I am a black guy and my friends think it's stupid to listen to listen to afrikaans songs, I love you snotkop I turn the volume up when listening to your song ...........Hou my Stywer vas
@ShonnMorris5 жыл бұрын
I'm a Black American guy and I just discovered Afrikaans pop songs and I am liking a lot of what I hear so you're not alone bro!
@hen_sha5 жыл бұрын
@@ShonnMorris I'm a colored chick Francois you just have to be cool like Snotkop....... jelly in my kniee liefie uit Nederland!
@fluidbpm5 жыл бұрын
You are my hero.
@annemariegu44455 жыл бұрын
Ja SNOTKOP
@annemariegu44455 жыл бұрын
☺
@sjoerd7175 жыл бұрын
Gegroet uit Nederland, hou van dit liedje 😉🤘
@sjoerd7173 жыл бұрын
@Daphne Somsen welkom😀
@RC-cj8zt3 жыл бұрын
@Daphne Ben zelf half Zuid Afrikaans woon ook in Nederland..😃
@AnneliseFortuin9 ай бұрын
Jy word gegroet uit Suid Afrika...awě Snotkop rock...
@bloodsnowflake14 жыл бұрын
Ek wens ek was sterker (I wish I was stronger) Dan het ek jou 'n ding of twee gewys (Then I could have shown you a thing or two) Ek wens ek het vlerke (I wish I had wings) Dan het ons al lankal saam verdwyn (Then we could have got lost together long ago) Ek wens ek was fikser (I wish I was fitter) Dan het jy my al lankal raak gesien (Then you would have noticed me long ago) My kar 'n bietjie blinker (My car a little shinier [more like "more blinged out"]) Dan kon ons in my kar vry by die fliek (Then we could make out in it at the movies) Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool (If I just focused a little bit more at school) Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom (And dreamt a little less about rock n roll) Maar ek het nie (But I didn't) En jy bly sexy (And you're still sexy) En hier onder in my wiskey glas (And here at the bottom of my whiskey glass) Lyk die lewe eerste klas (Life looks first class) Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis [Koos Kombuis = uber famous South African rock star]) Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys (Then I would show you my house by the sea [reference to a popular Koos Kombuis song]) En in 'n mustang jou op margate sit en vry (And made out with you in a mustang at Margate [popular beach]) Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis) Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf (Then I would write a song for you with your name in it) En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll (And with a dance we become addicted to rock n roll [another reference to a popular Koos Kombuis song]) Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh… Ek wens ek was willer (I wish I was willer[wields influence]) Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys (Then I would have shown you a good time) Ek vat jou op 'n road trip (I take you on a road trip) Dan ry ons van die paarl tot parys (Then we drive from Paarl to Parys[Towns in South Africa]) Ek wens ek was slimmer (I wish I was smarter) Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien (Then I could of maybe made a bit more money) Vir daai ring aan jou vinger (For that ring on your finger) Man nou sit ek op die rak stok siel alleen (Man, now I am sitting here all alone [phrasal translation]) Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool (If I had just focused a little bit more at school) Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom (And dreamt a little less about rock n roll) Maar ek het nie (But I didn't) En jy bly sexy (And you're still sexy) En hier onder in my wiskey glas (And here at the bottom of my whiskey glass) Lyk die lewe eerste klas (Life looks first class) Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis) Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys (Then I would show you my house by the sea) En in 'n mustang jou op margate sit en vry (And make out in my mustang at Margate) Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis) Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf (Then I would write you a song with your name in it) En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll (And with a dance we would become addicted to rock n roll) Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis) Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys (Then I would show you my house by the sea) En in 'n mustang jou op margate sit en vry (And made out in a mustang at Margate) Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis (I wish I was cool like Koos Kombuis) Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf (Then I would write a song for you with your name in it) En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll (And with a dance we become addicted to rock n roll) Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis ☆Note: I don't usually listen to Snotkop, but after hearing this song, something compelled me to write a translation. (Perhaps I just wanted to practice my Afrikaans) I am a native English speaking South African, so if my translation is incorrect, let me know.
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
Jusie, hoekom moes jy nou al die werk gedoen het vir wat?
@bloodsnowflake13 жыл бұрын
@@FFGaming-qu1qt Ek het tyd gehad, met covid, en wou net die taal oefen. Dit het ook niemand seergemaak nie.
