We went for a 24 hour session at Rietvlei Dam, close to Pretoria (in Gauteng). We did not catch plenty of fish, but did catch a couple of beautiful carp.
Пікірлер: 17
@cornekorb9967 Жыл бұрын
Well done julle!
@freshwaterturks Жыл бұрын
Mooi thomas jy begin nou n mooi karp hengelaar word hou so aan boeta jy gaan nog ver kom.
@AmazingFishingAdventures Жыл бұрын
Dankie Adriaan, sal seker maak hy sien die boodskap 🙏🏼
@seanduncan8433 Жыл бұрын
Lekker Tinus en Thomas. was baie lekker om julle die naweek te ontmoet by die FK comp
@AmazingFishingAdventures Жыл бұрын
Hi Sean, selfde, dankie dat jy kom hallo sê het. Sal jou verseker weer raak hengel 😊 Ek en Thomas moet nog v Roodekoppies kom wys wie is baas. Sover Roodekoppies 3 Ons 0 🤣
@seanduncan8433 Жыл бұрын
@@AmazingFishingAdventures Die kant waar julle gehengel het was maar stil hoor ek. baie babers wat uit gekom het. Net aan hou julle sal vis kry.
@botscott2134 Жыл бұрын
Lekker julle moet dalk by Edenvale quarry gaan vang daar is groot carp en daar is kurper bass en trout
@AmazingFishingAdventures Жыл бұрын
Dankie, ons was nog nooit daar nie. Sal dit erens moet probeer.
@botscott2134 Жыл бұрын
@@AmazingFishingAdventures Die water daar is ongelooflik skoon
@rubendelange1076 Жыл бұрын
Ek ek saam kom vang en watse bait gebruik julle
@cuanmarrian1740 Жыл бұрын
Hi guys nice vid Just a quick question what size pop up would u use at retvlei and would a 16mm pop up work?
@AmazingFishingAdventures Жыл бұрын
Thank you, yes it will definitely work. We use both a 12mm and 16mm. Sometimes big fish bite on small baits as well 😊🎣🎣
@daniefourie8181 Жыл бұрын
What stand was that and what distance.thank you sir.
@AmazingFishingAdventures Жыл бұрын
Dink dit was 18. Distance 180m-220m
@rubendelange1076 Жыл бұрын
Lekker wanneer kom julle purple cow toe
@botscott2134 Жыл бұрын
is purple cow nog even oop en as dit is daar n entrance fooi of soos n visvang fooi wat jy moet betaal?