Spoegwolf - "Lenie Blou"

  Рет қаралды 2,120,964

echoledge

echoledge

Күн бұрын

Пікірлер: 142
@Jan-hendrikLangley-in4vw
@Jan-hendrikLangley-in4vw 4 ай бұрын
2024 hierdie liedjie bly in my hart❤😢
@MalanleRoux11
@MalanleRoux11 Ай бұрын
Spoegwolf is in my oepinie die beste afrikaanse kunstenaar en ek is hierdie jaar 13 jaar oud Love julle moet nie ooit ophou nie asb😂🎉😂🎉😂🎉
@kenserhoofje
@kenserhoofje 4 жыл бұрын
Groeten van jullie Nederlandse broeders
@doctorpanga290
@doctorpanga290 4 жыл бұрын
Groete vir jou ook
@joshc1821
@joshc1821 3 жыл бұрын
Funny how all European governments don't see white afrikaans speakers as brothers. Your goverment only wants to take in white South Africans with high qualifications or people who can be a benifit for the country. I don't think it's wrong, I just feel that if we were truely brothers then your country would make it more easy for white South Africans to get citizenship. We're not welcome in SA, land grabs are already happening. Africa for Africans like the black people like to say. What happened about Europe vir Europeans like a lot of European politicians like to say?
@playerdrip187
@playerdrip187 3 жыл бұрын
@@joshc1821 stfu jys n mislukking
@waskozoids
@waskozoids Ай бұрын
doe ff normaal.
@alexanderleroux4632
@alexanderleroux4632 5 жыл бұрын
Ek luister nie afrikaans nie maar bliksem! Mei 2019 en die liedjie nogsteeds aan die brand!
@bartpol77
@bartpol77 4 жыл бұрын
Leuk lied. Ik ben verrast dat er zulke goede muziek wordt gezongen in het Afrikaans. Jammer dat wij in Nederland helemaal geen Afrikaanse muziek horen. Ik ga jullie hier aanbevelen!
@joshc1821
@joshc1821 3 жыл бұрын
Julle musiek is hond kak in Nederland.
@Johanhiggins1
@Johanhiggins1 3 жыл бұрын
dankie vir die kompliment. ek is seker elke taal het syeie mooi Josh C is kwaad want sy naam is nie afrikaans
@michealbotha5620
@michealbotha5620 3 жыл бұрын
Verskoon vir josh c hys een van die rondloop brakke wat agter aan die ossewaens an geploeter het opsoek na i stukie weggooi been
@pietervermaak9705
@pietervermaak9705 2 жыл бұрын
@@joshc1821 nee man, dont be a doos!
@77936fief
@77936fief 2 жыл бұрын
zoeken fokofpolisiekar, jan blohm en van coke.
@charnecombrinck2411
@charnecombrinck2411 6 жыл бұрын
Hierdie sal tot in ewigheid my hart aanraak. Kan net nie ophou na dit luister nie.
@miadesousa71
@miadesousa71 5 жыл бұрын
Lenie Blou Spoegwolf Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel, ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel. Daar was 'n spook in my bed, sy wou my kaal uittrek sy wou my doop en my red en by my vriende brag en sê: ‘Hy's by my.' ‘Hy's by my.' ‘Hy's by my.' ‘Hy's by my.' Nee, dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien, met daai goue lint wat om jou enkel bind. Jy sê ‘Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien, jy't te veel geroep en te veel gedink.' Maak dit by verby, verby met my. By verby, verby met my. O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom. En jou pa kan skree, jou moed kan breek, daar's altyd moed wat in my steek. Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou. Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal en die klip in die lug lyk vir my te kaal: ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie, ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie. Jy, (Jy's vir my), die lig (die lig in my.) Ja jy's, (Jy's vir my), die lig (die lig in my.) O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom. En jou pa kan skree, jou moed kan breek, daar's altyd moed wat in my steek. Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou. (Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou. Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou.
@onlinebaas
@onlinebaas 10 жыл бұрын
Dis mos nou pragtige afrikaanse musiek! My hart sing saam. Wel gedaan manne!