@highworks33983 жыл бұрын
Baie dankie! Especially for the translation ))
@leahdewijze50612 жыл бұрын
At the bottom of a whiskey glass is also a reference to a popular Koos Kombuis song
@Yt_greatgamer1752 жыл бұрын
Jy hoef nie altyd "lyrics" skryf, arme jy en jou vingers
@chevonnefourie515411 ай бұрын
Sit in Noorwee en verlang na my taal! Die lied vat my huis toe
@Francoisdt107 ай бұрын
Ek is ook in norwee
@raphcest84084 жыл бұрын
3:32 : Is it just me : never saw such a relaxed and selfconfident dog
@walterjubber5414 жыл бұрын
Sit nou in Nederland en luister... mis my mense. Musiek is befok
@zoepfeifer3353 жыл бұрын
I am English but my parents send me to an afrikaans school so I understand it now but I love this song
@diancrous57303 жыл бұрын
Lekker zoe my bru
@KonradvonHotzendorf2 жыл бұрын
Sputpiel
@OkimeOlvx4 жыл бұрын
I wish you all the best from Germany! I'd like to visit Suid-Afrika one day, my uncle speaks afrikaans, because he is a German who lived in South Africa from 1972-1991 and he always says that he really loved and enjoyed his time in South Africa, and that the afrikaans people were really nice (which most of his neighbours were).
@timlangheim9724 жыл бұрын
Okime ✅ South Africans are generally nice people and you must come visit one day, lovely scenery and lots to do
@lourensvanzyl30684 жыл бұрын
Speak up when you do, we can show you around
@raymondhattingh20524 жыл бұрын
Awr poes
@hellogamer38734 жыл бұрын
Yeah it's fun Durban is nice
@derwolff29053 жыл бұрын
Okime just do it! Ich war fast jedes Jahr unten und habe es nie bereut. Hoffe, der Lockdown ist bald vorbei. Doen dit net. Ek was amper elke jaar onder en het nooit weer teruggekyk nie. Ek hoop dat die sluiting (lockdown) binnekort verby is.
@lukebrendanwoods9463 жыл бұрын
10 million is finally here, snotkop is in the only 2 afrikaans songs that have 10 million views , if that doesn't make the greatest, then I don't know what does.
@lungelomthimkhulu94886 жыл бұрын
I don't know afrikaans but this song is lekker 😆👌
@brytenbreytenbach68055 жыл бұрын
LOL
@millwallbushwhackers43555 жыл бұрын
Me too
@riaanstols63804 жыл бұрын
@MrMyopinionsmatter most people that speak Afrikaans understood that.
@chibi_chan67734 жыл бұрын
@@BrandyEnCoke21 het jy net lus gevoel om hulle te vloek wat hulle verstaan nie afrikaans nie
@waseemsallie51444 жыл бұрын
Ya my bro
@chillock34955 жыл бұрын
Great song! Love from Ireland
@henkmeyer19602 жыл бұрын
Donner wat ‘n great song, Groete Henk uit .Wyoming, USA
@thumpingpete88833 жыл бұрын
Yo Snotkop! Die song sal nooit oud word nie, ek lief die song met my hele hart!
@martinnel74433 ай бұрын
Terug na 1 jaar en die song is nog amazing ❤❤❤❤❤❤❤
@_tiktoks4u4 жыл бұрын
Suid-Afrika love ut Afrikaans altydv♥️
@blakeburness65353 жыл бұрын
I love you too
@Fortnite2014_clan11 ай бұрын
🎉Ek wens Ek was zoo cool soos koos kombuis😊
@whatyou1834 жыл бұрын
Ek wens ek was sterker Dan het ek jou 'n ding of twee gewys Ek wens ek het vlerke Dan het ons al lankal saam verdwyn Ek wens ek was fikser Dan het jy my al lankal raak gesien My kar 'n bietjie blinker Dan kon ons in my kar vry by die fliek Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom Maar ek het nie En jy bly sexy En hier onder in my wiskey glas Lyk die lewe eerste klas Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Ek wens ek was willer Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys Ek vat jou op 'n road trip Dan ry ons van die pearl tot parys Ek wens ek was slimmer Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien Vir daai ring aan jou vinger Man nou sit ek op die rak stok siel alleen Woah oh oh oh oh oh As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool Woah oh oh oh oh oh En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom Maar ek het nie En jy bly sexy En hier onder in my wiskey glas Lyk die lewe eerste klas Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys En in 'n mustang jou op margate sit en vry Woah oh oh oh oh oh Ek wens ek was cool soos koos kombuis Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll Woah oh oh oh oh oh Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis Woah oh oh Woah oh oh Woah cool soos koos kombuis
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
Het jy regtig nou al die werk in gesit. Jo Well goeie werk.👍
@blakeburness65353 жыл бұрын
Jo
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
@@blakeburness6535 Ek weet nê.
