Roedtan se hoof organiseerders aan die woord - Die sukses van so 'n massa-optog lê in spanwerk

  Рет қаралды 1,058

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Пікірлер: 10
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Baie dankie mense! Het nie die man geken nie, maar my hart breek elke keer wanneer ek hoor hoe ons mense vermoor word!! 🌾🌾
@joanvandeventer2907
@joanvandeventer2907 2 жыл бұрын
Dit vat nie die verlies en seer weg nie, en moord is moord jy mag nie doodslaan nie.
@jacosteyn5655
@jacosteyn5655 2 жыл бұрын
Daar is baie dinge in die lewe wat kan verander, maar daar is veral 3 dinge wat nié gaan verander nie. Die eerste is dat ons suurstof nodig het om te kan lewe; die tweede dat ons belastings moet betaal en die derde dat plaasmoorde ten minste die volgende paar jaar gaan toeneem. Die hoofrede waarom plaasmoorde gaan toeneem is omdat daar bykans géén behoefte by witmense bestaan om behoorlik die oorsake van en oplossing vir die probleem op objektiewe en rasionele wyse te adresseer nie. Oor ongeveer 2 jaar van nou af wanneer daar - heel waarskynlik, wéér die een of ander Senekal/Roedtan gebeurtenis gaan plaasvind, sal ons maar net kan wonder of al die leë beloftes oor die een of ander nie-menslike Mag wat met die plaasmoordenaars sou afreken, 'n duidelike voorbeeld van vals of ware hoop was wat aan ons voorgehou is...
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Ek weet dat elkeen sal oes wat hy/sy gesaai het!! Ons Skepper het genoeg gehad van hierdie soort optrede teenoor mense...dit is verregaande🌱🌱
@jacosteyn5655
@jacosteyn5655 2 жыл бұрын
Hoe weet jy dat "ons Skepper genoeg gehad het van hierdie soort optrede"? Het Hy dit persoonlik so aan jou gekommunikeer? Dalk kan jy Hom volgende keer vra om nog groter probleme vir ons op te los, soos bv. die Eskom-probleme en die oorlog in die Oekraïne...
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
@@jacosteyn5655@Jaco Steyn Ai, Jaco!!! Ek bid vir jou!! Jesus kom spoedig Sy Bruid haal...sal jy gereed wees?? Ons kan die Heilige God nooit minag nie. Ons woorde sal ons eendag oordeel, sê Sy Woord. As jou verhouding nie met Hom reg is nie, maak haastig om dit te doen. Tyd is verby!! Mooi loop!!
@jacosteyn5655
@jacosteyn5655 2 жыл бұрын
@Hettie. Wat jy sê klink baie indrukwekkend, maar dit lewer ongelukkig geen bydrae tot die oplossing van die probleem van toenemende plaasmoorde nie. Is die meeste ondersteuners van die ANC dan nie ook uitgesproke Christene nie?
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
@@jacosteyn5655 Jaco, God se Woord sê n boom sal aan sy vrugte geken word...n goeie boom dra goeie vrugte. Slegte boom dra slegte vrugte. Slegte bome word uitgekap...Ek veroordeel niemand nie, dis nie my plek of werk nie. vraag: dink jy n moordenaar, verkragter, ens dra vrugte wat by bekering pas? Maak my hartseer as ek dink hoeveel wat sê dat hul Christene is, eendag verlore sal gaan. God is n verterende vuur. Sy oë is vuurvlamme. Kan jy jou vir n oomblik indink hoe dit gaan lyk die dag wanneer Hy Sy wraak oor hierdie aarde/mensdom gaan uitstort? Hy is nie n mens soos ons nie, maar n Heilige God. Kom ons bid vir mekaar dat Hy ons genadig sal wees!! Ek voorsien dat daar van nou af en in 2023 baaaaie sterftes van prominente persone oor die hele wêreld gaan wees. Lekker nagrus. Veilig wees. Groete...
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
@@jacosteyn5655 Jaco, God sal met elkeen afreken soos Hy goed dink en dit Hom behaag...kom ons maak deel uit van die skaapnasies en nie die boknasies nie...😁😁🤗🤗
Wait for it 😂
00:32
ILYA BORZOV
Рет қаралды 7 МЛН
When mom gets home, but you're in rollerblades.
00:40
Daniel LaBelle
Рет қаралды 82 МЛН
버블티로 부자 구별하는법4
00:11
진영민yeongmin
Рет қаралды 27 МЛН
What's in the clown's bag? #clown #angel #bunnypolice
00:19
超人夫妇
Рет қаралды 36 МЛН
Die interieurs van konsentrasiekamptente Anglo  Boereoorlog 1899 - 1902
2:42
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Рет қаралды 830
Graham Lombard is 'n koordineerder by Cradock Skou
5:45
Boermedia
Рет қаралды 147
Louis Liebenberg agter tralies
9:01
Moneyweb
Рет қаралды 12 М.
Baardberaad 144 - Watter water?
1:04:43
Boermedia
Рет қаралды 232
Wait for it 😂
00:32
ILYA BORZOV
Рет қаралды 7 МЛН