Robbie Wessels - Grom-chop

  Рет қаралды 1,212,691

Robbie Wessels

Robbie Wessels

2 жыл бұрын

Video Produksie: Yellow Lemon Media
Regisseur: Luther van der Watt
D.O.P en Lions ondersteuner: Kelvin van Wyk
Redigering: Jean-Pierre Roux en Luther van der Watt
Talent/Hond: Dara
Hond trainer: Tracey Badenhorst (Badi Per care)
Location: Monkey Mountain family lodge
Musiek Produksie: Robin Kielly ( Magnet Music Productions)

Пікірлер: 141
@inaciorobertoacker2625
@inaciorobertoacker2625 Жыл бұрын
It is stimulating and impressive the history of whites in Africa who have been placed longer than any other people in the region and manage to thrive in an environment that everyone considers impossible.
@mareefranceszarmaos8409
@mareefranceszarmaos8409 2 жыл бұрын
I love this song to death , I play it everyday at work
@lezannevanniekerk3145
@lezannevanniekerk3145 2 жыл бұрын
Woe,Keswick👍🏻🤜🏼🤟🏻💪🏻
@ellosaul9329
@ellosaul9329 Жыл бұрын
I also love this song and I play it everyday
@fredrickpfister4154
@fredrickpfister4154 2 жыл бұрын
Slaat hom daar met die warm patat....van Portugal 🇵🇹
@smizplaytown8147
@smizplaytown8147 Жыл бұрын
Lekker musiek 👍 pa!
@enjeburger8234
@enjeburger8234 10 ай бұрын
Jis robbie wessels jis mater
@tiaanopperman8698
@tiaanopperman8698 Жыл бұрын
lekker vellies daar Robbie. lekker moves!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Grom chop lyk na 'n lekker tipe hond🐶🐩, net soos wat Robbie 'n lekker tipe ou is😄 Met lekker musiek🎶🔊
@merrygreenjane135
@merrygreenjane135 Жыл бұрын
South africa is the beat country in the world
@Danggoodsnipes
@Danggoodsnipes 2 жыл бұрын
Ek love ok die song soo cute 🐕
@bradleyjones1172
@bradleyjones1172 2 жыл бұрын
Danki leeuloop, jysi beste ou broer..😁👊
@dannyd3717
@dannyd3717 2 жыл бұрын
Such a cute dog,
@user-os9pc7yn8q
@user-os9pc7yn8q 6 ай бұрын
Love die song DIE beste
@annelizeerasmus5041
@annelizeerasmus5041 2 жыл бұрын
Lekker robbie
@guyver9688
@guyver9688 Жыл бұрын
Eerste keer die song gehoor AWSOME !!!!!!!! Gaan vir goud my tjom !
@antonvanrooyen9332
@antonvanrooyen9332 2 жыл бұрын
Jy mag maar is wat jy is. Jy moet nooit gaan le nie. Jy my gunsling. 110%
@user-cn5vq1ye4e
@user-cn5vq1ye4e Жыл бұрын
Hel Robbie jy's nommer een in my boeke, jy laat my altyd lag. Ek is mal oor jou musiek. Dankie my tjomma.
@elsiekramer3244
@elsiekramer3244 2 жыл бұрын
die beste!!
@boppz9042
@boppz9042 Жыл бұрын
Beste afrikaans liedjies
@CptRumcan
@CptRumcan 2 жыл бұрын
as jy baie spesiefieke teiken mark het !!! lekke song
@vanessabarnard5632
@vanessabarnard5632 2 жыл бұрын
Kool song Robbie
@happysnowball5175
@happysnowball5175 2 жыл бұрын
Lekker man lekker..ons almal het Robbie nodig in die deurmekaar ou wereld 🤣💗
@carinvermaak8299
@carinvermaak8299 2 жыл бұрын
Mooi robie
@angusnovember4700
@angusnovember4700 2 жыл бұрын
Lekker Robbie..Lekker!!!
