Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders

  Рет қаралды 110,296

Ruhan du Toit

Ruhan du Toit

2 жыл бұрын

Lirieke:
Die blinde man raak blinder
En die siener sien al meer
Ter wille van ons kinders
Sit ons, ons voete neer
Die lewe is vir almal
Om te leef, en om te leer
Dis jou reg om hom te lewe
Niemand sal jou ooit kan keer
Ons gaan nie net oorleef nie
Ons almal gaan floreer
Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal
Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg
...nee ons SAL nie beweeg
Die krummels raak al minder
Om die tafel waar ons wag
Maar Ter will van ons kinders
Vang ons visse elke dag
Uit die as sal ons weer opstyg
Skree dit in jou moedertaal En met trots
Sy liefde getuig
Want die prys is reeds betaal
Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal
Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg
Die blinde man raak blinder
En die siener sien al meer
Ter wille van ons kinders
Sit ons ons voete neer
Al bewe die aarde
En die hemele val
Sal ek glad nie beweeg nie
Totdat HY my kom haal
Ek sal staan vir ons storie
En ons reg om te leef
Niemand sal dit kan wegvat
Want ONS sal nie beweeg
...nee ons SAL nie beweeg
Ter wille van ons kinders
Sal ons nie beweeg
Geskryf deur - Johan Oberholzer

