Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 3,547,509

Ricus Nel

Ricus Nel

Жыл бұрын

Luister of koop 'Khaki' hier - RicusNel.lnk.to/KhakiMB
Volg Ricus Nel op sosiale media:
TikTok - www.tiktok.com/@ricusnel?_t=8...
Facebook - ricus.nel.14...
Instagram - ricusnel?igshid...
_____________________________________________________
Lirieke:
Dis vrydag aand en eks verveeld
Ons lê al in die kooi
Al my pelle het gaan jag
En ek was ook genooi
My keel raak droog
Ek loer vir Ma
Se sy maak toe jou oog
Maar hoe de hêl moet ek dan slaap
As my 308 en my pyl en boog
Die heeltyd by my spook
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
My vrou raak mooi
Sys n lekke nooi
Ekt eintlik al vergeet
Dat sy vuur kan maak
En n dop kan gooi
Sys oulik man jy weet
Ek kyk vir haar sy kyk vir my
Ek jaag haar om die erf
Maar hoe de hel moet ek haar vang
As sy n waewiel maak
En my stoom opraak
En die liefde in my kook
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
Ons moet dit weer doen
Ek sal jou weer soen
Net ek en jy
Kyk die aand is klaar verby
Ons moet dit weer doen
Ek sal jou weer soen “mwah”
“Mamma is die pap al reg, eks besig om gaar te word voor die vleis.”
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
O dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Sit nou weer die ligte af maar ons gaan nie slaap nie

