Dankie v hierdie boodskap Johan. Dit is bedoel vd wag voor my mond......sal moet dink voor hy praat.🙏🏻🙏🏻
@bertiematthysen16089 ай бұрын
Dankie Johan.Groot stof tot nadenke.Fantastiese boodskap.
@jakkiehattingh60089 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap Johan . Ek kry so skaam. Het so baie om voor dankbaar te wees. Maar kan ook lekker kla. Dankie vir die besef hoeveel ek het om voor dankbaar te wees.🙏 🙏 🙏
@lenajonk62069 ай бұрын
Wat n wakkermaak boodskap was dit nie. So opbouend baie dankie.
@marthievandermerwe40589 ай бұрын
Dankie vir hierdie boodskap wat ons help om nie te kla nie.