Rowwe Bliksem - Riaan Benadé en Jay vir Buffelsfontein brandewyn

  Рет қаралды 9,231,511

Buffelsfontein Baard-olie

Buffelsfontein Baard-olie

2 жыл бұрын

Julle kan 'Rowwe Bliksem' hier luister of koop - lnk.to/RowweBliksemMB
Produksie deur DAPPER MEDIA
Regisseur & Kinematograaf - Meyer le Roux en Conrad Theron
Kamera Assistent - Ulrich Fischer & WC Kriel
Redigering & Kleur - Conrad Theron
_______________________________________________________________________
Lirieke:
Hei oom Jay
Hoe kom mens op daai vibe?
Man ek sal die cooler laai
Maar waantoe gaan ons waai?
Ons stop sommer om die draai
En ons gaan vir Meyer kuier
Maar wat as Meyer weier
Ons sê ons brannewyn is klaar
Want daar's nog baie daar
Vat my dronk ek's huistoe
Hou my vas of ek dans my dood
Oooooooooooooo
Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk
As ons nie vanaand pasoppie
Sit ons weer in die tonk
Oweyo
Maak my los
Oweyo
Ko's gaan bos
Hier word ons vanaand weer uitgegooi
Verloor ek weer 'n nooi
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Ja, nou's ons op daai vibe
Want jy bederf jouself
Ons hoor die haan al kraai
Dis van die in die buffel delf
Het Meyer al loop sluimer
Nee hy olie gou sy baard
O, dan gaan die bliksem kuier
Maak vas jou belt my maat
Vat my dronk ek's huistoe
Hou my vas of ek dans my dood
Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk
As ons nie vanaand pasoppie
Sit ons weer in die tonk
Oweyo
Maak my los
Oweyo
Ko's gaan bos
Hier word ons vanaand weer uitgegooi
Verloor ek weer 'n nooi
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Hey, oom Jay hoe maak 'n hadida?
Hy maak so
Maak klaar daar
Balke toe
(Warmvat vastrap melodie)
Smaak my Jay dans hom nou dood
Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk
As ons nie vanaand pasoppie
Sit ons weer in die tonk
Oweyo
Maak my los
Oweyo
Ko's gaan bos
Hier word ons vanaand weer uitgegooi
Verloor ek weer 'n nooi
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Daarsy ditsem
Jou rowwe bliksem
Written by - Riaan Benadé, Marno van der Merwe & Jay du Plessis

Пікірлер: 185
@khuselogqiba937
@khuselogqiba937 6 күн бұрын
"vat my dronk ek's huis toe".. My favorite quite😂
@sakuraplumlove5292
@sakuraplumlove5292 2 күн бұрын
Though I heard it wromg the first time😂
@jacovanderberg1996
@jacovanderberg1996 2 жыл бұрын
Beste song vir 2022, die hadidas het geloop die naweek, natuurlik was dit Buffelsfontein brannas..lekker manne goeie werk!!
@cynthiamazirel8268
@cynthiamazirel8268 2 жыл бұрын
Well Done Julle!! DIE is 'n treffer. Op 'n Rowwe Bliksem. 🍻
@louwlasmit
@louwlasmit 2 жыл бұрын
What a classic manne! Het hierdie liedjie nou baie geniet 😂💪🏼🤙🏼
@tiffanyolckers5532
@tiffanyolckers5532 2 жыл бұрын
Wow Jay en Riaan julle is awesome. Love die song 🤗
@sinetteomran4776
@sinetteomran4776 2 жыл бұрын
Jay en Riaan dankie julle is ysters. My mense verlang my dood na my land hierdie song is definitely ons boertjies uitgeknip. Love it
@EvelynLuff
@EvelynLuff 8 күн бұрын
I love this song dis is mooi lekker song im being a huge fan
@dejagerwamsdejager8225
@dejagerwamsdejager8225 2 жыл бұрын
Top Top Top Hit!!! Hierdie song verdien die hoogste prestasie wat KZbin kan gee...
@renojonker628
@renojonker628 2 жыл бұрын
Nuwe jag liedtjie vir 2022 ons gaan ons self bederf want ons is afrikaans en ons is rowwe bliksem gaan op die tafels Dans weer met di liedtjie lekker nommer die dankie manne
@tiaandupreez6563
@tiaandupreez6563 2 жыл бұрын
What a song .. luister hom elke dag seker 3 keer.. dankie OOM Jay en Riaan.. hopelik een of ander tyd in Klerksdorp!!??
@marcuswolfram4197
@marcuswolfram4197 2 жыл бұрын
Great Song, say hello to my friends in South Afrika.
