Vetkoekpaleis,S1,Ep8

  Рет қаралды 1,686,230

SABC

SABC

13 жыл бұрын

Episode 8: Worsie word 'n wors, Daar is chaos by die Vetkoekpaleis wanneer Worsie vrouens ontdek. Frikkadel en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frikkadel kry vir Worsie 'n woonstel en sy ma is aanvanklik daarteen gekant maar gee later toe wanneer sy sien dat sy hom nie sal kan keer nie. Worsie en Frikkadel eksperimenteer met nuwe disse.

Пікірлер: 98
@fuad4879
@fuad4879 2 жыл бұрын
Die TV programme van die tagtigs en neentigs is die beste
@user-uv4ww1kb3l
@user-uv4ww1kb3l 8 ай бұрын
Te oulik Ek word nooit moeg om Na hulle te Kyk Nie.❤
@wilmaklopper3650
@wilmaklopper3650 Жыл бұрын
He is a great example of how the best in this world is the most popular of a country in a nation to do so by itself in
@johanemarais9376
@johanemarais9376 6 жыл бұрын
Ek het al almal oor en oor gekk S 1, 2, 3, 4, 5...Love dit!!!Se asb as jy in die groot karoo bly
@delooaes
@delooaes 4 жыл бұрын
Baie dankie. Dis my Saterdag gunstelings.
@altonlewis7893
@altonlewis7893 2 жыл бұрын
Ella is die beste😂😂😂, die pyn……. @19:00 Die dokter het hom een kyk gegee en vir my geklap 😂😂😂
@kobusvanderwesthuizen2235
@kobusvanderwesthuizen2235 Жыл бұрын
Worsie het nou n wors ge word lol dis die snaakse epesode wat daar is lol ou willie estrhuizen speel sy rolle goed
@gailvandyk71
@gailvandyk71 4 жыл бұрын
Boeboe:Wat brand? Worsie:My skiuf. Boeboe:Jou skuif! Van wanneer af rook jy
@jeaninekoetsier877
@jeaninekoetsier877 4 жыл бұрын
😂
@elnekuhn4662
@elnekuhn4662 3 жыл бұрын
Hi
@johanmeyer3437
@johanmeyer3437 3 жыл бұрын
Like i wand vie boeboe
@esmari0110
@esmari0110 4 жыл бұрын
Boeboe en Kokie is my favourite carectors
@jaksdt
@jaksdt Жыл бұрын
Wie is Kokie?
@wilmaklopper3650
@wilmaklopper3650 10 ай бұрын
How can we be a good man and a great man and to be the most important to be in a world that I have never
@helenpetersen3129
@helenpetersen3129 Жыл бұрын
Geniet die Vetkoek Paleis vreeslik kyk dit oor en oor plaas dit weer op TV
@eloisejanuarie3260
@eloisejanuarie3260 3 жыл бұрын
Baie Dankie. Dit my Saturday gemaak Baie baie baie Dankie vie die laag my kaar
@zanderpienaar2033
@zanderpienaar2033 4 жыл бұрын
Dis van die classic's wat nooit sal uit sterf nie
@raquelhuman4335
@raquelhuman4335 4 жыл бұрын
Is my n young gun
@raquelhuman4335
@raquelhuman4335 4 жыл бұрын
Jy
@elbranverhoog3655
@elbranverhoog3655 6 жыл бұрын
Worsie is my star en serredin sal graag julle handtemen wl he
@elbranverhoog3655
@elbranverhoog3655 6 жыл бұрын
Hantekening wl he
@Kristy1787
@Kristy1787 9 жыл бұрын
Beste afrikaanse komedie.Sit asb s3 op.Het hom ook nie eers op dvd nie
@abrespangenberg6809
@abrespangenberg6809 3 жыл бұрын
Die beste goeie ou dae. Nou is alles $%&%# toe
@aegroenewald5207
@aegroenewald5207 2 жыл бұрын
Dit is waar
@tiaanels7976
@tiaanels7976 2 жыл бұрын
Baie dankie ek love al die S en Ep se my as jy in Heilbron of Louis Trighard bly veilig bly van Tiaan Els 14jaar oud
@awesomechuper432
@awesomechuper432 7 жыл бұрын