Пікірлер: 93
@alejandroohana5819
@alejandroohana5819 2 ай бұрын
I'm from México, and I can't understand a single word, but this song gives me joy and makes me happy 😊. Thank you Ricus for your wonderful music 🍀
@tdb7992
@tdb7992 2 ай бұрын
I’m from Australia and I don’t understand it either, but I like it!
@Introvert-forced-Extrovert1515
@Introvert-forced-Extrovert1515 2 ай бұрын
Ek hou van Rikus Nel maar hierdie is nie een van sy beste liede nie.
@kurtvanniekerk9561
@kurtvanniekerk9561 2 ай бұрын
Hey there would you like us to translate the lyrics for you perhaps. Also have a listen to his other music
@Introvert-forced-Extrovert1515
@Introvert-forced-Extrovert1515 2 ай бұрын
@@kurtvanniekerk9561 Hello Kurt. Ek is Afrikaans maar baie dankie.
@kurtvanniekerk9561
@kurtvanniekerk9561 2 ай бұрын
@@Introvert-forced-Extrovert1515 skies het vir verkeerde ou reply Hoop jy geniet die song so veel soos ek
@sm5970
@sm5970 6 ай бұрын
Thanks for this awesome Treffers. They really make home really be in our hearts, in spite of not living at home anymore. Love from Austria. 🇦🇹
@antoinewielen1281
@antoinewielen1281 Жыл бұрын
a great song... really wish there would be a concert or something like that in the Netherlands... just wanna move to SA for the music scene over there, esp. KRONE!!
@petrokilian3638
@petrokilian3638 Жыл бұрын
❤😅
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Dan Luister Ons Vir Bok van Blerk en Riaan Benade. 🔊🥳💪Maar Ricus Nel gaan vir noueers ons speellyste oorvat met hierdie Khaki song. 🔥😎🎉♥️🔊🥳
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj 11 ай бұрын
Hdd😊❤😊
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj 11 ай бұрын
Swgss😊😊❤😅❤😊
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj 11 ай бұрын
Ugss❤😊❤😊
@daphneduplessis4657
@daphneduplessis4657 10 ай бұрын
❤😊
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dankie!!!!!!onglooflik!!!!mooi.
@user-oe5mb6bg9y
@user-oe5mb6bg9y 2 ай бұрын
Ricus WOW jy is wonderlik, I love it. ❤❤❤❤🎉🎉🎉××××❤❤❤❤
@pv325
@pv325 Жыл бұрын
Mooi liedje hoor. We staan met jullie, velen van Nederland ook. Groeten vanuit Amsterdam.
@eddypeters1617
@eddypeters1617 Жыл бұрын
hoor steeds zulke muziek maar meeste woorden snap ik niet, mengeling nederlands en zuid afrika????
@JacqueKruger-wx1xg
@JacqueKruger-wx1xg 10 ай бұрын
Heel erg bedankt!
@JacqueKruger-wx1xg
@JacqueKruger-wx1xg 10 ай бұрын
​@@eddypeters1617 het is Afrikaans, waarvan Nederlands de moedertaal is.
@lenzyelbuddy
@lenzyelbuddy Жыл бұрын
I cannot understand Afrikaan, but the its soo groovy, love it, my 3 year old listens to it in loop❤
@Introvert-forced-Extrovert1515
@Introvert-forced-Extrovert1515 2 ай бұрын
❤ Afrikaans is mooi.
@RiandriErasmus
@RiandriErasmus 11 ай бұрын
Trots op my oom!❤️😍Mis julle!
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Жыл бұрын
Dankie vir die mooi liedjie. Geniet dit baie.
@DaveDebacker-mb5kv
@DaveDebacker-mb5kv 10 ай бұрын
i love your music!! hope u ever come to Belgium, your concert would be the first i ever go to!!! groetjes
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dis lekker liedjie en ek love dit ek is trots op julle fantansies onglooflik 💖
@AverageSouthernMan
@AverageSouthernMan 9 ай бұрын
Ricus, you never seem to disappoint, Jy maak lekker musiek, Liefde uit Nieu-Seeland
@TheBluMoonOmega
@TheBluMoonOmega 11 ай бұрын
groete uit Duitsland
@edwardpennacchini7841
@edwardpennacchini7841 Жыл бұрын
Outstanding song and video! My feet cannot keep still. Way to go Ricus!
@edg3one
@edg3one 11 ай бұрын
As dutch het is zo cool!!!!
@anikavanloggerenberg4367
@anikavanloggerenberg4367 7 ай бұрын
Baie mooi liedjie die❤❤
@ssuzettelegrange7560
@ssuzettelegrange7560 Жыл бұрын
Uitstekend !! Ja,Jy mag mar verseker. Altyd din vir humor ook. 😂😂😂Ricus 😅😊
@EbenDeBeer
@EbenDeBeer 9 ай бұрын
@altavisagievanrooyen1740
@altavisagievanrooyen1740 Жыл бұрын
Lekker man lekker my voete wil nie stil staan nie 💃💃💃💃💃💃
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dis nee lekker liedjie maar Ek love dit my dogtertje hou van did musiek Baie mooi,dit mask your voete .wat ??🤣💖💖🤣
@user-om9fe5pf6h
@user-om9fe5pf6h 7 күн бұрын
Wohhhh😂😂😂
@nathannaude1006
@nathannaude1006 8 ай бұрын
wanneer jy sing oor hoe jy luister na iemand anders se songs weet jy dat jy n nuwe laag in die lewe ontdek het
@MayorFrancco
@MayorFrancco 29 күн бұрын
❤❤❤
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 Жыл бұрын
Lekwa Ricus.mooi man. Dankie vir al die lekker musiek.
@MrLeonlgg
@MrLeonlgg Жыл бұрын
Sex
@justinstrydom3292
@justinstrydom3292 9 ай бұрын
Thanks Ricus nou verstaan my vrou as ek wil laaaat braai 😂
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 Жыл бұрын
Lekker vibe dankie Ricus ek sien die begin van baie sulke pajama parties regoor SA want ons kan nie slaap nie