@blakeburness65353 жыл бұрын
Nee
@blakeburness65353 жыл бұрын
@@FFGaming-qu1qt Ek doenie
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
Afrikaans is 'n cool taal ek love jou liedjie🚜💪💪
@poodledoodleyt49576 жыл бұрын
I am English and I am still loving this song it is so catchy
@johannreyneke8 ай бұрын
Die liedjie is sekerlik een van sy beste liedjies
@epicgamer95634 жыл бұрын
This lekker song makes me dream of driving the car
@williambenade52705 жыл бұрын
Eks nie groot op Afrikaanse music nie maar daar is paar songs wat awesome is soos die song
@charnetasmith14344 жыл бұрын
Love jou musiek snotkop❤️♥️💜💝
@diancrous57303 жыл бұрын
Lekker Charneta
@ann-jolenefourie8914 ай бұрын
Dis mooi❤🎉
@toxicated71894 жыл бұрын
Love jou misiek✌️✌️😎
@williambenade52706 жыл бұрын
Eks nie n groot fan van Afrikaanse musiek nie maar daars n paar cool songs wat ek like
@RockingFreakShowSki7 жыл бұрын
Jy is die beste Snotkop!! En ja Koos Kombuis is baie kool ❤️💯💋
@KarlienOlsen-i1x Жыл бұрын
I Love you🎉
@craig11153 жыл бұрын
Heel goed, fijne tune. Groete van Nederlands
@stanleykoekemoer91082 жыл бұрын
Hello snotkop ek laaik jou musiek dis baie cool eks ñ groot fan van jou
@timyagan74145 жыл бұрын
Wat n' klassiek! Hierdie liedjie is hoog op my list van favourites!
@denica22254 жыл бұрын
Love die song en die mustang 💗
@afrodivasproject82735 жыл бұрын
I remember when he used to sing in Sesotho doing Kwaito . This guy is a legend . His work is magical. This is dope!
@cr4zyg3n362 жыл бұрын
... i understand afrikaans living in the south of chile ... ... good to hear the language sung ... ... pitty i can't write it ... ... but can read it, which helps ... ... don't know who uploaded all this ... ... but thank you ... ... appreciate it ...
@laurenfremouw79794 жыл бұрын
So love this song 👍😁 during lockdown during corona virus 😷😭
@Wez1984 жыл бұрын
with a leke warm braai en klipies en coke
@craigstolle25184 жыл бұрын
@@Wez198 j nn
@Samandcolbysturniolofangirl4 жыл бұрын
@@craigstolle2518 love jy die song
@WudA-v6c16 күн бұрын
My brother is such a big fan of you go you are the best for him go on with your music and keep loving it I am a big fan too but not so big but my brother is a big big big big big big big fat and she really wants to meet you so badly
@jamies19748 жыл бұрын
Mooiste Muizenberg en Kaapstad, mooi Snotkop!
@HaylaMostert9 ай бұрын
Wow he are so good at singing ❤
@sikelisikeli58464 жыл бұрын
I dont even know the songs about, but i love the it..👍
@FFGaming-qu1qt3 жыл бұрын
He wants to be as cool as Kooskombuis. Kooskombuis is very famous. But honestly I think he is cooler the Kooskombuis. Ek dink maar net so. En ek is bly jy hou van Afrikaans musiek.✌
@adelienmeintjies97042 жыл бұрын
Ek is probable jou grootste van.
@mathijstoonen31186 жыл бұрын
Als Nederlander lukt het aardig om het liedje te kunnen verstaan. Wel lastig! Groeten uit Nederland
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
Ik kom ook uit Nederland dit is wel eg een supper lied k hou van Zuid Afrika
@whatthehellnomorebees61756 жыл бұрын
@@user-lt2cl4zm1d Ja neh Dis omdat ons Duitsers is 😄. Dutch Forever
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
wat bedoel jy daarmee? is jy duits
@whatthehellnomorebees61756 жыл бұрын
@@user-lt2cl4zm1d Afrikaaners is dutch... Germany and dutch mixed there language until it wasnt dutch or German and They called ir Afrikaans so im A Dutch..
@user-lt2cl4zm1d6 жыл бұрын
👍🍺🚜💪Dutchies
@MartinBooyzen-r7t5 күн бұрын
Sit altyd n smile my gesig!! Legend... Respect
@kassievanzyl15025 жыл бұрын
Lekker luister musiek in Oman. Dankie vir Afrikaanse musiek Snotkop.