@TechnicallyGrey
@TechnicallyGrey 2 жыл бұрын
Ou robi love die song
@grahamwiles471
@grahamwiles471 2 жыл бұрын
Robbie! Fokken Awesome!
@skolliemollie8055
@skolliemollie8055 2 жыл бұрын
My gunsteling, robbie vessels sanger
@Durantb207
@Durantb207 Жыл бұрын
Dit is bake mooi.
@dirt_diver
@dirt_diver 2 жыл бұрын
Thanks Robbie. Awesome track.
@sonjajansevanrensburg2810
@sonjajansevanrensburg2810 2 жыл бұрын
Jy is die beste boer robbie
@DanaVermaak
@DanaVermaak Жыл бұрын
My oupa het geweere
@talyavanbuuren
@talyavanbuuren 2 жыл бұрын
Kyk ne... Vandat jy jou eerste song uit gebring het, het jy my hele familie hooked. My dogtertjie is 14, en elke liewe song van jou probeer sy dans soos jy. Toe die song uit kom het ek gedink "Ai FFS, hier gaan ons weer", maar syt dit gemaster soos n pro. Jou musiek is awesome!! Baie dankie vir jou tyd en moeite, ons waardeur dit opreg
@pieterreynecke5691
@pieterreynecke5691 11 ай бұрын
Ek het dit geluister en toe noem ek my hond grom chop
@francoisprins4976
@francoisprins4976 2 жыл бұрын
Hou van jou story telling songs...Ek speel kitaar vir n lang tyd...ek oefen graag...Like die een!!!👍👌
@soniabotha3196
@soniabotha3196 2 жыл бұрын
Mooi man, gooi kole.
@DebbieMyburgh
@DebbieMyburgh 2 күн бұрын
Ons bly in die vrystaat
@santodiablo_pma
@santodiablo_pma 2 жыл бұрын
Ek is lief vir somerlyk lied
@Danggoodsnipes
@Danggoodsnipes 2 жыл бұрын
My gunsteling song 😀😀
@vierkleursalwapper9592
@vierkleursalwapper9592 2 жыл бұрын
My baas wil die vel hê, so ons skiet hom in die hol😂😂😂😂😂😂
@connyshivuri411
@connyshivuri411 2 жыл бұрын
I really love this song
@adb998
@adb998 2 жыл бұрын
Ek love dit😀😀
@ifbm3694
@ifbm3694 2 жыл бұрын
Die beste
@BSmartServicesbyKlarissaBotes
@BSmartServicesbyKlarissaBotes 2 жыл бұрын
Lekker man, lekker, dankie Robbie.👍👏👏
@margaretdysel9889
@margaretdysel9889 2 жыл бұрын
Love dit ek en my hond lily love dit mal oor jou musiek en ek hou nie van afr musiek nie maar jou musiek is die beste
@reubenventer7206
@reubenventer7206 2 жыл бұрын
Legend sali vergeet word nie 🙃🙃👍🔥
@gisellecombrink5311
@gisellecombrink5311 Жыл бұрын
Dankie
@skolliemollie8055
@skolliemollie8055 2 жыл бұрын
Yes n nuwe song
@clintonbotha3185
@clintonbotha3185 2 жыл бұрын
Jys nog altyd my legend ou robbie
@TheodoreBabustart-upcoach
@TheodoreBabustart-upcoach 2 жыл бұрын
Love dit!!
@KR-lz7ij
@KR-lz7ij 2 жыл бұрын
Love dit💚👏
@renojonker628
@renojonker628 2 жыл бұрын
Ek is self van die vrystaat en my hart is in die bos ek het n groep manne wat elke jaar saam jag die bos is in ons bloed lekker song robbie
@regellerbeck3096
@regellerbeck3096 2 жыл бұрын
Hehe. Nie lekker nie
@Dunized
@Dunized 2 жыл бұрын
Legend!!!!
