Mense kan nie die waarheid in gesig bekyk nie ek vra die wat kommetaar lewer wat se God dien sulkkel mense wel ons wat na jou luister Rooies is tot in staat om n 3 enige God te dien Vader , Seun en Gees . JESUS Christus wees ons genadig hulle weet nie wat hul doen nie ❤
@FrikBothma-p9s Жыл бұрын
Dankie vir die waarheid Rooies Jesus is lief vir vir jou
@AletLocke2 ай бұрын
Amen dankie vir die boodskap God seen Jou so baie Rooies Prys Die Here👏👏
@LindaOberholzer-tn9uz Жыл бұрын
Wanneer jy praise enn whorship vorm die wolke vir geestelike salwing en Reën. Dit gaan reguit troonkamer toe amen
@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
Nee God het verbond gesluit AMEN prys JESUS woord
@denisesaunderson62109 ай бұрын
🙏Amen. Eks baie dankbaar dat God U gebruik as instrument om baie mense te bereik.
@MariaanBannink Жыл бұрын
❤
@tersiavandermerwe22 Жыл бұрын
Ek geniet dit om na jou te luister, dankie vd waarheid
@elainerabe8323 Жыл бұрын
Amen en amen
@kobusyssel2840 Жыл бұрын
Luister Rooies. Ek vra mooi. Hou op om die Here te fleece. Die Here gee vir direksie. Jy gee nie vir Hom direksie nie.
@louisfourie2346 Жыл бұрын
Goeie naand julle . Ek wil net graag weet of julle n gemeente in Durban het . Ek geniet julle bedieninge
@sienafortuin998 Жыл бұрын
Amen
@hendrikdegoede981 Жыл бұрын
Jy preek verseker nie Alles uit die Bybel nie. Die waarheid is uit God Se Woord
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Te veel heuning om die mond.
@MarthinusJordaan-f9v7 ай бұрын
Ek wil n vraag vra. God is teen egskeidings dis n gruwel in sy oe. Die persoon se vir my ,sy het gevas en gebid en die Here het vir haar gese sy moet my skei. Het die persoon reg gehoor of was dit vals. God kan mos nie vir sonde wees nie.OF Hoe.😊
@duppieduplessis62553 ай бұрын
Dus nou n mooi storie Dit gaan net oor jou eie ego maar geen suiwere woord verkondiging nie Jy verkondig dwaalleer Jy praat baie van jou seun is dit n familie besigheid
@hermanfyfer5990 Жыл бұрын
Rooies, ek sal graag jou siening wil hoor rondom Oom Nicklaas van Rensburs(Siener) wat gedurende die Anglo Boereoorlog profesië gehad en verkondig het. Ene Mnr Gustaf Muller verkondig hierdie proffesië as die waarheid en hy haal aan uit die Bybel dat die Boerevolk die uitverkore volk is. Hy haal aan uit Miga en Joël en vertolk dit dan asof dit van toepassing is op ons as Boervolk. Is dit ware profesië of kultus dwalinge? Ek luister graag. Groete
@sofTUBE1 Жыл бұрын
Ons het nog nie oor hierdie onderwerp 'n video gemaak nie. U kan Rooies egter self by 082 789 9550 kontak
@hermanfyfer5990 Жыл бұрын
@@sofTUBE1 ek sal graag wil sien dat hy dit op hierdie forum bespreek vir almal om te sien en verstaan. Groete.
@sofTUBE1 Жыл бұрын
@@hermanfyfer5990 sal die voorstel aan hom maak, God seën
@duppieduplessis62555 ай бұрын
Die Here het nie die Nagmaal so bedien nie
@hendrikdegoede981 Жыл бұрын
Trek tog net ordentlik aan Rooies en begin net die waarheid preek ...
@sammyvyfers8849 Жыл бұрын
Moet hy khaki klere aanhe en n groot hoed op he
@sammyvyfers8849 Жыл бұрын
Hy preek die waarheid.trap hy dalk op jou pienk toontjies
@attielouwrens9740 Жыл бұрын
Volgens Heb 1 Is daar geen profete vandag nie en spreek YAHVAH my ELOHIM met ons deur YAHVAHSHUA (WOORD).
@danie14685 ай бұрын
Word wakker my vriend, PAULUS se as daar n gawe is wat jy moet begeer is dit om te profeteer. Sal jy se Paulus was voor die kruis of na die kruis, wat is aan die gang. Ek is elke dag ingesprek met die Woke AMERIKANERS, en hul weet nie wie is wie in die ZOO, hul maak ook die opmerkings van die profete. Is daar profete in ons tyd, verseker, verstaan jy nie dat jy verantwoording gaan doen vir elke stupid woord wat jy gespreek het, besef jy nog nie dat in die mag van die tong le lewe en dood, as jy jou mond oopmaak spreek jy lewe of dood, jy is n profeet in eie reg. Daar is die kantoor van n profeet, dit is die manne soos Kim Ckement, Julie Green, Amanda Grace, Hank Kunneman etc, daar is baie van hulle, dan is daar die gawe van profesie, ek en jy. God waarsku in SY WOORD, MY volk gaan ten gronde want hul ken nie MY WOORD, nog erger, daar skyn van godsdienstigheid maar die KRAG ontbreek, daar is geen teenwoordigheid and geen openbaring van GOD, no signs wonders and miracles, no manifestation of the KINDOM OF GOD. STOP THE FOOLISHNESS, we are now in the valley of decision, gaan na jou binnekamer, vas en bid tot jy n Damaskus ervaring het voordat daar n opinie gegee word. Teveel van ons dink ons het gearriveer, maar min weet ons, daar is geen olie in ons lampe, THE WORD CALL US FOOLISH VIRGIN'S.
@JacoGriesel-m9f Жыл бұрын
ek dink. mens kan baie praat. ek dink ook. baie vrae. baie bekommernis. baie denke. terwyl ek skryf praat jy oor n kameel. praat minder snert asb. jy praat baie... ek oordeel nie. jy praat van drank praat. ??? jy praat baie. n zoeloe.. jy vat hom op verhoog... en jy sê hy is gesond. jy praat te veel rooies. jy sê ook nou net net ons moet nie beoordeel..... en weer kom jy met drank....hoekom? kan jy oordeel rooies. jy praat in sirkels.
@MarieGrobler-t4v Жыл бұрын
Trek ordentlik aan en hou op skree
@arinamarais856913 күн бұрын
Ek laaik jou kleredrag Rooies, bly nes jy is en praat lekker hard dat die mense se ore tuit, en Marie Grobler gaan luister maar na iemand anders wat jou ore sus😂