Thank You Ella Visagie. Kan haar karakter so erg uitbeeld.
@francinaswarts7297
@francinaswarts7297 2 жыл бұрын
It's always nice ro watch.Good comedy.
@user-hk1fn9db1w
@user-hk1fn9db1w 7 ай бұрын
Awesome 😂😂😂😂😂😂awesome thanks ❤😂😂😂😂😂😂awesome thanks Keep up awesome
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
en die kombuis is skoon ;}
@charlmoses
@charlmoses 2 жыл бұрын
Brilliant! I love it
@esmari0110
@esmari0110 4 жыл бұрын
Mag ek nie n vout maak nie mag ek nie n mens wees nie ek bedank
@ju-cp6wc
@ju-cp6wc 10 ай бұрын
😂😂😂
@PetraStaal
@PetraStaal 4 жыл бұрын
Nog meer Nederlanders hier?
@TheMrLappis
@TheMrLappis 8 жыл бұрын
Boeboe is ongelooflik pragtig
@cameronjanuary111
@cameronjanuary111 6 жыл бұрын
MrLappis y nkbv?n. N!! Jgghkknbvv HB!nihil kg kit BL?bklk
@elizepotgieter1026
@elizepotgieter1026 Жыл бұрын
Ek kyk did oor en oor van N Z .Baie dankie
@elmipretorius412
@elmipretorius412 5 жыл бұрын
my kombuis is altyd skoon ......................
@annascholtz4762
@annascholtz4762 5 жыл бұрын
Very nice
@lonwolfjacobs2716
@lonwolfjacobs2716 4 жыл бұрын
Like it
@borismalden5830
@borismalden5830 6 жыл бұрын
Lief.
@abigailvandyk8148
@abigailvandyk8148 4 жыл бұрын
Dit word nooit oud nie
@mcdonald3386
@mcdonald3386 3 жыл бұрын
77uuuu7u
@wernervanwyk1405
@wernervanwyk1405 4 жыл бұрын
Awesome 👍👍👍👍👍👍
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
worsie ek eet n' worsie
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
hoekom het hy n' prentjie van n' kaal meisie in die kombuis worsie?
@johanmeyer3437
@johanmeyer3437 3 жыл бұрын
Jis ou
@whatam_I_watching
@whatam_I_watching Жыл бұрын
Want worsie het n wors geword 😂
@pietieuys8309
@pietieuys8309 Жыл бұрын
Aai Worsie😂😂
@RTSPictures
@RTSPictures 12 жыл бұрын
GENIUS!
@user-kb3kh1ix2y
@user-kb3kh1ix2y 27 күн бұрын
Jy kan dit weer se.
@tiaandejager4925
@tiaandejager4925 6 ай бұрын
❤❤
@etiennesnyman2109
@etiennesnyman2109 7 жыл бұрын
Dit word nooit oud
@elmipretorius412
@elmipretorius412 5 жыл бұрын
ja nee dit doen nie
@0716009889
@0716009889 3 жыл бұрын
Ek like die storie
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
worsie het n' wors geword
@abigailviljoen9188
@abigailviljoen9188 4 жыл бұрын
Skuif? Sine when?dis ñ gwaai
@mariafourie7842
@mariafourie7842 4 жыл бұрын
Hi Abigail my naam is ook Abigail
@abigailviljoen9188
@abigailviljoen9188 4 жыл бұрын
@@mariafourie7842 awesome
@abigailvandyk8148
@abigailvandyk8148 4 жыл бұрын
Hi onthou jy my my naam is ook Abigail ek het my email address verander
@wandaphahl2069
@wandaphahl2069 Жыл бұрын
Aai aai so snaaks
@denepieterse2386
@denepieterse2386 Жыл бұрын
Dis my ginstiling series
@elmipretorius412
@elmipretorius412 8 жыл бұрын
pragtig
@laurikaposthumus5552
@laurikaposthumus5552 8 жыл бұрын
Big hero seaks
@sharaviva
@sharaviva 3 жыл бұрын
Ella is tops
@Hailee6879
@Hailee6879 4 жыл бұрын
Chill out ou buddie😂
@jeaninekoetsier877
@jeaninekoetsier877 4 жыл бұрын
😂
@alexstrydom1186
@alexstrydom1186 3 жыл бұрын
😂😂😂snaakste deel van die episode
