!! 💪 Liedjie vir 2016!!
@rianaadrianna8264
@rianaadrianna8264 8 жыл бұрын
Jinne dis pragtige musiek wat ek hardekole vir eerste keer luister. Well done manne!!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 9 ай бұрын
Welgedaan rickus!!! Wat lekker liedjie ooit pragtig.
@lidavandermerwe9534
@lidavandermerwe9534 Жыл бұрын
Dit maak my trots Om hier in die land te woon.Die manne wat hulle skei van die seuns.❤Liefde van Kaspstad🇿🇦😇👍
@elizabethmortensen9300
@elizabethmortensen9300 6 жыл бұрын
En ek luister in Denemarke .. PRAGTIG, baie, baie dankie 🤗
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 Жыл бұрын
My hubby is a hunter. He did not even know this song existed. I introduced him to it, and he is hooked. You have to know the bond hunters share. It's in their DNA. I say now no more
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Hahaha...dis net a baie duur suipsessie...dis al wat dit is.
@jasonwilson7310
@jasonwilson7310 8 жыл бұрын
Ek is mal oor 'n liedjie wat my laat dink aan al die goeie tye saam my pelle! Ek weet sommer die een gaan nog baie gesing word saam die boys! Kan iemand nie dalk min of meer die kitaar akkoorde vir die song hier plaas nie?
@newnegritude1550
@newnegritude1550 7 жыл бұрын
Dit is vir MY n voorreg om na julle te luister!
@NathansLife
@NathansLife 6 жыл бұрын
Ek het van Sa na Ireland so 3 weeke terug getrek... ek verlang na die taal meer as enige iets anders...
@trudiesieberhagen3443
@trudiesieberhagen3443 4 жыл бұрын
Ek virstaan hoe jy voel ek sit nou al n jaar in South Asia en man ek mis my taal my mense my land strongs dit raak beeter
@Brenda90210
@Brenda90210 3 жыл бұрын
@@trudiesieberhagen3443 oh ja dis sieldodend se ek . Het Afrikaans in my lewe nodig . 💕
@braynvorster6406
@braynvorster6406 6 жыл бұрын
Nogsteets n voorreg om die song luister hier in Noord-America
@strongspear7315
@strongspear7315 3 жыл бұрын
Is daar nie nog een nie, dit is darm een span wat daar saam werk. Lekker man.
@charmainejunius4708
@charmainejunius4708 5 жыл бұрын
Kan oor en oor hierna luister, stunning liedjie Ricus en vriende
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,4 МЛН
Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop
3:47
Ricus Nel
Рет қаралды 21 МЛН
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 3,3 МЛН
БЕЛКА СЬЕЛА КОТЕНКА?#cat
00:13
Лайки Like
Рет қаралды 2,2 МЛН
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 19 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 15 МЛН
Ricus Nel - Hardekole (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
4:35
Ricus Nel
Рет қаралды 126 М.
Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Pa en Seun
4:05
Bok van Blerk
Рет қаралды 566 М.
TRIBUTE TO THEUNS JORDAAN
13:17
AlbertWessie
Рет қаралды 1,9 МЛН
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê
3:52
Ricus Nel
Рет қаралды 3,2 МЛН
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
3:33
Bok van Blerk
Рет қаралды 12 МЛН
Appel - Boer Loop Deur My Are
3:52
Appel
Рет қаралды 7 МЛН
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly (Met Lirieke)
3:45
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 3,6 МЛН
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 3,3 МЛН