Saw his show on 10/09/2017 what a voice what a personalty,he is very good.
@themusicacademysa3 жыл бұрын
Hierdie was die beste video wat my so laat lag het dat die trane loop. Wat het geword van Karl, hy's seker landuit na hierdie show. Well done.....
@MerciaMA5 жыл бұрын
Ai Rian! Eks mal oor jou shows en al julle manewales..ek lag my behoorlik sopnat elke dag en veral ou Lallie se lag hy doen dit vir my! Dankie julle vir 'n ongelooflike paar ure in die middae dis Fanvokentasties!! xoxo
@renevantonder69935 жыл бұрын
I just love this guy, he is so original and talented, niks aansit soos ander komedians nie.
@marshabell63725 жыл бұрын
Love jou Rian!
@elizabethmarx81444 жыл бұрын
Nataniel jy is eenvoudig briljant! Damn...jy is goed
@rangvi19565 жыл бұрын
Grote Nataniël !!!! Groeten uit Franrkijk van een Nederlandse !!!!!!!
@MM-mn2lt Жыл бұрын
Twee van my beste Ikone bymekaar. Rian en Nataniel!! Weldone julle twee. 👌🥂💞👋😍🤗
@joba886 жыл бұрын
Mr. Intern 😍🤘
@thegoofyunionofjustjoking24 күн бұрын
Issit net ek of dink julle ook Nataniël wil soos Grue in Minions lyk😂😮
@jeannetteswarts97143 жыл бұрын
❤
@IC-OLD5 жыл бұрын
👌😅
@marshabell63725 жыл бұрын
Ek is 'n kerkmens, haha.
@odetteuys11115 жыл бұрын
Omg eks verboureerd vir Karl se onthalwe 🙈
@mitagrewe62253 жыл бұрын
Nathaniel i love you, u are honest and tell it like it is straight to the point .i was wondering what happened to you?But now I've found you,bles en al 😅
@jonathanstrydom46042 жыл бұрын
My fok ou Nataniel ! Lewe jy nog my pal? Jou show in 2000 gaan kyk! Gewonder wat van jou geword het? Ou grapgat🤣🤙
@adrianacarr8893 Жыл бұрын
😂
@bobbybob36817 жыл бұрын
that's not fair why didn't someone tell him he cant sing.... to laugh at him is not right...