@markcalitz3523
@markcalitz3523 2 жыл бұрын
Wat n Amazing liedjie !! 😱😱😱😱🔥
@nicowillemse747
@nicowillemse747 2 жыл бұрын
2
@ciskaswart9069
@ciskaswart9069 2 жыл бұрын
Loooooove dit.... Lekker song julle, ❤️❤️❤️❤️❤️
@arminvanderschyff3875
@arminvanderschyff3875 2 жыл бұрын
Bevange!! Lanklaas n lekker liedjie soos die gehoor!! Welgedaan!
@guyver9688
@guyver9688 11 ай бұрын
Buffelsfontein Brannes 2'de beste EVER na my tjom my laat my laat proe vanaand luister ek julle is AWSOME....
@madiavanzyl4016
@madiavanzyl4016 2 жыл бұрын
10 uit 10! Lekker julle!
@juanvanrooyen2492
@juanvanrooyen2492 2 жыл бұрын
Manne Manne!! Naweek is gemaak ek skink some nou n Buffel jou Rowwe Bliksem! Julle manne is LEGEND!!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Dit is my musiek. Love dit Jy maak my to voel happyyyy 😊❤
@derickbrits208
@derickbrits208 2 жыл бұрын
Lekker man lekker... Love die kick ass song!
@dawiebyleveld6913
@dawiebyleveld6913 2 жыл бұрын
Daar is dit nou. So lekker soos vars brood en biltong. Julle het n meesterstuk op gelewer. 👍🏻🥃
@brandonstoltz8334
@brandonstoltz8334 2 жыл бұрын
Ek is n souti, maar julle musiek maak n braai lekker
@theasnyman9115
@theasnyman9115 Жыл бұрын
5tdww ,f2111
@christiaankriel3727
@christiaankriel3727 Жыл бұрын
Left
@wianehorn3765
@wianehorn3765 Жыл бұрын
🤣🤣
@marzelbotha
@marzelbotha Жыл бұрын
.rfttf
@matinaswelkom
@matinaswelkom Жыл бұрын
Lekker liedjies oom jay ❤❤❤❤❤Ek luister die Elke dag
@emmie0163
@emmie0163 2 жыл бұрын
FANTASTIES!!! MANNE.... Hierdie gaan n GROOT TREFFER word.... GAAN GROOT!!!
@marinelldebeer6424
@marinelldebeer6424 2 жыл бұрын
Hey oom Jay, my 2 jarige meisiekind LOVE die song. As dit begin speel dan 'hey oom Jay' sy al. Dankie vir 'n great liedjie
@estiaanlombard957
@estiaanlombard957 2 жыл бұрын
Netjies meyer wel done 👏👏
@uthubee1
@uthubee1 2 жыл бұрын
Lovit..... Julke is ons tipe mense... 🍻
@EvelynLuff
@EvelynLuff 8 күн бұрын
Buffelsfontein cheers 🥂
@jean-marcelleerasmus2511
@jean-marcelleerasmus2511 5 ай бұрын
Buffelsfontein Bradewyn!!🎉❤
@tanyagraaff5228
@tanyagraaff5228 5 ай бұрын
❤❤
@dawnmorris3718
@dawnmorris3718 2 жыл бұрын
Ohhhh Baie lekker!
@RuanHeineman
@RuanHeineman 2 жыл бұрын
Lekkerrrrr man!!
@billypistorius9542
@billypistorius9542 2 жыл бұрын
Beste en lekkerste afrikaanse liedjie/musiek video
@cameronsaaiman
@cameronsaaiman 2 жыл бұрын
My nuwe gunstelling liedjie! Gaan baie ure se oefening in sit met hierdie liedjie in die ore!
@motivegrind
@motivegrind 2 жыл бұрын
Lekker man Lekker!!
@wuotanoelkers9643
@wuotanoelkers9643 2 жыл бұрын
Die brannas smaak sommer vanaand nog lekerder, cheers 🥃
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
🎵🔥🔥🥳🔊 Joe!!.. Wie het nou ooit gedink dat ou lieflike Barney 'n rowwe Bl*ks!m kan wees. 🕺😂😎😜💜 Jay lyk mos goed saam DIE BENDE!!!! 🎵🎵🎵🔊🔊🔊🔊
@stefanmeyer8744
@stefanmeyer8744 2 жыл бұрын
My van is Meyer love die song too much
@jinxdelange1718
@jinxdelange1718 2 жыл бұрын
Daar vat hy jou Rowwe Bliksem!!!! Lekker man lekker!🥃🍺
@stefanklasovity1654
@stefanklasovity1654 9 ай бұрын
Súper 👍 nádhera
@antonueckermann5787
@antonueckermann5787 2 жыл бұрын
Dankie Riaan en Jay. Vrek cool song. Julle is die shit
@brandonludik4660
@brandonludik4660 2 жыл бұрын
En so moet mens die naweek begin!!