@Rooibaard77Xten
@Rooibaard77Xten Жыл бұрын
Lol! Beurtkragpartytjies wat eers 22:00 begin as die krag afgaan!
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 Жыл бұрын
@@Rooibaard77Xten lekker lag ek nou ja ek vermoed dit sal die geval wees loadshedding se voet
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dis so snaaks almal wil Dans dit was nee onglooflik 🤣💖
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
​@@Rooibaard77Xtendis funny goed 🤦
@SmackMyFish-Sa
@SmackMyFish-Sa Жыл бұрын
die song bring die regte vibe vir suid afrika terug ❤💘💘💘💘💘💘💘💘
@user-tu4ck1qh6j
@user-tu4ck1qh6j 6 ай бұрын
❤❤❤❤
@marlizehuman9835
@marlizehuman9835 Ай бұрын
Kom van SUID-AFRIKA!🇿🇦
@saintpatrickmaloney7176
@saintpatrickmaloney7176 Жыл бұрын
Ek braai somer nu!!!
@ChantelleVaneeden-iw1rv
@ChantelleVaneeden-iw1rv Ай бұрын
Mooi julle
@andriesfourie2219
@andriesfourie2219 6 ай бұрын
😈😎💪
@JuanitaMuller-sb9rk
@JuanitaMuller-sb9rk 4 ай бұрын
😍👍👍👍👍👍👍
@user-wc3lh4hi6q
@user-wc3lh4hi6q Жыл бұрын
Regtig n oulike liedjie
@user-ui4es2dg8w
@user-ui4es2dg8w Жыл бұрын
You guys were absolutely fantastic on Saturday in Margate! It was so amazing seing you live! Dankie vir jou wonderlike musiek ons het so lekker gekuier!
@DesireWessels-xw5wd
@DesireWessels-xw5wd 8 ай бұрын
👍 Hyundai
@lirenecarstens2660
@lirenecarstens2660 Жыл бұрын
Baie dankie vir die musiek .
@amandamarie5337
@amandamarie5337 9 ай бұрын
Good music doesn't have a language.
@vernonbenecke8459
@vernonbenecke8459 Жыл бұрын
Awesome Ricus
@EbenDeBeer
@EbenDeBeer 9 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉
@synthwave7
@synthwave7 Жыл бұрын
Lekker ritme en great Video Ricus.
@juanrivanderwalt7181
@juanrivanderwalt7181 Жыл бұрын
Niceeeeeeee🎉❤😊
@gerjodw
@gerjodw 6 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂❤
@Ursulize
@Ursulize Жыл бұрын
Love it! Welgedaan!!
@stiaancarstens5148
@stiaancarstens5148 Жыл бұрын
Lekker makietie ek nou hier in my kar so vroeg in die More
@user-ev1jc6zl8s
@user-ev1jc6zl8s Жыл бұрын
Lekker vrydag!!!!
@dwanevos5554
@dwanevos5554 Жыл бұрын
Daai is nou talent
@eleanordiplock7333
@eleanordiplock7333 11 ай бұрын
Lekker dansmusiek!! ❤❤
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Helo jy's nee mooi liefda 😅
@JuanitaMuller-sb9rk
@JuanitaMuller-sb9rk 4 ай бұрын
HilgaardMuller
@natashabooysen6617
@natashabooysen6617 Жыл бұрын
Uitstekend
@gerjodw
@gerjodw 6 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂
@jeandrekruger5236
@jeandrekruger5236 Жыл бұрын
Ons is oppad om te gaan jag
@zirkroarty7652
@zirkroarty7652 Жыл бұрын
👌👌👌
@decarte963
@decarte963 Жыл бұрын
Hier kom 'n WENNER!
@JKeiser1000
@JKeiser1000 Жыл бұрын
“Ek raak gaar voor die vleis” 😂😂😂😂
@antonebrits8766
@antonebrits8766 Жыл бұрын
Hi... Kan ek dalk vra waneer jy jou eie country songs gaan skryf?
@KARINVENTER-xm4xt
@KARINVENTER-xm4xt Жыл бұрын
Flippit is n goeie een, laat dink my aan my oorlede man, ons kon die tipe kuiers goed doen
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Dis fokken snaaks mooi!!! Ek love dit
@nelcobus-oj9tu
@nelcobus-oj9tu Жыл бұрын
Glad nie khaki 😂
@lejetruter939
@lejetruter939 10 ай бұрын
Jamie fine
@elnaviljoen6699
@elnaviljoen6699 Жыл бұрын
😅
@nadinebooysen1984
@nadinebooysen1984 Жыл бұрын
Hi
@jacquesmeyer9467
@jacquesmeyer9467 8 ай бұрын
Kom wees eerlik met jouself, dit is swak,baie swak. Dit klink en lyk of jou planne opraak Ricus!!!!
@daphneduplessis4657
@daphneduplessis4657 10 ай бұрын
😊😂😢😮😅😊gffk
@chrisfalcon9804
@chrisfalcon9804 11 ай бұрын
lmfao is this a parody
@user-dl4to9oh8z
@user-dl4to9oh8z Жыл бұрын
Sien jou by die OppiPanne!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@andrew4643
@andrew4643 7 ай бұрын
Is daai nie @KleinKwagga nie? 🤔
@mjbasson583
@mjbasson583 7 ай бұрын
Ricus Nel - Karavaan
3:22
Ricus Nel
Рет қаралды 955 М.
Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê
3:52
Ricus Nel
Рет қаралды 3,2 МЛН
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 18 МЛН
Slow motion boy #shorts by Tsuriki Show
00:14
Tsuriki Show
Рет қаралды 7 МЛН
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 10 МЛН
Jan Rhaap - Jan Ek Kan Nie Dans Nie
2:59
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,9 МЛН
Rowwe Bliksem
3:04
Riaan Benadé
Рет қаралды 7 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing (Amptelike Musiekvideo)
4:02
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,3 МЛН
Ricus Nel - Kalahari Ferrari (Lirieke Video)
3:23
Ricus Nel
Рет қаралды 783 М.
Ricus Nel - Some Broken Hearts Never Mend
3:03
Ricus Nel
Рет қаралды 2,6 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 241 М.
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
4:36
Sean Else
Рет қаралды 2,5 МЛН
Heartwarming Unity at School Event #shorts
00:19
Fabiosa Stories
Рет қаралды 18 МЛН