No video

Steve Hofmeyr Mamba

  Рет қаралды 120,752

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Steve sê hy "was bang mense raak aan die slaap by sy 'konserte'. Toe skryf hy MAMBA. Nie 'n trouwals nie, nie 'n liefdeslied nie, maar 'n tong-in-die-kies wakkermaker wat die dansvloer maak sidder. Hy waarsku in die lied teen al die plekke waar die kwaad wegkruip en hoe om dit te oorwin: bel jou mamamamamama....
Hoe voel hy oor die letterlike mamba in sy video? Een woord, sê hy: "skytbang".
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...
#SteveHofmeyr #afrikaans #blackmamba

Пікірлер: 152
@Hanneliec
@Hanneliec 9 ай бұрын
Love jou musiek, maar nie dié een nie, nee wat.
@michelleevler7163
@michelleevler7163 4 күн бұрын
Die song moet oor Oom Zuma wees dat julle dit nie like nie. Ek dink dis baie nice. Moenie jou aan die mense steur nie Steve. Dis goed om met ander style te explore en ek love dit
@jeanettefourie6161
@jeanettefourie6161 9 ай бұрын
Luister graag na jou musiek Steve, maar nee nie die een nie
@jeanettefourie6161
@jeanettefourie6161 8 ай бұрын
Ek love Steve ook en sy musiek is awesome. Hou net nie van slange nie.
@karinnikkitakahts2837
@karinnikkitakahts2837 9 ай бұрын
Oom Steve ek love ❤️ jou music 🎶 maar nie die een nie...
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 9 ай бұрын
Ek is 'n groot aanhanger van jou al van die 80's af maar nee dié song is nie jou tipe nie. Maar ek kan tog tussen die lyne lees.... 😉
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 8 ай бұрын
yes this is not a song, what was he trying to achieve with it, his worst song yet,
@simonjaspermusic
@simonjaspermusic 9 ай бұрын
Hierdie is definitief een van die liedjies van alle tye
@ansiebam2967
@ansiebam2967 6 ай бұрын
Steve het dit reggekry om al die ander gemors afrikaanse liedjies te oortref. Mooi Steve.....jy kan ook😂😮
@wilbysteenkamp2774
@wilbysteenkamp2774 8 ай бұрын
Seker een van Steve se swakste liedjies ooit.....
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 8 ай бұрын
i agree, as a family member of Steve i am very disappointed, Pampoen still stays his best song.
@tomdelange7576
@tomdelange7576 9 ай бұрын
Ag nee,wat ñ klomp twak.
@heidipenn
@heidipenn 7 ай бұрын
Steve,ek is mal oor al jou songs behalwe die een hoor
@TineshaBlinx
@TineshaBlinx 8 ай бұрын
Dis wel iets anders en almal.gaan nie altyd van alles hou nie, so good job dat jy die comfortzone expand. Mr Dit vat Guts en op die einde v d dag sal daar mense wees wat dit laaik en mense wat dit nie laaik nie. Die enigste ding wat saak maak is dat jy fun gehad het terwyl jy dit opgeneem het. Ons is nie gemaak.om in boksies te pas nie so the sky is the limit. God bless jou in als wat jy doen.
@NatashiaMcLaren
@NatashiaMcLaren 8 ай бұрын
@Steve Salute Steve!!! Weereens soos alle ander kere vantevore SALUTE JY MAG, JY KAN, JY MOET!!! Baie dankie jy is nou maar net 'n werkluke Legend!!!
@user-td7wd7sm8b
@user-td7wd7sm8b 9 ай бұрын
Jou musiek is koning. Maar hierdie song is nie vir my nie.
@user-cs9um2kk9h
@user-cs9um2kk9h 5 ай бұрын
Baie mooi Song Steve ek Hou Baie van Mamba you Rock as always we love you♥️♥️♥️♥️
@user-jd4ei4rv3d
@user-jd4ei4rv3d 9 ай бұрын
Love jou musiek...maar die 1 val heel uit die bus...NIE JOU STYL NIE
@lidafourie7788
@lidafourie7788 9 ай бұрын
Awesome beat love it❤💯💋
@tertiavanromburgh1514
@tertiavanromburgh1514 9 ай бұрын
O fokkit! Dis scary! Jammer dit het ek elke keer gesê. Kan nie 'n ander woord hier sê nie! Dis goed hoor. Sjoe! 😱
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dis fokkit ????🤣🤭🤣🤣
@user-fi5bl3jf9v
@user-fi5bl3jf9v 9 ай бұрын
Ek hou van die "rock" aanslag!!
