Baie dankie Johan vir ons mooi boodskap ons leer so baie daaruit nogmaals baie dankie
@ansiesmit8618 Жыл бұрын
Baie dankie dat jy die woord so mooi oopbreek en verduidelik. Waardeer jou. Jesus Liefde vir julle
@almalouw7007 Жыл бұрын
Fantastiese boodskap. Dankie Johan en Berdine
@lorraineduplessis36 Жыл бұрын
Baie dankie Johan. Jy het dit so mooi verduidelik. Dit is iets vir elkeen in die boodskap. Ons besef nie hvl dood spreek ons uit oor onsself nie, en ander ook.
@annaliewiese8620 Жыл бұрын
Sjoe baie dankie Johan vir hierdie ongelooflike treffende en kragtige boodskap. Ons het so nodig om te hoor van die dinge wat soms ons lewens en vreude onbewustelik kom steel.
@eliseorffer7279 Жыл бұрын
Baie dankie vir n wonderlike boodskap!!!
@elizabethmeiring8487 Жыл бұрын
Baie dankie vir n wonderlike boodskap, Johan.
@hesternaude Жыл бұрын
Baie dankie, Johan!
@martmarieswart3823 Жыл бұрын
Bitter goeie boodskap dankie
@sandrakritzinger9703 Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir di boodskap 'n "eye opener " in my lewe en ek glo in baie ander se lewe ook. Awesome