Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop

  Рет қаралды 20,858,691

Ricus Nel

Ricus Nel

5 жыл бұрын

Luister hier - lnk.to/RNPPa
Ricus Nel Social Media:
Facebook - / ricus-nel-137984886214735
Instagram - ricusnel?h...
Twitter - ricusnel1?lang=en
For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533
Lirieke:
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy
Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê
Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag
En oppie hoek van die straat is waar die Mustang staan
Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brandewyn te duur
Maar die plaas is stil. Maar dis lekker
Jy moet koeie melk. Maar dis lekker
En daar's nie Uber nie. Check my trekker
Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Hey Snottie, dis net geboue en ruite
Nou waar's daai girls met die kuite?
Nee hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien
Nee oppie plaas slaap ek agt uur, dan's dit ligte uit
En vier uur is ek op dan eet ek boerbeskuit
Ons gaan twee uur more oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou 'n garage-pie
Die liggies is te veel. Maar dis lekker
Die geraas maak my mal. Is lekker
Waar's die haan wat kraai? Hy smaak lekker
Ag man check my konsertina
Ja, ek like hom ook
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
'n Bietjie trek
'n Bietjie stoot
Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot
'n Bietjie in
'n Bietjie uit
Laat die donkielongkielong jou lekker kry
Oee dis lekker
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Ricci my bra, ons is eintlik maar die selle
Aweh Snottie Aweh
Music video by Ricus Nel performing Boerepompie. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/W1Minz
#RicusNel #Boerpompie

Пікірлер: 1 300
@kgaugelophenyo249
@kgaugelophenyo249 Жыл бұрын
I am black african, I was raised by white Afrikaaner lady, she pushed me from grade R till tertiary ,she passed away last year when I was doing my third year due to cancer , I just woke up now and I realize that I missed her💔😭 the song made me feel better, may her soul continue resting in peace
@basiedp
@basiedp Жыл бұрын
🤗
@bernardmesureur4823
@bernardmesureur4823 10 ай бұрын
🤗🫂
@BK-qk8fq
@BK-qk8fq 10 ай бұрын
Lekker man, kan je ook Nederlands praten ?
@felicitymontana6035
@felicitymontana6035 9 ай бұрын
I can't stop listening to this music.
@felicitymontana6035
@felicitymontana6035 9 ай бұрын
I actually realized that I love Afrikaans so much ❤
@Aliciazomer
@Aliciazomer 10 ай бұрын
I am 50% Afrikaans and 50% Netherlands because my dad is Netherlands and my mom Afrikaans and I love this song when I whas in Zuid Afrika last time I listen to this song al the time because my family what lives there did it every evening on so know I know the hole song out of my head hahah
@kierstenreynoso2195
@kierstenreynoso2195 2 жыл бұрын
This song changed my life. No joke. This is the first Afrikaans song I listened to, and I realize I should've done this a long time ago. About a month or so ago, I decided to look up music from SA and listen to it. Now, ever since that day, I've kept listening to them and it's one of the international songs I love the most. I want to (and will) travel the world, and I never really had Africa in mind (no offense I swear!!!!), but now, after hearing this amazing song, I want to go to SA and look at the farm land and animals. This song is amazing, and I love it so much! I would listen to this song over and over again, but I don't want to ever get tired of it! Dankie vir hierdie wonderlike lied. Ek kan nie wag om ZA te besoek en julle wonderlike mense te ontmoet nie! hou ook van jou kultuur! Ek sien uit daarna om Afrikaners in die toekoms te ontmoet!
@Skulduggery_P
@Skulduggery_P 2 жыл бұрын
Literally me rn! first song! Drunk as a skunk and i spose it helps im a dairy farmer, i see cows 😻 hello and best wishes from Australia!
@Kikis-Maze
@Kikis-Maze 2 жыл бұрын
Im glad you want to come to my land. There are many wonderful things to come see here like Table mountain, Kimberley se gat, die pearl or the pearl, leeu kop, fraans hoek or french hoek, maby some San villages wich still does exist, and many more things!
@kierstenreynoso2195
@kierstenreynoso2195 2 жыл бұрын
thanks guys!!!!!
@Kikis-Maze
@Kikis-Maze 2 жыл бұрын
@@kierstenreynoso2195 amytime ^^
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 жыл бұрын
Boerepompie😁👌
@sepomzalazala7490
@sepomzalazala7490 2 жыл бұрын
My 4 year old jams to this song. Day in, day out and he is Xhosa! That should tell you that its pretty awesome!
@MattRhys20
@MattRhys20 4 жыл бұрын
Was at a rugby club yesterday in England that had a HEAVY South African presence, they were playing this in celebration after winning the World Cup. No idea what he's saying, but damn it's got a good rhythm
@robertharmse3840
@robertharmse3840 4 жыл бұрын
It goes about the difrences between the farm life and the city life and evetually they figure out they the same because the both like a boerepompie wich is either a woman or a constatina 😂😂😂
@derwolff2905
@derwolff2905 4 жыл бұрын
@@robertharmse3840 I don't understand everything, but if you've seen the video, you can imagine, what he mean. Greetings from Germany
@zamir8041
@zamir8041 4 жыл бұрын
Bro, its just awe U dont have to know anything Just know Its awe
@moniquedefranca5759
@moniquedefranca5759 4 жыл бұрын
Its very naughty.
