Ricus Nel - Karavaan

  Рет қаралды 957,154

Ricus Nel

Ricus Nel

2 жыл бұрын

Luister of koop 'Karavaan' hier - RicusNel.lnk.to/KaravaanMB
Facebook - / ricus.nel.14
Instagram - / ricusnel
TikTok - / ricusnel
---------------------------------------------------------------------------------------
Lirieke:
Die begin van die storie
Ons was vreemdelinge
‘n Paar doppe later
En toe word ons vrinne
Jy ken toe my Oom en
Ekke ken jou nefie
En jy bly in die pad af
Ek het nooit geweet nie
Die begin van ons storie
Wil ek nooit vergeet nie
So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan
Die gedrom van die stad wil
Ek en jy nie hé nie
Net n vuur en n papsak
En n ekstra tjêdi
Jy sal nooit so gerus soos
Onder stêrre lê nie
Se net ja en ek wys jou
Dis nie baie vêr nie
So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan
Jy’t verdrink in die liefde
En toe kry ons ringe
‘n Huis en ‘n hondjie
En toe kom ons kinders
En ek hoop hulle kry ook
Al die goeie dinge
Soos ek jou gekry het
En dit als begin het
So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan
My karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
So klim in my karavaan
Geskryf deur - Johan Oberholzer

