Baie dankie. Die goeie ou dae sal nooit vergeet word. Ware soldate. Salut elkeen.
@fit-with-eaz2627 Жыл бұрын
Dankie vir die fliek. Dankie aan almal wat hul dienspligte gedoen het.
@Karen-ig6bp10 ай бұрын
Dankie dankie Tillie! Ons waardeer vreeslik! Groete uit die Kaap❤
@amandadupisani2355 Жыл бұрын
Encore Tillie for some more!❤Baie hartseer tye, lankal verby nooit kan 'n ware soldaat vergeet nie. RIV dierbare Lieb. Sien André en Lieb Bester hier op Utube oor Lieb se lewe en sy gedenkdiens deur sy broer, André
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Toe Suid-Afrika nog ‘n weermag van formaat was…aai hoe het hierdie land nie verval nie.Goeie fliek gewees.
@irvinfick7250 Жыл бұрын
by watter skool was hare so mooi ge-styl.....was gewoonlik net afgeskeer! nommer 1
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Dit was 'n propaganda rolprent vir die weermag so alles moes "great" lyk.
@truthseeker5216 Жыл бұрын
This place is a holiday farm compared to 1 SAI BN. '81 82. Lekker rustig.
@stevensteven5261 Жыл бұрын
Liep Bester was my Ajudant(kapt) by Infanterie skool in Oudshorn. My hart is skoon seer.
@rudolphpohl41157 ай бұрын
Self by DTKS ingeklaar. Herinneringe. Kan nie onthou dat ons sommer op die bed gesit het en nagse vir die sersant nie😅😅😅
@TrevorMoses3126 ай бұрын
Hierdie was 'n groot propaganda rolprent vir die weermag so alles moes net so gewees het. Dankie vir jou diens.
@peetkotze33904 ай бұрын
Weermag net net gemis in 93 maar ek sal nie kan dink dat jy op jou bed en nagse vir die Sersant nie,vandag miskien ja.
@ampiegreeff3075 Жыл бұрын
Die film is spesiaal vir my: ek self was in Danie Theron Krygskool. As ek vandag terug kyk na my diensplig lag ek graag.
@forgottenforever1036 Жыл бұрын
Noutoenou! Gate uit geniet! Dankie!
@johnmajor9564 Жыл бұрын
Its amazing to see how different consciption during the old SA is being portrayed in different movies. I dont know what to believe haha :) Thanks for putting it on youtube: I am busy learning Afrikaans so it helps immensly.
@johnsmith-ht3sy Жыл бұрын
I have just given a factual account of how recruitment was organised. My comment is above.
@IwasInThe60s Жыл бұрын
Conscription in the old South Africa was like being sentenced to hell by Satan himself. You had two choices: go to jail for defying it or go along and become a soldier against all your beliefs. The logical option was to avoid jail and just to be the worst soldier you could possibly be during those intolerable two years of torture. Having said all that, this movie is an incredibly accurate portrayal of what transpired in those training camps.
@arnoldmeiring7710 Жыл бұрын
You have had to experience it to really understand what it was like - a movie does not do justice to the actual thing
@GMmartin975 Жыл бұрын
I promise you Afrikaans is one of the best and easiest languages to learn. If you also understand it you'll also understand Dutch.
@IwasInThe60s Жыл бұрын
Die rowwe sersant word vertolk deur Barry Trengrove. Briljant.
@stevenbam211 Жыл бұрын
Why not make these movies down load able i love watching them when I have a break at work on the farm brings back memories
@tillie9530 Жыл бұрын
All my uploads are downloadable, Steven. I don't know why you can't download them. I really hope you can sort it out! (PS: Try to download the HD-1080p versions. There is a playlist with all of them)
@mariaanvanderwalt44453 ай бұрын
I download all the movies I watch on KZbin, including these old ones
@MorneWillemse1 Жыл бұрын
Goeie film, het nou net gekyk.
@eugenedaubermann5561 Жыл бұрын
Wens ekt so sersant gehad🤔 Baie goed, gelag en gehui.
@Idurwolf Жыл бұрын
RIV Kol Lieb Bester ...
@counterpoint751 Жыл бұрын
The NCO with silver/blue wings amuses me. In your dreams dude.
@johnsmith-ht3sy Жыл бұрын
In the centre is a Parachute, Parabat.
@annawitter5161 Жыл бұрын
Ek geniet so die ou army fillums! Dis deel van my grootword.
@marietjiedaffue2446 Жыл бұрын
Dankie
@bobbydee25924 ай бұрын
Kolonel Besbier was my meneer. Salut.
