SEKELMAAN Simfonie // Retief Burger 2022

  Рет қаралды 47,332

Retief Burger

Retief Burger

2 жыл бұрын

Twintig jaar nadat Retief Burger die lied Sekelmaan geskryf het, sing die hemelse Bruidegom steeds oor sy bruid. Hierdie splinternuwe simfoniese weergawe spreek diep tot die grootste behoefte van elke mensehart... om liefgehê te word. Die bruid is gewone mense, oud en jonk, van elke nasie en taal - elkeen wat sal antwoord op hierdie liefdeslied en die offer wat Jesus aan die kruis betaal het sal aanvaar.
Verwerking: Devereaux Oosthuizen van Kingdom Sounds
Opname: Juan Oosthuizen van Spacebar Recording studios
Video: Handmade Media www.handmademedia.co.za

Пікірлер: 36
@breytens
@breytens 2 жыл бұрын
Sekelmaan is en was nog altyd een van my gunstelinge van jou musiek, dit praat elke keer diep met my siel. Hierdie verwerking is besonders en ek luister gereeld daarna. Dankie Retief vir jou opregte musiek en ook aan die hele span wie gewerk het aan Sekelmaan Simfonie. Vader seën julle vir julle gehoorsaamheid.
@rosabotes9392
@rosabotes9392 8 ай бұрын
WOW WOW WOW Retief soooo pragtig !!!! My laat huil My friend Johnny vir my gestuur om te luister Mag Jesus vrede jou omring Jy is werklik geroep om hierdie Pragtige lied te sing Seen op Seen vir jou in alles wat jy doen Shalom
@rickylunderstedt8470
@rickylunderstedt8470 2 жыл бұрын
The most beautiful song! No matter how many times I listen to it, it hits straight to the heart ❤️ bless you Retief ❤️
@davidwendykeith3788
@davidwendykeith3788 4 ай бұрын
Amen en Dankie van Canada
@schalkcoetzer6542
@schalkcoetzer6542 2 жыл бұрын
WOW Retief jou weergawe van Sekelmaan is verbysterend mooi & het verseker ‘n traan 🥲 gestort; mooi lerieke en mooi woorde wat ons gerus ter harte ❤️ kan neem om volgens te lewe in ons verhouding met GOD 3-enig ~ VADER, SEUN & GEES…, Amen 🙏🏻
@gerdakruger1596
@gerdakruger1596 2 жыл бұрын
OP die regte tyd v my lewe...Dankie v jou gehoorsaamheid Retief
@ethelhagen539
@ethelhagen539 2 жыл бұрын
Dankie Retief vir 'n pragtige lied wat diep tot die siel spreek
@ritalimusiek
@ritalimusiek 2 жыл бұрын
Hierdie is 'n ongelooflike verwerking deur baie spesiale mense van 'n bitter spesiale lied. Mag ons menseharte die diepte en grootheid van God se liefde hierdeur kom beleef
@user-gx3mb2qh9h
@user-gx3mb2qh9h 4 ай бұрын
Baie mooi❤❤❤
@christelbezuidenhout2256
@christelbezuidenhout2256 2 жыл бұрын
Wow.. Dankie.. Moes my trane sluk want dis só mooi! Rêrig, dankie!
@estaschoeman5256
@estaschoeman5256 2 жыл бұрын
Dankie Retief vir die pragtige lied.
@mareetaylor1951
@mareetaylor1951 Жыл бұрын
Jesus is altyd by ons 🌹 Die mooiste lied, dankie ❤️
@joynel3524
@joynel3524 2 ай бұрын
Pragtig! ❤❤
@pieterbgouws
@pieterbgouws Жыл бұрын
Retief burger, Pieter Gouws hier ons het by Gospel SKouspel 2018 saam opgetree- wil jou net laat weet jy en Louis Brittz is die rede hoekom ek nou Afrikaanse aanbidding skryf en ek weet ons gaan nog een dag saam optree =) Lief vir julle! Dankie vir julle harte en inspirasie
@fdmmusicvid
@fdmmusicvid 2 жыл бұрын
Wow! Powerful and so anointed. Love this song
@estherstrydom301
@estherstrydom301 2 жыл бұрын
Awesome!!!! Van die Bruidegom aan die Bruid ..... ek is in trane....
@tertiasteynberg8494
@tertiasteynberg8494 2 жыл бұрын
