Dankie dankiey boetie in Jesus jou woode laat my. So veilig voel pastoor want ek weet Jesus altyd hou wag ons
@marietjiesand71953 ай бұрын
Amen. Jesus gee my n oor om fyn te hoor wat U Heilige Gees vir my wil sê.
@RowenaOlivier3 ай бұрын
❤Naand pastoor, ek luister nou na die sel. Ek het my saad gesaai en stil geword voor GOD en vertrou. Dit was en is seker my grootste "eksamen' wat ek moes slaag voor GOD en dit was om my kinders van GOD te vertel. Dis harde werk, maar die oes was groot sukses. Vandag is hulle groot, maar ek bemes grond nog elke dag met liefde en genade van GOD. Wanneer GOD my eendag kom haal, weet ek dat ek my plig as ma met liefde gedoen het. Maklik was dit nie altyd nie maar my hulp was en is nog altyd van my GOD. Dankie vir vannaand.
@adeleduvenage56743 ай бұрын
Dankie Jesus 🙏 weereens vir bemoediging, bevestiging, nuwe krag en dat ons sal stig en nie opgee nie. Ons prys U 🙌
@esmereldaheymann84643 ай бұрын
Amen en Amen en Amen. Dankie Here vir U teen woordigheid op die oomblik. Abba ek het U so so nodig. Dankie vir die boodskap.😢
@elinewheeler89313 ай бұрын
Dankie Pastoor vir jou gehoorsaamheid. Die selgroep en Vader God se persoonlike insette het my gebless. Alle eer aan God🙌
@salomemaritz51993 ай бұрын
Ek het in a. Dip geval!
@CharmainVosloo3 ай бұрын
AMEN....As mense nie JESUS opreg soek nie, is alles tevergeefs...As mense nie tyd in die Woord spandeer nie.... tevergeefs....as mense nie in geloof glo in gebed en hulle lewenswandel soos JESUS lyk nie.... tevergeefs. Die wat Jesus in die woestyn werklik gaan soek het, het Hom gevind....om Jesus te volg is die Enigste Weg, sit God eerste in Alles, vertrou Hom, GELOOF ware GELOOF❤
@valeriecronje74543 ай бұрын
Dankie Jesus ek vat dit vir my.amen
@catharinathiele46343 ай бұрын
36:57 Baie dankie Pastoor vir die woord ons stig❤
@CarenSnyman3 ай бұрын
Dankie Pastor vi dié woord ....verduideliking baie duidelik..shalom!
@rinaduvenage34323 ай бұрын
AMEN Baie dankie pastoor Des. Ek luister nou, (donderdag oggend vanaf 5h00) was by my AGS gemeente se SEL. Maar ek mis nie jou woensdae aande se SEL nie. Nogsteeds praat JESUS CHRISTUS direk met my. Baie dankie. RinaDuvenage van Alberton
@SusanHalliday-t4o3 ай бұрын
Amen dankie dat ek die botskape van ogend ontvang het toe ek wakker word Amen
@FriedaFourie3 ай бұрын
Dankie Vader vir hierdie Woord. Al die lof en eer en aanbidding aan U. Vader U is getrou en seen asb Pastoor Des. Dankie vir die waarheid
@elainevorster57083 ай бұрын
Baie dankie vir die woord dit was so n blessing ek is tan Elaine van Barkley Oos en waardeer jou bediening vd woord dis so kosbaar kan nie wag vir die volgende Sondag en Woensdag nie dankie past.blessings
@letitiastieler19713 ай бұрын
Baie dankie pastoor Des.
@friedarose16203 ай бұрын
DANKIE Pastoor Des Jesus Praat met my en ons Gesin.
@annekeprinsloo46593 ай бұрын
Dankie vir n kosbare woord uit God se hart.
@catharinathiele46343 ай бұрын
Baie dankie JESUS U HOOR MY GEBEDE❤❤
@MarlizeHuebsch-x8c3 ай бұрын
Ons moet Goeie Saad saai en dis die woord van God dat dai Saad sal ontkiem wortels kry en vermeerder dis belangrik om te bid vir mekaar en optebou nie afte kraak nie
@AnnetteMyburgh3 ай бұрын
Amen Dankie Jesus 🙌🙌
@sonjaengelbrecht96233 ай бұрын
Amen Pastoor
@marikeroux54263 ай бұрын
Dankie Vader vir hierdie Woord. Help my om die negatiwiteit te blus met lewende water sodat ek kan opstaan en ander weer uit my hart bemoedig nie net met my mond nie. Verander my Here. Amen
@elizabethmankopan7003 ай бұрын
Danki Here U het met my gepraat ek luister di woord maar is di heeltyd besig om rond te gaan op my foon.😢.Danki dat U my ni los ni.🙏
@friedarose16203 ай бұрын
Amen Verander ons Jesus
@LUFFY-ndj3 ай бұрын
Amen
@matildanel29633 ай бұрын
Dankie Here vir die boodskap help my Here om na U te luister Amen
@riaswart20883 ай бұрын
Seën daardie mense HERE en reining hulle van dit wat vir hulle ń las geword het, Jesus sê My Juk is Sag en MY Las is lig, Leun maar op my❤😊
@ilsetreyvellan7443 ай бұрын
Dankie vir daai beeld van die See wat oor daai vuur 3x gaan vir restorasie en genesing
@rikabotha-bb3de3 ай бұрын
Dankie vir hierdie woord so n bevestinging die stem van die Gees het so 2 weke terug gese en gese Ek wil weer jou my kind weer ontmoed in die weiveld en ek sien die berg met n skerp punt en die Gees se Ek wil jou na die hoogtes neem soos die berg maar jy My kind kan net My dien in Gees en Waarheid die vlees kan My nie Behaag nie. En ek weet die Here soek gehoorsaamheid dankie vir hierdie Woord
@salomemaritz51993 ай бұрын
Dankie pastor
@SusanVniekerk3 ай бұрын
Dankie dankie dankie Jesus
@merciaels91303 ай бұрын
Mercia verander die manier wat jy praat ! Jy weet dit !
