Baie dinge kan van ons weg gevat word, maar nie ons Kultuur of musiek nie, dankie dat jy dit laat voortleef 👏👏
@Marston443 Жыл бұрын
Sien sommer baie uit vir die 16de desember by monument🎉
@Jessie..Havenga3 ай бұрын
Ek love die song ❤🎉😅
@magdalinefourie8965Ай бұрын
More baie dankie.vir die liedjie
@tiaandupreez Жыл бұрын
Alles is net lekkker op hierdie album. 🔥♥️😎
@Jack-eb9mr Жыл бұрын
Ne
@portiamatlabe568411 ай бұрын
Baie lekker
@elwinasmit5712 Жыл бұрын
Love it, Ruhan!! Het dit al n paar keer geluister. Lekker saamgesing ook!!
@edithjoubert4876 Жыл бұрын
Lovely jovial old Afrikaans jol songs. Forgotten by lots because of all the beautiful new songs too. The merry ones get lost on the way. Well done. Brilliant. .
@Johan4WD9 ай бұрын
Man, my kids geniet die nou BAIE!!! ❤
@catrien9824 Жыл бұрын
❤😂🇿🇦💯🎶 Mooi man, mooi!
@amandasmit9328 Жыл бұрын
Langpad musiek...gesin sing saam. Afrikaans darem net mooi. Dankie Ruan 👏🏻
@KeithomDebeer-k1r3 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@estellepruis7748 Жыл бұрын
Ai my jinne. Ek kon nie help om te glimlag soos wat die ou ou liedjies wat ons as kinders in die skoolsaal gesing het hulle beurt kry nie. Hoe waardeer mens nie hierdie juwele van ons kultuur nie. Dankie Ruhan. Hopelik is jy weer by Afrikaans is Groot en hopelik hoor ons hierdie een daar want ons gaan weer daar wees. Kan nie wag nie.
@DeebenMedia Жыл бұрын
Al die ou Arikaanse liedjies... baie nice, Ruhan! Hartelike oërseese groete!
@yolandibanard11 ай бұрын
Jis die is nou n lekker klomp liedjies! Jy mag maar sing
@petrobroodryk18478 ай бұрын
Ons love jou musiek my man hy kanie sonder enige kuier met of sonder drank daar gàan nie dankie vir jou aftrikaanse musiek jy awesome
@KezzaForChrist10 ай бұрын
My mother in law said I need to learn this. Danke moeder, now to get husband to teach me Afrikaans.
@silvacruz6835 Жыл бұрын
Gosto muito de ouvi-lo!
@portiamatlabe568411 ай бұрын
Lief dit 💃
@Jack-eb9mr Жыл бұрын
🎉🎉❤ Dit is so lekker
@karincoetzee79577 ай бұрын
Ai lekker!!
@Charlenedefin2 ай бұрын
❤❤❤❤😢❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
@RethaNortji10 ай бұрын
Ruhan jy mag maar sing!!!!! Wens ek kon jou C.D.'s in hande kry maar my inkomste te min!😢