@BrandyEnCoke21
@BrandyEnCoke21 4 жыл бұрын
@@derwolff2905 yes! I like julle duitsers!
@ritastarr9709
@ritastarr9709 2 жыл бұрын
I'm from the states and I love to hear snotkop to sing
@mrmody249
@mrmody249 4 жыл бұрын
Hello my Boer brothers, from Maryland USA
@monjagyl1100
@monjagyl1100 3 жыл бұрын
@@gospodipomiluj2 kak, jy kan niet eens Afrikaans praat of skryf die. Fokkof.
@ivandebruyn3050
@ivandebruyn3050 3 жыл бұрын
Hahaha bly om ń boer te wees 😃
@hikaylie6424
@hikaylie6424 3 жыл бұрын
love from South Africa
@henkmeyer1960
@henkmeyer1960 3 жыл бұрын
Ek is Cheynee Wyoming ... Hello
@lukebrendanwoods946
@lukebrendanwoods946 3 жыл бұрын
First Afrikaans music video to reach 10 million views, I’m so happy Snotkop was a part of it
@ilanavonronge7166
@ilanavonronge7166 3 жыл бұрын
Vw
3 жыл бұрын
I love this Song ♥️ greetings From México 🇿🇦 🇲🇽
@edwardbrits4187
@edwardbrits4187 3 жыл бұрын
Tyns
@thewolfspade7579
@thewolfspade7579 3 жыл бұрын
So...You DO speak afrikaans I suppose,But you live in mexico
@leandrastokes2093
@leandrastokes2093 3 жыл бұрын
😍😍😍😍😍🐩🍌
@thewolfspade7579
@thewolfspade7579 3 жыл бұрын
@@leandrastokes2093 WTF
@gospodipomiluj2
@gospodipomiluj2 3 жыл бұрын
@@leandrastokes2093 stfu
@janadupreez8497
@janadupreez8497 4 жыл бұрын
Ricus Nel jou musiek is .....dis mos LEKKER
@alexandermeulman
@alexandermeulman 3 жыл бұрын
Groet uit Nederland
@derwolff2905
@derwolff2905 3 жыл бұрын
Hallo Buurman! 😉 🇩🇪❤️🇿🇦 🇩🇪❤️🇳🇱
@Titan8521
@Titan8521 3 жыл бұрын
As a kiwi (new Zealander) I absolutely love this. Listened to it that much I know most of the words already 😂
@magical5181
@magical5181 2 жыл бұрын
It sounds like Dutch, is Dutch but can’t tell what it is to be fair, sounds like a Dutch accent
@Naidop17
@Naidop17 2 жыл бұрын
Do you understand the words?
@Titan8521
@Titan8521 2 жыл бұрын
It's south African. And getting there. It's a good song and my mate is teaching me Aafrikans
@domyazbek2323
@domyazbek2323 2 жыл бұрын
I'm a white South African living in Bloemfontein with my parents and I'm only 9 years old I know Afrikaans I go to Grey College
@andrewsmit
@andrewsmit Жыл бұрын
@@magical5181 Nah mate. They Saffas. My hometown. Johannesburg.
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 2 ай бұрын
Ricus jy is gebore met BAIE talent on soveel instrumente vlot te kan speel.Moet noot jou talent weggesteek nie en dankie dat jy dit met ons deel.!!!!❤❤
@antonueckermann5787
@antonueckermann5787 26 күн бұрын
Ek stem
@minandiotto5769
@minandiotto5769 4 жыл бұрын
Ricus en Snotkop! Beste ooit hou so aan dis nou ons Afrikaans die! Fantasies verby!
@karavorster4682
@karavorster4682 Ай бұрын
Ek bly al 2 jaar in Nederland. Boerepompie is een van daai liedjies wat nooit my hart gaan verlaat nie. Ek luister nou nog Afrikanse musiek. Goeie hit hoor.
@tsekemahlatji5765
@tsekemahlatji5765 2 жыл бұрын
Ja ek like hom ook...👌🏾... reminds me of high school sokkie nights.
@richmondlefa7950
@richmondlefa7950 3 жыл бұрын
You know this song is the song that made me to listen to Afrikaans music ......Ek lief die song
@cinnabunrollssyup6198
@cinnabunrollssyup6198 3 жыл бұрын
Die song is fantasties! ;)
@kierstenreynoso2195
@kierstenreynoso2195 2 жыл бұрын
Me too! It was the first one I ever heard and now I listen to a lot of Afrikaans music!