@philipvdmerwe7573
@philipvdmerwe7573 5 жыл бұрын
jool in potchefstroom was amazing dankie Spoegwolf !
@DewanSwart
@DewanSwart 21 күн бұрын
Liefde by die nam 2024 was fokken awesome. ❤
@ludwigliebenberg8897
@ludwigliebenberg8897 5 жыл бұрын
Spoiler, die liedjie is nogsteeds klas in 2020!
@pietermoller8745
@pietermoller8745 3 жыл бұрын
En 2021
@andrebadenhorst8461
@andrebadenhorst8461 2 жыл бұрын
En nog steeds in 2022
@WilliamKruger-wj8ev
@WilliamKruger-wj8ev 7 ай бұрын
En 2024
@lunevanderkolf5477
@lunevanderkolf5477 Ай бұрын
Dis al 2024 en dis nogsteeds n treffer
@duaneludeke2348
@duaneludeke2348 4 жыл бұрын
En ook in 2020. Timeless die song
@Ant1Bez
@Ant1Bez 11 жыл бұрын
dude jou stem is befok awesome!
@chrispotch77
@chrispotch77 7 жыл бұрын
Nee dis die song van die jaar vir my. Eerste keer gehoor in Januarie. Ekt verlief geraak op die lied.
@Mr-dk1dh
@Mr-dk1dh 6 жыл бұрын
lekker en jy
@riaanbehr7976
@riaanbehr7976 3 жыл бұрын
Hierdie liedjie sal altyd 1 van die mooiste Afrikaanse liedjies bly 👌🔥❤️
@danielj.c.basson9387
@danielj.c.basson9387 5 жыл бұрын
My dominie het die liedjie gespeel in die kerk vir die beleidenis klas toe ons voor gestel en aanvaar word in die gemeenskap Die was laasjaar, en die jaar se liedjie vir my skool gewees, maar volgende jaar Gaan dit ons matriek song wees, almal ken hom
@klopster5
@klopster5 5 жыл бұрын
This is so beautiful!!!
@Travel_DD
@Travel_DD 3 жыл бұрын
Ek luister hier uit Thailand. Dis vakansie. Eks op n eiland en die is my song vir die week 💪
@lunevanderkolf5477
@lunevanderkolf5477 Ай бұрын
Flippen awesome ❤
@Stive-v8m
@Stive-v8m 5 ай бұрын
Nice. Don't know the language but enjoying in memory of Christian author marzanne leroux Van Der Boon.
@LalieSmit
@LalieSmit 12 жыл бұрын
Julle manne is AWESOME!!!!! EK LOVE LOVE LOVE LOVE LOVE LOVE LOVE JULLE!!!! EK KAN NIE OPHOU OM HIERDIE VIDEO TE KYK NIE!!!! EK GAN TOTALLY JULLE CD KOOP!!!
@nathan3480
@nathan3480 4 жыл бұрын
Dis 2020 en die liedjie is steeds spills
@amandafisher944
@amandafisher944 Жыл бұрын
Love love die!!!! Liefde uit die UK 🇬🇧 ❤❤❤❤
@aliciabarendse4999
@aliciabarendse4999 4 ай бұрын
Wies nog hier in 2024?
@stianvanbaalen4996
@stianvanbaalen4996 3 жыл бұрын
This is a fukking cool song you guys are the best
@lukasvandermerwe334
@lukasvandermerwe334 11 жыл бұрын
Huge fan! Well done julle!
@irmaferreira2976
@irmaferreira2976 11 жыл бұрын
Brilliant verby!!! ...net v jou Dev!
@AJWillering
@AJWillering 2 жыл бұрын
nee wat die song is amazing!!!!!
@reubenmcgluwa3566
@reubenmcgluwa3566 Жыл бұрын
Dankie vir musiek
@blazegd1730
@blazegd1730 3 жыл бұрын
1 Aug 2021 (20:58) ekt nounet die liedjie gehoor en bliksem dis fantasies
@nanduspieterse2209
@nanduspieterse2209 8 жыл бұрын
Dis rerrig n powerfull song man.Well Done!