@daleenjacquire2035
@daleenjacquire2035 3 ай бұрын
Love die song en my kleindogter ook
@ninettepitel5461
@ninettepitel5461 9 ай бұрын
Nee !! Steve jy kan beter doen, as die song!! Ek volg jou al jare!! Maar die een !!😢
@joeyvdwesthuizen9387
@joeyvdwesthuizen9387 5 ай бұрын
Steve jy bly ons hero geseënde dag vir jou
@tattoobillyband7725
@tattoobillyband7725 6 ай бұрын
Great tune, your broer from the usa
@tiaandupreez
@tiaandupreez 9 ай бұрын
Dis 'n giftige lekker liedjie. Hy pik mooi🎧🎉🎵🔊
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Ek ❤️ dit
@altasonnekus9776
@altasonnekus9776 9 ай бұрын
Nee Steve nee, tot jou stem klink nie dieselfde nie.
@ramonaehlers9028
@ramonaehlers9028 9 ай бұрын
Lekker kuier liedjie.......Dankie Steve❤
@gertbarkhuizen9859
@gertbarkhuizen9859 9 ай бұрын
Steve jy kan sing net wat jy wil ons sal jou nogsteeds love!
@user-uo9xc1rg7m
@user-uo9xc1rg7m 6 ай бұрын
Alpha and omega......😊😊
@antoinettegrimsell7342
@antoinettegrimsell7342 9 ай бұрын
Dankie Steve sal dit klip hard speel wanneer ek in besige toet toet stad ry met n harde klem op Mamba😂oop pad dan vir my😂👍😆
@gemi1164
@gemi1164 7 ай бұрын
Surreal, luve it
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dis lekker!!! onglooflik 😅❤❤❤
@jerryferreira1577
@jerryferreira1577 9 ай бұрын
Mooi ❤❤❤
@Stephanie-oh2fq
@Stephanie-oh2fq 3 ай бұрын
Different, but fun and good 👍😄
@karinsnyman468
@karinsnyman468 5 ай бұрын
Gain Kak Nico great song best one in a while
@eugiestiensviljoen3521
@eugiestiensviljoen3521 9 ай бұрын
😮no
@lidafourie7788
@lidafourie7788 9 ай бұрын
Love it ❤️❤️❤️❤️❤️
@anna-marivanzyl5922
@anna-marivanzyl5922 8 ай бұрын
I am só listing proparely... Ek like 'n slang kwaai😄
@rooibaard365
@rooibaard365 9 ай бұрын
Definitief n mooi slang daardie
@sunenicholson1993
@sunenicholson1993 8 ай бұрын
Oh nee jinne, dis glad nie goed nie.
@user-uo9xc1rg7m
@user-uo9xc1rg7m 6 ай бұрын
Best ....of ....best .....Amanda.
@barron4755
@barron4755 5 ай бұрын
Neewat. Nie die een nie.
@jerryferreira1577
@jerryferreira1577 9 ай бұрын
Jou Yster,my. mater !staan kaalvoet, ini sand ❤
@user-uo9xc1rg7m
@user-uo9xc1rg7m 6 ай бұрын
Waiting.......4.,...d .....song. 4 ur voice ...alpha n omega......
@chaspmultimediaproductions1370
@chaspmultimediaproductions1370 9 ай бұрын
Ek lovvit. Catchy
@Elladevaal
@Elladevaal 9 ай бұрын
Uitstekend Steve!! En o tog só gepas 💞
@ansovisagie2162
@ansovisagie2162 9 ай бұрын
😂 Lanklaas dit gedoen.. Het jy al 🎉ooit. Oulik.
@Louisvanlill86
@Louisvanlill86 8 ай бұрын
As jy dit deur kyk dan besef jy dit eers...
@DeoneDobson
@DeoneDobson 3 ай бұрын
Jis kyk jy mag maar hou so aan jy n wenner jou liedjies en videos mens kan nie beter kry nie jy my gunsteling Sanger hou so aan 😊
@Abrie512
@Abrie512 9 ай бұрын
Mooi man😊
@AlbertusMBezuidenhout
@AlbertusMBezuidenhout 9 ай бұрын
Klink amper soos...Nkandla!! Lekker man!
@antonsaayman4550
@antonsaayman4550 8 ай бұрын
Besig om jou touch te verloor
@user-yp8du4wh9w
@user-yp8du4wh9w 6 ай бұрын
Nie van sy besties nie, maar toor met woorde
@ansiepieterse2449
@ansiepieterse2449 9 ай бұрын
Dis nou net s&#t!
