Ja.....wat nvoorreg om na die mooi musiek te kan luister
@SAREL19634 жыл бұрын
Ai dis mooi....Rus in Vrede Willie Nelson...Sal jou altyd onthou.
@pierreponnet16282 жыл бұрын
Namibië namakwaland....Zuid -Afrika....had ik maar mijn hart gevolgd !!
@chrisk4673 Жыл бұрын
Dis pure kultuur..en ons volk is die wèreld..maar ons harte by ons land..Suid Afrika
@LaurenceNespodzany-kx9qb6 ай бұрын
Love the music of the Northern Cape. Namakwalanders
@chrisk46733 жыл бұрын
Boeremusiek van die ou meester..op sy beste
@izakkotze70345 жыл бұрын
Ai. gaan ons dan in n vreemde land moed boeremusiek maak. my hart is so seer. love ons boervolk. sterk wees.
@ozjapie11 ай бұрын
Ai. gaan ons dan in n vreemde land moed boeremusiek maak. *** Ek loop een aand na werk van die stasie af huistoe (Wellington NZ) toe hoor ek boeremusiek - stel ondersoek in en vind ʼn groepie mense wat ʼn saal gehuur het en lekker dans op boeremusiek. (Daar was ook een keer ʼn week n uur op die plaaslike radio waar my vriende tyd gehuur het op die plaaslike radio om Afrikaans te praat en SA musiek te speel. Van hartseer gepraat - hou asb. die taal skoon, geen rede om Engels in te meng nie.
@vaderenseun9 жыл бұрын
Puik afrikaanse musiek! Dankbaar om dit te kan luister.
@marienikola37734 жыл бұрын
Fantasies!
@nicoahlers55625 жыл бұрын
Baie mooi late die Boeremusiek leef
@louislindavanniekerk75596 жыл бұрын
Die beste musiek!!! Het die langspeelplaat in 1987 persent gekry!!!!
@hersenskim5 жыл бұрын
sTeinhof ;) dankie vir die mooi musiek
@izakkotze70345 жыл бұрын
lekker ou dae. hou dit lewindig boere
@chrisdutoit34387 жыл бұрын
Ai verlang ek nou na die Baai!!!!!!!!!!!
@francoisvermeulen44906 жыл бұрын
uitstekend
@jacoe3333311 ай бұрын
Pragtig!
@martinmüller50064 жыл бұрын
As jy hoendervleis kry terwyl jy hierna luister dan weet jy dis mos goeie musiek vir die siel, dankie. Soos Shakespeare gesê Het in (12 Night) "speel aan"
@flipcoetzee4848 Жыл бұрын
❤
@djabrand43359 жыл бұрын
Namakwaland so uniek soos sy mense
@deonsmit19236 жыл бұрын
deon smit kosbaar en pragtig
@dirkgoosen64867 жыл бұрын
Bestes.
@NGHTRDER-lw7ss6 жыл бұрын
Sulke musiek kan mos nooit oud raak nie!!! Dis mos Kuns
@palcoetzee37193 жыл бұрын
Die plek se naam is Steinkopf en nie seinhof nie.Die kerk is die NG Kerk Springbok ek is daar ge doop in 1936.
@francoisduplessis2413 Жыл бұрын
lekker
@marienel1553 Жыл бұрын
Hier bly net mooi mense...my hartsmense😢
@ivornovello71277 жыл бұрын
Pieter kan jy nog van julle musiek oplaai asb.
@pieterjansevanrensburg62237 жыл бұрын
Hi Ivor ek sal nog oplaai maar net 'n korreksie! Ek is nie deel van die Vyf Namakwalanders nie maar wel seker een van hul grootste aanhangers....(",)