@1414rebel
@1414rebel 5 жыл бұрын
awesome. awesome. awesome.
@geography_made_fun
@geography_made_fun Жыл бұрын
Nories love you song, verander net die lenie blou na norie blou
@rasaadadams8646
@rasaadadams8646 7 жыл бұрын
2017 en hierdie is nog steeds n HIT!!
@adrianbelfast1157
@adrianbelfast1157 6 жыл бұрын
Rasaad Adams Dit sal altyd 'n hit bly
@windbeenwindbeen6706
@windbeenwindbeen6706 5 жыл бұрын
@@adrianbelfast1157 net so my bra hy loop
@cherylwevell9467
@cherylwevell9467 5 жыл бұрын
December 2018!!
@dillanbotha2505
@dillanbotha2505 4 жыл бұрын
Desember 2019
@Scittlesa
@Scittlesa 12 жыл бұрын
Hoendervleis! Great stuff guys. Super sexy. Bly steed my fav.
@amonemalan3362
@amonemalan3362 5 жыл бұрын
My hart smelt, beste
@kobusduplessis3946
@kobusduplessis3946 10 жыл бұрын
fok ouens, ek soek nog, beste song ooit
@hannovanvuuren8454
@hannovanvuuren8454 12 жыл бұрын
ek en al my pelle het ons nuwe gunstelign song gevind:) Lennie blou !!
@charl-johnduplessis9034
@charl-johnduplessis9034 3 жыл бұрын
Nogsteeds great in 2021
@samanthagrobbelaar3895
@samanthagrobbelaar3895 3 жыл бұрын
🙌🏻
@stefankloppers
@stefankloppers 6 жыл бұрын
Die song bly legend ouens
@DivanDeysel-je7yt
@DivanDeysel-je7yt 2 ай бұрын
Lekker julle baie mooi❤
@AcaJoe888
@AcaJoe888 11 жыл бұрын
well done, befokte song!
@anriettenel6097
@anriettenel6097 2 жыл бұрын
Fantasties!
@elseberetief2021
@elseberetief2021 11 жыл бұрын
Mal oor die liedjie, mal oor die video en eintlik mal oor julle !
@hannesvanaswegen6254
@hannesvanaswegen6254 2 ай бұрын
Jou meisie is great. Jy is nie.
@gerardhageman2685
@gerardhageman2685 2 жыл бұрын
Groeten Nederland beste zanger ooit. Beste schrijver ook btw
@jessicapretorius1057
@jessicapretorius1057 5 жыл бұрын
2019😍
@andrebezuidenhout2280
@andrebezuidenhout2280 7 жыл бұрын
Kan nie wag vir Patria July 2017 nie!!! Gaan awesome wees!
@FrancoFerreira5
@FrancoFerreira5 10 жыл бұрын
Great tune!
@micheleholloway1790
@micheleholloway1790 5 жыл бұрын
Sjoe dis mooi guys
@uadriaan
@uadriaan Жыл бұрын
Ek hoop nie dis 'n April fools grap nie maar ons sien moerse uit om julle te sien in Auckland vanjaar!
@callievh
@callievh 12 жыл бұрын
Absoluut great! Hierdie song het bene! het julle nog?
@l2_reflex345
@l2_reflex345 2 жыл бұрын
2022 hittt
@JustinHocking
@JustinHocking 11 жыл бұрын
Jis ek like mos hiervan! Nice!
@bambam76
@bambam76 11 жыл бұрын
Hoendervleis or en oor! Well done!
@Cutblast
@Cutblast 5 жыл бұрын
Hoenderpoes 😜😜😜😜
@heini1113
@heini1113 12 жыл бұрын
Ongelooflik ! ! ! ! ! ! ! As daardie CD uit is koop ek dadelik>>>>
@nicolepretorius973
@nicolepretorius973 6 жыл бұрын
amazinggg
@zeldatheunissen7774
@zeldatheunissen7774 2 жыл бұрын
2022💃💥💯
@markventer7
@markventer7 11 жыл бұрын
Lekker song Danie.