@jacquesnel3564
@jacquesnel3564 2 жыл бұрын
Uistekende song. Well done julle!
@chistiaanswanepoel8416
@chistiaanswanepoel8416 2 жыл бұрын
Love it
@hannetjievanloggerenberg1839
@hannetjievanloggerenberg1839 Жыл бұрын
Mal oor die liedjie, niemand sou dit beter kon doen as jul 2👌🤣🤗
@christiaanswanepoel3039
@christiaanswanepoel3039 2 жыл бұрын
10/10 dis bevonk .julle rowwe Bliksems.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Ja nee, ek dink al daai Barney's het hulle na die tyd gejoin vir 'n lekker BUFFELSFONTEIN🥃tjie
@zeannehanekom-carstens3936
@zeannehanekom-carstens3936 2 жыл бұрын
Lekker man !!
@rinaserfontein3264
@rinaserfontein3264 2 жыл бұрын
Dit is lekker julle❤❤💐💐
@KiwiBoer
@KiwiBoer 2 жыл бұрын
Mooi man, hy loop los 🥃👍🏻👍🏻
@AfricanSunProductions
@AfricanSunProductions 2 жыл бұрын
Lekke manne! Maak my sommer dors.
@louisdelange7672
@louisdelange7672 2 жыл бұрын
Een van my van my gunstelling afrikanse sangers, met n song wat so lekker saam my gunstelling dop gaan
@JaKeSMusic
@JaKeSMusic 2 жыл бұрын
Dankie jul manne vir die lekker tune, maak mens lus vir GROOT kuier. 🥃🥳💕
@sandradednam
@sandradednam Жыл бұрын
Amlq
@Taylor_lovesher_bf
@Taylor_lovesher_bf 8 ай бұрын
Frr
@cayleonswartz569
@cayleonswartz569 2 жыл бұрын
Jou rowwe bliksem dis die beste brandy hallelujah 🙌 Hemel tu 🙌
@ngawo3873
@ngawo3873 10 ай бұрын
ek is so lief vir hierdie liedjie
@rickyhadlow2580
@rickyhadlow2580 11 ай бұрын
Great song🎶❤️
@tomasvrana9452
@tomasvrana9452 2 ай бұрын
100 out of 100🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉I LOVE IT
@heinbrits4788
@heinbrits4788 2 жыл бұрын
nice gedoen ouens great song
@Ss_Gio
@Ss_Gio 2 жыл бұрын
Love the song julle is so good
@charlvisser9848
@charlvisser9848 2 жыл бұрын
Lekker man lekker
@elanibotha3587
@elanibotha3587 2 жыл бұрын
Well done julle 2 nuwe song wat gaan groot gaan
@tomasvrana9452
@tomasvrana9452 2 ай бұрын
Woooohooooowoooo🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤😂😂😂🎉😢
@imabutton3115
@imabutton3115 Жыл бұрын
kwaai braai song, lekker
@honey_bee_with_tea
@honey_bee_with_tea 11 ай бұрын
All is Ek jonk. Is die n liekie wat Ek Ken ons luister as ons groot braai ❤❤ en my PA lyk mal😂😂
@pamelavanrensburg8317
@pamelavanrensburg8317 2 жыл бұрын
het meyer n wyf,,,ek kan nogals my lyf daar in skyf!!!!
@lorindah9209
@lorindah9209 Жыл бұрын
great song
@shalaneswart2113
@shalaneswart2113 2 жыл бұрын
Dit is nou n lekker liedjie ek geniet hom n lekker dans liedjie hou so aan
@chantelheinemann1646
@chantelheinemann1646 2 жыл бұрын
Love it!!! Well Done👌💥🍻❤️
@benyoutube8878
@benyoutube8878 2 жыл бұрын
Julle het my goedkeuring, Julle Rowwe Bliksems.....
@garryherholdt2187
@garryherholdt2187 2 жыл бұрын
Baie cool
@loganviljoen8378
@loganviljoen8378 2 жыл бұрын
Da vat hy!🥃
@jorinacombrinck6672
@jorinacombrinck6672 2 жыл бұрын
wat n lekker song
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ Жыл бұрын
Ek love dit!