Tref nogsteeds, en nou nog meer reguit tot die hart!!! Pragtig
@JdSlabbert
@JdSlabbert 2 жыл бұрын
Dankie Retief Dit was nog al die jare een van my gunteling liedere het dit al in soveel eredienste gebruik en hier bring jy hom weer uit. Blessings vir jou🙏🏼
@QuintisJacobs1
@QuintisJacobs1 2 жыл бұрын
Nog elke keer as daar 'n sekel maan is, kom hierdie liedjie by my op. 20 Jaar later en die weergawe slaan net so diep :-)
@justmejustme3042
@justmejustme3042 Жыл бұрын
Voel letterlik of die Here self met my praat.. Dankie ❤️🙏
@dinamikafamilie
@dinamikafamilie 2 жыл бұрын
Wow Retief!! Dis so wonderlike video en mens beleef God se hart deur elke persoon en elke woord!! Dankie!! Dit maak mens net weer liewer vir Ons Goeie Hemelse Pa!
@jacokeller5319
@jacokeller5319 2 жыл бұрын
Sjoe! Sjoe! So mooi.
@mrgunkgunkgunk
@mrgunkgunkgunk 2 жыл бұрын
Goed gedoen (bedoelende geseënd gedoen)!
@richellegrant976
@richellegrant976 2 жыл бұрын
Dis regtig so so mooi.
@gerrieriekert3566
@gerrieriekert3566 2 жыл бұрын
Dit is so profound hoe hierdie God se hart openbaar en hoe Hy oor ons voel. Dankie Retief Burger.
@nolenethompson6311
@nolenethompson6311 Жыл бұрын
Dit is Pragtig!! Lekker gehuil
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
❤️🔊🙌🙏🌙👏 Mooi!
@frikbosch
@frikbosch Жыл бұрын
Amen Amen,, 🙏🙏
@JudyVanderMerwe-vq5hz
@JudyVanderMerwe-vq5hz 11 ай бұрын
Fantasies
@salomeverburgh6116
@salomeverburgh6116 Жыл бұрын
Awesome. Dankie vir jou opregtheid. Wonderlike lied - so waar! Maar ek wil veral die uitsonderlike verwerking uitsonder. Meesterlik!
@jacquesLiezelofficial
@jacquesLiezelofficial Жыл бұрын
wow wow wow
@yolaniepieters6665
@yolaniepieters6665 2 жыл бұрын
😲🥇✔️💐😊😁👍🏻
@Poppievn
@Poppievn 9 ай бұрын
@Jacki_Louw
@Jacki_Louw Жыл бұрын
❤️❤️💌💌
@charleneryan-wl9uk
@charleneryan-wl9uk Жыл бұрын
🥺🥺🥺😢 dis pragtig
@marithacarlile6414
@marithacarlile6414 11 ай бұрын
WOW!!! Heel heel BESTE weergawe Retief!!! Die begin is hoendervleis en die sterk.philharmoniese klanke gee die lied ongelooflik diepte!! Jou heuningstem kan nie mooier nie!! Ek prys HOM.vir jou!! Luister al baie jare, jou boeke gelees!! Mag Jesus jou en gesin oorvloei met seën.!! Marietha Carlile, Namibia
AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
8:51
Retief Burger
Рет қаралды 585 М.
100❤️
00:20
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 63 МЛН
Is it Cake or Fake ? 🍰
00:53
A4
Рет қаралды 14 МЛН
Китайка и Пчелка 10 серия😂😆
00:19
KITAYKA
Рет қаралды 1 МЛН
Be kind🤝
00:22
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 23 МЛН
DIE HOOGSTE ERE // Retief Burger
6:17
Retief Burger
Рет қаралды 89 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 3,7 М.
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Lewendige Opname)
4:55
Nuwe Lof
Рет қаралды 1,1 М.
Ek Wil Sien
7:38
Retief Burger
Рет қаралды 43 М.
Ek Slaan my Oë Op (Live)
6:46
Retief Burger
Рет қаралды 15 М.
Oase Gemeente - Tafel in die woestyn (Official Music Video)
5:16
Oase Gemeente
Рет қаралды 24 М.
Rooksein - Damlelielief
3:35
Rooksein
Рет қаралды 1,4 МЛН
HOE GROOT IS U LIEFDE // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
6:16
The past and future of Orange juice🍊
0:17
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 11 МЛН
🍁 Последний звонок
0:11
Ка12 PRODUCTION
Рет қаралды 11 МЛН