Thank you for the explanation. I had a dream way back to read Habakkuk from 1 to 3. At the time i did not know that such a book exist in the Bible until i search and found it...i was raised Catholic, never read Bible and was very suprised. Now i understand why the message came from the Holy spirit that morning.. Thank you Lord..
@moreletalive824310 ай бұрын
Wonderful!
@LilyvanDeventer3 ай бұрын
Pragtig dankie Prof! Dit wàs so mooi!
@hannikaconradie8798 Жыл бұрын
Baie dankie dat u ons weer laat onthou dat GOD ORALS IS, en dat ons op HOM MOET WAG!
@HettiePearson-q6d Жыл бұрын
Dankie Pastoor vir hierdie boodskap
@KB-yd3ie9 ай бұрын
'n Baie besonderse Woord .. Baie dankie Ds .. waardeer opreg en met groot dankbaarheid .. DANKIE en seën 🙏🙏
@bessiewillemse4442 ай бұрын
Dankie Vir die denke jy so mooi uitle soms Moet jy sterk staan mense jou ook nooit Van hoop GOD altyd met ons wag op die HERE AMEN 🙏
@zeldabothma9416Ай бұрын
Sjoe, dr. Stefan, deur die moedelose Habaku - getuienis: Hoofstuk 3: 17+18. Aan my gepredik 13 0kt. 2024. Lewesreddend vir die Ewige lewe saam met Jesus. Zelda Bothma geb. 1936.08.08. Baie, baie dankie.
@ansiebeukes5320 Жыл бұрын
Dankie🙏
@ansiebeukes5320 Жыл бұрын
Amen
@estelleloubser3283 Жыл бұрын
Dankie vir die deel van Habakuk! Was vir my goed om te hoor!
@ansiebeukes5320 Жыл бұрын
Dankie Here op hoë plekke laat u my veilig loop❤
@joeyuys7949 Жыл бұрын
Dankie dat ek vandag die antwoord gekry hetWAG OP DIE HERE AMEN.
@henniemaree39244 ай бұрын
Dankie vir hierdie boodskap Here
@petribotha2990 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie woord
@danielvanwyk3724 Жыл бұрын
Wonderlikke Woord bediening Dankie Jesus
@mathildadehaan1864 Жыл бұрын
AMEN
@pietergrobler20355 ай бұрын
❤
@hesternaude Жыл бұрын
Dit is 18 Januarie 2023.... en ek luister weer! So dankie vir .... hoop.... ek luister so baie na hd preek! Amen 🙌🏻🙏🏻
@LilyvanDeventer3 ай бұрын
Habakukuk 1 vers 1 !
@nelliemoroney Жыл бұрын
Baie dankie Boodskap tot nadenke
@antjebasson789 Жыл бұрын
Wat beteken dit om op die Here te wag tot Jou lyf dit voel! Dis do n mooi boodskap
@ameliakleingeldt163 Жыл бұрын
Amen!
@lindavanderlinde107 Жыл бұрын
Baie dankie! Dit is werklik so toepaslik op vandag se tye. Het jou preek gedeel met mense in die Vrystaat. Die een vriendin sê sy het toevallig vanoggend Habakuk 1 gelees en vir die Here gevra of die Galdeërs die Zulus kan wees.
@sanjie2541 Жыл бұрын
Dankie vir die Woord
@hestergreyling7439 Жыл бұрын
Ðankie, opnuut leer ons: God Is, laat ons wag op HOM.
@ritavandermerwe9141 Жыл бұрын
Ek nou net die wederkoms boodskap geluister. 😮 Luister ASB Past Raymond Lombard se wederkoms reeks....