Spoegwolf - 10 Jaar (Official)

  Рет қаралды 46,648

Spoegwolf

Spoegwolf

Күн бұрын

©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024
Vervaarding deur Spoegwolf
DOP: Ewaldt Verster
Editing & Color: Ewaldt Verster
Assistant: Frits Visser
Archive Snippets uit Spoegwolf Documentary: Damiane van Reenen
Spoegwolf is
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
10 JAAR
Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
Music & Arrangement by Spoegwolf.
Lyrics:
ek was ne'entien jaar oud
en bruingebrand in die son
jy was net uit die skool
en jou hare strale van God
mens hoop en mens bid
maar jou kinders brand in die son
ek wonder wie ek al verraai het
daar’s kere wat ek dit bedoel het
ek wens ek kon daar wees
ek wens ek het jou dan al uit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
wat van nou?
wat van nou?
ons het ouer geword
en my krake wys in die son
daar’s nog jonk in jou oë
maar ek kon nog nooit daaraan vat nie
mens hoop en mens bid
maar jou kinders praat namens God
ek wonder wat ons moes geleer het
wat ek gevat het as ek moes gegee het
wat van nou? ooh, wat van nou?
ek wens ek kon daar wees
ek wens ek het jou dan al uit kom haal
ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou

Пікірлер: 60
@Pugs25
@Pugs25 21 күн бұрын
Spoegwolf skuif die musiekgrense in SA. Niemand kom daar naby nie. Goeie song. Mooi lyrics.🎉
@baas3012
@baas3012 18 күн бұрын
Obthou as dit nie vir FPK was nie so gee van die ouens ooit bestaan het nie hulle het die deur ook gemaak vir ouens soos Spoegwolf.
@tmaniac92
@tmaniac92 17 күн бұрын
@@baas3012 Well said! Couldn't agree more, even as a soutie!
@francoisjordaan7609
@francoisjordaan7609 13 күн бұрын
Ek stem. Hulle musiek is uitstekend.
@Bergie3
@Bergie3 21 күн бұрын
Ek was by KKNK 2012! So dankbaar dat ek julle ontdek het. Dit is is 'n voorreg om julle weer te kon sien by Innibos, Bielie Mielie fees, Snowflake ens.
@florentiosvgl5533
@florentiosvgl5533 21 күн бұрын
Pragtige musiek, God seën jou, ons wag vir nuwe liedjies.💛👋🙏🙏
@MotivateInspireRepeat
@MotivateInspireRepeat 21 күн бұрын
Baie dankie vir julle great musiek ek luister Al julle musiek van dag 1 af en sal nooit ophou nie ek salute julle👊🏻💪
@NicolasbassonThiart
@NicolasbassonThiart 21 күн бұрын
Uitmindheid so wonderlik om Afrikaans so hoor die klank, die stories welgedaan verskriklik trots hier diep in my binneste dankie.
@janivandermerwe1083
@janivandermerwe1083 19 күн бұрын
Trane in my oë. Julle stories en julle songs gaan virewig leef.
@mariskarykaart4829
@mariskarykaart4829 21 күн бұрын
Julle musiek is fyn besnaarde Digkuns en ek is totaal en al versot ❤❤❤
@brandonkruger14
@brandonkruger14 21 күн бұрын
Wens ek kon julle by die Wildsfees in Outjo sien die naweek :( julle was GREAT in Swakopmund 2 Desembers terug. Beste show nog in my lewe!
@BetonBoer
@BetonBoer 21 күн бұрын
Beautiful song
@Franserasmus1
@Franserasmus1 7 күн бұрын
Ek luister al 4 dae op herhaal. Befok. Dankie vir 10 jaar Spoegwolf!
@johngildenhuis4839
@johngildenhuis4839 21 күн бұрын
Legends!!! Sien julle binnekort in Lynnwood 💪💪💪
@leslie-anngray5403
@leslie-anngray5403 20 күн бұрын
Dankie vir julle amazing musiek, julle is die mooiste mooi ❤️
@RassieWium
@RassieWium 15 күн бұрын
Spoegwolf, julle is die band van ons generasie, niemand kan woorde so mooi bymekaar sit soos julle nie. Hierdie liedjie is fantasties, dankie vir julle amazing musiek!
@heinrosteenekamp8790
@heinrosteenekamp8790 20 күн бұрын
Love dit!!
@petrodeysel1937
@petrodeysel1937 15 күн бұрын
Julle kabouters Bly my fav band....Dankie vir die mooi lyrics..die diep musiek wat harte raak en saak maak...met SO'n bietjie Wilde kinders ingemeng.Champs for life❤
@ninettecelliers3594
@ninettecelliers3594 21 күн бұрын
Hoendervleis mooi!!!!!
@Arminvanderwalt
@Arminvanderwalt 21 күн бұрын
Flippen amazing😍🇿🇦
@estiaan2934
@estiaan2934 20 күн бұрын
Die is een amazing song en bly ek kon dit live sien, hands down a fav van my en tot nog veel meer Boys.... jul is die single best ooit
@heinrichleroux3933
@heinrichleroux3933 14 күн бұрын
Net nog een vir die boeke. Ek hoop ek en die manne kan eendag 'n bietjie om 'n braaivuurtjie kuier. Well done boys!
@DeonSaaiman
@DeonSaaiman 21 күн бұрын
Manne, hierdie vat my terug na Rockspider en Interskole dae! Amazing soos altyd, keep it up!
@stefansmith920
@stefansmith920 20 күн бұрын
Favourite op die album🎉
@Nieskas
@Nieskas 21 күн бұрын