@johanmostert7183
@johanmostert7183 11 ай бұрын
SNOTCOP I LOVE YOU 😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍 ke is afrikaans ook ek love you moves end musiec ooooooooooo i love you ek is so in lieve😘😘😘😘😘😍😍😍😍
@charlkorb2717
@charlkorb2717 4 жыл бұрын
Goeiste genade Suid Afrika het beslis die mooiste dames in die wereld, en die talent is propvol!!! Dankie manne, ons kuier lekka man!!
@jamie-leenorman7178
@jamie-leenorman7178 4 жыл бұрын
Snotkoq
@casperboer6163
@casperboer6163 4 жыл бұрын
Hello
@henkmeyer1960
@henkmeyer1960 3 жыл бұрын
Hoor hoor
@hansjohansen7068
@hansjohansen7068 3 жыл бұрын
net sooo
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 4 ай бұрын
Jy laat die korsetina bewe.LEKKER.❤
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 2 ай бұрын
BAIE dankie vir die terugvoer op my kommentaar.Julle is LEGENDES.Moet NOOIT stop nie.Julle al drie is BRILJANT.!!!!Julle laat n mens se voete juk.Doen so voort.!!!!!
@dennisi305
@dennisi305 4 жыл бұрын
Vlaamse Belg hier. Fantastisch nummer! Groeten uit België :-)
@biancaaster1304
@biancaaster1304 3 жыл бұрын
Qlannppoimmmjjl,okwqv5vxxaawhahwhwh😍😘🤩🤗😛🦄🐖🐁🐀🐹🐰🐇🐁😋💽🖲🖱🖥💻🎹☎️📀💿🇦🇱🇧🇩🇨🇰🇨🇰🇨🇮🇨🇭🇧🇶🇧🇦🇦🇬🇨🇬🇨🇬🇧🇴🇦🇿🇦🇫🇨🇫🇧🇳🇦🇽🇦🇪🇨🇨🇧🇱🇦🇺🇦🇨🇨🇦🇧🇯🇦🇹🇦🇹🏴‍☠️🇧🇮🇧🇿🇦🇸🏳️‍🌈🇧🇾🇧🇭🇦🇷🏳🇧🇼🇧🇬🇦🇶🏴🏳🇧🇻🇧🇻🇧🇫🇦🇴🚩🇧🇹🇧🇪🇦🇲🏁🏡🏠💒🗽🗼🌅🌈🌂☔⚡❄🌧🌦🌤🌥🌤⛈⛅☁️
@vogelvogeltje
@vogelvogeltje 3 жыл бұрын
@MEHANDRI MOYLES no u
@patrickvandriel5350
@patrickvandriel5350 4 жыл бұрын
Super leuk liedje. Dit hebben jullie echt nog gemeen met de nederlanders, die afrikaners kan feest viere
@connorlaurings6367
@connorlaurings6367 2 жыл бұрын
Well afrikaans is in reality just another form of Dutch
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 2 ай бұрын
Ricus jy het daardie ingebore talent.Dankie dat jy dit met ons deel.!!!❤❤
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 2 ай бұрын
Ek sien daar is vreeslik posetiewe komentaar.Sal bly wees as hulle drie kan terugvoer gee.❤❤
@zamokuhlemncwabe2664
@zamokuhlemncwabe2664 5 жыл бұрын
Rocking Boerepompie at my place .. I don't even hear a word except that " awe Snotkop awe"
@nhlanganochabalala2437
@nhlanganochabalala2437 5 жыл бұрын
ek ook
@paulinemodisane2624
@paulinemodisane2624 5 жыл бұрын
😂😂😂😂😂
@paulinemodisane2624
@paulinemodisane2624 5 жыл бұрын
@@nhlanganochabalala2437 😂😂😂😂
@liamclark9505
@liamclark9505 5 жыл бұрын
Awe my bru
@caitlyngregory3872
@caitlyngregory3872 5 жыл бұрын
Mooi snotkop en rikr
@MOSTtvnl
@MOSTtvnl 3 жыл бұрын
Fans from the Netherlands 😁🇱🇺
@Potjenjks2988
@Potjenjks2988 3 жыл бұрын
Da’s luxemburg
@MOSTtvnl
@MOSTtvnl 3 жыл бұрын
@@Potjenjks2988 🤨
@alexanderboshnakov7242
@alexanderboshnakov7242 3 жыл бұрын
@@MOSTtvnl He placed the flag of Luxembourg not The Netherlands
@b0xf0x13
@b0xf0x13 3 жыл бұрын
Didn't understand a word. Loved every second.
@tristancoetzee4346
@tristancoetzee4346 3 жыл бұрын
Jy moet afrikaans leer HAHA
@lawstro3148
@lawstro3148 3 жыл бұрын
Well why did you listen to it then
@b0xf0x13
@b0xf0x13 3 жыл бұрын
@@lawstro3148 a friend suggested it. Very glad he did. I like lots of music from other countries that I can't understand.
@dezlindaniels6735
@dezlindaniels6735 3 жыл бұрын
@@lawstro3148 iisi89oisiii9⁸liieiqe3iqi99
@b0xf0x13
@b0xf0x13 3 жыл бұрын
@@sunnyday3237 I googled the lyrics quite a while ago. Silly song, still fun. I grew up on a farm, which makes it even funnier. :)
@rebeckahill1785
@rebeckahill1785 4 жыл бұрын
Cheers from Sweden #snotkopfan
@Sunny_Alexa_01.