@desireeerickson2006
@desireeerickson2006 9 ай бұрын
Hi
@Lianras535
@Lianras535 11 ай бұрын
🎉🎉🎉
@christofaber1281
@christofaber1281 2 жыл бұрын
yes maat 🍻🍺
@marthinusjels7352
@marthinusjels7352 2 жыл бұрын
Lekker man
@johandebeer9297
@johandebeer9297 Жыл бұрын
Beste song ooit 🍺
@kobuscoetzer2980
@kobuscoetzer2980 2 жыл бұрын
Venaand koop ek vir my n buffelsfontein branewyn😎
@giovannieigub5168
@giovannieigub5168 2 жыл бұрын
Rowwe bliksem is die best brandewyn. ..
@wjengelbrecht5235
@wjengelbrecht5235 2 жыл бұрын
Cool song manne
@synthwave7
@synthwave7 Жыл бұрын
Lyk of die manne lekker party gehou het.....go manne !!!!
@jannesbeyers2047
@jannesbeyers2047 2 жыл бұрын
Ek like hierdie song dit is baie goed
@johanviljoen9098
@johanviljoen9098 2 жыл бұрын
Die is nice
@jacobuys8753
@jacobuys8753 2 жыл бұрын
Lekke boys😉
@marelizegreeff3950
@marelizegreeff3950 Жыл бұрын
LEKKER man🥃🥃🥃🥂🥂🍻🍻🍺🍷🍾
@johanvanheerden1474
@johanvanheerden1474 Жыл бұрын
Makaraaaa
@corneliapretorius4809
@corneliapretorius4809 Жыл бұрын
Namens my man...BUFFELS BRANAS MOS!!!!!!!
@curiosity1911
@curiosity1911 2 жыл бұрын
Het vandag by PnP my eerste bottel Buffelsfontein gekoop....R20 rand goedkoper as my gunsteling Richelui net a.g.v die liedjie ...... Ek sal defnitief weer koop baie dankie
@lukaskoekemoer1397
@lukaskoekemoer1397 2 жыл бұрын
Knap gedaan manne!!!!!! Julle mag maar!!!!!
@chrismods4x4
@chrismods4x4 2 жыл бұрын
My pa het altyd gese " Vat my dronk eks huistoe" en dan as hy by die huis kom dan start hy amper die huis met die bakkie se sleutels 😂😂 julle is legends!!
@jacquescoetzee5457
@jacquescoetzee5457 2 жыл бұрын
love die song dis my gunstiling sing
@milantruter6823
@milantruter6823 2 жыл бұрын
Ek is net agt maar ek love die lekie ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@cornelouw5271
@cornelouw5271 2 жыл бұрын
🥳
@Jandre-kl3oo
@Jandre-kl3oo Жыл бұрын
nice liekie vir n braai
@larabam6812
@larabam6812 Жыл бұрын
Lakker boys
@KlaasBaas-et2mg
@KlaasBaas-et2mg 3 ай бұрын
Ja nee dis lekker song so op n af dag met n brannas
@juanrehiepner469
@juanrehiepner469 2 жыл бұрын
Fok Ja.. Die is mos nou goeie musiek
@landivanrensburg1444
@landivanrensburg1444 2 жыл бұрын
Die is goud en my man sê ook dankie aan sy mede Barney haters!
@jacques6973
@jacques6973 Жыл бұрын
MAKADA !!!
@dylanwood6466
@dylanwood6466 Жыл бұрын
Lekker by the sea despatch and buffelsfontein
@francovanzyl7816
@francovanzyl7816 2 жыл бұрын
Lekker liekie
@nippy8827
@nippy8827 2 жыл бұрын
Daar vat hy😁 goeie werk dis nou n song om oor huistoe te skryf daai hadida klink soos n iemand wat ons almal ken waneer dit laat raak🤣🤣🤣
@zwanemassyn2827
@zwanemassyn2827 Жыл бұрын
My gunsteling liedjie ek hou van die liedjie
@boss68-sa63
@boss68-sa63 2 жыл бұрын
Lekke Brannas hy loop soos stroop
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 13 МЛН
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42
КАРМАНЧИК 2 СЕЗОН 7 СЕРИЯ ФИНАЛ
21:37
Inter Production
Рет қаралды 532 М.
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 21 МЛН
SKOKVIDEO: Swanger vrou drink Buffelsfontein brandewyn!
1:51
Buffelsfontein Baard-olie
Рет қаралды 39 М.
Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop
3:47
Ricus Nel
Рет қаралды 20 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Rook en Drink Episode 10
37:15
Buffelsfontein Baard-olie
Рет қаралды 14 М.
Is Ek Nie Die Een
3:22
Jay du Plessis
Рет қаралды 782 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Bok Van Blerk, Appel - Lemoene
3:27
Bok van Blerk
Рет қаралды 15 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,5 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42