@nicoledejager5148
@nicoledejager5148 2 жыл бұрын
Love dit..😁💯
@PetrusandPardette
@PetrusandPardette 2 жыл бұрын
Absoluut fantasties.. nou kan ek my lang sukkel dag begin.. mens moet seker dankie sê vir wat jy het . En nog kan doen.. sulke positiewe musiek maak dit net makliker..
@stansmith4054
@stansmith4054 2 жыл бұрын
Lekker!
@jonathanrietoff3095
@jonathanrietoff3095 2 жыл бұрын
Hou aan sing Robbie, Jy bly die beste!!!
@jankoekemoer727
@jankoekemoer727 2 жыл бұрын
Baie mooi Robbie
@stephansnyman1
@stephansnyman1 2 жыл бұрын
LOVE I T DIS AWESOME
@poulphillips8169
@poulphillips8169 2 жыл бұрын
😂😂😂😂😆 Nice one
@tiansmith6657
@tiansmith6657 2 жыл бұрын
Lekkerrrr!
@normanmans3477
@normanmans3477 2 жыл бұрын
Such a cute dog!🐕
@vanessabarnard5632
@vanessabarnard5632 2 жыл бұрын
Ek love die song Robbie
@Erik-ms8dl
@Erik-ms8dl 2 жыл бұрын
Lekker
@marinusboer3231
@marinusboer3231 2 жыл бұрын
Nice!!!
@gerhardbeukes1202
@gerhardbeukes1202 2 жыл бұрын
dankie baie👍😊
@laraengelahirsch1634
@laraengelahirsch1634 2 жыл бұрын
Mooi gedoen 👏😌
@martinvanstaden4257
@martinvanstaden4257 2 жыл бұрын
Nog 'n fantastiese liedjie en video,dankie dat jul ook in hierdie tyd van covid nog wonderlike musiek maak en ons gelukkig maak.
@adagrobbelaar1197
@adagrobbelaar1197 Жыл бұрын
Is jasjsahadhhhdhhhlj9
@elainecoetzee8504
@elainecoetzee8504 2 жыл бұрын
Ek het my volgende hond se naam gekry. Grom-Chop ... briljant!
@christinejameson650
@christinejameson650 2 жыл бұрын
lief vir die dans moves en die liedjie
@DvinPrizo
@DvinPrizo Жыл бұрын
Oom Robbie raak nou blink bo
@lucim101
@lucim101 2 жыл бұрын
Klink lekker . Groete uit Oostenryk
@rewanhenning8205
@rewanhenning8205 2 жыл бұрын
goeie werk Robbie Nog n legendariese treffer😂
@johanstols7976
@johanstols7976 Жыл бұрын
Mooi man! Jy weet hoe.😊👍
@FedoraNation
@FedoraNation 2 жыл бұрын
Ek is so bly jy het 'n musiekvideo hiervoor gemaak! En hy lyk presies soos wat ek gedink het hy sal lyk! Baie goed gedoen, Robbie!
@ruansiebert
@ruansiebert 2 жыл бұрын
Haha lekker man*
@wilkedebeer7786
@wilkedebeer7786 2 жыл бұрын
Maak die leeu seer lag lekker
@DeanSlippers
@DeanSlippers 2 ай бұрын
👍👍👍
@liefling2638
@liefling2638 2 жыл бұрын
Vreeslik oulik ;p
@HugoTaljaard
@HugoTaljaard 2 жыл бұрын
Wow
@k.hotzo.3033
@k.hotzo.3033 Жыл бұрын
How does this have sp little like but it's so well known
@harryh212
@harryh212 2 жыл бұрын
Dankie Robbie, ek is n soutie maar jy maak al my gunsteling liedjies. Ek geniet hulle so baie 😁
@leomyleopardgecho3689
@leomyleopardgecho3689 2 жыл бұрын
Jaaa
@harryh212
@harryh212 2 жыл бұрын
@@leomyleopardgecho3689 jaaaa wat
@bigg16
@bigg16 2 жыл бұрын
Smaak Robbie Stukkend!!!