@Sunny_Alexa_01. 3 жыл бұрын
Same my brother looks just like him 😅😂😂😂😂😂
@misspastascience7111
@misspastascience7111 Жыл бұрын
My eyes water every time I listen to this it’s so inspiring to keep playing the concertina 🥲 well done beautiful artistry FADA BOEREPOMPIE!!!!!🎉
@edwardgriffiths4664
@edwardgriffiths4664 10 ай бұрын
Lekr mane 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@EastlinNero
@EastlinNero 6 ай бұрын
@doraancilliers2999
@doraancilliers2999 3 жыл бұрын
Love too be a boer thanks nice song love it MAY THE BOERS BE FOREVER
@espee9746
@espee9746 5 жыл бұрын
I understand half of what SnotKop says. But have been a fan of him since way back.
@lmayventer461
@lmayventer461 5 жыл бұрын
Can you speak afrikaans?
@keirablake4128
@keirablake4128 4 жыл бұрын
I'm so proud of myself for understanding this as an English person😂😂 Only in South Africa😂
@isabelledesousa3416
@isabelledesousa3416 4 жыл бұрын
Same
@wadesolomon2027
@wadesolomon2027 4 жыл бұрын
Agree selfde
@biancaaster1304
@biancaaster1304 4 жыл бұрын
v p p It- i:- o O
@johanadventures9637
@johanadventures9637 4 жыл бұрын
Hi there the link below is the link to the
@angeloplus4
@angeloplus4 3 жыл бұрын
if you can understand afrikkans you can also understand dutch
@thetimmy755431
@thetimmy755431 4 жыл бұрын
Geweldig dit, moet een hit worden in Nederland! Blijf allemaal gezond.
@magical5181
@magical5181 2 жыл бұрын
@@charleneluiters447 gesond?
@JajadooNL
@JajadooNL 2 жыл бұрын
Ja stuur het in bij 538
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/pqqlaHunataCoMk dit liedje dan? Is van vorig jaar en wel meer 538 achtig
@amandacronje9071
@amandacronje9071 Жыл бұрын
😮li''ccccv vtttrcm Nkk😅❤🎉e50😊
@jan22150
@jan22150 10 ай бұрын
Hier versta ik toch geen woord van ,sorry.
@sakhigcabashe6970
@sakhigcabashe6970 5 жыл бұрын
I don't even know what they saying, but the quality of the video is so good.
@ngoniwellymugombi7090
@ngoniwellymugombi7090 5 жыл бұрын
@piet pompies kkkk lol
@Boselfi
@Boselfi 4 жыл бұрын
The city boy tries to convince the farmer to go out clubbing with him in the city. The farmer argues life on the farm is better & more peaceful, amongst his tractor, animals & cheap liquor in town. But the one thing both can agree on is that the farmer's traditional instrument- the concertina gets everyone, everywhere dancing. The farmer goes out to town with the him but he still prefers the farm and playing his "boerepompie" which is a.ka. the concertina.
@mikenunz
@mikenunz 3 жыл бұрын
@@Boselfi I take it to mean City life vs Farm life, but in the end they both agree, women are equally nice 😂
@Boselfi
@Boselfi 3 жыл бұрын
@@mikenunz lol that too
@MichelleMocke
@MichelleMocke 5 жыл бұрын
This comment section is the funniest. This song has united South Africans even 😁🇿🇦
@Viper918
@Viper918 4 жыл бұрын
Die song wat die nasie saambring, maak nie saak wat se taal jy gooi nie, ek love die song ! Ricus jy en Francois is my nuwe heroes !
@Bribridude130
@Bribridude130 Жыл бұрын
This is only the third modern Afrikaans song that I have listened to, but this is suddently my favorite of the three. This song is a perfect example of how accordions could be incorporated into modern music, as this song seemed part-accordion, and part-rap. As an American, this ssong eerily reminds me of country music, Cajun music, Quebecois music, Tejano music, or Brazilian Sertanejo music.
@fishnut3289
@fishnut3289 3 жыл бұрын
Regular People: What sort of music do you listen to? Me: ummmmm
@lisaborland7801
@lisaborland7801 3 жыл бұрын
😂
@riaanstrydom2682
@riaanstrydom2682 2 жыл бұрын
Jddnlqdn
@riaanstrydom2682
@riaanstrydom2682 2 жыл бұрын
Jvnclqncmcjsb ekncnq jsbciwjfbjrb qucjdw ehgdiq
@riaanstrydom2682
@riaanstrydom2682 2 жыл бұрын
🏘
@ulrichwilsenach4411
@ulrichwilsenach4411 2 жыл бұрын
Lemme translate for you: "Lekker music"
@ldude
@ldude 5 жыл бұрын
wat ons boere nou nodig, lekker man, lekker....
