Solitaire na Walvisbaai Episode 2

  Рет қаралды 2,193

The Great Outdoors

The Great Outdoors

Күн бұрын

Ons ry vir 5 dae deur die Namib woestyn, van Solitaire na Walvisbaai. Die duine is uitdagend en die manne en hul voertuie word deeglik beproef. Op die laaste dag kom een van die grootste uitdagings - die Landrover Graveyard. Hier kom een of twee manne en hul voertuie hul Moses teê.

Пікірлер: 4
@petrus5613
@petrus5613 2 ай бұрын
Briljant manne. Goeie herhinneringe. Uitstekende video in Afrikaans 👍🏻. Ek het hom in Desember 2020 gedoen in my Discovery2 V8 automaties. Het soos ‘n droom geloop en ook petrol gesuip soos ‘n droom. 2.2km/L in die duine maar dit was ‘n belewenis. Dankie weereens.
@thegreatoutdoors921
@thegreatoutdoors921 2 ай бұрын
Ja nee, die duine suip petrol en diesel, maar dit bly elke sent die moeite werd! Dankie vir die opmerkings.
@Fanie_Heymans
@Fanie_Heymans 6 ай бұрын
Dit is soos jy se Koos, die duine is uitdagend en die voertuie en manne word deeglik beproef. Dink nie ek is so braaf om dit te doen nie.
@thegreatoutdoors921
@thegreatoutdoors921 6 ай бұрын
Nee wat Fanie, dit is nie so erg as wat dit lyk nie. Jy sal dit geniet.
INEOS GRENADIER 6000km REVIEW
14:09
Ronny Dahl
Рет қаралды 179 М.
walwal sa xmf dune
20:13
jolags
Рет қаралды 343
The town of Swakopmund in the Namib Desert
6:03
eyeseeAfrica
Рет қаралды 15 М.
Richard Hammond on the greatest barn find of all time
14:10
DRIVETRIBE
Рет қаралды 5 МЛН
Top Gear Range Rover L322 Launch Review 2002
13:12
RANGE ROVER OWNER
Рет қаралды 586 М.
Mechanics Tool Cart Restoration - Forgotten and Swamped by the Cyclone!
22:12
Rusty Shades Restoration
Рет қаралды 60 М.
The Skeleton Coast Adventure Namibia Episode 1
51:36
Africa 4x4 Adventures
Рет қаралды 17 М.
8 Lions attack a lone Buffalo bull in the Kruger National Park.
4:52
The Great Outdoors
Рет қаралды 154
Wildehond duine trip Mozambique
10:55
Corne vd Merwe
Рет қаралды 57 М.
Jeep v Land Rover v INEOS: EXTREME mud testing!
28:08
carwow
Рет қаралды 1,5 МЛН