Susan kruger Hoeveel keer het ek al vir my kinders gese ek is lief vir hulle baie baie keer en hul vir my gese het maamma ons het mamma net so lief hoeveel keer het jy al vir Jesus gese hoe lief het jy Hom vandag se Jesus wees lief vir jou naaste en vegeef hul sonde Jesus se elke dag vir my Hy het my lief ❤❤
@AnnaBosman-h9t4 ай бұрын
Goeiedag Charl. Baie dankie...is asof jy vandag direk met my gepraat het...ek het soveel seer.