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
ASMR NEGRO as n boer kan ek se ons luister nie na die die. Die is vir dorpsjapies
@nadinegibson5322
@nadinegibson5322 5 жыл бұрын
Nou hierdie is n 10/10 liedjie wat alle Suid Afrikaners op hul voete sal laat staan ..Amazing well done 🌼🌻🔔🌌
@theophilusmokgehle9961
@theophilusmokgehle9961 4 жыл бұрын
I understand nothing.. but daym this is lekker
@Appregator
@Appregator 5 жыл бұрын
As n boere "Engelse" van Suid Afrika die sang kry n thumbs up vir sy humor en gooie all round fun.
@maddy8549
@maddy8549 2 жыл бұрын
I'm from SA I don't speak africans lots but I understand it I love this song I have listened to it more time than anyone can count. I moved to New Zealand and I forgot most of my africans. But I will always remember this song and the lyrics. Sorry if this is long 😅
@allanstroud7693
@allanstroud7693 2 жыл бұрын
no worries, you have Africa in your heart and always will
@beankaliebenberg6848
@beankaliebenberg6848 5 жыл бұрын
My pa en boetie is mal en ek hou van hierdie liedjie
@derik6631
@derik6631 5 жыл бұрын
bianka... jy is n engel
@panchovan617
@panchovan617 3 жыл бұрын
hallo uit Duitsland
@oldboyamv2543
@oldboyamv2543 3 жыл бұрын
Hallo
@fatih7170
@fatih7170 4 жыл бұрын
Love South Africa from Turkey
@tigirer3180
@tigirer3180 4 жыл бұрын
@@elizemaloney2939 Turkey ?
@tigirer3180
@tigirer3180 4 жыл бұрын
@@elizemaloney2939 Why ? Are u from SA ?
@tigirer3180
@tigirer3180 4 жыл бұрын
@@elizemaloney2939 Just i'm speaking Turkish with "Fatih"
@cykablyat9508
@cykablyat9508 4 жыл бұрын
Nice, you are from hoender... cool
@minecraffanyt8810
@minecraffanyt8810 4 жыл бұрын
Thx
@axelchang320
@axelchang320 4 жыл бұрын
Hallo uit Nederland!
@adenbotha5260
@adenbotha5260 4 жыл бұрын
Hallo uit SouthAfrica
@gospodipomiluj2
@gospodipomiluj2 3 жыл бұрын
@Morne Burger more Hou gaan it ou?
@stephanhugo4185
@stephanhugo4185 3 жыл бұрын
Hallo uit Suid-Afrika
@stephanhugo4185
@stephanhugo4185 3 жыл бұрын
Hoe gaan dit met die aardbewings by julle?
@midnightmikaelson3559
@midnightmikaelson3559 3 жыл бұрын
Hello van Suid afrika
@youtubekj5074
@youtubekj5074 4 жыл бұрын
Ik kom uit Nederland, leuk lied
@vicky-leemcseveney1452
@vicky-leemcseveney1452 4 жыл бұрын
Lekker self isolation musiek hier in Frankryk!! Op die stoep, lekker hard met 'n brandy in die hand!
@jimcrawford5039
@jimcrawford5039 3 жыл бұрын
Love you guys! Long live your boer lives and music. Went there in early sixties a few times and will never forget! UK/Australia.
@AfricanSunProductions
@AfricanSunProductions 2 жыл бұрын
Ai die bly maar een van die beste liedjies, so verslawend!!
@mariannewijngaards4002
@mariannewijngaards4002 4 жыл бұрын
Dankie man ek is weer by die huis..al bly ek in Nederland...pragtige musiek
@mariannewijngaards4002
@mariannewijngaards4002 3 жыл бұрын
Lekker musiek..is ook weer by die huis..al bly ek ook in Nederland
@clintonbester8630
@clintonbester8630 4 жыл бұрын
I love this song I live in Australia but every time I listen to it I miss home
@bentv3508
@bentv3508 3 жыл бұрын
ik hou van dit liedje
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 6 ай бұрын
Hierdie song Ek lief dit💃
@claytonzeeman6458
@claytonzeeman6458 5 жыл бұрын
repeat repeat repeat!!!!!!!!!! Lekker man!!!!
@tianvanderbijl3715
@tianvanderbijl3715 5 жыл бұрын
Geluk Rickus en Snotkop N Ware treffer sal hom heeldag lank luister uitstekende musiek welgedaan.