@Lianie100
@Lianie100 2 жыл бұрын
do you supports South Africa in ruyby
@Evropantiqva
@Evropantiqva 2 жыл бұрын
Great, as always. A big fan from Italy!
@craigvanrensburg5752
@craigvanrensburg5752 Жыл бұрын
Anything
@jacobusstefanusvandervyver4211
@jacobusstefanusvandervyver4211 Жыл бұрын
My baas soek die vel so ons skiet hom in die hol 🤣
@wiangrebe1234
@wiangrebe1234 2 жыл бұрын
Oom Bly net n yster 😂😂
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Wit suid africanes hou hulle so hoog heilig....kan nie n finger veroer sonder drank nie.Sondag sit hy met sy drank asem langs sy 3e vrou ini kerk.
@stefanrheeder6305
@stefanrheeder6305 2 жыл бұрын
Loop kak
@finnadekeditz
@finnadekeditz 2 жыл бұрын
Lekker man
@merrygreenjane135
@merrygreenjane135 2 жыл бұрын
💯💚💛❤
@gospodipomiluj2
@gospodipomiluj2 2 жыл бұрын
Lief dit
@charleneford6422
@charleneford6422 2 жыл бұрын
Baie nice love dit..... net jammer ek gaan van brood en bier moet lewe as ek saam gaan kamp, want bokbal..... nee.
@DieRooikat
@DieRooikat 8 ай бұрын
Nee kyk ek stem saam...
@wouterkotze7242
@wouterkotze7242 2 жыл бұрын
Nice man Robbie, love it
@tinaholmes6873
@tinaholmes6873 2 жыл бұрын
Grappig liedje leuk 🐕
@kingfarao1435
@kingfarao1435 2 жыл бұрын
Donner ek het jou gemis Robbie
@mornevanzyl5149
@mornevanzyl5149 2 жыл бұрын
Altyd lekke musiek ,en lekke lag 👍
@user-dq6ye3mf6n
@user-dq6ye3mf6n 2 жыл бұрын
Привет из России
@willempretorius6700
@willempretorius6700 Жыл бұрын
Ek verstaan : jy het jou hart oopgemaak so dis n baie diep en persoonlike produksie. Dis nie jou skuld dat die dieptes van jou hart n speelgoedboks vol humor is nie. 😜
@Lizel206
@Lizel206 2 жыл бұрын
is sy naam regtig grom chop
@HeinrichJ.v.R
@HeinrichJ.v.R 10 ай бұрын
Ja
Leon Schuster en Robbie Wessels - i Babbalasie
5:04
Robbie Wessels
Рет қаралды 1,3 МЛН
Robbie Wessels - Plaasjapie
3:49
Robbie Wessels
Рет қаралды 3,1 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 54 МЛН
1 or 2?🐄
00:12
Kan Andrey
Рет қаралды 50 МЛН
ОСКАР ИСПОРТИЛ ДЖОНИ ЖИЗНЬ 😢 @lenta_com
01:01
Robbie Wessels - Kampioen
2:50
Robbie Wessels
Рет қаралды 595 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Robbie Wessels - Poena is Koning - Kwaai Hoof
1:58
Douw Gerber
Рет қаралды 1,1 МЛН
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,5 МЛН
Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis
4:03
Snotkop
Рет қаралды 15 МЛН
Robbie Wessels en Appel - Staan saam
4:36
Robbie Wessels
Рет қаралды 419 М.
Jan Rhaap - Jan Ek Kan Nie Dans Nie
2:59
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,9 МЛН
Robbie Wessels - Khoi and Son
4:07
Robbie Wessels
Рет қаралды 3 МЛН
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 1,6 МЛН
Kendrick Lamar - Not Like Us
5:55
KendrickLamarVEVO
Рет қаралды 46 МЛН
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 2 МЛН
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 4,2 МЛН
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 775 М.