Steve's Monday Chat 8 July 2024
7:59
16 сағат бұрын
Steve's Monday Chat 1 July 2024
10:31
14 күн бұрын
Steve's Monday Chat 24 June 2024
10:24
Steve's Monday Chat:  18 June 2024
9:29
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Monday Chat, 13 May 2024
10:45
Steve Hofmeyr - RUT
3:26
2 ай бұрын
Steve's Monday Chats (22 April)
10:15
Slegs slaaiblare.....
0:31
2 ай бұрын
Moet oefen.......
0:51
2 ай бұрын
Haarfyn beplanning......
0:31
2 ай бұрын
Geen kans vir terug praat........
0:33
Die Ondervraging.....
0:53
2 ай бұрын
Steve Hofmeyr Mamba
3:17
8 ай бұрын
Пікірлер
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 51 минут бұрын
Eff now the real deal,,,headless chickens,no stone big enough but they search,they cant hide from this bunch of money.
@lmy5pence481
@lmy5pence481 Сағат бұрын
Dankie Steve jy bly koning, maar nie koning van my hart nie. die mense ai tog, maar ek stem ou Colyn kan darm raak vat. Hou van jou weeklikse inset hou so voort.
@francovanderwalt3827
@francovanderwalt3827 Сағат бұрын
Goeie man, met 'n goue boodskap.
@markkaalvoet
@markkaalvoet 2 сағат бұрын
Cornellsmit, stem saam, Baie lief vir Skids. Maar ons verskil ook
@markkaalvoet
@markkaalvoet 2 сағат бұрын
Lief vir Trump, hulle het Baie wapens maar hulle skiet kak
@nevillemontgomery7318
@nevillemontgomery7318 2 сағат бұрын
Hi Steve , love your weekly monologue. I did have a suggestion, you could put a rhythmic back ground base track to the video , and you might end up with an impactful RAP song while delivering the weekly review of the train smash that is our beloved country, but, hold on it looks like the rest of the world is barrelling down the same path as South Africa , so is the grass any greener on the other side, or is SA ahead of the curve in rejecting the Marxists , Time will tell. Great content , thank you.
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 2 сағат бұрын
Weet julle dat die trump administrasie CSE 'n UNESCO initiatief in Afrika befonds met USAID en deur sy vrou Melania op 'n toer in Afrika om dit promote. CSE is die grootste misdaad wat teen ons kinders gepleeg word en ons bly stil daaroor dit vat kinders se identiteit kultuur heeltemal weg en so ook mettertyd hul land. #LeaveOurKidsAlone
@redhowell7856
@redhowell7856 2 сағат бұрын
My Afrikaans grows listening to Steve. Thanks Brother.
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 2 сағат бұрын
Dit was staged.
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 2 сағат бұрын
Kan jy nie normaal praat nie.
@David750501
@David750501 3 сағат бұрын
Beeste wat Poep
@David750501
@David750501 3 сағат бұрын
Ja dit maak my tiete lam
@user-vh3vu7mq7u
@user-vh3vu7mq7u 3 сағат бұрын
Steve vloek is net n werk woord 😂😂
@DanieKoch
@DanieKoch 3 сағат бұрын
Ek wens jy kon halfuur spreektyd kry in parlament. 😂😂😂 eeeee kkk so dit geniet.
@DanieKoch
@DanieKoch 3 сағат бұрын
Jammer vir die spelfoute😂😂😂
@DanieKoch
@DanieKoch 3 сағат бұрын
Kan nie wag vir Maandae nie❤
@user-zs5kl3ff3k
@user-zs5kl3ff3k 3 сағат бұрын
Mooi Steve reg gese❤
@marthinuslevendal7179
@marthinuslevendal7179 3 сағат бұрын
If someone don't know God, he speaks like the wind
@spykerhond7008
@spykerhond7008 3 сағат бұрын
Hey voolbrein , kla bietjie oor vokken winkels wat mesonies op die vokken uur 8 toe maak. Die land is n vokkop
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 4 сағат бұрын
Good to hear a lot of the Boere in South Africa are saying the same thing.....
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 4 сағат бұрын
UK verlang huistoe......
@jacobusvanderlith9887
@jacobusvanderlith9887 4 сағат бұрын
Mooi man Steve. Altyd lekker om na jou te luister. Kom kuier bietjie hier by ons indie UK. Gawe groetnis daar indie land van kleure klank.
@johnsimontheunissen4320
@johnsimontheunissen4320 5 сағат бұрын
Steve.....jou doring.
@bradleysparg69
@bradleysparg69 5 сағат бұрын
Thanks Steve..... Have a Great week.
