⚡Rietspruit Dam 102⚡ (Dejandri oewer)⚡

  Рет қаралды 2,703

EA Blitzz Angling

6 ай бұрын

Kom geniet die video saam ons, julle gaan sien dat mens nie moet moed opgee nie..... Rietspruit jou yster. Dankie vir al die liefde en ondersteuning sien julle in die volgende een. Die oewer is Dejandri om te bespreek kontak 073 174 2271

Пікірлер: 20
@dillz4421
@dillz4421 6 ай бұрын
Lekker boys, great catches as per usual!
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Thank you very much! ⚡⚡⚡⚡🔥😎💪
@fishingwarthog607
@fishingwarthog607 6 ай бұрын
Lekker julle, well done
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Hey man danki man ek het ook Sommer ge SUB op jou channel ook ⚡💪😎
@neilreitz583
@neilreitz583 6 ай бұрын
Yes Eben is nou besig om jou video te kyk, watter datum was jy daar gewees, ek was die 2, 3de Maart daar gewees, dam was toe nie so leeg gewees nie
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Die 17de my maat 🔥🔥⚡💪
@compilationking979
@compilationking979 6 ай бұрын
Nice manne, weer n lekker video
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Baie baie danki man ⚡⚡⚡💪🏻💪🏻
@TPGGamingZA
@TPGGamingZA 6 ай бұрын
LEKKKKKKER BOOOOOOOOOOYS!
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Yes yes daar vat Hy nou
@vehahnsiasjordaan4105
@vehahnsiasjordaan4105 5 ай бұрын
What is die blou op d se strop
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 5 ай бұрын
Hey man it's braid it's just work better man for that reason but we went back to monofilament 👍🏻💪🏻
@eugeneleche1485
@eugeneleche1485 6 ай бұрын
Eben is jy nou deel van oom Signature Series?
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Hey my maat ja maar net aan die papgooi gedeelte ons het so ooreenkomste wat ek doen baie KZbin video want ek vis nie por M en SA nie. Maar ek vis specimen vir HUNTER specimen baits
@eugeneleche1485
@eugeneleche1485 6 ай бұрын
@@eablitzzangling4951 smart ... Oom Lou se produkte is baie goed net duur maar love sy goed... Well done my maat jy kan trots wees op jouself...
@jorgevaz5150
@jorgevaz5150 6 ай бұрын
Jeez the dam is empty😮
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Yes it's really empty but the fish was on man haha
@neilreitz583
@neilreitz583 6 ай бұрын
As jy oor gaan na die anderkant in dai sloep voor jule kom daar VET carps uit, daar het al n 25lb uitgekom en massive babers
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Jo dis mal Groot my maat
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 21 МЛН
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 21 МЛН