@writemysoul
@writemysoul 5 жыл бұрын
Wow....ek hou hiervan...lekker afrikaans..vuurwarm
@johandutoit3646
@johandutoit3646 12 жыл бұрын
Grebluddyeat!!
@karentheart1801
@karentheart1801 5 жыл бұрын
Wow!!!
@windbeenwindbeen6706
@windbeenwindbeen6706 5 жыл бұрын
Befokte song saluut
@grantnolan6539
@grantnolan6539 3 жыл бұрын
Wow, julle live gesien maar nooit dieselfde nie
@abrahamlincoln128yearsago8
@abrahamlincoln128yearsago8 5 жыл бұрын
vandag hulle show gekyk dannie is fokkin legend #lekkerland
@Dieswartkat021
@Dieswartkat021 6 жыл бұрын
Fokkin amazing!
@Hennie7002
@Hennie7002 11 жыл бұрын
Danie, julle band rock!! Well done - "doet so voort"!!!
@HansvanHeerden
@HansvanHeerden 8 жыл бұрын
WOW
@joburgerer4127
@joburgerer4127 6 жыл бұрын
Beste song ooid
@francopieterse6703
@francopieterse6703 6 жыл бұрын
Goie ou da ..
@wiidkecronk7227
@wiidkecronk7227 5 жыл бұрын
that nice
@pietereloff6907
@pietereloff6907 8 жыл бұрын
skitternd!!!
@jeaneroux7794
@jeaneroux7794 7 жыл бұрын
vandat ek die eerste keer die liedjie gehoor het was ek mal oor dit
@sankiedb
@sankiedb 5 жыл бұрын
18/02/2019
@armandjanssen2793
@armandjanssen2793 10 жыл бұрын
Die goeie dae toe MK opwas !
@marlimoolman5076
@marlimoolman5076 7 жыл бұрын
whaaaaaaaaaat ou commenter!!!!
@amoo3505
@amoo3505 5 жыл бұрын
Here because of the dude who jumped through the window
@DigitalMusicXpress
@DigitalMusicXpress 6 жыл бұрын
Eerste keer wat ek van die manne hoor, nie sleg nie. Glad nie sleg nie!
@deanjoubert30
@deanjoubert30 3 жыл бұрын
Yster song
@Cutblast
@Cutblast 5 жыл бұрын
Die lied is die ultimate Poes
@kobusduplessis3946
@kobusduplessis3946 11 жыл бұрын
ek kan nie genoeg van die song kry nie, speel dit oor en oor. Laat weet asb as daar iets nuuts is.
@LiNuX_ZA
@LiNuX_ZA 8 жыл бұрын
Cover this i must :D
@LinusIsMens
@LinusIsMens 8 жыл бұрын
En toe het ek dit gecover :D . Great song dankie vir julle optrede by MMK in Potch dit was amazing :D!!!
@matmattrollie6874
@matmattrollie6874 11 жыл бұрын
Wat is hierdie boerewors?
@Spies181
@Spies181 11 жыл бұрын
Waar kan ek die lyrics kry?
@justineeaglestone8303
@justineeaglestone8303 6 жыл бұрын
jy kan byvoorbeeld vir die liedjie luister en die lyrics neerskryf?
@Cutblast
@Cutblast 5 жыл бұрын
@@justineeaglestone8303 nee dis n poes idee
@yesnopoo
@yesnopoo 12 жыл бұрын
welldone moskou.. en ander dudes inni band xD
@etiennedevilliers7135
@etiennedevilliers7135 2 жыл бұрын
Lenie bl
@genadebruyn6335
@genadebruyn6335 9 жыл бұрын
ABERT JY ROCK EN BESTE AFRIKAANS BAND OOIT
@anrichotto7947
@anrichotto7947 7 жыл бұрын
Gena de Bruyn fokofpolisiekar is beter
@justinschmidt4335
@justinschmidt4335 7 жыл бұрын
Anrich Otto of almal mag hul eie opinie hê. Ongelukkig vir jou opinie stem ek saam Gena en reken Spoegwolf is beter.
@rayno902
@rayno902 10 жыл бұрын
het julle albums beskikbaar? hierdie is beautiful
@pieterbornman401
@pieterbornman401 9 жыл бұрын
Sover ek weer het hulle 1 cd uit. Ek het baie gesukkel om dit in die hande te kry. Look and Listen Menlyn het net 1 kopie gehad en ek het hom gevat.
@GideonJordaan
@GideonJordaan 7 жыл бұрын
shop.spoegwolf.com/collections/musiek
@pankarezas
@pankarezas 5 жыл бұрын
Guy jumps thru the window.
@pietersteyn5584
@pietersteyn5584 5 жыл бұрын
Befok
@yolodolo7030
@yolodolo7030 6 жыл бұрын
What language is this
@jptcremore1161
@jptcremore1161 6 жыл бұрын
Afrikaans from South Africa dude
@m747hvy6
@m747hvy6 2 жыл бұрын
Sounds very German. Awesome song
@juvandrevaneck2904
@juvandrevaneck2904 6 жыл бұрын
2018/01/18 anyone?
@cobusvisagie605
@cobusvisagie605 6 жыл бұрын
2018/03/09
@desktappingdude
@desktappingdude 6 жыл бұрын
2018/09/21
@carinacullen3815
@carinacullen3815 5 жыл бұрын
2018/11/29
@cherylwevell9467
@cherylwevell9467 5 жыл бұрын
22/12/2018
@julian8551
@julian8551 5 жыл бұрын
2019/01/2
@qweqweqwe2264
@qweqweqwe2264 11 жыл бұрын
Dude why is die bad water so vuil? Julle daar in die kaap moet bietjie meer gereeld bad...
@haai.siestog.shamehaha6365
@haai.siestog.shamehaha6365 5 жыл бұрын
qwe qweqwe hulle’t nie water nie, chom haha
@TinyFord1
@TinyFord1 5 жыл бұрын
My meisie het gesê ek moet hierdie kom luister... Uit omgee vir haar het ek nie dislike gedruk nie
@Mewmul
@Mewmul 3 ай бұрын
Nee mooi Vir jou tjom. Eks Seker julle is nou al opgebreek😅
@MathInsightCalc
@MathInsightCalc 3 ай бұрын
@@Mewmul😂😂😂
@Xx_JuliexX
@Xx_JuliexX Ай бұрын
​@@Mewmul😂😂😂
@marshallgordon1507
@marshallgordon1507 15 күн бұрын
Poes
@glorymanheretosleep
@glorymanheretosleep 3 жыл бұрын
So not gibberish, uh? That's embarrassing....
@zeldatheunissen7774
@zeldatheunissen7774 2 жыл бұрын
2022💃💥💯
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
3:31
Bok van Blerk
Рет қаралды 166 М.
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 119 МЛН
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 80 МЛН
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Кушать Хочу
Рет қаралды 4,7 МЛН
Kluster Duo #настольныеигры #boardgames #игры #games #настолки #настольные_игры
00:47
Spoegwolf - Somersetwes
3:24
MK South African Youth Music Channel (MKtv)
Рет қаралды 947 М.
Spoegwolf - Storm (Official)
3:13
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
3:14
Schwabie
Рет қаралды 587 М.
Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)
10:31
Spoegwolf Videos
Рет қаралды 409 М.
Bok van Blerk - De la Rey
5:16
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,5 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
3:32
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 323 М.
Manchester Orchestra - The Silence (Official Music Video)
8:46
Manchester Orchestra
Рет қаралды 182 МЛН
Kort Donner
3:36
Spoegwolf
Рет қаралды 1,8 МЛН
Ryno Velvet - Ai My Lam
3:53
Ryno Velvet
Рет қаралды 3,4 МЛН
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 119 МЛН