⚡Roodekoppies 2023⚡-broken 6xPB-⚡

  Рет қаралды 4,411

EA Blitzz Angling

EA Blitzz Angling

Күн бұрын

Пікірлер
@iannschonfeldt6875
@iannschonfeldt6875 Жыл бұрын
Awesome!
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thanks! I appreciate it 🙏😎💪
@vishnureddy3009
@vishnureddy3009 Жыл бұрын
Awsome bud an well done to all. Happy new year to you and the family ❤🙏👍
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thanks man I appreciate it and a happy new year to you as well 💪😎🙏
@CJBAngling123
@CJBAngling123 Жыл бұрын
Lekker 1 Eben
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Baie dankie my oom 💪😎🙏
@morneswartkatjacobs
@morneswartkatjacobs Жыл бұрын
Gooi hom meti emmer!!! 😂😂😂
@safeerhassim4436
@safeerhassim4436 Жыл бұрын
Thabks for another great fishing video..Have a blessed new year
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thanks man I'm glad you loved the video , thanks for the feed back
@safeerhassim4436
@safeerhassim4436 Жыл бұрын
Amazing.. This is what I was waiting for.. Well done guys always great watching your videos. 😁😁👍👌
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
hey man thank you so much for the feed back I'm really glad you enjoyed the video. I love it when you guys take time to enjoy the video as much as I enjoy making them ⚡⚡💪💪🔥🔥
@dillz4421
@dillz4421 Жыл бұрын
Amazing fishing!
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
Baie geluk met jou pa se pb en baie geluk met die eerste vis die oggend baie mooi een gewees
@vura777
@vura777 Жыл бұрын
Awesome session Congratulations to all those PB's Koppies Monsters, what line + Leaders is spooled on those 8K reels ?
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Camo 360 blue and and it's 20p line and the leader is a 44p green
@vura777
@vura777 Жыл бұрын
@@eablitzzangling4951 Thanks for the info, but I tried to look up Camo 360 line but nothing, any chance for more info what brand line & maybe where to get ? will be highly appreciated. Thank you
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
@@vura777 hahah sorry my bad it's MONO 360 High abrasion 600m
@CARPRIOT
@CARPRIOT Жыл бұрын
Baie geluk.. hunter Specimen baits.. Leka robocarp... As julle dai poeier goi maata hoef jy nie dit tevryf nie goi not op seer en spoel af met water...nice fishing
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
oky baie dannki my maat
@stephenwebb3069
@stephenwebb3069 Жыл бұрын
Dankie vir die D-Rig .
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Awesome my maat 💪😎 jy weet mos
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 9 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉mooi. Hoe ver van die kant af het jy gehengel. Hou ver uit was jou merer. En op watter diepte het jy gedrop
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 9 ай бұрын
Ons het so 220 uit gevis en op 5.5m en 3.3 tot 2 m maar meets vis wat uit gekom het was op 3.3
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 9 ай бұрын
@@eablitzzangling4951 👍 dankie. Ek beplan om volgende keer emanzini toe te gaan. Is daar baie jasinte in die emanzini area. Hoe het oom gevoer?
@HermanusOosthuizen
@HermanusOosthuizen Жыл бұрын
Nice manne. Sal wil saam gaan op jul volgende sessie by rodekoppies
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Dan moet ons maar so iets reel my maat💪😎🔥
@HermanusOosthuizen
@HermanusOosthuizen Жыл бұрын
Wil n winter sessie doen kyk na mud julie
@doitwithduncan
@doitwithduncan Жыл бұрын
Dit was die awesomeste roodekoppies sesie ooit thanks vir als my oom❤
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
dis n baie baie groot plesier my maat ons sal vir jou ook nog op daai 15+ kry ⚡⚡💪💪🔥🔥
@bmaangling7952
@bmaangling7952 Жыл бұрын
die jaar gan ons bje fan hulle kry ons het die regte aas en als vir dit
@neilreitz583
@neilreitz583 Жыл бұрын
Hi Eben dankie vir die nice video, baie mooi vis, ek het rukkie terug presies gesit waar jule gesit het en n 14.98 en n 7 gevang en nog n baie mooi een verloor. Weet jy dalk hoe gaan ons dit regkry om n stand by ou Hansie te bespreek, jis want mens sukkel jy weet ook, mooi video dankie
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
hi lekker man ja nee dis baie mooi vis daai, jong weet jy dit is baie kak om te boek en kom jy daar is mense op jou plek so ja ek weeti
@neilreitz583
@neilreitz583 Жыл бұрын
@@eablitzzangling4951 ja met my ook al gebeur, dis hond dhit
@isakverster3698
@isakverster3698 Жыл бұрын
Watse stand nommer is dit?
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Dis 5 my maat
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
@@isakverster3698 dis is nommer 4 en 5
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
