Baie dankie, Johan! Die boodskap wat jy gebring het, was net op die regte tyd by my. In die Kaap en in my bed , het ek na jou geluister. Kroniese pyn en meer het my lewe geword. Dankie dat jy my weer herinner het Wie eintlik Baas is en dat Hy altyd by my is. Mag jy geseënd wees. Groete.
@kotievandermerwe5667 Жыл бұрын
Ek luister uit Perth, Australie. Dit is n voorreg om na die Woord van God in Afrikaans te luister. Dankie Johan, baie mense word bereik deur hierdie uitsending
@nelmarievanderwalt2121 Жыл бұрын
Ek luister uit Lusaka, Zambië. Baie dankie vir Ritme Digitaal
@MartieTaylor-e3k Жыл бұрын
Johan wat n voorreg om gereeld na jou boodskappe te kan luister ek geniet dit so baie en luister dit sommer weer en weer baie dankie ek woon in Boshof in die Vrystaat maar is so ontsettend bevoorreg dat jy en Stefan saam met my vir my kinders kon kom kuier in Australie.
@jeannejacobs3879 Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir die bemoedigende boodskap, so nodig om dié waarheid te hoor - n groot troos. Jeanne van Bellville
@magdacloete8830 Жыл бұрын
Amen 🙏 Abba Vader Dankie Johan vir jou boodskap God seen jou met alles wat jy nodig het om vir ons die woord te bring groete seen en genade van Bo.
@AdrianaMyngardt5 ай бұрын
Mokopane Limpopo RSA Dankie Johan waardeer jou en Stephan baie. Seenwense
@MaraJoubert Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir jou inspirerende boodskappe hier vanuit NZ waar ons by ons kinders kuier. Seën vir jou.
@freekboy7697 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap. Middelburg ,Mpumalanga.
@magdaoosthuizen8472 Жыл бұрын
Ek luister uit Bloemfontein dankie vir Digitale platvorm 🙏
@MaritaScholtz-m9m8 ай бұрын
Dankie Johan! Prys die Here! Kyk hier van Dist Vryburg! Here seen hierdie Bediening!
@gerhardvanzyl4821 Жыл бұрын
Halleluja Amen!!
@marnusmatthysen6684 Жыл бұрын
Baie dankie, Johan. Dit beteken baie vir my.
@ronelhavinga8144 Жыл бұрын
Goeienaand vanuit Al Ain UAE. Dankie vir jou boodskap Johan
@MarieConradie-ss7qn Жыл бұрын
Baie dankie Johan. Pragtige boodskap. Langebaan, Weskaap
@dionisetheron5967 Жыл бұрын
AMEN EN AMEN ...............................DIONISE THERON LAAIPLEK
@annaliewiese8620 Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir hierdie ongelooflike kragtige boodskap.
@zaanmeyer8415 Жыл бұрын
Dankie oom vir die mooi boodskap! Zaan van Postmasburg, Noord-Kaap
@flipbuitendach7484 Жыл бұрын
Baie dankie Johan so lekker om na jou te luister en te weet ons God laat ons nooit alleen nie Baie dankie
@dionisetheron5967 Жыл бұрын
DIONISE THERON WESKUS .................................DANKIE MEER ASB .............................BAIE DANKIE
@hesterluus1204 Жыл бұрын
Baie dankie Johan vir hierdie kosbare bemoedigende boodskap. Lena van Paarl.
@malieengelbrecht6147 Жыл бұрын
Johan baie dankie jou boodskappe kosbaar. Luister in Swakopmund Namibie en stuur aan verskeie persone. Seen ons God is groot
@danietheart2333 Жыл бұрын
Dankie Johan vir hierdie bemoedigende boodskap. Dankie dat jy gevra het waar dit in die wêreld gehoor word. Dit is wonderlik hoe die digitale platvorm die wêreld oopmaak vir die Goeie Nuus. Ek luister in Wellington SA.
@janettepeens3902 Жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskappe. Luister gereeld vanaf Kanada!
@marleneferreira749 Жыл бұрын
Baie baie dankie. Ek het dit so nodig gehad maar ek voel die warmte van sy Hand permanent om my.
@ansaventer8123 Жыл бұрын
Amen! So spesiale boodskap! 👌Dankie Here vir U liefde aan ons.🙌
@gerdamiller6092 Жыл бұрын
Dankie luister hier in Melkbosstrand in Kaap.Geniet elke Donderdag aand so baie.
@yvonnelubbe3957 Жыл бұрын
Hallo julle, wat n wonderlike boodskap. Waardeer julle. Yvonne van Hartbeespoort
@soniaemery8598 Жыл бұрын
Dankie Johan!!! Awesome boodskap♥️
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande inspiredende insiggewende boodskap wat ek so nodig het. Dankie dat ek hierdie boodskap oor en oor Jan luister.
@hantiedouglas6966 Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap Johan. Ek luister graag na jou boodskappe. Hantie Walvisbaai Namibië
@cronbotha8918 Жыл бұрын
Baie dankie vir die wonderlike boodskap uit Klein Brakrivier
@acyfwelgemoed4364 Жыл бұрын
Sooo mooi, baie dankie❤
@friedajordaan6139 Жыл бұрын
Baie dankie, van Meyerton
@LouisSteyn-n4z6 ай бұрын
Amen virsekker
@bettiehaasbroek27023 ай бұрын
Wonderlike bemoedigende boodskappe. In Mauritius.
@aletkotze6476 Жыл бұрын
Baie bankie vir elke kosbare boodskap, ek luister uit Kalkrand Namibia
@marthacilliers2298 Жыл бұрын
Ek kyk uit Hentiesbaai, Namibië.
@annemarieheydenrych6655 Жыл бұрын
Windhoek..Namibië.
@HannatjieKuhn-uh3vj Жыл бұрын
Uit Musina.
@lienbruwer1695 Жыл бұрын
Ek woon op n plaas tussen Meyerton en Heidelberg en geniet en waardeer jou boodskappe oneindig baie. Lien Bruwet