@laurettabartolini8135
@laurettabartolini8135 5 сағат бұрын
Phew. Oulike man. Praat my asem weg.
@shaunmandich7181
@shaunmandich7181 6 сағат бұрын
👍🏻
@ziskabrits618
@ziskabrits618 6 сағат бұрын
Lief jou Steve ! 💪🏻💪🏻💪🏻
@eddiestafford455
@eddiestafford455 7 сағат бұрын
Steve jy maak my week! Jou definiëring van Hoogverraad is uit die heupe uit goed! Patat glimlag vir seker waar hy vir jou kyk.
@nicolebarnard206
@nicolebarnard206 7 сағат бұрын
Die ou wat opera sing is amazing!!! Pas so goed saam Steve se stem en die hele liedjie.
@Anna-oq3te
@Anna-oq3te 7 сағат бұрын
Ai jy sit n smile op my gesig hoor..Jou maniere van dinge oordra pittig sonder pretensie ..mooi broodjies bak hoor..die oond is nog warm..Al is koffie koud..😅
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 8 сағат бұрын
Ek dink regtig jy sal a wonderlike president maak. Regverdigheid sal Verseker deur jou regering seevier.
@nickvd374
@nickvd374 8 сағат бұрын
Hi Steve sal nogal daarvan hou as jy en colyn n lekker oop gesprek kan voer
@louisvanniekerk4046
@louisvanniekerk4046 8 сағат бұрын
Die raport in 10 min, mooi Steve
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 8 сағат бұрын
Vryheid vir die wit man ons sal wen!✊️
@elizabethcline5507
@elizabethcline5507 8 сағат бұрын
Jou chats is net te kort vir n verslaafde soos ek, maar ek weet jy is besig so dankie nogtans. Dis min maar dis in!
@elmavandeventer6609
@elmavandeventer6609 8 сағат бұрын
Baie dankie Steve ek geniet jou eerlikheid🙏☕️
@PierredeVilliers-tm4lw
@PierredeVilliers-tm4lw 9 сағат бұрын
Praat net met Devon hy is met bollie besig saam met Louis lekker lieg.
@anitazondagh923
@anitazondagh923 9 сағат бұрын
Dankie Steve
@ansiecloete7666
@ansiecloete7666 9 сағат бұрын
Amen op wat jy se Steve
@rose-marieackerman8351
@rose-marieackerman8351 9 сағат бұрын
Steve jou praaijie verander sommer blou Maandag na 'n vrolike lentedag. Geniet 'n geseënde week, mooi loop tot volgende Maandag. ❤
@susannaemmerich1166
@susannaemmerich1166 9 сағат бұрын
Steve is n Ster in alle rigtinge. Hou aan skyn!!!!!! En praat!!!🙃🙏💕
@elizabethvanderwesthuizen1196
@elizabethvanderwesthuizen1196 9 сағат бұрын
Dankie Steve ek geniet elke Maandag se waarheid!!!
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 9 сағат бұрын
Ek glo nie in die kriminele mense regte nie!!!! Di wete maak my kwaad 😠🔥😠🔥😠🔥😠
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 9 сағат бұрын
Leer baie goeie beskrywings van jou "VERWERPLIKE ETTERS"... dankie Steve 😂🤣😅
@DanieKoch
@DanieKoch 3 сағат бұрын
😂😂stem saam
@groenbelinda1
@groenbelinda1 9 сағат бұрын
More Steve Luister Al op Facebook Dan hier. Jy Bly net Stunning. Dankie vir Al die Nuus. Weet Nou alles vir week. Mooi dag en wonderlike week. Reis veilig. ❤❤
@waynetheart907
@waynetheart907 10 сағат бұрын
Mooi Steve I LOVE YOU for who you are👍💪💪💪
@petroshingalana8556
@petroshingalana8556 10 сағат бұрын
Die hoof stroom media is satan se werkers! En false profete, hulle kan net lieg! Waarheid is te hoog vir hulle
@LynettevanWyk-js3fr
@LynettevanWyk-js3fr 10 сағат бұрын
Net oninteresante gerammel soos liegenberg..devon sit reeds daar..net geraas...
@metsebeth7797
@metsebeth7797 10 сағат бұрын
Vandag was omtrent n mond vol, sjoe. Gaan eers weer kyk. Lekker geselskap dankie.
@MagdaSwanepoel
@MagdaSwanepoel 10 сағат бұрын
Steve hoffmeyr jy is tops gaan groot ❤
@johanntheopienaar3635
@johanntheopienaar3635 10 сағат бұрын
Juliahaas jou lafhaard,kort dik kommunistiese kleingat mannetjie beter kon geen mens jm beskryf as net Steve self...love dit