Baie geluk met eddie se 15 harde werk paysoff always
@bmaangling7952
@bmaangling7952 Жыл бұрын
dank buddy eke het soos 3 keer waker ge word om seker te maak hy rerag in die net
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
Flippen mooi two toner van eddie welgedaan eddie
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
ja nee dit was mooi daai
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Is dit dalk ok as ek oom se selfoon nommer kan kry sodat ek met oom kan chat oor visvang.want ek het n privaat dam waar net members mag vang en hy loaded met monster karp. Die grootste wat ek daar gesien uit kom het was 23kg
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
DM my op FB dan gee ek my nommer vir jou dan reel ons so iets en maak n awesome video
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
@@eablitzzangling4951 ek gaan kyk of ek n dag voor die tyd kan voer by die plek want nie baie mense vang daar nie dan kan ons daarna toe gaan vir n dag sessie. Ons gaan dan by pretoria country club caro en bass vang
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
Yes oom. Thanks vir die baie goeie video en geluk met oom se pa,oom en dunkan se nuwe pb's. Ek wil graag weet of oom my kan help met roodekoppies ek het al 5 keer daar geblank en geen vis daar gevang in my lewe nie so ek wil weet of oom my kan help
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
yes my maat ek sal my bes traai DM my op FB dan chat ons en kyky wat ons kan doen oky 💪⚡⚡
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 Жыл бұрын
@@eablitzzangling4951 ek het nie fb nie want ek is nou eers 16 jaar oud
@alch3my653
@alch3my653 Ай бұрын
Ek beplan om roodekoppies te gaan vang december mag mens met u klein rubbeduck daar ry?
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Ай бұрын
@@alch3my653 hey my maat ja jy mag ja 💯💪
@alch3my653
@alch3my653 Ай бұрын
Ooh perfek.. ek sien Almal vang ini water en worry nie veel pla die krocodille en seekoeie glad nie of hoe werk dit🤣.sorry was nog nooit daar en almal waarsku
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Ай бұрын
@alch3my653 daar is net een water bees en n Paar plat honde maar hulle plaa darem nie
@duitserkeyser7475
@duitserkeyser7475 Жыл бұрын
Kan jy moontlik die link share van die hoeke waarvan jy praat, want al wat die internet gee is One more cast se lock hook en die profiel lyk baie anders. Dankie
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
DM my op FB dan stuur ek jou my nommer dan stuur ek jou daai link
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
En baie geluk met jou nuwe pb tjopa
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
Jy moet 10mm gap los tussen die coated braid en wat jy skoongemaak het agter die hoek vir die putty
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Ooo oky cool danki choma
@MarthinusSteenekamp
@MarthinusSteenekamp Жыл бұрын
congrats neighbor ruining your shots love their
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thank you so much man 🙏💪😎
@CameronSteele-p1n
@CameronSteele-p1n Жыл бұрын
Howzit, how do I contact you guys ?
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Hey man sorry for replying to you now send me a DM on FB and wee can chat
@jan-hendrikswanepoel7294
@jan-hendrikswanepoel7294 3 ай бұрын
Hallo oom. Wats oom hulle se call of duty name? Dan jol ons so bietjie warzone
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 3 ай бұрын
@@jan-hendrikswanepoel7294 WeAreVenom
Roodekoppies dam fishing @ Emanzini for Bass and BIG CARP
57:03
EA Blitzz Angling
Рет қаралды 2,8 М.
Roodekoppies Dam/ breaking my PB 2 times
1:00:15
EA Blitzz Angling
Рет қаралды 3,7 М.
It’s all not real
00:15
V.A. show / Магика
Рет қаралды 20 МЛН
Леон киллер и Оля Полякова 😹
00:42
Канал Смеха
Рет қаралды 4,7 МЛН
IL'HAN - Qalqam | Official Music Video
03:17
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 700 М.
Making Rear-Eye Spinner with a double blade
10:59
CopperFishLure
Рет қаралды 10 М.
Motse motala Roodekoppies
33:30
Freshwater Turks
Рет қаралды 7 М.
December Holiday Largemouth Yellowfish
22:37
RIETBULfishing
Рет қаралды 556
CABIN BOAT CARP FISHING | The Maiden Voyage - Roodekoppies Dam
50:31
Carp Fishing TV
Рет қаралды 11 М.
Nebunie la copca
10:39
Alex Dog
Рет қаралды 745
Vaalkop dam
47:29
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 34 М.
FK 7 Super Cup - Roodekoppies Dam
15:12
CarpSA
Рет қаралды 1,7 М.
FoxSA_Squad 2022
31:30
Fox International SA
Рет қаралды 1,7 М.
Unlocking Roodekoppies
1:04:18
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 29 М.
Roodekoppies Session
23:22
Carp Crazy Brothers
Рет қаралды 6 М.