No video

RITME Digitaal | So lyk die laaste dae

  Рет қаралды 9,842

RITME Digitaal

RITME Digitaal

Күн бұрын

Jy hoor in baie gesprekke deesdae dat daar gepraat word oor die eindtye. Hierdie week kom leer Stephan Joubert ons hoe die eindtye lyk. Kom leer saam vanuit die Woord

Пікірлер: 9
@kotievandermerwe5667
@kotievandermerwe5667 Жыл бұрын
Ons het 17 jaar gelede na Australia geimmigreer, en dit is n groot voorreg om na die Woord, die Ware Woord te kan luister. Baie dankie.
@carinacronje6302
@carinacronje6302 3 жыл бұрын
Baie dankie Stephan vir die versekering! Steph en ek waardeer en geniet jou boodskappe oneindig. Om aan te sluit by die opening van jou boodskap DIE HERE IS MY HERDER..... Wil ek vertel van Steph se oom, Jannie Gentle wat so jaar gelede oorlede is en waarop sy geliefdes afgekom het toe hulle sy besittings opgepak het: Toe hy jonk was en hy was besonders suksesvol as n gelowige in God, ouer, eggenoot, broer, vriend, in sy beroep..... DIE HERE IS MY HERDER, NIKS SAL MY BREEK NIE Op sy 60ste verjaardag DIE HERE IS MY HERDER, EK KOM NIKS KORT NIE Op sy 80ste verjaardag DIE HERE IS MY HERDER, EK HET NIKS KORT GEKOM NIE! Oom Jannie is toe op 81 oorlede
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Bid dat God die wederkoms sal vervroeg.
@mentorminds9298
@mentorminds9298 Жыл бұрын
Dr Elaine Pagels wat die Gnostic Gospels geskryf het , verduidelik ook mooi oor die Boek van Openbaring en dat daar glo baie manuskripte was.
@altagouws5829
@altagouws5829 3 жыл бұрын
Amen kom Here Jesus dankie Stephan🙏
@1vanstraten408
@1vanstraten408 10 ай бұрын
Liewe Prof lering asemrowend! Kan net sê: Ek word aanhoudend uitgehaal en my voete by herhaling op dié Vaste Rots geplaas Baie baie dankie
@gerhardusdirkpretorius8917
@gerhardusdirkpretorius8917 3 жыл бұрын
Baie dankie Stephan!
@alidaholtzhuizen5014
@alidaholtzhuizen5014 3 жыл бұрын
Maranata Here maranata
@mentorminds9298
@mentorminds9298 Жыл бұрын
Interesant om ook te sien hoe hulle in Amerika hierdie tyd beleef.kzbin.info/www/bejne/n5DZmZKJoqygq9U
RITME Digitaal | Wie staan aan God se kant?
15:18
RITME Digitaal
Рет қаралды 675
RITME Digitaal | Vyf roetes na 'n lewe van vryheid in die Here
29:34
RITME Digitaal
Рет қаралды 4,5 М.
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,2 МЛН
ISSEI & yellow girl 💛
00:33
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 21 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 68 МЛН
Box jumping challenge, who stepped on the trap? #FunnyFamily #PartyGames
00:31
Family Games Media
Рет қаралды 33 МЛН
KSM Soeklig | 4 April | Feeste in die Bybel (Stephan Joubert)
35:54
kerksondermure
Рет қаралды 7 М.
RITME Digitaal | Jesus is die kans
29:46
RITME Digitaal
Рет қаралды 4,7 М.
RITME Digitaal | God gee nie op nie,....
22:54
RITME Digitaal
Рет қаралды 5 М.
Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)
50:36
Gesinskerk
Рет қаралды 39 М.
RITME Digitaal | Here, ek verstaan nie!
29:20
RITME Digitaal
Рет қаралды 8 М.
Hoop soos Habakuk |  Stephan Joubert
27:20
Moreleta Stroom
Рет қаралды 27 М.
RITME Digitaal |  Een dag op 'n slag
27:13
RITME Digitaal
Рет қаралды 3 М.
RITME Digitaal | Twee kragwoorde vir nuwe lewenskrag
27:37
RITME Digitaal
Рет қаралды 4,8 М.
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,2 МЛН