@janjoubert2349
@janjoubert2349 9 ай бұрын
En so begin sy "rap" loopbaan.🤣🤣🤣👍👍
@Emma_love_you
@Emma_love_you 9 ай бұрын
Baie waar 😂😂😂😂
@gemi1164
@gemi1164 7 ай бұрын
Mampaaaraa...sou ook gewerk het🤣, lekker man!
@pierrefourie5753
@pierrefourie5753 9 ай бұрын
Lave this. Steve jy is maar net n yster.
@user-uo9xc1rg7m
@user-uo9xc1rg7m 6 ай бұрын
😊😊😊
@user-uo9xc1rg7m
@user-uo9xc1rg7m 6 ай бұрын
Alpha and omega.....plz...😊😊😊
@adeleb3098
@adeleb3098 9 ай бұрын
As ek dit nie gesien het nie, sou ek dit nie geglo het nie 😁met so 'n effe Pete Townshend-nostalgie. Mooi man! Hierdie een sou vêêêr gekom het...as jy nog op die radio toegelaat was 🧐 Ek sou ook skytbang vir die mamba gewees het 🤣🤣🤣
@grootbek1
@grootbek1 8 ай бұрын
Stefaans, wanneer kom jy weer US toe. Kan nie wag om jou weer in aksie te sien nie !!!!
9 ай бұрын
Gooi kole Steve!
@francoislabuschange756
@francoislabuschange756 9 ай бұрын
Alle wereld maar ons gaan lekker dans op die een 👍👍
@nellaqi
@nellaqi 9 ай бұрын
Rock in jou taal ja!!! 🐍👍
@danieopperman9950
@danieopperman9950 9 ай бұрын
Like die een
@mahmudtonmoy5319
@mahmudtonmoy5319 9 ай бұрын
I think it one of youre best songs yet
@hannesolivier1641
@hannesolivier1641 9 ай бұрын
Ou maat, nou moer jy uit die bus uit, Hierdie nie jou styl nie, jammer om te sê maar ek dink jy is besig om uit te verkoop
@ThatMDubyaGuy
@ThatMDubyaGuy 9 ай бұрын
Great sound, even if you can’t understand the words.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 8 ай бұрын
this is his worst song ever, he sings Neil Diamond songs the best,
@nadialeibrandt8748
@nadialeibrandt8748 9 ай бұрын
Awesome song😊
@rhodesfeatherstone3384
@rhodesfeatherstone3384 9 ай бұрын
Steve love your music.. please let me know the story why the Mamba song?..😂😂😂
@user-ws5xn7lo9s
@user-ws5xn7lo9s 9 ай бұрын
As ek daai slang sien kak ek in my broek
@wilmahurn
@wilmahurn 9 ай бұрын
Jy is fyn nê😂
@pierredeswardt70
@pierredeswardt70 9 ай бұрын
My vriend. Jy is nog steeds so awesome soos altyd. Ek hoop net nie daardie mamba het jou nou gaan staan en pik nie. Jy moet oppas vir hom. Hy sal jou vergiftig. Jou skorrie morrie. Toemaar. Ek Joke sommer. Sterkte my vriend. Pierre.
@beetlecrushe
@beetlecrushe 9 ай бұрын
Lekker tong in die kies!
@user-xm9hq2gb1e
@user-xm9hq2gb1e 8 ай бұрын
Sorry Steve maar dis nie n goeie song nie
@paulmcmenamin205
@paulmcmenamin205 9 ай бұрын
Lekker Steve.
@user-gk1go8fm6f
@user-gk1go8fm6f 8 ай бұрын
Al 4 weke en die song bly maar kak
@ziniavanwyk7032
@ziniavanwyk7032 9 ай бұрын
Ek persoonlik dink jy het beter woorde as die maar ja dis nie sleg nie Steve ek het net meer verwag. Alle sukses voorentoe
@estellestucki9132
@estellestucki9132 8 ай бұрын
A change is as good as a holiday, onthou!😉
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Lekker woorde!!!
@kobusdup7910
@kobusdup7910 8 ай бұрын
Steve, ek hou van die lied, dis anders en anders is ook goed. Maar my vraag is:- waar kry jy 'n Swart Mamba wat sy samewerking gee??
@catzzzvd2635
@catzzzvd2635 8 ай бұрын
@vanventuressa
@vanventuressa 9 ай бұрын
Steve jammer al jou musiek is baie mooi en jy het 'n manier om met woorde te toor in 'n liedjie maar die een laat my dink aan die tipiese song wat meeste afrikaanse musiek sterre yt bring net om iets te sing.