@lauqerianne18965 жыл бұрын
Respect uit Nederland
@estiepiet8 жыл бұрын
Al wat ek luister hier in engeland..... Jy maak my homesick! Fab song!
@IsakAmunkete5 жыл бұрын
Ek is jou groot fan van NAMIBIA!!!!
@adelelouw89995 жыл бұрын
SNOTKOP EK IS LIFE VIR JOU LOVE YOU❤❤❤❤ KOM KUIER VIR MY IN WORCESTER HUGO STRAAT 3 ASEBLIEF❤❤🙏❤❤🙏❤❤❤❤❤
@lincolnbarnabas326 жыл бұрын
Ek haal my hoed af vir snotkop. Jou songs is tops. As kind het ons (ek en vriende) altyd gespot vir die snaakse Afrikaanse (Boere) musiek. Dit was altyd iets soos oom Jannie en Jan and you name it. Maar die afgelope jare is dit n ander ding. Die songs raak net cooler en cooler. Ek moet se dai dames innie musiek video is hot, jerre. En dai kar is kak gevaarlik! n moese hou gevaarlik! Mens 100%. Jy maak kwaai songs Snotkop. Dis nou my hoeveelste keer dat ek die lied hoor en kry net nie genoeg daarvan nie.
@smizplaytown81472 жыл бұрын
Yeer Buru maan👊
@jarodufilander18194 жыл бұрын
I like this song 😎🔥🔥🔥🔥
@petrigrobler59012 жыл бұрын
Takes me back to the happy days.....
@estiaanvanzyl26127 жыл бұрын
love jou musiek
@diancrous57303 жыл бұрын
Dankie estiaan
@FunkypuppySA7 жыл бұрын
Een van die beste Afrikaanse liedjies van 2016!
@paulbauer63537 жыл бұрын
FunkypuppySA I dont know why but Africaans sounds like a cut German 😂😂❤️
@verenchkenel81948 жыл бұрын
Snotkop Fan van die begin af! Well done Snottie!!!!!!!
@claudiadevonshire53532 жыл бұрын
snotkop is i mooi siner ne mensi
@fajvil8 жыл бұрын
lekker tune, well done Snotkop
@munrocrous53832 жыл бұрын
love die song. ek h3t nou al 3 mustangs gekoop die laaste paar jaar.. en die song maak my mal nou nog
@mayoral_pearl17432 жыл бұрын
Really 3 mustang,
@munrocrous53832 жыл бұрын
@@mayoral_pearl1743 black one in 2016 red one 2017 white in 2022.
@mayoral_pearl17432 жыл бұрын
@@munrocrous5383 holy flip, Mustangs are lekke huh. I'm a big mustang fan💯
@munrocrous53837 ай бұрын
This post is slow. Yes. You know me.. bkack one. Red one en now a white cabrio one. En snottie. Love jou music
@iolanavanwyk13058 жыл бұрын
snotkop love jou musiek ek is soos jou top fan
@lizefabricius35148 жыл бұрын
Llize
@hildatruter8 жыл бұрын
Nou die dag as Snotkop n Liedjie vir 'JOHAN al die pad van sy Skelm Cherry' af skryf!Ons almal droom mos so bietjie buite ons ElkeDag...
@jacques9828 жыл бұрын
Daar vat hy nou! Awesome song
@yolandibroodryk2619 Жыл бұрын
Hi i speak Afrikaans its fun music
@Emma-wn9mg6 жыл бұрын
Well done snotkop!!!
@UrsullaRothman-k3b5 ай бұрын
😊Een van my favorite, s...
@burakozeren89457 жыл бұрын
Respect from Turkey
@PaulVanWyk-r4e4 ай бұрын
Een van my favourite songs 😊
@agaglegend8 жыл бұрын
Nice! Ons hele gesin luister Snotkop!!!
@jakehill7712 жыл бұрын
Ek love die lietjie
@anthonylee2036 жыл бұрын
Awesome song! Het jou musiek geluister voorheen, maar nou is addicted!! Love jou song, awesome woorde!
@cindyvorster55976 жыл бұрын
Snotkop jy is my gunsteling sanger .................... Ek is jou top fan♡♡♡♥♥♥
@compionm8 жыл бұрын
Snotkop verteenwoordig!!!! Great CD! lekker songs! maklik die beste Afrikaanse CD beskikbaar op die oomblik ♡ Dude keep at it en hou aan Afrikaans se naam hoog hou!
@pieterdelange39392 жыл бұрын
nog n vlippen hit. jou musiek is legendary dit gee my skoon hoendervleis.
