Retief Burger - Ons prys U / Laat die aarde juig.wmv

  Рет қаралды 224,041

Foxy G

Foxy G

Күн бұрын

Пікірлер: 16
@lydiadupreez9084
@lydiadupreez9084 3 жыл бұрын
Daar is geen mooier en waardiger naam as Jesus nie🙌🙌🙌
@ilsevanderwatt4696
@ilsevanderwatt4696 Жыл бұрын
Jesus die Naam bo alle name! Dankie vir my redding Jesus!
@groeibybels
@groeibybels Жыл бұрын
Ya Jesus is redef
@groeibybels
@groeibybels Жыл бұрын
Heilig Immanual ❤❤❤❤❤
@shantemahalie5692
@shantemahalie5692 2 жыл бұрын
AMMEENN DIE HERE IS WERKLIKE WAARDIG. DANKIE VIR DIE LIED ONS SE VADER EN RETIEF BURGER
@alanavanheerden9514
@alanavanheerden9514 2 жыл бұрын
Pragtig
@rockyderidder3211
@rockyderidder3211 6 ай бұрын
As jy JESUS aangeneem het as jou Verlosser, sal die vyand op sewe paaie voor jou uitwyk...
@lukasbreedt8002
@lukasbreedt8002 6 жыл бұрын
Koning van die heelal. God is Groot. Geseënde Retief Burger.
@rudolffaaij5585
@rudolffaaij5585 6 жыл бұрын
Ik hoor dit lied pas nu en wat is het mooooooiiiiii!!!! Prachtige stem en mooie muziek !!! Geweldig !!! Groet Hilda
@marizEspachyoutube3059
@marizEspachyoutube3059 7 ай бұрын
God is Liefde
@letitiavanderwesthuizen5195
@letitiavanderwesthuizen5195 6 жыл бұрын
Ek't soo lekker saam gesing. Ek hou van die ritme. My eerste kennismaking met Retief se musiek. Ek sal beslis meer tyd met sy musieke spandeer. Dankie Retief.
@Spokie75
@Spokie75 13 жыл бұрын
Retief is 'n ongelooflike aanbiddings-leier en 'n verskriklike nederige mens. Het die voorreg gehad om hom al persoonlik te ontmoet en was 'n riem onder die hart om sy passie waarmee hy die Here dien in elke woord te ervaar.. Mooi dag daar!
@keenanthuynsma396
@keenanthuynsma396 3 жыл бұрын
😃😄
@melodylupberger8848
@melodylupberger8848 6 жыл бұрын
Kom ons sing met soveel Gees.! Dankie
@gerriedebeer4735
@gerriedebeer4735 6 жыл бұрын
Retief dus ongelooflike vertroosting om hier uit Rusland jou musiek te luister en die nodige versterking te kry. Hou aan die naam van ons skepper te dien. Seen vir jou en gesin.
@hesterduvenage7804
@hesterduvenage7804 14 күн бұрын
Jedus die Naam bo alle name. Hy is ons redder.
Nogtans - Retief Burger.wmv
4:55
Foxy G
Рет қаралды 168 М.
Hy Maak 'n Weg
7:32
KUNJALO
Рет қаралды 6 МЛН
Ouch.. 🤕⚽️
00:25
Celine Dept
Рет қаралды 27 МЛН
World’s strongest WOMAN vs regular GIRLS
00:56
A4
Рет қаралды 3,7 МЛН
Will A Basketball Boat Hold My Weight?
00:30
MrBeast
Рет қаралды 122 МЛН
I tricked MrBeast into giving me his channel
00:58
Jesser
Рет қаралды 23 МЛН
AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
8:51
Retief Burger
Рет қаралды 609 М.
In die hemel is die Heer - Louis Brittz
4:54
flwhitehorn
Рет қаралды 413 М.
I Give Myself Away by William McDowell
9:14
Laaries2
Рет қаралды 62 МЛН
Ons Prys U in Aanbidding
7:45
Johann Vivian
Рет қаралды 15 М.
Laat die Hele Aarde Juig (Live)
5:09
Retief Burger
Рет қаралды 16 М.
Hoe groot is ons God.wmv
4:14
BlancheCloete
Рет қаралды 661 М.
Alles vir my- Retief Burger
4:25
René Wiggill
Рет қаралды 140 М.
Daar is Niemand soos U nie. By: Henoline Gordon-Goeieman.
6:56
Thami Kiet
Рет қаралды 385 М.
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,4 МЛН
Onvergelykbare God.wmv
4:30
Marius Barnard
Рет қаралды 41 М.
Ouch.. 🤕⚽️
00:25
Celine Dept
Рет қаралды 27 МЛН