Рет қаралды 506,617
Luister 'Trek Hom Plat' hier: RicusNelChrisS...
Volg vir Ricus op sosiale media:
TikTok - www.tiktok.com...
Facebook - www.facebook.c...
Instagram - ...
Volg vir Chris op sosiale media:
Instagram - ...
TikTok - www.tiktok.com...
Facebook: www.facebook.c...
______________________________
Lirieke:
As jy heeldag lank wil kuier
Moet jy vroeg oggend begin
Maak dit sin
My verantwoordelikhede weier
Want dis Vrydag ons wil klink
Maak dit sin
Kry jou verskonings bymekaar
Want jy weet wat kom my maat
Ons gaan nou die dorp invaar
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie (babelas)
Heel aand ons gattie stop nie (maak geraas)
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
Vat hom vas
Hy kruip weg vir sy vroutjie (babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double
Want ons
Trek hom plat
Trek hom plat
Gisteraand was weer 'n oorlog
In die voor rye baklei
Brannewyn
Wat's die merk hier op my voorkop
Hoekom's ek in soveel pyn
Madelein
Kry jou verskonings by mekaar
Want jy weet wat kom my maat
Ons gaan weer die dorp invaar
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie (babelas)
Heel aand ons gattie stop nie (maak geraas)
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
Vat hom vas
Ek kruip weg vir sy vroutjie (babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double
Want ons
Trek hom plat
Trek hom plat
Dit vat nie baie om 'n
Klam lappie weer nat te maak nie
Gisteraand Jacques Kallis
Vandag pyn alles
Want ons
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie (babelas)
Heel aand ons gattie stop nie (maak geraas)
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
Trek hom plat
Hy kruip weg vir sy vroutjie (babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double
Want ons
Trek hom plat
Trek hom plat