@girlpowerrp7435
@girlpowerrp7435 8 ай бұрын
Stem ek is n groot Fan van Steve maar die is tjol verby pas hom nie.. Dit klink na iets wat iemand opmaak by n braai na n paar biere.. Steve is heeltemal te classy vir die musiek! Jammer dit is my eerlike opinie... 😢
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Mooi en awesome
@johnpowell3183
@johnpowell3183 8 ай бұрын
Nee man Steve?het jy jou kouse gerook?
@antonvrb1510
@antonvrb1510 8 ай бұрын
Tik, drank en poes sal jou oor tyd op fok. Ek weet.
@justinstrydom3292
@justinstrydom3292 6 ай бұрын
​@@johnpowell3183 Kan Jy beter doen?
@landiniemandt
@landiniemandt 7 ай бұрын
WOW eerste keer dat ek my naam, nou wel my doopnaam, in n liedjie hoor❤ dankie Steve, dit het my dag gemaak 🎉
@user-cm1qg4dx4o
@user-cm1qg4dx4o 9 ай бұрын
Steve jy mag maar. Jy liedjies. Word net mooier.. Hou so aan.... AWESOME!!!
@delanaposthumus8991
@delanaposthumus8991 8 ай бұрын
Steve hardloop uit idees uit.... Uiters swak regtig
@ignazmichael7003
@ignazmichael7003 9 ай бұрын
Baie nice so ai sal daai kans vat met daai slang nie well gedaan met nice muskie stuk
@marynadalbock9260
@marynadalbock9260 9 ай бұрын
Ek dink dis n lekker beat
@yolandismuts9361
@yolandismuts9361 9 ай бұрын
Well done Steve. Dis anders soos jy sê maar lekker dans liedjie. Baie geluk ❤❤
@catzzzvd2635
@catzzzvd2635 8 ай бұрын
@johanneswehrmann
@johanneswehrmann 7 ай бұрын
😂😂😂
@gideonsanders6514
@gideonsanders6514 7 ай бұрын
Kak op sy beste
@jacobusvandermerwe5116
@jacobusvandermerwe5116 8 ай бұрын
O wag nog iets wanner kry ons nog van die beat
@chrisjensen751
@chrisjensen751 5 ай бұрын
Jy trek die nek tot jy hoor Hy kraak 😂
@veronicagouws2655
@veronicagouws2655 9 ай бұрын
Dit klink desperaad jy kan beter STEVE
@reginaphyfer9619
@reginaphyfer9619 9 ай бұрын
Oulik
@bitcoinjc
@bitcoinjc 9 ай бұрын
Huge huge treffer!! Geluk
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 9 ай бұрын
Lekker beat❤. Dans dat die stof so staan😂
@joanvandeventer2907
@joanvandeventer2907 9 ай бұрын
Hamba
@Namziding
@Namziding 9 ай бұрын
Sir. Please upload your Amanda song karaok.
@Rustie_za
@Rustie_za 2 ай бұрын
die is nie bedoel om n hoofstroom liedjie te wees nie - dis n politieke liefdes lied vir zuma. I get it. Maar hou dit asb uit jou konserte uit.
@theninja2916
@theninja2916 8 ай бұрын
Buiten politiek dink ek los maar die sing ook. Tree af dis tyd
@user-ki5vq2bj9u
@user-ki5vq2bj9u 9 ай бұрын
Het jy geweet dat die woord Mamba afgelei is van die Zoeloe-woord "Imamba"?
@tersiaraath799
@tersiaraath799 9 ай бұрын
Asb tog nie slange nie, why o why?
@heidipenn
@heidipenn 9 ай бұрын
Dis pragtig hoor jy beter as ek by slange bly ek weg
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 9 ай бұрын
Ek hou nie v slange nie, gaan maar verby, sorry steve😊 moet eerlik wees
Steve Hofmeyr & Demi Lee Moore -  I Will Always Love You
2:50
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 3,7 МЛН
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 28 М.
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 4,8 МЛН
天使救了路飞!#天使#小丑#路飞#家庭
00:35
家庭搞笑日记
Рет қаралды 85 МЛН
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,1 МЛН
Leon Ferreira & Steve Hofmeyr - Kantel
3:19
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 387 М.
Steve Hofmeyr - Neil Diamond Storie (Deel 1 / Live at Sun Arena / 2019)
6:58
Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor
3:00
Robbie Wessels
Рет қаралды 10 МЛН
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
3:30
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,4 МЛН
Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers
3:51
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 543 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 319 М.
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 563 М.
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 22 МЛН
Steve Hofmeyr, Ricus Nel - The Gambler (Live at Sun Arena / 2019)
4:56
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,7 МЛН
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН