Spoegwolf - Berge (Official)
4:05
Spoegwolf - Liefde Laat (Official)
3:16
Spoegwolf - Woud (Official)
5:09
Жыл бұрын
Spoegwolf - Nuwe Reën (Official)
3:14
Spoegwolf - Vergeet (Official)
3:51
2 жыл бұрын
Spoegwolf - Silwer (Official)
3:45
3 жыл бұрын
Spoegwolf - Bellevlei (Official)
3:37
Spoegwolf - Op (Official)
3:09
3 жыл бұрын
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf - Swart Vere (Official)
3:11
Die Rivier: Trailer
1:46
4 жыл бұрын
Spoegwolf - Gordyne (Official)
4:09
4 жыл бұрын
Spoegwolf - Seile (Official)
3:37
4 жыл бұрын
Spoegwolf - Lenie Blou II (Official)
4:22
Spoegwolf - Storm (Official)
3:13
5 жыл бұрын
Spoegwolf Blou - Behind The Scenes
1:01
Spoegwolf - Blou (Official)
2:44
5 жыл бұрын
Spoegwolf - Koma (Album Teaser)
0:55
Spoegwolf - Winter (Official)
2:41
6 жыл бұрын
Пікірлер
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 38 минут бұрын
Geel en goud
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 8 сағат бұрын
Moes julle nou die goed stukkend slaan?
@theresarossouw1848
@theresarossouw1848 16 сағат бұрын
Jodi het n engelstem...so soet, magies en besonders. Uiters talentvol. An amazing collaboration Spoegwolf en Jodi.
@janinetaylor638
@janinetaylor638 Күн бұрын
Bitter mooi❤❤❤
@nicholasoliphant8883
@nicholasoliphant8883 3 күн бұрын
Thanks!
@MalanleRoux11
@MalanleRoux11 4 күн бұрын
Wies nog hier in 2024 en gaan Afrikaans in Die 😂olke toe??
@MalanleRoux11
@MalanleRoux11 4 күн бұрын
Love julle spoegwolf moet nooit ophou sing nie julle. Regtig die beste sangers ooit ouens🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@wynkan6
@wynkan6 6 күн бұрын
volgende keer is dit Perth Sydney Auckland Napier Wellington ne?!!!!
@Sunettegermishuys
@Sunettegermishuys 9 күн бұрын
Op herhaal. Julle ouens mag maar. Ek sien uit vir die dag wat ek die geleentheid het om julle live te sien.
@Franserasmus1
@Franserasmus1 10 күн бұрын
Ek luister al 4 dae op herhaal. Befok. Dankie vir 10 jaar Spoegwolf!
@BetonBoer
@BetonBoer 11 күн бұрын
Die lirieke op die song is beautiful. "Ek het vergeet hoe om te dans. Maar ek kan dryf as jy nie op my voete staan nie" So waar.
@steynvanniekerk4544
@steynvanniekerk4544 12 күн бұрын
Shoe! Julle in die suits lyk goed. Lever mind vir die uitmuntende musiek.
@mariusverwey7731
@mariusverwey7731 15 күн бұрын
Inspirational & extrodionare...
@mariusverwey7731
@mariusverwey7731 15 күн бұрын
Bevallend!
@waskozoids
@waskozoids 16 күн бұрын
Gefeliciteerd met jullie 10 jarig zijn. 🍻🍺Prut!
@heinrichleroux3933
@heinrichleroux3933 17 күн бұрын
Net nog een vir die boeke. Ek hoop ek en die manne kan eendag 'n bietjie om 'n braaivuurtjie kuier. Well done boys!
@wernichlemmer5529
@wernichlemmer5529 17 күн бұрын
Verseker
@RassieWium
@RassieWium 18 күн бұрын
Spoegwolf, julle is die band van ons generasie, niemand kan woorde so mooi bymekaar sit soos julle nie. Hierdie liedjie is fantasties, dankie vir julle amazing musiek!
@erikacalitz2756
@erikacalitz2756 18 күн бұрын
So na aan my hart en omstandighede. So gepas. Huil snot en trane hier in Australiē😭😭🥹💝
@petrodeysel1937
@petrodeysel1937 18 күн бұрын
Julle kabouters Bly my fav band....Dankie vir die mooi lyrics..die diep musiek wat harte raak en saak maak...met SO'n bietjie Wilde kinders ingemeng.Champs for life❤
@nicholasoliphant8883
@nicholasoliphant8883 18 күн бұрын
Thanks
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 18 күн бұрын
Sien julle by mbombela skou
@sierdvanderbij3583
@sierdvanderbij3583 19 күн бұрын
Wat van nou
@bvt5992
@bvt5992 20 күн бұрын
Fantasties. Soos altyd.
@chrizelduplessis428
@chrizelduplessis428 20 күн бұрын
@drernslconradiedc354
@drernslconradiedc354 20 күн бұрын
Die liedjie is heeltemal te kort
@janivandermerwe1083
@janivandermerwe1083 21 күн бұрын
Trane in my oë. Julle stories en julle songs gaan virewig leef.
@oj4249
@oj4249 22 күн бұрын
I really enjoyed 0:00-0:45. After that it felt like the song changed 🥲. Just my opinion. Love your music regardless 🔥🇿🇦.
@oj4249
@oj4249 14 күн бұрын
1:23-1:32 love that part too.
@BojoDick
@BojoDick 22 күн бұрын
Ekt altyd gedink Spoegwolf is die afrikaanse Mumford & Sons , maar eintlik is Mumford & Sons die engelse spoegwolf
@attiesenekal6234
@attiesenekal6234 23 күн бұрын
Joh ek kan nie glo julle speel al 10 jaar nie. Julle was n groot deel van my adolesensie, ek’t julle op hoërskool ontdek en dit het die deure vir my oopgemaak na alternatiewe musiek. Nou is ek op die begin van my career, en om terug te kyk na my jongste dae en hoe ek saam julle gegroei het is amazing. Die is die eerste song van julle nuwe musiek wat ek weer geluister het, en dis good. Nostalgie is n sterk emosie. Well done en net die beste vir julle. (daai video op die einde laat my skoon traan glimlag, laat my dink aan my 19 jarige self)
@rudivanvuuren9585
@rudivanvuuren9585 23 күн бұрын
🍻🍻🍻
@jacodex3114
@jacodex3114 23 күн бұрын
Nostalgies.
@Darkstar-g3e
@Darkstar-g3e 23 күн бұрын
Jou stem is so uniek Danie! Hoendervleis altyd as jou stem hoor!
@Darkstar-g3e
@Darkstar-g3e 23 күн бұрын
Ruk die wonde van my diepste donkertes weer oop, maak so seer, maar is ook tog so lekker om Jou weer in my hart te voel. Ek mis dit so vreeslik erg... Jou plek is so leeg en so seer!
@Darkstar-g3e
@Darkstar-g3e 23 күн бұрын
Such a beautiful song. So much memories.......miss it so much
@leslie-anngray5403
@leslie-anngray5403 23 күн бұрын
Dankie vir julle amazing musiek, julle is die mooiste mooi ❤️
@tiaanvandenberg1010
@tiaanvandenberg1010 23 күн бұрын
Awesome musiek video met goeie memories. Moet nie ophou KUNS maak nie🔥🤘🏻🎸
@phillippage4740
@phillippage4740 23 күн бұрын
Julle fokken rock
@adriaanvosloo440
@adriaanvosloo440 23 күн бұрын
Sooegwolf bly nommer 1 ❤
@JeaniFouche-g1v
@JeaniFouche-g1v 23 күн бұрын
Amazing. Julle musiek is alles en meer, dit lê so naby aan my hart. Love julle xx
@chantallgregorowski2398
@chantallgregorowski2398 23 күн бұрын
👌👏❤
@yolandeswanepoel6345
@yolandeswanepoel6345 23 күн бұрын
Love dit julle! 🎉
@DaveBrendondeBurgh
@DaveBrendondeBurgh 23 күн бұрын
Damn, ouens... *bows in respect*
@stefansmith920
@stefansmith920 23 күн бұрын
Favourite op die album🎉
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 23 күн бұрын
So stylvol soos die song!! Op nog n paar 10 jare assefokkenblief moet nie ophou musiek maak nie!!!! 🎸🎸🎸🎸
@FreeflyingwithFlynn
@FreeflyingwithFlynn 23 күн бұрын
Finominaal
@timothyhalvey7770
@timothyhalvey7770 23 күн бұрын
Speaks to me, these Guys no how to do music, ons mense.
@estiaan2934
@estiaan2934 23 күн бұрын
Die is een amazing song en bly ek kon dit live sien, hands down a fav van my en tot nog veel meer Boys.... jul is die single best ooit
@estiaan2934
@estiaan2934 23 күн бұрын
Albert het net vir Coke gevra dis all,nie fanta
@C.Andrea1
@C.Andrea1 23 күн бұрын
Amazing!