Onbevange, ongelooflik mooi. Ek luister elke dag 2 of neer kwer na die song. Julle is Trots Suid Akrikaners. Chris daardie stem van jou tussen die bas stemme is ongelooflik. ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@anniewalden96973 жыл бұрын
I adore this song! I was raised in SA and it ... this song ...stands beyond all songs of this nature! To all of you who are within the Kalahari Orkes - you give your ALL and bring great Light to our world! Thank You! I love you all!
@elsabevanderwalt581211 жыл бұрын
Die beste song nog!!!! Ek kry nie genoeg van die song nie. luister dit elke dag sommer n paar keer. Gee my moed vir my dag.
@adambotha6513 Жыл бұрын
Dis hartseer om te dink dai ou dae is verby...😢mense te besig om te om te probeer lewe en asem haal....ons het mekaar nodig❤
@johansnyman4206Ай бұрын
❤ 23:00..no matter where in the world I am, this song makes me longing to go home😢
@wednesday384510 жыл бұрын
beste afrikaanse liedtjie wat ek al gehoor het! roer jou siel deurmekaar
@7xev410 жыл бұрын
Afrikaanse song van die eeu !! Ons salueer julle ! Trots om Afrikaans te wees !
@susanmyburgh9040 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi 😅
@sandralabuschagne94428 жыл бұрын
Genot om na te luister! Voel trots om Afrikaans te wees!
@bb1bb488 Жыл бұрын
Hell wat n n song het dit al meer geluister as wat ek kan onthou
@tiaanolivier87765 жыл бұрын
Ek dink liedjie is fantasties.
@RhodaKruger11 ай бұрын
Na 'n laaaaang dag is hierdie die beste medisyne!
@pwjvanzyl13 жыл бұрын
Ek het die liedjie nou die dag op die radio vir die eerste keer gehoor en dadelik daarvan gehou. Dit is briljant - pragtig!
@fancygaily11878 жыл бұрын
the most best ever song great great great !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! s o n g !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@Shivas-cj7vr2 жыл бұрын
Hiri song praat met my gees.
@gretaadorespink10 жыл бұрын
It blows my mind.....
@saboerie15 жыл бұрын
brilliant, laaik dit soos stroop !!
@blouismybloed2512 жыл бұрын
Mooiste liedjie ooit.
@isabeluys654511 жыл бұрын
Fantastiese song ...
@marandaproperties11667 жыл бұрын
DIE BESTE SONG EVER
@charlthompson15272 жыл бұрын
Jho Chris, jho!
@davemitchell29472 жыл бұрын
Unbelievable song
@pieter74091410 жыл бұрын
bevange!!!!!!!!!! wilder as die wildtuin
@GuitarNatalie15 жыл бұрын
papas lieblingslied seit dem er es in südafrika gehört hat
@FritzVanStaden-n2g Жыл бұрын
Lekker man lekker
@FFFOutdoor14 жыл бұрын
Awesome !!!
@Aletta16988413 жыл бұрын
Pragtig!! afrikaans ! sê dit die beste!
@TheSection593 жыл бұрын
mooie muziek, alleen jullie moeten echt Nederlandse cursus doen :) groetjes uit Holland Happy Xmas and 2022 ♥ dankie
@cheyns811114 жыл бұрын
AWAZING!!
@jeniknoetze68098 жыл бұрын
Awesome...
@marceldp17742 жыл бұрын
Ysters!!
@debsofsa14 жыл бұрын
Terrific video and song. Well compiled
@fubarza15 жыл бұрын
Awesome song & video
@hendonrobson22452 жыл бұрын
Awesome
@adriaanboshoff97544 жыл бұрын
Die beste ooit. Weer moed geskep
@XRECOILX7Ай бұрын
Macs song
@rianadejager652310 жыл бұрын
Hierdie is n gr8 song!
@christheone2482 жыл бұрын
Chris, Chris Chris! Ai wat n stem darem maar!!
@sandradewet-vandenberg339610 жыл бұрын
wow!
@pieterferreira40083 жыл бұрын
Vir almal wat wonder wat siel is. Afrikaans is n ongelooflike taal.
@RianaBotha4011 жыл бұрын
n Pragtige liedjie.Hoekom hoor ons dit nie op die radio of TV nie?Julle is fantasties saam.
@liezl-marivanrensburg8915 жыл бұрын
ek stem :) > sit dit aan :) !
@adriaanboshoff97544 жыл бұрын
Dalk is dit te goed vir uitssaai
@SusanElliot8 жыл бұрын
So lekker!
@paulswart31208 жыл бұрын
Boeretroos!
@MrJaune1413 жыл бұрын
kyk daar is darem geen taal soos ons taal nie... fok hoe verlang ek nou trug huis toe...
@r_u_3d Жыл бұрын
Is die liedjie op apple music?
@nicolandman62045 жыл бұрын
Afrikaans wat vloei deur my are
@michellemalan17347 жыл бұрын
live clear waters
@leniegast1317 жыл бұрын
Ongelooflike Song, Chris Chameleon jy mag maar. Almal in die Song is Sterre!!!!!
@liezl-marivanrensburg8915 жыл бұрын
Luister Fyn :) > Closer2Nature 4 ALL Life On Earth asseblief > breek saam die stilte ons kan! dA+nkiiiiiiiiiiiiiiiie
@poppiemostert12547 жыл бұрын
Trots Afrikaans! Dis pragtig!
@Monsie100012 жыл бұрын
Ek hou regtig hiervan.
@michellemalan17347 жыл бұрын
clear water
@michellemalan17347 жыл бұрын
clear waters live
@michellemalan17347 жыл бұрын
live
@michellemalan17347 жыл бұрын
clear waters
@michellemalan17347 жыл бұрын
clear waters live
@hendonrobson22452 жыл бұрын
Net so nooi Jesus jou uit staan by Hom
@h3770011 жыл бұрын
begin bietjie depressing, maar raak lekker
@beetlecrushe9 жыл бұрын
Het iemand die lirieke?
@hendrikschlebusch80098 жыл бұрын
+Robert Crouch Staan my by - Radio Kalahari Orkes Chords: A D A D F#m D E STAAN MY BY A O die winter wind D Wat oor ons wêreld waai A En die donker stêr D Wat in die hemel draai F#m En ʻn teken langs die pad D Wat vorentoe bedui E Hier eindig al jou drome A Hier kom jy nooit verby A En jy besef terdee D Jou laaste kans verdwyn A Want jou gees is moeg D En jou liggaam pyn F#m Dan kom ek vir jou haal D Dan kom ek vir jou sê E Ek se my vriend, o my vriend A Ons moet nooit gaan lê (Chorus: net A D F#m D) Tot die bitter end Tot die son uitbrand Tot die see opdroog Anderkant die verste anderkant Al staan ek alleen Sal ek nooit gaan lê Ek sal steeds hier staan Vir jou die waarheid sê Staan my by, my bra, staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy x2 Ek sien, ek sien, Ek sien die verste anderkant Ek sien, ek sien, Ek sien die verste anderkant Hier kom ek vir jou haal Hier kom ek vir jou sê O Nee Ons moet nooit gaan lê Tot die bitter end Tot die son uitbrand Tot die see opdroog Anderkant die verste anderkant Al staan ek alleen Sal ek nooit gaan lê Ek sal steeds hier staan Vir jou die waarheid sê Staan my by, my bra, staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy x 2
@iansoutryer31893 жыл бұрын
@@hendrikschlebusch8009 Thank you very much for making the effort! It's really appreciated.