@derik6631
@derik6631 5 жыл бұрын
BULLE BO BRAH
@tianvanderbijl3715
@tianvanderbijl3715 5 жыл бұрын
@@juanbrits4987 Mag ek vra hkm? 😂
@anellangley2788
@anellangley2788 5 жыл бұрын
Awe
@ndeshymoses223
@ndeshymoses223 5 жыл бұрын
Hausha
@olwethushembe128
@olwethushembe128 4 жыл бұрын
Hier op my stoep, raak dinge pure plaas Die honde wat huil, die konsertina wat raas - da'as hy Hy Ricci, da'as lekker dinge daar buite Soos daai dames met die kuite Ek het alles wat ek wil hê Met my vroutjie wat langs my lê Maar in die pubs en klubs, is waar die aksie wag En op die hoek van die straat, is waar my Mustang staan Ons dans somme in die skuur In die stad is Brannewyn te duur Maar die plaas is stil (ja dis lekker) Jy moet koeie melk (maar dis lekker) En daar's nie Uber nie (check my trekker) Maar daai konsertina Ja, die girls like dit ook Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Hey Snotty, dis net geboue en ruite Nou waar's daai girls met die kuite? Nee, hulle jol eers net na tien Dan gaan jy lekker lywe sien Hier op die plaas slaap ek agt uur, dan's dit ligte uit En vier uur is ek op, dan eet ek boerbeskuit Nee, ons moet twee uur more-oggend eers waai En dan gaan stamp ons gou 'n garage pie, yes Die liggies is te veel (dis lekker) Die geraas maak my mal (dis lekker) Waar's die haan wat kraai? (hy smaak lekker) Ag wat, check my konsertina Ja, ek like hom ook Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Whoo-hoo! 'n Bietjie trek ('n bietjie trek) 'n Bietjie stoot (en 'n bietjie stoot) Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot 'n Bietjie in ('n bietjie in) 'n Bietjie uit (en 'n bietjie uit) Laat die donkielong-kelong jou lekker kry (Ooh, is lekker) Almal like van 'n boerepompie ('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie) Almal like van 'n boerepompie ('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie) Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Almal like van 'n boerepompie Haal die krismis wurm uit Almal like van 'n boerepompie Laat die donkielong jou byt Almal like van 'n boerepompie In die stad of op die plaas Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie Jy gaan lekker dans Die lyrieke
@michedreyer856
@michedreyer856 4 жыл бұрын
Boerepompie
@olwethushembe128
@olwethushembe128 4 жыл бұрын
@@michedreyer856 Ya man almal like van 'n boerepompie Ya my sisi
@williedejager7787
@williedejager7787 4 жыл бұрын
Lekkerrr kwagga!
@mabreegie
@mabreegie Жыл бұрын
Baie dankie Olwethu 🇨🇦 my daughter ‘s name is Owami!
@redcreeper2432
@redcreeper2432 Жыл бұрын
Ek hou van die song maar ni so erg dat ek hom van vooraf sal skryf😅
@AnonSabs
@AnonSabs 5 жыл бұрын
I'm English but this is now my favourite Afrikaans song.
@OpgevoedeBarbaar
@OpgevoedeBarbaar 5 жыл бұрын
There are better songs. Believe me.
@AnonSabs
@AnonSabs 5 жыл бұрын
@@OpgevoedeBarbaar lol, ik but this is kinda funny.😂
@jasonlee5953
@jasonlee5953 5 жыл бұрын
Afrikaanse naam en van Tho 😂
@AnonSabs
@AnonSabs 3 жыл бұрын
@@jasonlee5953 My name is Russian and Surname is actually German lol But I'm from SA so I do speak Afrikaans
@lindamakinana5103
@lindamakinana5103 3 жыл бұрын
I am trying to learn this song. I love it.Every morning when I am driving with my friend I smile as if I know the lyrics. Boerepompie
@francikeogh4527
@francikeogh4527 2 жыл бұрын
Me too snopkop
@johannsmith3146
@johannsmith3146 5 жыл бұрын
Awe snottie awe🤣...lekker man lekker
@Pieterseboy
@Pieterseboy 5 жыл бұрын
as a coloured bra van die eerste river, die ding pomp... die ding pomp!!!
@monjagyl1100
@monjagyl1100 3 жыл бұрын
moffie
@gospodipomiluj2
@gospodipomiluj2 3 жыл бұрын
@@monjagyl1100 Daar is nie so iets soos 'n nie moffie asshole
@tamlyntitus8707
@tamlyntitus8707 3 жыл бұрын
Ek stem saam as n coloured girl. Love die number tot die kis sak 👌 ⚰️
@fielaseanderkind7119
@fielaseanderkind7119 3 жыл бұрын
@@monjagyl1100 doos
@girlpowerrp7435
@girlpowerrp7435 3 жыл бұрын
Stunningste song ooit! Lekker dubbelsinnige afrikaanse humor met sokkie! Afrikaans rock!! Awe Snottie en Ricky! Bakgat Suid-Arikaner sangers
@unique_battler
@unique_battler 2 жыл бұрын
Wow what an energetic song full of rythem...love at first beat 😍
@francescaharbor1731
@francescaharbor1731 4 жыл бұрын
Ek hou van julle! Boere popie spell concertina. Baie mooi dankie.❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@hamsterlily9491
@hamsterlily9491 5 жыл бұрын
Groot fan van Ricus nel!!!💖💖💖
@sharonmorris7564
@sharonmorris7564 4 жыл бұрын
My gunsteling song die beste sotkop jy en ricus is cool dis baie lekker om dit te luister
@katlegolebethe7806
@katlegolebethe7806 5 жыл бұрын
I do not know Afrikaans... but I love this song
@ShootingPermit
@ShootingPermit 5 жыл бұрын
Nope. It's the glorious Bosnian language.