@VeronicaSchmulling3 ай бұрын
Amen,ons het dit nodig,elke woord .❤
@cynthiabotha59203 ай бұрын
WOW WOW WOW en dankie
@CorrieCato3 ай бұрын
Amen, dankie Here!
@madzm89853 ай бұрын
Goeie naamd almal
@EstherTheunissenАй бұрын
Amen Amen
@petrodupreez61083 ай бұрын
Tusen doorings
@MartieGroenewald-ol8kh3 ай бұрын
Dankie dankie o Grote Almagtige God!!!!!¡
@JeniceVanderMerwe3 ай бұрын
Baie waar woorde
@petrodupreez61083 ай бұрын
Vir my Pastoor
@susanvanhuyssteen5153 ай бұрын
Ja DIt het Al met my gebeur.👑
@susanvanhuyssteen5153 ай бұрын
Ons die n groote God.
@MartieGroenewald-ol8kh3 ай бұрын
😢maand pastoor Des dis Martie Groenewald, ek is in die dorings ek Wil weer op die berg Kom,bid asb dat ek nie omdraai nie!!!
@IreneVdBerg3 ай бұрын
Naand past seen en vrede uit Lydenburg
@hanlieventer113 ай бұрын
AMEN 🙏🙏
@paulabecker54273 ай бұрын
Amen....
@annaecalitz88133 ай бұрын
Amen
@petrodupreez61083 ай бұрын
Ek het al baie geval Pastoor 😢
@SheilahVanderriet2 ай бұрын
Baie dankie ek leer baie van al jou studies en preke die Here seen julle ek kry altyd boodskappe wat my help en wys hoe om goed te doen
@petrodupreez61083 ай бұрын
Dis so waar Pastoor
@gertnieuwoudt5203 ай бұрын
Wow..
@babskriel3013 ай бұрын
Hi Pastoor, ek van Sabie
@cynthiabotha59203 ай бұрын
Ek het net later geluister uit NZ en dis ekke!!!
@JeniceVanderMerwe3 ай бұрын
Vir my 😢
@ReinhardWeber-l8j3 ай бұрын
Naand pastoor Des van Bloemfontein
@petrodupreez61083 ай бұрын
Ek was daar 😢
@JennyJansenvanvuuren-v8t3 ай бұрын
Naand Pastoor dis jenny
@annemariestorbeck46873 ай бұрын
Amèn
@petrodupreez61083 ай бұрын
Die bootskap is vir my Pastoor . Ek sien dit so baie met ander ook
@Friendly_hacker3 ай бұрын
Goeie naand pastoor boksburg
@annaecalitz88133 ай бұрын
Dit is ek pastoor
@VenessaBruwer-uc8fl3 ай бұрын
Goeie naand
@MarlizeHuebsch-x8c3 ай бұрын
Hello past
@Christelle2503 ай бұрын
Ja, ek het al met sulke mense gedeel
@MartieGroenewald-ol8kh3 ай бұрын
Eks so negarief en depressing help asb
@MartieGroenewald-ol8kh3 ай бұрын
Dankie Koning Jesus dat u my optel terwyl ek nie nie meer kon regop kom nie.alle Lof en Eer aan U ,!!en Jesus dankie v ir die sel en pastoor Des. U seën ons met vêr bo wat ons kan dink! Heilig is U Naam.❤❤❤ek loof U en is lief vir U Jesus.!
@sonjaengelbrecht96233 ай бұрын
Ek is daar pastoor, ek raak weg
@HannesVenter-u4l3 ай бұрын
Naand pstoor
@petrodupreez61083 ай бұрын
Ek wil uit die dip uit kom Here
@GurtyNel3 ай бұрын
Naand amal
@annelieventer42633 ай бұрын
Hello almal
@maraferis33623 ай бұрын
Ja ek het sulke mense
@salomemaritz51993 ай бұрын
Bid Vir my asb ek gaan sit in n dip
@JeniceVanderMerwe3 ай бұрын
Beslis maar mens probeer maar weer
@RowenaOlivier3 ай бұрын
❤Naand pastoor, ek luister nou na die sel. Ek het my saad gesaai en stil geword voor GOD en vertrou. Dit was en is seker my grootste "eksamen' wat ek moes slaag voor GOD en dit was om my kinders van GOD te vertel. Dis harde werk, maar die oes was groot sukses. Vandag is hulle groot, maar ek bemes grond nog elke dag met liefde en genade van GOD. Wanneer GOD my eendag kom haal, weet ek dat ek my plig as ma met liefde gedoen het. Maklik was dit nie altyd nie maar my hulp was en is nog altyd van my GOD. Dankie vir vannaand.