Sonja Herholdt-Ek Glo Die Son Sal Weer Skyn.wmv

  Рет қаралды 17,271

lugdienshostess

lugdienshostess

Күн бұрын

'n Huldeblyk aan Sonja Herholdt. Sy word beskou as een van die baanbrekers van die Afrikaanse Musiekbedryf. Ons salueer haar vir haar jare lange bydrae wat sy gemaak het tot die Afrikaanse Musiekbedryf

Пікірлер: 11
@augusttaljaard2487
@augusttaljaard2487 7 ай бұрын
In a time when Apartheid was highly active I (unknowingly classified as a coloured) heard this song and the emotion in it touched my heart.... i still hope the sun will one day shine for those oppressed during those sad times....😢
@sylvicemostert7830
@sylvicemostert7830 3 ай бұрын
So Pragtig. Net onse Sonja kan dit doen. Mooi Mooi
@dubebheki3320
@dubebheki3320 5 жыл бұрын
I really loved boere musiek especially this song. Where is she now?
@johanmaritz8770
@johanmaritz8770 6 жыл бұрын
Ek het groot geword met Sinja se musiek en dit bly altyd n treffer na al die jare, en al het sy ook haar jare van seer en pyn glo ek haar musiek het haar strek gemaak en gehou waar sy vandag staan, sal graag nog n album van haar wil hoor oip haar goeie ouderdom en geseende stem
@francoisswart9600
@francoisswart9600 9 жыл бұрын
Sonja Herhold is my hero van kindertyd af. Ek onthou hoe sy gereeld Hermanus besoek het en my ma my spesiaal moes neem. My ma is eintlik my Hero, sy het my bekendgestel aan die tannie met die ongelooflike mooi stem. Mamma, ek is so lief vir jou! xxx
@amandahall6840
@amandahall6840 6 жыл бұрын
Ek Glo jy jy sal wel huis toe kom Dirk Di son Sal wel weer skyn
@elsabewiese5397
@elsabewiese5397 8 жыл бұрын
Ekt Sonja se boek gelees "Sonja -Meisie van Nigel".........ongelooflike storie,so eerlik en openlik.Ek salueer jou Sonja!!!
@wouterhugo3363
@wouterhugo3363 7 жыл бұрын
net een Sonja!!!!
@JacobaONeil
@JacobaONeil 11 жыл бұрын
Pragtig
@doorattachment6926
@doorattachment6926 3 жыл бұрын
Een van ons Afrikaanse Divas. Sy was net goed en klaar.
@suidafrikaanseboer3320
@suidafrikaanseboer3320 10 жыл бұрын
Pragtig
Ek Glo Die Son Sal Weer Skyn
4:06
Sonja Herholdt musiek
Рет қаралды 8 М.
Cora Marie-Lang Verlang Kontrei.wmv
4:11
lugdienshostess
Рет қаралды 3 М.
ТИПИЧНОЕ ПОВЕДЕНИЕ МАМЫ
00:21
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 1,1 МЛН
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН
Deon Roberts en Sonja Herholdt  -  Oberammergau
4:21
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 1,2 М.
Die lied van die lewe
3:41
Jesse Huisamen
Рет қаралды 344 М.
Die Son Sal Weer Skyn
4:13
Jannie Moolman - Topic
Рет қаралды 14 М.
My Beminde
2:54
Cathy Viljoen - Topic
Рет қаралды 7 М.
LM Radio-Sunday Girl.wmv
3:03
lugdienshostess
Рет қаралды 11 М.
Rina Hugo & Hi-5 Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
3:32
pizzasliceproduction
Рет қаралды 135 М.
Rina Hugo - Ek sien vandag die son weer skyn
4:04
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 14 М.
Sonja and Simeon performing on Glitterati
2:49
GlitteratiKykNet
Рет қаралды 25 М.
Mooi Griekeland
4:21
Sonja Herholdt musiek
Рет қаралды 21 М.
Perels - Sonja Herholdt
3:41
fantasiasa
Рет қаралды 184 М.