@erintheron7634
@erintheron7634 5 жыл бұрын
I know Afrikaans
@erintheron7634
@erintheron7634 5 жыл бұрын
Welll I am
@amzzaveri8143
@amzzaveri8143 4 жыл бұрын
EK WEET AFRIKAANS , MEANS ..I KNOW AFRIKAANS I SPEAK AT SCHOOL
@linkib
@linkib 3 жыл бұрын
Lekker pret, lekker ritme - kry sommer lus vir dans! Love it! 😃
@MandJviviers
@MandJviviers Жыл бұрын
Ek stem
@lukhanyomonakaligomba9082
@lukhanyomonakaligomba9082 5 жыл бұрын
I didn't understand the lyrics but this is an Anthem foreal 🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@user-fz1zj7lu7w
@user-fz1zj7lu7w 10 күн бұрын
I love this song from south Africa
@antonvanrooyen8313
@antonvanrooyen8313 4 жыл бұрын
Local is lekker.....awesome stuff. Dit is al ń slagspreek in ons familie.
@ViroCMN
@ViroCMN 3 жыл бұрын
Lul... True about South African Girls... those who are true are amazing... beautiful and humble
@renovanderspoel8934
@renovanderspoel8934 4 жыл бұрын
Im dutch and i understand it a little bit😂🇳🇱🤙🏻
@MariBiscuit
@MariBiscuit 4 жыл бұрын
It’s Afrikaans
@MariBiscuit
@MariBiscuit 4 жыл бұрын
I think
@Ricardo.08
@Ricardo.08 4 жыл бұрын
Dutch is almost The same As Afrikaans jou just talk fast af
@spikv1
@spikv1 4 жыл бұрын
Translate this to Dutch... "'Haal jou krismis wurm uit"'😂 Please man
@NicoKock01
@NicoKock01 3 жыл бұрын
@@spikv1 Google Translate: "Haal je kerstworm eruit"
@robinjansen6891
@robinjansen6891 2 жыл бұрын
Heerlijke muziek. Lekker!
@AbigailBezuidenhout
@AbigailBezuidenhout Жыл бұрын
I wonder how many people here actually understand this song 🤔 Like if you understand Reply if you are South African🇿🇦
@waldobloem5781
@waldobloem5781 5 жыл бұрын
Jisssss bene bene bene pappaaaaa!
@michelwilliams1863
@michelwilliams1863 4 жыл бұрын
Love die song
@johansprinbokirc5586
@johansprinbokirc5586 5 жыл бұрын
Lekker man lekker !! Kwaai song Ricus
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 8 ай бұрын
Ek is mal oor die song. Ek like die humor! Groete uit Lima Peru.
@minnesotamarine9861
@minnesotamarine9861 3 жыл бұрын
When non-Americans listen to American country and then some "hip hop" and some polka and make it a song, this is what you get!
@janevalerie7017
@janevalerie7017 3 жыл бұрын
Nee
@MichelleHamel
@MichelleHamel 3 жыл бұрын
Lol not everything is about America......
@minnesotamarine9861
@minnesotamarine9861 3 жыл бұрын
@@MichelleHamel It is if you live here. + that comment was not meant for you if you don't reside in America. So there!
@diybuilders1839
@diybuilders1839 3 жыл бұрын
My oupa is 'n boer en ek bly in Pretoria. Die song is baie lekker
@Brown-falcone
@Brown-falcone 3 жыл бұрын
Hi ek kan nie glo jy survive nie ek het uit Pretoria uit getrek en ek kan nog steeds nie glo dat ek nog lewe nie van wat ek gesien het nie
@survivelife5031
@survivelife5031 5 жыл бұрын
Mense maar daar is klomp kommin Afrikaanse mense! Wie de hel sal na sulke snert kyk WOW! Nuwe laagtes.
@nhlanganochabalala2437
@nhlanganochabalala2437 5 жыл бұрын
ons is ma die selle, awe
@simonesmuts9347
@simonesmuts9347 4 жыл бұрын
Stem 👍👍
@jacquesjansevanrensburg6050
@jacquesjansevanrensburg6050 4 жыл бұрын
Ja nee ek stem 100% saam met jul 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@baasjan9488
@baasjan9488 4 жыл бұрын
Nee
@theunsdejager4143
@theunsdejager4143 4 жыл бұрын
Trues bobs
@alexcoelho3275
@alexcoelho3275 2 жыл бұрын
@@jacquesjansevanrensburg6050 Jy gebruik baie emojies 💀
@martinham5879
@martinham5879 4 жыл бұрын
Wanneer komen jullie optreden in holland....dan ben ik van de partij...succes verzekerd....erg Leuke Muziek,,,,baye mooi hahaha
@lisajiller9076
@lisajiller9076 5 жыл бұрын
Black people approve this song!❤️
@lorethavangreunen9458
@lorethavangreunen9458 5 жыл бұрын
Geluk Ricus, jy en Snotkop maak 'n mean team. Baie oulike song en video. Julle kan gerus deurvat na Afrikaans is Groot toe.
