In de donkerste storm die ik ooit heb meegemaakt, komt dit lied voorbij. Ik zing dit lied mee. Soms in vol geloof, soms laat ik de woorden over me heen spoelen als een proclamatie die ik zelf niet kan zingen... Ik heb God nog nooit zo dichtbij gevoeld als in deze storm. Wat een genade dat Hij juist nu laat merken dat Hij er is. We bidden voor rust en dat Hij de storm doet zwijgen door Zijn Woord 🤍🙌 Dank voor dit lied.
@RethaNortje-gc6enАй бұрын
Pragtig!!
@rhoda85Ай бұрын
Please translate for us. ❤
@SeanenNellieBerringtonАй бұрын
Amen
@ronel8204Ай бұрын
❤❤❤
@venitadasilva2986Ай бұрын
Ooo hierdie is soo mooi. Dankie My Jesus🙋♀️
@beverlyschlemmert6932Ай бұрын
Amen! U troon is gebou vir reg en geregtigheid. Daar is lewe in Jesus Naam Kom na die troon van Genade. Dankie Jesus 🙏
@beverlyschlemmert69322 ай бұрын
Amen! ❤
@estavanzyl61132 ай бұрын
Beautiful❤
@justmejustme30422 ай бұрын
Dis die mooiste woorde wat ek nog gehoor het. Ek kan voel hoe die Here direk met my praat. Dankie.
@juanitamccarthy11123 ай бұрын
hi Leza everytime i listen to this, i need 2 bless you. what beautiful words, together with your amazing voice
@sarahmeiring24763 ай бұрын
Die Naam bo alle Name !! Jesus die Koning van my hart !! Jesus die oorwinnaar !! Amen en amen 🙏🏻 ❤🌹
@LettieVanWyk-nx6wx4 ай бұрын
Amen en Amen. Dankie Rwtief vir die pragtige lied
@LettieVanWyk-nx6wx4 ай бұрын
Danie Botha
@elsjewilken13224 ай бұрын
Kan ek asb vra Here dat U vir my n man kan stuur wat na U hart is? n Godsman 🙌 wat liewer is vir U en dan vir my 🥰🤍
@elsjewilken13224 ай бұрын
Dankie Jesus dat ons aan U kan vashou en U kind is! Sonder U kan ek nie!🙌🙌🙌
@phylos19944 ай бұрын
Ken dit lied al lang in het Nederlands, maar vind echt deze versie prachtig! ❤
@FroukjegB2 ай бұрын
Ik ook...
@ElsjeWilken4 ай бұрын
Aan God AL die Eer! Here ek bid dat U my nuwe seisoen sal seën dat U in elke tree saam my is..🙌 Maak my weë gelyk asb! In U Naam want sonder U kan ek nie 🙏
@cathydejager12795 ай бұрын
Alle eer aan Jesus❤
@civ68255 ай бұрын
Elke liedjie wat jy sing is mooi. Hou Sy naam hoog!
@jakkiemyburgh17765 ай бұрын
Uitstekend?
@DodyVdwaldt6 ай бұрын
Dis soooo mooi......Alle eer aan Koning Jesua
@magrietamarkus82036 ай бұрын
Dis so pragtig dit raak jou Gees aan, dankie Here Jesus Amen and amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️
@dorishuman92496 ай бұрын
Wat n kosbare aanbiddingslied. Hy ons Skepper God alleen is waardig om aanbid te word,nou en tot in alle ewigheid. Amen
@annalicoetzee47386 ай бұрын
Dawid sê in die Psalms ook, o my siel jy sal die Here dien. Ons gees moet vir ons siel ‘preek’ wanneer die siel en vlees moeg is, om aan te hou en vas te hou aan net een naam - Yahweh ons Here, die God van Abraham, Isak en Jakob. 🙌🏻
@rickyhadlow25806 ай бұрын
Wow awesome🙏❤️
@tillabezuidenhout64607 ай бұрын
Dankie. So vertroostend.
@cathydejager12797 ай бұрын
😊😊
@cathydejager12797 ай бұрын
Amazing..my man het kanker en die liedjie benodig ons🙌🏻🙌🏻
@ronel82048 ай бұрын
❤❤AMEN❤❤ Daar is net EEN wat kan Red, Verlos, Genees! Net EEN wat Goed is , wat Heilig is, wat Soewerein is, wat Getrou is, wat, wat Regverdig is, wat sonder sonde is, wat WAARDIG is! NET EEN! Halleluja❤❤❤ Mag die HERE jou seën vandag Retief!!
@joynel35248 ай бұрын
Pragtig! ❤❤
@carlibasson24109 ай бұрын
amen!!
@ronel82049 ай бұрын
❤❤❤
@ronelhavinga81449 ай бұрын
So 'n pragtige stem Riana en lied
@AshwinJanuarie-h9q9 ай бұрын
AMEN❤❤❤
@joeswartz618110 ай бұрын
I miss home
@davidwendykeith378810 ай бұрын
Amen en Dankie van Canada
@davidwendykeith378810 ай бұрын
Dankie van Canada
@juanitamccarthy111210 ай бұрын
you have such a beautiful voice. and your songs are extra-ordinary. bless u Leza
@klaasfaber781110 ай бұрын
Vanuit Nederland wat een geweldig mooi lied dit is aanbidding!
@AshwinJanuarie-h9q10 ай бұрын
Baie mooi❤❤❤
@GertMyburgh-wy9qy11 ай бұрын
GOD BLESS ❤❤❤❤❤❤
@GertMyburgh-wy9qy11 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@GertMyburgh-wy9qy11 ай бұрын
❤❤❤❤AMEN 🙏🏻
@EtienneScott11 ай бұрын
😂😂😂😂😂❤❤❤❤
@EtienneScott11 ай бұрын
❤❤❤❤
@willemarendse8115 Жыл бұрын
Skitterend Retief...🙏
@riaschmidt5347 Жыл бұрын
❤ hartslied ❤
@elnerall6795 Жыл бұрын
HERE VAN DIE HEMELSKARE U IS ALLE EERBIED WAARDIG , nog die mooiste Afrikaanse woorde wat ek al gehoor het.