@lianabonthuys45538 жыл бұрын
Love snotkop jy is die beste😍😗😙😻
@aikona54278 жыл бұрын
Tipiese fangirl...
@iandaschoeman90568 жыл бұрын
HY IS HOT
@diantol95658 жыл бұрын
Snotkon is die BESTE
@nihan85897 жыл бұрын
Ianda Schoeman hys gay ook..
@jacquesmarais1527 жыл бұрын
so what as hy gay is hy gebruik sy stem om te sing en hy sing great
@vileynebezuidenhout95988 жыл бұрын
Ek hou baie van Snotkop cool soos Koos Kombuis ,Jay en Lianie May vir liefde
@leandrajacobs93757 жыл бұрын
Ek is lief vir hierdie song en amadeus. Ek is lief vir jou Snotkop. As ń van.❤
@eitnersmook26638 жыл бұрын
die mustang is mooi ! ! !
@tommiemeintjies70088 жыл бұрын
baie nice,,,,,ek is mal oor die mustang op die strand ook, n dieper storie word skeppend vertel in die song...10/10
@martinnel7443 Жыл бұрын
Die song maak n lekker beat LOVE DIE SONG MAAK NOG EK IS LUS VIR NOG❤❤❤❤
@RiaanRoux8 жыл бұрын
Ek is seker oud genoeg dat jy vir my kan oom seg...maar laat hierdie oom vir jou seg, hierdie is 'n flippin smart song seun. Wel gedaan!
@VictorCoetzee6 жыл бұрын
Oom rook jy boom
@charlbekker23786 жыл бұрын
Victor Coetzee dis darem legal
@adriaanruthven36326 жыл бұрын
hy is al in sy 40s
@joshdupreez71006 жыл бұрын
Iii
@moniquedefranca57595 жыл бұрын
Hy is 45.
@danielreynolds5268 Жыл бұрын
Ek was by jou konsert deur Oos-Londen 2022
@williekemp89398 жыл бұрын
love jou musiek jy is awesome : ) mens kan nie jou in woorde beskryf nie dis hoe COOL jy is
@christiaanbooysen80447 жыл бұрын
Willie Kemp gvvkhf
@phillipsmit49547 жыл бұрын
guog
@soomee10007 жыл бұрын
Willie Kemp Praat ordentlik Afrikaans man, wat se gemors taal praat jy........ Lae klas!!!!!!!!!!!!!!!
@jaques56746 жыл бұрын
mooi woorde
@charllenebester72806 жыл бұрын
Dit is waat
@wilmagerber83058 жыл бұрын
Snot kop jy cool so koos kombys ek is ses jaar ek het all jy cd
@badkarma70196 жыл бұрын
Mooi man
@natasjahavengahavenga37958 жыл бұрын
dis nou n super cool liedtjie ek is n groot snotkop fan soek die cd
@chanelsteyn8607 жыл бұрын
awesome song love it my gunstuling song
@koosliebenberg323Ай бұрын
My pa se laaste video waarop hy gedaans het voor sy dood is op die song😢
@AnneliseFortuin9 ай бұрын
Afrikaans is lekker ....
@AnelemahlatsiАй бұрын
Baie lekker
@robertrichardson3641 Жыл бұрын
Ek love aal jou songs
@mackymacpherson98756 жыл бұрын
Dankie Snottie🙌🔥
@petruscroucamp25888 жыл бұрын
DIE song van 2016!
@janadent23108 жыл бұрын
awesome
@madeleinastle6344 Жыл бұрын
Mooi snotie!!!!! 🙂🙂🙂🙂🙂😄😄😋😇
@daphnewinterrider39677 жыл бұрын
Love jou songs SnotKop❣️
@RuanFourie6 жыл бұрын
Ek is onseker of ek hierdie loooove of haat. Dis moeilik - een van daai liedjies.
@francoisholtzhausen68758 жыл бұрын
mint song. Enjoy it everytime I listen to it
@grootkaroo97215 жыл бұрын
Ou snottie, jys cool ,like die songs
@staurostzerefos48755 жыл бұрын
Blerrie nice song Bra, keep it up from the Griekse Boertjie!!!!
@Yutaッ Жыл бұрын
This song bangs if you listen to it without tone❤
@chanelsteyn8607 жыл бұрын
awesome thanks Love die song
@stephaniepretorius3186 жыл бұрын
Snotkop jys sharp😀😊ek like jou haha en my pa ook...
@vladbuldur69174 жыл бұрын
And that is how I discovered that Dutch and Afrikaans are very mellodious languages