Luister Riaan se splinternuwe album 'Die Lot' hier: RiaanBenade.lnk.to/DieLot Volg Riaan Benadé op sosiale media: Facebook: musicBenade?... Instagram: _riaan_bena... TikTok: www.tiktok.com/@riaanbenade?i...
Пікірлер: 26
@jeanetteduffield64962 ай бұрын
Amazing twee mense met die mooiste stemme, dit is n yes van my, love it
@jacquesschoombee76382 ай бұрын
Die liedjie het aanklank by almal in 'n verhouding. Ek en vroulief haak nou juis en toe ek die vir haar stuur is sy weer haar ou self(ek ook). Dankie julle
@carmenprinsloo2 ай бұрын
Hulle maak soo goeie liedjies saam❤❤❤❤❤❤
@LizandreLalaPotgieter2 ай бұрын
Oeh dis mooi. En so relatable. Ek is mal oor die song, thanks julle. ❤
@pierrenel92932 ай бұрын
Letterlik in trane,so mooi.
@willieconradie4927Ай бұрын
Baie mooi julle klink Baie mooi❤
@TB-yi7sd2 ай бұрын
My twee gunsteling sangers met n mooi lied.
@antelslippers59752 ай бұрын
❤❤ Dit is baie mooi
@MoenasharaPrince-id1dl2 ай бұрын
Mooiste liedtjie
@ilonkebotha6006Ай бұрын
Dankie vir die!!!
@Charlenedefin2 ай бұрын
Stemme Gaan mooi Saam 👏👏👏👏👏👏💕
@miawessels34282 ай бұрын
Dis so mooi 🥹 Ek love julle musiek
@wilbysteenkamp27742 ай бұрын
Baie geluk Riaan en Demi! Dit gaan 'n groot treffer word, nie net oor die ritme en wyse nie, maar die woorde, want dit is presies hoe die huwelik beweeg van hoek na kant! LOL
@beaulahribeiro70152 ай бұрын
Beautiful ❤️ ❤
@user-xd5cb1tg7o2 ай бұрын
Beautiful
@quintonskrywer19482 ай бұрын
Og.. dis n baie lekker snit
@sonettewessels93502 ай бұрын
❤❤❤
@marlenebroodryk44672 ай бұрын
❤❤
@joanettedewet3442 ай бұрын
Hierdie 🥹🥹🫶🏼🫶🏼🤍❤️
@rianavanwyk1392 ай бұрын
Wow. Nog n treffer.
@ancoisnaude40872 ай бұрын
❤
@AngievanTonder-kw5bn2 ай бұрын
Hoekom jou kom dief in die nag? Julle stemme is pragtig saam
@koosvantonder84722 ай бұрын
Julle stemme pas net so flippen goed!!!! Die nuwe era se Theuns en Juanita - net beter met lirieke wat uitstaan!! Well done Riaan en Demi!
@AnukRoodman-pw4dnАй бұрын
Dit is nou groot feite❤
@pieterraath58902 ай бұрын
Why the Frase "Hemel and Hel"???
@user-pe8od5kn4e2 ай бұрын
No relationship is moonshine and roses". Or heaven on earth. Its beautiful, but its also ugly sometimes...