Ronell Erasmus - U lig my op

  Рет қаралды 116,196

fantasiasa

fantasiasa

Күн бұрын

Пікірлер: 24
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 Жыл бұрын
Absoluut Ronell dit is werklik wat YAHWEH GOD vir ons doen. HY gee werklik betekenis en krag en trane van skoonmaking vir ons. Dankie vir jou mooi lied.
@lenievdmerwe49
@lenievdmerwe49 3 жыл бұрын
Dankie Liewe Roenel vir nog ñ pragtige lied vir Jesus
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Pragtig Ronel, jy is n mooi mens, kind v Jesus, het die lied so nodig, ek moet sterk wees vir ander, jul musiek dra my, dankie, Jesus dra my....
@diekkruger3137
@diekkruger3137 2 жыл бұрын
Wat 'n pragtige mensie in so baie opsigte,😄💯
@hannesuitenweerde8884
@hannesuitenweerde8884 5 жыл бұрын
Baie mooi woorde. Baie mooi sang talent van God af jy mag maar.Ja werklik waar kan ons se Die Here is ons Herder. Hy word genoem. Sterke God. Ewige Vader. Raadsman. Vrede Vors. Amen en Amen.
@TheRoyaldiva1
@TheRoyaldiva1 11 жыл бұрын
Ronell, jou musiek bly maar net mooi. Met jou suiwer en fantastiese stem betower jy my elke keer. Beste wense. Deon.
@sandrabentley15
@sandrabentley15 8 жыл бұрын
ronel dis absoluut pragtig mooiste stem ooit dankie jy
@eugenelombard960
@eugenelombard960 Жыл бұрын
Groete uit Nieu-Seeland.
@tomruddell.2517
@tomruddell.2517 2 жыл бұрын
Beautiful song. Regards Tom from new Zealand
@leakambiru7668
@leakambiru7668 8 жыл бұрын
Maag die Here vir u meer wysheid en krag gee,Baie goeie Music.
@sandradewet-vandenberg3396
@sandradewet-vandenberg3396 7 жыл бұрын
Pragtig Ronel!!!
@hermiesutherland3130
@hermiesutherland3130 11 жыл бұрын
Baie mooi. Vat my aan die hart en laat my dink hoe baie bevoorreg ek is :-D
@ArnoArno-sc6rw
@ArnoArno-sc6rw 8 ай бұрын
🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤❤😙😙
@Creationshot
@Creationshot 10 жыл бұрын
heel mooi
@ronaldvanschaik2971
@ronaldvanschaik2971 6 жыл бұрын
Toppie
@mariehet
@mariehet 13 жыл бұрын
DISSSSSSSSSS SO GESEëNDE LIED!DANKIE RONELL.
@tinavanniekerk6060
@tinavanniekerk6060 3 жыл бұрын
PRAGTIGE STEM MAG GOD NOG BAIE SEËN
@DennisHunter007
@DennisHunter007 10 ай бұрын
* U lig my op * U hou my Vas in die donker nag U hou my in U hande vas U dra my Deur as die water vloei Skuil ek by U U lig my op uit die donker U is my son in die aande As die lewe teen my draai Is daar hoop in die vou van U hande U lig my op en U dra my Waar ek gaan, weet ek U is naby U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer U hoor my Stem as ek roep na U U hoor my bo die werêld roep U red my Siel en U bring weer lig U is my lig U lig my op uit die donker U is my son in die aande As die lewe teen my draai Is daar hoop in die vou van U hande U lig my op en U dra my Waar ek gaan, weet ek U is naby U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer U lig my op uit die donker (Oh) U is my son in die aande (Oh) As die lewe teen my draai (Oh) Is daar hoop in die vou van U hande (Oh) U lig my op uit die donker (U is my lig) U is my son in die aande (U is my son) As die lewe teen my draai Is daar hoop in die vou van U hande U lig my op en U dra my (U lig my op) Waar ek gaan, weet ek U is naby (Waar ek is, is U) U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer (U is my lig in die donker, U is my son in die aande) As die lewe teen my draai Is daar hoop in die vou van U hande U lig my op en U dra my Waar ek gaan, kan ek weet U is naby U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer U lig my op, O Heer
@daleenkeyser1148
@daleenkeyser1148 8 жыл бұрын
Dankie Jesus!
@maureenadams9085
@maureenadams9085 8 жыл бұрын
kerk musiek willie bootha
@daleenkeyser1148
@daleenkeyser1148 8 жыл бұрын
Willie Botha die blinde sanger?
@denzilcharnock9429
@denzilcharnock9429 11 жыл бұрын
awesome
@wild220
@wild220 7 жыл бұрын
Ag ek wil vreeslik graag die lied he met sy lirieke by asb - wie sal dit vir ons kan doen GROOT ASB XX
@wild220
@wild220 7 жыл бұрын
Ook die lied keer op keer met lirieke asb...
lied van die here - ronell erasmus
3:17
fantasiasa
Рет қаралды 51 М.
Rina Hugo - genade lied
3:30
fantasiasa
Рет қаралды 114 М.
GTA 5 vs GTA San Andreas Doctors🥼🚑
00:57
Xzit Thamer
Рет қаралды 30 МЛН
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 7 МЛН
Teaching a Toddler Household Habits: Diaper Disposal & Potty Training #shorts
00:16
Op Die Wal Van Die Visrivier (Live)
4:08
Ronéll Erasmus - Topic
Рет қаралды 11 М.
Jou God Sal Jou Deurdra
4:03
Willie en Natasha - Topic
Рет қаралды 217 М.
Touch of Class - interview
13:11
fantasiasa
Рет қаралды 9 М.
Perels - Sonja Herholdt
3:41
fantasiasa
Рет қаралды 183 М.
Hy Maak 'n Weg
7:32
KUNJALO
Рет қаралды 6 МЛН
Benice Borman - Here praat met my
3:41
TheParadigmPro
Рет қаралды 655 М.
Freda Francis - Nader al nader
4:31
Andries Laubscher
Рет қаралды 46 М.
One day at a time
3:50
Ronéll Erasmus - Topic
Рет қаралды 10 М.
Willie Joubert O Heer vergewe my   YouTube
4:04
Willie Joubert Official
Рет қаралды 571 М.
GTA 5 vs GTA San Andreas Doctors🥼🚑
00:57
Xzit Thamer
Рет қаралды 30 МЛН