@karlziemkendorf1585
@karlziemkendorf1585 2 жыл бұрын
Brilliant!! Love it!
@raymondjustinread2521
@raymondjustinread2521 3 жыл бұрын
ONS GAAN NOU BRAAI!
@fishingwitharmand2985
@fishingwitharmand2985 3 жыл бұрын
Niks brannas
@missy5448
@missy5448 5 жыл бұрын
Ons like die boerepompie hier in aussie ook😂😂
@leonotto4671
@leonotto4671 5 жыл бұрын
Ja ja ons doen!
@monjagyl1100
@monjagyl1100 4 жыл бұрын
fokkof ! As ons land nie goed genoeg is die moenie eens na ons musiek luister nie. Jy kort n boerepiel in die hol en n moerse poesklap.
@DiveWithDonavan
@DiveWithDonavan 4 жыл бұрын
@@monjagyl1100 wade fok is jou proebeelm?😂😂😂
@gospodipomiluj2
@gospodipomiluj2 3 жыл бұрын
@@monjagyl1100 Jy moet off No 1 1 wil jy hier grap
@monjagyl1100
@monjagyl1100 3 жыл бұрын
@@DiveWithDonavan Eerstens moet jy leer spel. Tweedens, JOU MA SE POES!!!!
@foscog5253
@foscog5253 4 жыл бұрын
Hallo uit België
@princesslelaka1844
@princesslelaka1844 5 жыл бұрын
i love this proudly south african amapiano pompie
@barendleroux697
@barendleroux697 5 жыл бұрын
Ek het die liedjie vir my jack russel gespeel hy is nou n leeu.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Haha goeie een! 🎵🙌😄🎶😎🐯
@sunetdupreez8829
@sunetdupreez8829 5 жыл бұрын
Jy het my dag gemaak!
@Sulette3
@Sulette3 5 жыл бұрын
bwahahaha leke lag ek nou!
@rhythmicthunderlinedance
@rhythmicthunderlinedance 5 жыл бұрын
@@tiaandupreez 😂😂😂😂😂
@joshc1821
@joshc1821 5 жыл бұрын
Daai een is so oud
@juandrestrydom7610
@juandrestrydom7610 4 жыл бұрын
AWESOME!!!!!!!!!! Donkielong!!! Pompelompie!! @Snotkopvevo hierdie is al my 100ste view!!
@chantelcoetzer9571
@chantelcoetzer9571 4 жыл бұрын
Ek love die song dis al wat ek luister
@joelcounsell9594
@joelcounsell9594 3 жыл бұрын
My fellow South Africans
@Westyrulz
@Westyrulz 4 жыл бұрын
Just love how Non-Inclusive this music video is!Its like a breath of fresh air!
@sfundomabaso3200
@sfundomabaso3200 5 жыл бұрын
I'm Zulu and this is fun to watch. Yeah, maybe coloured too but still
@gibronnaqeelandries3406
@gibronnaqeelandries3406 5 жыл бұрын
Nah bra I'll listen when I'm wasted
@paulinemodisane2624
@paulinemodisane2624 5 жыл бұрын
@@gibronnaqeelandries3406 😂😂😂
@henkmeyer1960
@henkmeyer1960 3 жыл бұрын
Hello hier uit Amerika. Dankie vir die pure genot.
@zamir8041
@zamir8041 4 жыл бұрын
Lets all be honest We all love a boerepompie
@ceciliavnjenkinson8129
@ceciliavnjenkinson8129 4 жыл бұрын
ItsSpoony Alison
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 23 МЛН
Bok Van Blerk, Appel - Lemoene
3:27
Bok van Blerk
Рет қаралды 15 МЛН
Which one is the best? #katebrush #shorts
00:12
Kate Brush
Рет қаралды 27 МЛН
Watermelon Cat?! 🙀 #cat #cute #kitten
00:56
Stocat
Рет қаралды 54 МЛН
Is it Cake or Fake ? 🍰
00:53
A4
Рет қаралды 20 МЛН
Неприятная Встреча На Мосту - Полярная звезда #shorts
00:59
Полярная звезда - Kuzey Yıldızı
Рет қаралды 6 МЛН
Ricus Nel - Ploeg Jy?
3:50
Ricus Nel
Рет қаралды 8 МЛН
Lianie May - Bietjie Benoni
3:29
Lianie May
Рет қаралды 8 МЛН
Kurt Darren - Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
3:31
Kurt Darren
Рет қаралды 1,6 МЛН
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor
3:00
Robbie Wessels
Рет қаралды 10 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,4 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 12 МЛН
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 149 М.
Duman - Баяғыдай
3:24
Duman Marat
Рет қаралды 70 М.
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
2:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 4,3 МЛН
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 564 М.
DAKELOT - ROZALINA [M/V]
3:15
DAKELOT
Рет қаралды 306 М.