Music video by Snotkop performing Altyd Ma Se Kind (Official Audio). (C) 2014 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/OoPavz
Пікірлер: 9
@marizaanvisagie95375 ай бұрын
Hierdie lied het my so laat huil ongelukkig my man en ma altwee verloor in 5 maande. Mis haar so baie😢❤
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Buiten my Man, kinders en broers, het ek net my Mamma oor v ons ouers. Baie lief vir my Mamma, sy het my baie fyn opgevoed, stunning liedjie😢😊❤
@pieterbarkhuizen14922 жыл бұрын
Ek get my ma vir loor die 15 09 2022 en mis haar baie dankie snotkop die een is baie mooi dankie
@quintendupreez3391 Жыл бұрын
Wow my mams se hart is so warm. X in saudi. Respek vir jou my maat... Warm liedjie en diep!!
@PetroViljoen-ui5fy3 ай бұрын
My ma se laaste woorde in Covid was hallo my kind nou kan sy nie meer praat nie weens Alzheimers maak die song vir my awesome