Пікірлер: 57
@elnettevaneeden747
@elnettevaneeden747 11 ай бұрын
Hierdie is hoendervleis PRAGTIG!!!!
@laudigerber9729
@laudigerber9729 2 ай бұрын
Het nou net hierdie lied op Pretoria FM gehoor. Ongelooflik mooi en ja, niks sal my van my land laat afstand doen nie. Baie dankie, Ruan vir nog n wonderlike lied. 🙌🙌♥️♥️
@celestehayward9397
@celestehayward9397 2 жыл бұрын
Ons so 4mnde teruggekom vanaf Kanada. En hierdie lied se so mooi waarvoor ons die besluit gemaak het. Dis wie ons is. Dis ons land, ons mense en hierdie land is wat ons ons maak. Dankie vir die mooiste lied!
@NG-mz8gk
@NG-mz8gk 2 жыл бұрын
Sal definitief nie beweeg nie, hierdie is ONS land, dis vir ONS kinders, of mense nou daarvan hou of nie
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
😎 En weereens is dit MONUMENNTAAL! RUHAN DU TOIT se stem druis weereens in almal se harte. ❤️❤️❤️❤️🎶🎵
@karenharmse567
@karenharmse567 2 жыл бұрын
Pragtig Ruhan. Dit was ʼn voorreg om deel van hierdie video en proses te wees. Ons harte klop warm vandag. Trots op ons skool en ons beweging. Dankie dat jy glo in ons storie. Dankie Ruhan en Marinda. Trots CVO Potgietersrus
@lidiapretorius6819
@lidiapretorius6819 2 жыл бұрын
Ruhan, baie dankie vir wat jy doen vir ons skool, volk en toekoms. So trots om 'n oud CVO leerling te wees! Ons ouers doen dit alles #terwillevanonskinders.
@marisajames8158
@marisajames8158 2 жыл бұрын
Pragtig! Die lewe IS vir ALMAL om te leef!
@cherylwilson5673
@cherylwilson5673 2 жыл бұрын
Ruhan love jou stem en musiek. Dis nie net nog 'n song nie, jy vertel 'n storie wat my hart raak. Dankie
@rachellepretorius1896
@rachellepretorius1896 2 жыл бұрын
Ek is so trots om in ñ CVO skool te wees
@susannereu4709
@susannereu4709 2 жыл бұрын
Het vandag amper heeldag daarna geluister.Net super goed.
@user-vc3ig9vm3r
@user-vc3ig9vm3r 11 ай бұрын
Pragtig!!! ❤
@louisedejager3912
@louisedejager3912 2 жыл бұрын
Ruhan, baie dankie vir die liedjie. Dit sê vir my so baie. Ek kan so assosieer met die lied, ek het hom al ek kan nie tel nie, so baie het ek hom geluister, maar ek het hom in my etenstyd eerste gekyk, en dadelik emosioneel geraak, want dit het my situasie weer gegee. Baie dankie vir jou musiek, want dit sê wat ek nie kan sê nie. Dit is weereens soos al die ander, 'n baie mooi liedjie.
@claudineboshoff4629
@claudineboshoff4629 2 жыл бұрын
Ruhan ....WEEREENS PUIK❤❤❤❤❤
@carinlubbe8346
@carinlubbe8346 2 жыл бұрын
Ruhan jy het jou weereens oortref met hierdie mooi liedjie
@noeks2579
@noeks2579 2 жыл бұрын
Die woorde is spreek tot mense ... awesome song.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Ja ter wille v ons kinders, so n stunning lied🙏✝️💕
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 2 жыл бұрын
Groot fan hier onder in Langebaan. As jy ooit bietjie wil af kom, ek n show wil kom doen ek sal vir jou verblyf gee. Net omdat jy so opstaan vir ons duer jou liedtjies. Dankie Ruhan. 👍
@charlkok4057
@charlkok4057 Жыл бұрын
Die is n amazing song
@heidrunsmettana3765
@heidrunsmettana3765 2 жыл бұрын
Hello, nice to hear your voice again on KZbin. A succesful video with a lot of meaning and a powerful voice. Thank you from fan of germany.
@neelsengelbrecht2104
@neelsengelbrecht2104 2 жыл бұрын
Ai Ruan...so waar.Dankie dat jy dit so mooi in hierdie song vas gevang het.Hou so voort yster.
@daleenbezuidenhout477
@daleenbezuidenhout477 2 жыл бұрын
Baie mooi.
@jacodevnik9883
@jacodevnik9883 Жыл бұрын
EK BLY 'n BOER. My TAAL,TRADISIE en my VOLK bly my TROTS!
@oldparsonagemuseum920
@oldparsonagemuseum920 2 жыл бұрын
Soos altyd - Baie baie nice om te hoor!! Regtig 'n voorreg om u musiek te hoor!! Dit van 'n oud musikant hier uit Utrecht, KZN!! Wel gedaan!!!
@AfricanSunProductions
@AfricanSunProductions 2 жыл бұрын
Baie baie mooi lied, Ruhan. Jy bly maar net een van ons bestes.
@roselimariaboschilia4588
@roselimariaboschilia4588 2 жыл бұрын
Voce pareçe ser uma pessoa maravilhosa, obrigado por voce existir e cantar lindamente, interessante esse video.
@mariahlavacova7355
@mariahlavacova7355 2 жыл бұрын
Very nice song. ❤🎶🎤❤
@myonlineshop4032
