Ai Johan. Dankie dat jy ons so lekker aan ons skouers gevat het en bietjie 'geestelik wakker geklap' het vanoggend oor 'bekommernis'. Ons is soveel meer ... Ons is Koningskinders ... natuurlik sorg Ons Pappa Vader vir ons met GROOT liefde. Ons is nie verniet SY kinders nie.
@anna-marievanzyl74765 ай бұрын
Dit is n besonderse boodskap v bemoediging, baie dankie. Vader se seëninge vir u.