@TersMalherbe4 ай бұрын
Frankie Bestbier. My kmdt in 1SAI 1979
@bobbydee25924 ай бұрын
Beter as Rambo 1. Genuine.
@AnnamarieStrydom2 ай бұрын
Tiĺlie baie dnk vir die prente bring herrinering my man daai tyd ook oorlede😢😢😢
@maricamaas2326 Жыл бұрын
Oorlog bly tragies. Wonder tot watter mate doen akteurs wat hierdie rolle speel, bomskok op?
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Ek glo niks as hulle reg opgelei is vir die rol. Daar is rolprente soos COME AND SEE van 1985 waar lewende ammunisie ens gebruik is om alles meer realisties te maak. 🙂
@maricamaas2326 Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 Tog, die geweldige geraas, saam al die aksie en spanning... Sou interessant wees om te hoor van die ouens se belewing; of hul nie dalk sleg slaap daarna (anders dalk as hul werk aan ander films)? Kan self nie te veel na hierdie tipe films kyk, dan begin dit my vang.
@deaconthoresson-rw8hv Жыл бұрын
Weet enige iemand wat gebeur het met Ken Hare ( Tiny) my oupa het vriende met hom geword in 1974( terwyl hulle die film geskiet het ) my oupa is oorlede in 2002 so wonder maar net wat met Ken gebeur het
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Ken Hare het eenvoudig net verdwyn, hy het later 'n sekuriteitskonsultant geword. Baie van die 60s en 70d akteurs het net verdwyn.
@deaconthoresson-rw8hv Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 ek is 16 Jaar oud en hou Baie van geskiedenis en ou familie fotos/stories especially van my oupa Thoresson wie ek nooit ontmoet het nie n paar naweeke terug toe praat ek en my oom toe se hy kom ek wys jou gou n ou fliek toe speel ses soldate toe se hy " jou oupa was vriende met daai lang man ek dink sy naam was ken " my oom het my ook gese my oupa was in n bar fight met Jimmy ( jumbo) Abbott en my oups het n midget ( piekie) vriend gehad wat op jimmy se broer geklim het en hom met gesteek het met n mes ( daai was die jaare toe my oupa gedrink het ) ( dit was toe Jimmy baie groot was soos in daai leon schuster movie ) so my oupa was vriend met ken hare en vyand met jimmy abbot 😂
@TersMalherbe4 ай бұрын
Swart beret met bokkop en infanterie balkie?
@bernardkuhn5042 Жыл бұрын
voor my tyd. my geboorte jaar 1975
@buckiejj Жыл бұрын
Richard Loring is nog al oorlewende ,van die akteurs ,hartseer ,so gly die tyd aan.
@deaconthoresson-rw8hv Жыл бұрын
Dit se Richard loring oorlede 2005
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Hy lewe nog, hy is in 1945 gebore.
@deaconthoresson-rw8hv Жыл бұрын
@@TrevorMoses312 jy is reg ek sien hy is op Facebook..die fake websites wat lieg en se hys dood
@agimhange39436 ай бұрын
Ek soek n silwer wing waar sal ek ene koop of kry asb
@TrevorMoses3126 ай бұрын
Probeer Bobshop, voorheen bidorbuy.
@deaconthoresson-rw8hv4 ай бұрын
Wat is die naam van die liedtjie wat Libeling heeltyd speel op sy mondfluitjie?
@tillie95303 ай бұрын
Ek sal probeer uitvind. T.
@deaconthoresson-rw8hv3 ай бұрын
@@tillie9530 baie dankie 😁
@Danie-s9f4 ай бұрын
Hy is oorlede.
@TobieSmal Жыл бұрын
Ware jacob.
@CrystalStrydom-g4z2 ай бұрын
Ek het sooo ONTHOU!!!
@PieterVanwyk-pt1xy7 ай бұрын
Ek dog dan dat die bosoorlog was net geveg deur blanke soldate. Neem nou eers kennis dat bruin soldate ook daar geveg het. Jammer dat mens nooit hoor van hul bydrae tot die bosoorlog nie.
@dirkmoolman4 ай бұрын
Ons was wit, swart, kleurling en boesman. 101 Batteljon bv. was 'n swart batteljon.
@okkierides3 ай бұрын
@@dirkmoolman 32 battalion unreal swart soldate, brawer as enige normale mens
@dirkmoolman3 ай бұрын
@@okkierides ek het vir 2 maande in een van hulle kampe gebly. Dit was nogal 'n ondervinding.
@bobbydee25924 ай бұрын
Afrikaaners vereewig. Yes yes kom manne ons moet rebel.