@myonlineshop4032 2 жыл бұрын
Jy is geseen met die mooiste stem
@alta2715
@alta2715 2 жыл бұрын
Pragtig!!!
@TheBliksempie
@TheBliksempie 2 жыл бұрын
Mooi lied en idilliese video! 👍🏻👍🏻👍🏻 Nou wag ek vir die mooi lied en idilliese video van die Nuwe Voortrekkers wat eerder kaalvoet oor die Drakensberge sou stap as 1 dag langer onder 'n vyandige regering leef. Vir hulle wat terwille van die kinders moes trek en dit wat deur geslagte opgebou is moes prysgee om van onder af weer te begin, terwille van die toekoms van die kinders!!!😁😁
@lizmona9679
@lizmona9679 2 жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@joeyodendaal8974
@joeyodendaal8974 2 жыл бұрын
So pragtig!!! Mooiste video👍🏻 Knap gedaan!!👌🏻🥰❤️
@barend4803
@barend4803 2 жыл бұрын
Pragtig !!!!!!!
@PietM749
@PietM749 2 жыл бұрын
Dankie Ruhan. Dis spesiaal.
@ansielamprecht567
@ansielamprecht567 2 жыл бұрын
pragtig Ruhan ek is versot op jou nusiek
@nicovaneeden3915
@nicovaneeden3915 2 жыл бұрын
Wow ...hoendervleis mooi
@markusv31
@markusv31 2 жыл бұрын
Baie mooi Ruan. Soos altyd!
@celiasantos1300
@celiasantos1300 Жыл бұрын
Amo as músicas de Ruhan Du Toit, gostaria de traduzi-las para o português
@rudirettenbacher8534
@rudirettenbacher8534 2 жыл бұрын
jys n yster Ruan well done.
@wilmaeales4069
@wilmaeales4069 2 жыл бұрын
Wow pragtig
@rentiaduplessis8587
@rentiaduplessis8587 2 жыл бұрын
Dis stunning
@charlkorb2717
@charlkorb2717 Жыл бұрын
💪💜🙏
@Gervoyage
@Gervoyage 2 жыл бұрын
Hello from Ireland. Lovely song and video. I do not know Dutch.Can anyone tell me what the song is about please... I have a thought in my head it is about moving to another country..
@rita1486
@rita1486 2 жыл бұрын
It is wriiten in Afrikaans for a private Christen school group. The song is about no matter what happens we will stay standing in South-Africa for our children
@Gervoyage
@Gervoyage 2 жыл бұрын
@@rita1486 Thank you so much Rita.
@serfonteinarno
@serfonteinarno 2 жыл бұрын
🚀
@tomnicholls9016
@tomnicholls9016 2 жыл бұрын
I would like to find the lyrics in either Afrikaans or English
@elzareyneke8145
@elzareyneke8145 2 жыл бұрын
Clicks the dropdown arrow below the video
@elandrinel3809
@elandrinel3809 2 жыл бұрын
Is die liedjie vir die BCVO skole geskryf?
@serfonteinarno
@serfonteinarno 2 жыл бұрын
Dit is vir BCVO geskryf ji
@nadeaventer561
@nadeaventer561 2 жыл бұрын
Nee nie vir hulle geskryf nie dit gaan oor immegrasie
@janconradie2091
@janconradie2091 2 жыл бұрын
Ja dit is vir hulle geskryf. Die HUB van die BCVO is in die video.
@rita1486
@rita1486 2 жыл бұрын
Ja
@Jan-jw6bw
@Jan-jw6bw 2 жыл бұрын
Ja dit is vir die BCVO beweging geskryf. Dele van die video is by CVO skool Potgietersrus afgeneem. Ruhan het ook die lied in lewende lywe gesig by die BCVO glansaand. Die BCVO se slagspreuk is ter wille van ons kinders daarom ook die lied se naam.
@janvanzyl2293
@janvanzyl2293 2 жыл бұрын
Pragtig. Net jammer van daardie lelike SA landsvlag.
@RottenFrog
@RottenFrog 2 жыл бұрын
Ter wille van ons WIT kinders?
@catrienwait1209
@catrienwait1209 2 жыл бұрын
Trots Afrikaans
Ruhan du Toit - Monumentaal
3:26
Ruhan du Toit
Рет қаралды 1,7 МЛН
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 10 МЛН
Did you believe it was real? #tiktok
00:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 6 МЛН
Дибала против вратаря Легенды
00:33
Mr. Oleynik
Рет қаралды 3,9 МЛН
Quiapo Church Live Mass Today July 01, 2024 Monday
40:14
Team Tajmal Naizi
Рет қаралды 6 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Lirieke Video)
7:19
Ruhan du Toit
Рет қаралды 275 М.
Ghapi sing "Die Gelofte"-lied | 2022
9:00
Die Voortrekkermonument
Рет қаралды 6 М.
Ruhan Du Toit - Die Mite
3:59
Ruhan du Toit
Рет қаралды 159 М.
Skouspel 2013: Openingskeurspel
8:12
HuisgenootTV
Рет қаралды 93 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Touch of Class - No More Boleros (Live @ Afriganza 2014)
3:48
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 396 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,4 МЛН
Appel - Boer Loop Deur My Are
3:52
Appel
Рет қаралды 7 МЛН
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 10 МЛН