@breytonkampher1634
@breytonkampher1634 5 жыл бұрын
LOL
@antoniekroucamp5433
@antoniekroucamp5433 2 жыл бұрын
SewiNde laan
@kosiehercules6322
@kosiehercules6322 5 жыл бұрын
funny
@L3-33-D.point.attacker
@L3-33-D.point.attacker 4 жыл бұрын
worsie hou jy van rook?
@michelleandreas2093
@michelleandreas2093 6 жыл бұрын
Julle is baie koemietlik
@marykapretorius56
@marykapretorius56 10 жыл бұрын
please upload S3
@gmail2277
@gmail2277 7 жыл бұрын
is jy n danser?
@tiffanyjaftha9557
@tiffanyjaftha9557 6 жыл бұрын
Wie de hel is Devine de Bruin. Worsie van wanneer af rook jy ??
@elmipretorius412
@elmipretorius412 5 жыл бұрын
toe hy n wors geword het
@raquelhuman4335
@raquelhuman4335 4 жыл бұрын
Hy maak sy ma,oom Frik,auntie poppie,Boeboe en koekie
@ferdinandkaunatjikekatuuo5996
@ferdinandkaunatjikekatuuo5996 3 жыл бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂
@dinatoontijies8008
@dinatoontijies8008 Жыл бұрын
Vaselintjie
@siphwe
@siphwe Ай бұрын
Lyppy
@kaylamostert6515
@kaylamostert6515 9 ай бұрын
😂😂😂😂😂
@lehaniestruwig7651
@lehaniestruwig7651 8 жыл бұрын
boeboe is mooi ek you need van koekie
@jameevanstaden3652
@jameevanstaden3652 3 жыл бұрын
:)
@eloisejanuarie3260
@eloisejanuarie3260 3 жыл бұрын
😂😂
@mariafourie7842
@mariafourie7842 4 жыл бұрын
Hoekom is hy so en van wanner af rook hy
@elmipretorius412
@elmipretorius412 5 жыл бұрын
ek bedank !!!!!!! ek is niemad... se worsie nie worsie..... het n wors geword .........
@oumabam579
@oumabam579 4 жыл бұрын
it cool
@esmari0110
@esmari0110 4 жыл бұрын
Butt out 😂
@lehaniestruwig7651
@lehaniestruwig7651 8 жыл бұрын
ag ek bedoel ek hou van koekie
@elnekuhn4662
@elnekuhn4662 3 жыл бұрын
Ok
@user-lr8wh8dt3k
@user-lr8wh8dt3k Жыл бұрын
Nmnbb V Bjbjb
@kmostert4
@kmostert4 7 жыл бұрын
funny
@vanessabredenkamp2002
@vanessabredenkamp2002 7 жыл бұрын
kan dit oor oor kyk. Ek lag laat my trane rol
@petrusjohannessmal4695
@petrusjohannessmal4695 4 ай бұрын
😂😂😂😂
Vetkoekpaleis,S1,Ep9
26:00
SABC
Рет қаралды 1,1 МЛН
Ke Ba Boleletse 2 - Episode 2
24:31
you belong
Рет қаралды 38 М.
Best father #shorts by Secret Vlog
00:18
Secret Vlog
Рет қаралды 22 МЛН
Aunt Sylvia deel haar besigheidsidee met Ouma Sarie
3:05
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 111 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep4
26:01
SABC
Рет қаралды 1,8 МЛН
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 232 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 74 М.
Molly en Wors (24 Junie)
7:33
kyknettv
Рет қаралды 129 М.
Vetkoekpaleis,S1,Ep10
26:00
SABC
Рет қаралды 1,4 МЛН
Vetkoekpaleis, S2, Ep8
26:01
SABC
Рет қаралды 1,8 МЛН
Molly en Wors (3 Junie)
6:52
kyknettv
Рет қаралды 125 М.
Leon Schuster.20 min pranks compilation
20:32
Andries Redeye Studios
Рет қаралды 682 М.
Друзья Сына Считают Её Толстой 😂
0:21
Глеб Рандалайнен
Рет қаралды 1,9 МЛН
I Parking My Car 😂 #shorts #funny #viral
0:11
Funny Club TV
Рет қаралды 3,5 МЛН
А ты че проблемы раздаешь?  #фильм#сериал#кино
1:00
покупки за продуктами сейчас вс раньше
0:23