Julle is absolutely DIE BESTE!! Dankie vir die mooie mooie musiek
@attiesenekal6234
@attiesenekal6234 20 күн бұрын
Joh ek kan nie glo julle speel al 10 jaar nie. Julle was n groot deel van my adolesensie, ek’t julle op hoërskool ontdek en dit het die deure vir my oopgemaak na alternatiewe musiek. Nou is ek op die begin van my career, en om terug te kyk na my jongste dae en hoe ek saam julle gegroei het is amazing. Die is die eerste song van julle nuwe musiek wat ek weer geluister het, en dis good. Nostalgie is n sterk emosie. Well done en net die beste vir julle. (daai video op die einde laat my skoon traan glimlag, laat my dink aan my 19 jarige self)
@Asat987
@Asat987 21 күн бұрын
Dankie baie !
@C.Andrea1
@C.Andrea1 20 күн бұрын
Amazing!
@gerhardtsteyn4096
@gerhardtsteyn4096 21 күн бұрын
wow wow wow awesome dankie julle
@steynvanniekerk4544
@steynvanniekerk4544 9 күн бұрын
Shoe! Julle in die suits lyk goed. Lever mind vir die uitmuntende musiek.
@JeaniFouche-g1v
@JeaniFouche-g1v 20 күн бұрын
Amazing. Julle musiek is alles en meer, dit lê so naby aan my hart. Love julle xx
@coenraadpieterse414
@coenraadpieterse414 21 күн бұрын
Dis duidelik soos altyd 👌🏻👌🏻
@tiaanvandenberg1010
@tiaanvandenberg1010 20 күн бұрын
Awesome musiek video met goeie memories. Moet nie ophou KUNS maak nie🔥🤘🏻🎸
@nicholasoliphant8883
@nicholasoliphant8883 15 күн бұрын
Thanks
@danielleansell1721
@danielleansell1721 21 күн бұрын
sal altyd die beste groep kunstenaars wees !!
@andreduplessis79
@andreduplessis79 21 күн бұрын
Wanneer kom julle weer New Zealand toe Spoegwolf?
@bvt5992
@bvt5992 17 күн бұрын
Fantasties. Soos altyd.
@mariusverwey7731
@mariusverwey7731 12 күн бұрын
Bevallend!
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 20 күн бұрын
So stylvol soos die song!! Op nog n paar 10 jare assefokkenblief moet nie ophou musiek maak nie!!!! 🎸🎸🎸🎸
@antonverster9670
@antonverster9670 21 күн бұрын
Flippen nice manne
@DaveBrendondeBurgh
@DaveBrendondeBurgh 20 күн бұрын
Damn, ouens... *bows in respect*
@yolandeswanepoel6345
@yolandeswanepoel6345 20 күн бұрын
Love dit julle! 🎉
@jacodex3114
@jacodex3114 20 күн бұрын
Nostalgies.
@lee-annherps9945
@lee-annherps9945 21 күн бұрын
❤❤
@adriaanvosloo440
@adriaanvosloo440 20 күн бұрын
Sooegwolf bly nommer 1 ❤
@estiaan2934
@estiaan2934 20 күн бұрын
Albert het net vir Coke gevra dis all,nie fanta
@chantallgregorowski2398
@chantallgregorowski2398 20 күн бұрын
👌👏❤
@chrizelduplessis428
@chrizelduplessis428 18 күн бұрын
@rudivanvuuren9585
@rudivanvuuren9585 20 күн бұрын
🍻🍻🍻
@oj4249
@oj4249 19 күн бұрын
I really enjoyed 0:00-0:45. After that it felt like the song changed 🥲. Just my opinion. Love your music regardless 🔥🇿🇦.
@oj4249
@oj4249 11 күн бұрын
1:23-1:32 love that part too.
@timothyhalvey7770
@timothyhalvey7770 20 күн бұрын
Speaks to me, these Guys no how to do music, ons mense.
@sierdvanderbij3583
@sierdvanderbij3583 17 күн бұрын
Wat van nou
@Sunettegermishuys
@Sunettegermishuys 6 күн бұрын
Op herhaal. Julle ouens mag maar. Ek sien uit vir die dag wat ek die geleentheid het om julle live te sien.
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 15 күн бұрын
Sien julle by mbombela skou
@phillippage4740
@phillippage4740 20 күн бұрын
Julle fokken rock
@drernslconradiedc354
@drernslconradiedc354 18 күн бұрын
Die liedjie is heeltemal te kort
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,4 МЛН
Gesprekke met Oupa - Waarom lees ons Die Bybel? (Deel Een) (Eerste Praatjie)
21:43
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 1,5 М.
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,7 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
А ВЫ ЛЮБИТЕ ШКОЛУ?? #shorts
00:20
Паша Осадчий
Рет қаралды 2,5 МЛН
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 45 МЛН
Spoegwolf - Elektriese Kind EP (Luister Sessie)
15:04
Spoegwolf
Рет қаралды 257 М.
Brit Reacts to The Evolution of Finnish Rap 🇫🇮 (1983-2021)
18:08
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,8 МЛН
Tien Jaar
2:59
Spoegwolf
Рет қаралды 235 М.
FOKOFPOLISIEKAR - Die goeie ou dae (Official)
3:29
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 89 М.
Gerhard Steyn - Tenk Vol Diesel Liefling (Amptelike Musiekvideo)
3:23
Spoegwolf - Berge (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 86 М.
Spoegwolf - Woud (Official)
5:09
Spoegwolf
Рет қаралды 499 М.
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,7 МЛН