Пікірлер: 65
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
Min mense sien die simboliek van hierdie pragtige lied, klim saam met my in my karavaan met al my bagasie en benodighede, jou karavaan is jou lewe, en jy vra iemand om saam te kom op n reis wat gevul word met die ups en downs wat enige lewe en karavaan maar het. Dankie Ricus.
@anyjacques3618
@anyjacques3618 2 жыл бұрын
Nou Wil ek gaan kamp
@bernahattingh1691
@bernahattingh1691 Ай бұрын
WoW 👌
@antonueckermann5787
@antonueckermann5787 2 ай бұрын
Like die song te veel.
@Ry43T1
@Ry43T1 2 жыл бұрын
Love ditt!!!
@mickeychihu8687
@mickeychihu8687 2 жыл бұрын
Het lijkt wel Nederlands ik kan het heel goed verstaan Super dit
@motivegrind
@motivegrind 2 жыл бұрын
Nou dit is n lekker tune!!
@antonueckermann5787
@antonueckermann5787 2 ай бұрын
Ricus. Hi. Jy Ricus. Hoor gou hier. Jy kan maar hoor. Asb asb. Moenie ophou sulke songs maak nie. Ons love dit.
@mariscasmith6006
@mariscasmith6006 2 жыл бұрын
Awesome song love dit. Dankie Dat jou musiek style konstant bly en jy nie soos vele Ander Verander nie!! Dankie jy is tops!
@theunsopperman4149
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
Hfhufuejxidr
@hendrikwolmarans8306
@hendrikwolmarans8306 Жыл бұрын
Pragtig
@innocent3849
@innocent3849 Жыл бұрын
Awesome ❤baai danki
@wernervanvuuren3312
@wernervanvuuren3312 2 жыл бұрын
Great gedoen.. nice song..
@djwilliesa2476
@djwilliesa2476 2 жыл бұрын
Love d liedtjie Ricus
@arithongtsar7383
@arithongtsar7383 2 жыл бұрын
I don't know your language but I'm your big fans
@taniadeswardt9143
@taniadeswardt9143 2 жыл бұрын
We are Afkaans
@AndrevanNiekerk-cz2hu
@AndrevanNiekerk-cz2hu Жыл бұрын
WOW, WOW, WOW....fantastiese song, jou stem is amazing...
@Lee.umm_
@Lee.umm_ 2 жыл бұрын
i love this with my life
@hesterhester4928
@hesterhester4928 2 жыл бұрын
Baie mooi
@innocent3849
@innocent3849 Жыл бұрын
Wow wow mooi mooi musiek ricus
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
💓
@stephanvanniekerk1656
@stephanvanniekerk1656 8 ай бұрын
Nice song ricus
@hugovaneeken7714
@hugovaneeken7714 2 жыл бұрын
Hartstikke mooi Ricus! K versta er geen ruk van, maar zing volle borst mee…
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 Жыл бұрын
Jrojwhfkd😊😅
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 Жыл бұрын
Gmscjcncxjhajdxjqhxjsjcshdzdhnsf!fjia Kdhdvjsjcjscskcmacjsdkkzkdddjxfk Kjdksdjdkdjxjddjdjcskdkdckdkdks
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 Жыл бұрын
Hksisskedhk❤❤❤❤
@innocent3849
@innocent3849 Жыл бұрын
Ek wil ook gaan Kamp nou😅
@lourensleroux2050
@lourensleroux2050 Жыл бұрын
Jys my Hero bru...jou musiek bring my op n "high"as die lewe mens so bietjie ruk....speel net jou musiek en als is weer beter!!
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 Жыл бұрын
Jes
@davidwest1002
@davidwest1002 11 ай бұрын
😎😎😎😎lekker man
@tiaanvanstraaten649
@tiaanvanstraaten649 2 жыл бұрын
Ek kan ni nou wag om te gaan kamp ni
@taniadeswardt9143
@taniadeswardt9143 2 жыл бұрын
Ek is n fan oor jou
@FpsFn
@FpsFn Жыл бұрын
Ek gaan na you konsert
@LoftieOfficial
@LoftieOfficial 2 жыл бұрын
👌
@adol74
@adol74 Жыл бұрын
Mooi man oom ricis
@rickyschulze5597
@rickyschulze5597 2 жыл бұрын
Puik video Ricus! Natuurlik ook die lied!
@danieengelbrecht1589
@danieengelbrecht1589 Жыл бұрын
😊😊😅dm
@heinrichjordaan2480
@heinrichjordaan2480 8 ай бұрын
Vrinne!
@jaqueswilliamson8972
@jaqueswilliamson8972 2 жыл бұрын
Mis ek my pa en Di kamp😔
@adol74
@adol74 Жыл бұрын
die song is baie mooi oom
@alicia2679
@alicia2679 2 жыл бұрын
Een van die beste sangers
@sandracoetzee7099
@sandracoetzee7099 2 жыл бұрын
Jy is geseën met n pragtige stem.. Mag die Here jou seën
@tanyatheron4487
@tanyatheron4487 2 жыл бұрын
Dis so cool jy is Awesome 😁😁
@theunsopperman4149
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
Nfkfuehofur
@Joshua_Beast_Thomas
@Joshua_Beast_Thomas 2 жыл бұрын
Awesome song Ricus!
@theunsopperman4149
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
Zncnfkjxrif
@theunsopperman4149
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
Fjhrohftrhr9gheiye02gmedia.tenor.com/MvvXjGVrnMQAAAAM/dancing-unicorn-unicorn.gif media.tenor.com/MvvXjGVrnMQAAAAM/dancing-unicorn-unicorn.gif media.tenor.com/MvvXjGVrnMQAAAAM/dancing-unicorn-unicorn.gif
@wernervanvuuren3312
@wernervanvuuren3312 2 жыл бұрын
Ek wil ook gaan kamp nou...
@mandaengelbrecht-dk8sj
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
😊
@theunsopperman4149
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
5 da ht
@europar6896
@europar6896 Жыл бұрын
Estimado Ricus graba esta hermosa canción en INGLES.
@sarel1100
@sarel1100 2 жыл бұрын
Wanted Lucian Wanted Kamogelo
@cheneserfontein4532
@cheneserfontein4532 2 жыл бұрын
Puik video
@spacemuis
@spacemuis Жыл бұрын
Moderne OSSEWA......n karavaan.
@ArluNaude-wn2ko
@ArluNaude-wn2ko 8 ай бұрын
💍🐕👪
@sarel1100
@sarel1100 9 ай бұрын
Ricus Nel Die Campbells Appel
@sarel1100
@sarel1100 9 ай бұрын
Karavaan
@sarel1100
@sarel1100 9 ай бұрын
Jan Jan Jan Barto Eloff
@adol74
@adol74 Жыл бұрын
Wmjulle
@elizedunbar3009
@elizedunbar3009 2 жыл бұрын
E
@raymondoolivier9272
@raymondoolivier9272 2 жыл бұрын
Love die song maar kan ek jou asb raat gee koop n RANGER dis die beste beter as tayota
Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê
3:52
Ricus Nel
Рет қаралды 3,2 МЛН
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Playing hide and seek with my dog 🐶
00:25
Zach King
Рет қаралды 35 МЛН
БИМ БАМ БУМ💥
00:14
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 3,8 МЛН
Sigma girl and soap bubbles by Secret Vlog
00:37
Secret Vlog
Рет қаралды 14 МЛН
Jan Rhaap - Jagvat
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,6 МЛН
PIETMAN GELDENHUYS - HANNE
4:10
Pietman Geldenhuys
Рет қаралды 4,6 М.
Steve Hofmeyr, Ricus Nel - The Gambler (Live at Sun Arena / 2019)
4:56
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,7 МЛН
Armand Steenkamp - Diepsteek En Lank Lê
4:10
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,2 МЛН
Appel - F250
3:38
Appel
Рет қаралды 9 МЛН
Die Konings Van Helde
3:53
Juan Boucher
Рет қаралды 262 М.
Juan Boucher - Teenoorgestelde Liefde
4:36
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 903 М.
Ricus Nel - Some Broken Hearts Never Mend
3:03
Ricus Nel
Рет қаралды 2,7 МЛН
Deon Groot - Bietjie Liedjie
3:37
DEON GROOT
Рет қаралды 429 М.
Playing hide and seek with my dog 🐶
00:25
Zach King
Рет қаралды 35 МЛН